![]() |
![]() |
Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) This is the LitNet archive (2006–2012) |
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
Naomi Bruwer - 2011-07-15 Piet Botha het Woensdag sy eerste album in 8 jaar by die Cape Diamond Hotel in Kaapstad vrygestel. Spookpsalms het 11 splinternuwe snitte op en het ’n meer tradisionele aanslag as sy vorige werk.
Foto's: Naomi Bruwer
|