Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Fotoblad: Die bekendstelling van Bloedwater deur Douwleen Bredenhann

Fotoblad: Die bekendstelling van Bloedwater deur Douwleen Bredenhann


Carina van der Walt - 2011-09-22
Untitled Document

Douwleen Bredenhann se Bloedwater is op Woensdag, 14 September in Exclusive Books, Somerset Wes bekendgestel. Carina van der Walt het ’n paar foto's geneem.

Marga Collings van NB-Uitgewers stel Elna van der Merwe (Die Huisgenoot) en Douwleen Bredenhann aan die woord.
Douwleen Bredenhann antwoord vrae oor haar nuwe roman, Bloedwater. Retha van der Walt laat haar eksemplaar van Bloedwater teken.
Douwleen Bredenhann saam met Wim Braamse (Nederlandse vriend) en Hennie Scholtz (oud-matriekonderwyser van Douwleen en TV-bekende).
Jean Oosthuizen (Die Kerkbode) en Piet Croucamp (politikoloog van die Universiteit van Johannesburg) kuier saam by die bekendstelling van Bloedwater.
Wilna Adriaanse en Karin Brynard kuier gesellig by die bekendstelling van Bloedwater.
Skrywers Helena Gunter en Wilna Adriaanse deel ’n paar gedagtes.


Foto's: Carina van der Walt