![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
Die jaarlikse Ommietafel met skrywers het op 29 Oktober by die Taalmuseum in die Paarl plaasgevind. Vanjaar se eregaste was Mathys Roets, Alistair Izobell, Carina Stander en Gerrit Rautenbach. Die program het gefokus op reis en Martelize Brink was die gespreksleier. Die program is direk op RSG uitgesaai. Ommietafel met skrywers is aangebied in samewerking met LitNet, en Leopard's Leap-wyn is saam met ’n heerlike buffetete bedien.
Foto's: Naomi Bruwer en Isabeau Botha
|