doo·dle v. doo·dled, doo·dling, doo·dles v.intr. 1. To scribble aimlessly, especially when preoccupied. 2. To kill time. v.tr. To draw (figures) while preoccupied. n. A figure, design, or scribble drawn or written absent-mindedly.
Vertaal deur Joubert en Spies (1984) as krabbel of uilskuiken, soos in “Die bleddie uilskuiken sit heeldag en sinnelose krabbels maak.” Sien ook dawdle, of tydmors. Hoe dit ook al sy, alle ooreenkomste met werklike karakters is toevallig.
|