![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
Margarethie Bredenkamp - 2011-08-18 Fransi Phillips se roman Net ’n lewe is Sondag 14 Augustus by die Tina Skukan galery bekendgestel saam met die kunsopening van haar suster Liekie Fouché. Net ’n lewe is die wenner van LAPA se romankompetisie 2011.
|