Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Artikels | Articles > 8 Metafoorposse

8 Metafoorposse


Charl-Pierre Naudé - 2007-04-25

Ag sifdrukke deur Charl-Pierre Naudé. Dit het deel gevorm van die E-pos II-projek, 'n samewerkingsprojek tussen beeldende kunstenaars en skrywers uit Vlaandere en Suid-Afrika. Die portefeuljes van die interaksie tussen die betrokke Belgiese en SA kunstenaars en skrywers is te koop vir R35 000 elk van die Frans Masereel Centrum vir grafiese kunste in Kasterlee, België.


Klik op die kunswerk om 'n vergroting oop te maak.