![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||
![]() |
Melt Myburgh - 2006-10-18 Afrikaans Primêre Taal Graad 9 Droomwa-toets Totaal: 25 Opsomming van toetsVraag 1 Lees die uittreksel uit Droomwa wat volg en beantwoord dan die vrae. Vraag 2 Verduidelik elke keer in 'n kort sinnetjie wie elk van die volgende karakters in Droomwa is. Vraag 3 Vul die woorde wat in die volgende paragraaf uitgelaat is, in. Skryf slegs die korrekte antwoord teenoor die betrokke vraagnommer neer. Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.
|