Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Kalfiefees-boeketent, Saterdag 6 Augustus 2011

Kalfiefees-boeketent, Saterdag 6 Augustus 2011


Naomi Bruwer - 2011-08-11

Die Kalfiefees op Onrus het vanjaar weer ’n gratis skrywersprogram aangebied. Saterdag se program het die volgende ingehou ...

Elna van der Merwe, redakteur van Huisgenoot se boekebylaag, gesels met Martie Retief Meiring, skrywer van Elita en haar lewe met FW de Klerk en meer onlangs Janie du Plessis – ’n Keuse vir die lewe.
Martie Retief Meiring
Elna van der Merwe
Martie Retief Meiring oor die politiek van die dag.
Petrovna Metelerkamp het met Elsabé Brits, skrywer van Kyk my in die oë en Esje du Toit, skrywer van Skoppelmaaijare gesels oor hulle lewe met bipolêre depressie.
Elsabé Brits
Esje du Toit
Elsabé Brits
Gerrit Rautenbach het met Gerard Scholtz oor sy bundel kortverhale Kopreis gesels
Gerrit Rautenbach
’n Kopkrap-vraag oor Kopreis.
Gerard Scholtz stel Winni Rust se bundel Margie van die seminary en ander kortverhale bekend.
Winni Rust
Winni Rust
Cas van Rensburg stel sy nuwe boek bekend: Die ware prinses in elke vrou.
Cas van Rensburg stel sy nuwe boek bekend: Die ware prinses in elke vrou.



Foto's: Naomi Bruwer