Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Fotoblad: Die boekbekendstelling van The Afrikaans of the Cape Muslims

Fotoblad: Die boekbekendstelling van The Afrikaans of the Cape Muslims


Menán van Heerden - 2011-07-05
Untitled Document

Die bekendstelling van The Afrikaans of the Cape Muslims: Afrikaans at the Cape from 1815 to 1915 – A Sociolinguistic Study deur Achmat Davids (1939-1998) (reds Hein Willemse en Suleman E Dangor, uitgegee deur Protea Boekhuis, 2010) het op Vrydag 1 Julie by Timbuktu Books, Claremont plaasgevind. Die boek is ’n geredigeerde weergawe van Davids se MA-verhandeling (Universiteit van Natal, 1991).

Gasspreker: Muhammed Haron (Universiteit van Botswana)
Kariema Davids (weduwee van Achmat Davids) en Izak de Vries
Hein Willemse (Universiteit van Pretoria)
The Afrikaans of the Cape Muslims deur Achmat Davids (Protea Boekhuis) (reds Hein Willemse en Suleman E Dangor)
Suleman E Dangor, Hoosain Ebraham, Ganief Abrahams

Saliegh Salaam (eienaar van Timbuktu Books)
Foto: Igshaan Majiet

Saliegh Salaam (eienaar van Timbuktu Books), Latiefa Davids, Janap Solomons (een van Achmat Davids se pleegkinders), Shahim Davids
Gasspreker: Muhammed Haron (Universiteit van Botswana)

Foto's: Menán van Heerden