Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Fotoblad: Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Dag 1

Fotoblad: Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Dag 1


Carina van der Walt - 2011-06-21

Untitled Document
"Die saal vir die opening van die eerste Afrikaanse fees in Amsterdam was te klein. Op Vrydagaand 17 Junie het die ingangsportaal van die Koninklike Instituut vir die Trope gegons. Bekendes en minder bekendes het mekaar om die nek geval. Die atmosfeer was gelaai ..." Lees nog ...


Taalmanne Wannie Carstens en Willem Botha tussen ons skone Frans-Afrikaanse skryfster, Marita van den Vyver
Chris Chameleon en vriende
Ena Jansen en Etienne van Heerden
David Kramer by die pragtige feesplakkaat wat deur Carina Claassens ontwerp is
Karen Meiring van kykNET-faam Marga Collings van NB-Uitgewers en Breyten Breytenbach proe saam aan die rooiwyn uit Suid-Afrika.
Paul Faber (skrywer van Familieverhalen uit Zuid-Afrika) en Dorothea van Zyl proe aan die witwyn uit Suid-Afrika.
Michael le Cordeur en Deen Louw in gesprek
’n Sprankelende oomblik: Breyten Breytenbach en David Kramer
Breyten Breytenbach lees van sy gedigte voor. Nog ’n werk van Breyten Breytenbach
Gert Vlok Nel
Amanda Strydom en haar pianiste Janine Neethling open die fees teen die agtergrond van werk deur Breytenbach (Elisabeth Eybers terugskouend na haarself).
Schalk Joubert begelei Breyten Breytenbach met die voorlesing van sy gedig “klein reis”.
Schalk Joubert en David Kramer in ’n virtuose tweespel met kuns van Breyten Breytenbach teen die agtergrond
Schalk Joubert en Gert Vlok Nel neem die gehoor op ’n swymelende "road trip" deur die Groot Karoo.



Klik op die skakels om ook ander artikels oor die fees te lees: