Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Foto's | Photos > Fotoblad: Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam

Fotoblad: Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam


Etienne van Heerden - 2011-06-21

Untitled Document

Voor die fees begin: Gert Vlok Nel, Calvin Ngcaku, Joris Cornelissen (hooforganiseerder), Marita van der Vyver, Themba Ndimande, Etienne van Heerden, David Kramer, Niël Rademan, EKM Dido en Rachelle Conradie (organiseerder) in die ingangsportaal van die Teater van die Trope
Renaye en David Kramer, Amanda Strydom, Karen Meiring van kykNET, Marita van der Vyver en Etienne van Heerden by die afloop van die fees
Breyten Breytenbach, Ena Jansen, Marita van der Vyver, Etienne van Heerden en EKM Dido kort voor ’n optrede in die Teater van die Trope
Annemarie van Niekerk, Schalk Joubert, Marita van der Vyver en Jaap Goedegebuure
Etienne van Heerden, akademikus Ena Jansen en (heel regs) Joost Nijsen van Uitgeverij Podium
Teater van die Trope
Breyten by sy Franse Mercedes en sy Raka-standbeeld
Etienne van Heerden en KWV-baas Thys Loubser



Klik op die skakels om ook ander artikels oor die fees te lees: