Kennisgewings | Notices > Wen kaartjies na die Open Book-fees in Kaapstad
Wen kaartjies na die Open Book-fees in Kaapstad
|
|
2011-09-15
Die Open Book Literary Festival tref Kaapstad volgende week, en daar is ’n klomp groot Afrikaanse skrywers op die program. Jy kan dubbelkaartjies na die volgende geleenthede wen, met komplimente van LitNet en die Open Book-organiseerders.
Andre P. Brink, Etienne Van Heerden en Ingrid Winterbach: Die Begin en Einde van die Roman
|
 |
- Event No: 69
- Date: 23 September 2011
- Venue: The Fugard Studio
- Time: 12:00 - 13:00
- Price: R30
Drie formidabele skrywers in gesprek met Louise Viljoen. Hulle sal ook voorlees uit hul werke.
In samewerking met NB Uitgewers
Three of our most accomplished writers talk to Louise Viljoen and read from their work.
In association with NB Publishers
|
Kerneels Breytenbach – Bekendstelling van Piekniek by Hangklip
|
 |
- Event No: 113
- Date: 24 September 2011
- Venue: Fugard Theatre
- Time: 16:00 - 17:00
- Price: R40
Kerneels Breytenbach, skrywer van Piekniek by Hangklip, gesels met Michiel Heyns. In samewerking met NB Uitgewers Kerneels Breytenbach, author of Piekniek by Hangklip, talks to Michiel Heyns. In association with NB Publishers
|
Poësie van lirieke
|
 |
- Event No: 95
- Date: 23 September 2011
- Venue: The Fugard Theatre
- Time: 21:45 - 22:45
- Price: R40
Ons ken hul as sangers, maar hul’s eindelik digters: Andries Bezuidenhout, Stef Bos, Toast Coetzer en Valiant Swart lees hul werk voor. Well known Afrikaans musicians show their poetic side.
|
Stuur ’n e-pos na [email protected] met jou naam en die geleentheid wat jy sou wou bywoon.
Besoek openbook.co.za vir al die inligting oor die fees, en om kaartjies te koop.