 |
Botsotso Jesters op die straathoek |
 |
 |
Christo van Staden, ook bekend as Johannes van Jerusalem en as JC Blyk |
Corne Coetzee lees uit Nuwe Stemme. |
 |
Colin Smuts lees die gedig voor wat sy vriend Wopko Jensma destyds vir hom geskryf het. |
 |
Deel van die aandagtige gehoor by die Wopko Jensma praatjie |
 |
Digters en skrywers luister na digters en woorde. |
 |
Ek was nie die enigste een wat digters kiek nie. |
 |
Gary Cummiskey hou ’n Jensma-bundel vas. |
 |
 |
Gary Cummiskey wys voorbeelde van Wopko Jensma se kuns. |
Hans Pienaar, ongestoord deur selfone, het hard gewerk aan die feesreëlings. |
 |
Gedigte op straat |
 |
 |
Hier was Afrikaans tussen-in, woorde wat dans |
Johann Lodewyk Marais lees Wopko Jensma in Afrikaans. |
 |
 |
Johann Lodewyk Marais lees van sy pragtige reisverse voor in Love and Revolution. |
Leti Kleyn lewer ’n aanbieding oor Wopko Jensma. |
 |
 |
Michael Gardiner vertoon van Wopko Jensma se werk. |
’n Spontane digter op die straathoek |
 |
’n Bietjie meer edgy, stadsgedigte wat diep sny |
 |
 |
’n Vrolike Charl-Pierre Naudé lees van sy verse in die Melon Courtyard. |
Ons is die ekstras in ons eie sepie in Melville. |
 |
Op straat tussen verse |
 |
 |
Plakkaat vir die uitstalling van Hans Pienaar se werk en Charl-Pierre Naudé se metafoorposse |
Sypaadjieverse met hart en ritme |
 |
Toast Coetzer lees sy boeiende spel met die interaksie tussen tale voor. |