![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||
![]() |
2011-11-14
Die nuwe 7 natuurlike wonders van die wêreld is Saterdag aangekondig en Suid-Afrika se Tafelberg is een van hulle! Die ander ses nuwe wonders is die Amasone-oerwoud, Argentinië se Iguaza-watervalle, Suid-Korea se Jeju-eiland, Indonesië se Komodo, die Filippyne se Puerto Princesa ondergrondse-rivier en Vietnam se Halong-baai. Wat dink jy hiervan? Stuur jou reaksie aan [email protected].
|