Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Fotoblad: Snoek-en-Patatfees 2011

Fotoblad: Snoek-en-Patatfees 2011


Etienne van Heerden - 2011-06-28
Untitled Document

Die tradisionele Snoek-en-Patatfees het tydens 24 en 25 Junie op Goedverwacht, Piketberg plaasgevind.

Elias Nel van ATKV-rieldansfaam was ook daar.
Andre Kearns van Sanlam het ook tougestaan vir snoek en patat.
Kaia van Heerden gesels met mede-Stellenbosser Lorian Telemakers.
Snoekbraaiers.
Die mense van Goedverwacht het destyds patats in ruil vir snoek gegee aan die Weskussers – vandaar die idee van hierdie fees.
Etienne van Heerden en Christo van der Rheede van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, een van die feesborge.
Mvula Yoyo, Heindrich Wyngaard, Charles Esau en Geoffrey Mamputa in die ATKV-tent.


Foto's: Etienne van Heerden