Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > 'n Donker Poppy en 'n verskietende ster: Jeugboekbekendstelling in Groenpunt

'n Donker Poppy en 'n verskietende ster: Jeugboekbekendstelling in Groenpunt


Imke van Heerden - 2011-07-28

Jeugromanskrywer Maya Fowler se As jy ’n ster sien verskiet en SA Partridge se Dark Poppy’s Demise (beide boeke van NB-Uitgewers) is Woensdagaand by die Meksikaanse restaurant El Burro in Groenpunt, Kaapstad bekendgestel.

As jy ’n ster sien verskiet en Dark Poppy’s Demise
Grant Sutherland, Maya Fowler (skrywer van As jy ’n ster sien verskiet) en Izak de Vries van Protea Boekhuis
Maya Fowler teken ’n kopie van haar nuwe jeugroman,
As jy ’n ster sien verskiet.
Marga Collings en Eloise Wessels van NB-Uitgewers saam met Izak de Vries
Skrywers Helen Moffett en Sarah Lotz saam met Mandy J Watson
Lance Gibbons, Candice Botha en Kale Brower
Richard Dimblebee Karlien van der Schyff
El Burro se Anna-Bet Bester en TouchLab se Nadine Theron
Johannes le Roux en Derick Muller van The Suits
Izak de Vries
André Kershaw en Karina Magdalena Szczurek
Verushka Louw van The Book Lounge gesels met skrywer Henrietta Rose-Innes.
Zolitha Magengelele
Alicia Hendricks en Catrina Aldrich
Ian Scott en Thérèse Herbert van NB-Uitgewers saam met Michelle Cooper
Simone Hough van NB-Uitgewers en Aldré Lategan
Mr Cat & the Jackal chill op die stoep: Pierre-Arnold Theron, Jacques du Plessis en Gertjie Besselsen
Hevette le Grange van NB-Uitgewers
Liesl Jobson
Onder andere: Catrina Aldrich, Alicia Hendricks, Helen Moffett, Johannes le Roux en Nadine Theron
Thérèse Herbert en Verushka Louw
Maya Fowler en Thérèse Herbert
SA Partridge, Maya Fowler en Verushka Louw
Twee jeugromanskrywers in gesprek: Sally Partridge (Dark Poppy’s Demise) en Maya Fowler (As jy ’n ster sien verskiet)
Verushka Louw
SA Partridge
SA Partridge Maya Fowler
Jacques du Plessis en Gertjie Besselsen van Mr Cat & the Jackal
Cat Hellisen en haar dogtertjie Tanith
Derick Muller, Liezl le Roux, Nadine Theron, Wilhelm de Kock en Johannes le Roux
Nadine Theron, Ace Swart en Richard Dimblebee
Die luiperd: Richard Dimblebee en Sally Partridge geniet ’n glas Leopard’s Leap.


Foto’s: Imke van Heerden