 |
Mankepank en ander Verse deur Antjie Krog, geïllustreer deur Diek Grobler |
 |
Halloween-aand by The Book Lounge is die perfekte geleentheid om die verskyning van Mankepank te vier en ’n glasie te klink op ’n nuwe generasie se vrees vir die donker! |
 |
Johan Hugo van The Book Lounge – nog steeds op sy plek vanweë sy goeie Mankepank-gevulde opvoeding. |
 |
Eloise Wessels van NB-uitgewers stel Antjie Krog (nie Somers nie) aan die gehoor voor. |
 |
 |
Antjie lees van die spokerige verse in Mankepank vir die groot kinders in The Book Lounge voor. |
 |
Een van die dames in die gehoor klou aan haar Mankepank vas. |
 |
Amanda Botha luister ingedagte na Antjie se voorlesing. |
 |
Marietta Schoeman en Eloise Wessels van NB-Uitgewers en Verushka Louw van The Book Lounge. |
 |
Antjie teken ’n Mankepank vir een van die gehoorlede.
|
 |
Verweerskrif, Mankepank en Fynbosfeetjies
|
 |
Diek Grobler se illustrasies is in die Book Lounge vertoon.
|
 |
 |
 |
Diek Grobler se illustrasies |