 |
Daar is lekker gekuier oor ’n glasie wyn en ietsie te ete. Hier is die skrywers Helene de Kock en Jeanette Ferreira aan die gesels terwyl die skrywer Susan Olivier en Aretha du Rand in die agtergrond druk in gesprek is. Links agter staan Jackie Grobler, historikus by UP. |
 |
Skrywers Helene de Kock en haar dogter, Silvia, staan by Helene se jongste boek, Somersneeu. |
 |
Die skrywer Margaret Bakkes, in die voorgrond, luister aandagtig na die gesprek. |
 |
Die skrywer Helene de Kock en uitgewer Dalene Malan van Malan Media luister na die boekegesprek. |
 |
Margaret Bakkes |
 |
Sonja Loots gesels oor haar nuwe boek, Sirkusboere. |
 |
Sonja Loots teken Ina Botha se boek en gesels sommer ’n bietjie. |
 |
Sonja Loots in gesprek met Ina Botha |
 |
Gideon Pienaar in gesprek met Sonja Loots |
 |
Susan Olivier gesels met Daleen Malan oor die Donkersjokolade-reeks liefdesverhale. Ook op die foto is Aretha du Randt. |
 |
Anneke Boshoff laat haar kopie van Sirkusboere teken. |
 |
Jeanette Ferreira in gesprek met Jackie Grobler, ’n historikus by UP. |
 |
Sonja Loots teken Marietjie Luyt se boek. |
 |
Karen Burger laat haar boek teken. |
 |
Aretha du Randt, Daleen Malan en Susan Olivier. |
 |
Eben Pienaar, reklame-koördineerder van NB, uitgewer Riana Barnard, Anneke Boshoff en Sonja Loots vier die publikasie van die boek waaraan Sonja 10 jaar en 10 maande gewerk het! |
 |
Die bekende kunstenaar Eric Bolsman en sy vrou Cindy |