![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||
![]() |
Bibi Slippers - 2011-11-03 Die feesorganiseerders het onvoorsiene veranderinge op die program met min moeite in opwindende nuwe items op die program omskep. So is Sandile Ngidi se beplande toespraak op die nippertjie gekanselleer en vervang met ’n vertoning van ’n dokumentêre film oor die werk van William Kentridge. Klassieke ou Suid-Afrikaanse films is ook by die Krip Teater vertoon.
|