 |
 |
Theater van de Verloren Tijd heet gaste welkom op die trappe van die Koninklike Instituut vir die Trope. |
Etienne van Heerden druk in gesprek met Fanie Olivier |
 |
’n Blik op sommige van die borge |
 |
Lina Spies en Denise Jannah in vrolike luim |
 |
Fanie Olivier en mededosent Tertius Kapp op die trappe saam met hulle groepie Poolse studente uit Poznan |
 |
Voor die manne Michael le Cordeur, Wannie Carstens en Christo van der Rheede, staan: Sonia le Cordeur, Denise Jannah en Merlyn van der Rheede.
|
 |
Michael le Cordeur en Lina Spies |
 |
Marlene Dumas en Pamela Pattynama in ernstige gesprek |
 |
Jeugboekskryfster Solet Scheeres het ook kom kuier. Binnekort verskyn Talia in die Glam Divas-reeks by LAPA Uitgewers. |
 |
Vir sy lesers gaan sit Breytenbach om te teken. |
 |
Carina van der Walt, Denise Jannah en Letitia van der Merwe, voorsitter op die bestuur van die NZAV in die Afdeling Het Noorden |
 |
Fanie Olivier, Ena Jansen en Breyten Breytenbach praat oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans. |
 |
Etienne van Heerden lees voor uit 30 Nagte in Amsterdam met die Nederlandse vertaling daarvan op die skerm geprojekteer. |
 |
Jazz-sangeres Denise Jannah en kitaarspeler Wolf Martini maak gereed vir ’n keurspel van Afrikaanse poësie. |
 |
 |
EKM Dido elegant op die trap in die Koninklike Instituut vir die Trope |
EKM Dido lees voor uit haar jongste roman, Emma en Nella, wat oor tikverslawing gaan. |
 |
Chris Chameleon |