Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Foto’s: Nina Fourie-Gouws by die City Soirée

Foto’s: Nina Fourie-Gouws by die City Soirée


Carla Erasmus - 2011-09-02

Nina Fourie-Gouws het op 25 Augustus by die Alliance Française in Kaapstad opgetree as deel van die City Soirée-inisiatief. Carla Erasmus het die foto’s geneem.

Nina Fourie-Gouws voor die optrede.
Nina in aksie.
Nina, Megan van der Merwe en Chloe Murphy. Hulle het saam een trio gespeel.