Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Rubrieke | Columns > Albert Maritz: Baba met die badwater...

Albert Maritz: Baba met die badwater...


<< 1 2 >>

Hoog- en laagvatte in Bakgat
Albert Maritz - 2008-05-12
My teaterrubriek is vandag oor tienertoneel, en aspekte wat die toekoms raak, tieners raak, en die teater raak. So min soos Emile Joubert hou van Ella Blue, so baie hou Dawid van Lill daarvan. Dit herinner my aan die oggend toe ek op die radio hoor hoe min Leon van Nierop gehou het van Forgiveness, en hoe baie Barry Ronge daarvan gehou het. Smaak verskil.Toevallig hou Barry Ronge, soos ek, baie van Bakgat. Bakgat is, het ek gedink, so ʼn Afrikaanse inhaalslag op slim, tradisionele Amerikaanse...

Musiek is geld en toneel is goud
Albert Maritz - 2008-04-15
Is daar mense wat net evil is? Jou arms afsny, jou onderbroek uittrek, en jou uitdaag om ‘n handstand te doen om jou broek terug te kry, en jou kielie terwyl jy doodbloei? Jou in ‘n put gooi tussen skerpioene en giftige slange? Is daar mense wat na jou gesig sal sit en kyk – eerder as na die drama wat voor hul afspeel – om te sien hoe jy die pyn ervaar as nog een referee van Oz weer ‘n Suid-Afrikaanse Super14-span skaamteloos uit ‘n wen uit knoei? Of ‘n getroude...

Toekennings en ander traumas: Actors strutting and fretting
Albert Maritz - 2008-04-02
Dana Snyman sê in ʼn radio-onderhoud Frank Opperman verdien om bekroon te word vir sy werk op ʼn fees, maar dit lyk vir hom asof akteurs in eenmanstukke nie in aanmerking kom vir sulke dinge nie.Ai, weer die beoordelingspook. Gelukkig is die vrouenominasies op die KKNK sonder te veel omstredenheid. Maar wat kan mens nou daaraan doen? Duidelik maak wie die nominasies maak, en waarom? In tienertoneelkringe is daar so een perfeksionis – Jan Burger van die Durbanville Hoërskool...

Kinderteater rave, en awards depro
Albert Maritz - 2008-03-18
Die jaar wat voorlê, begin nou – nie met die Super14 nie, nie met die verkiesing in Zimbabwe nie, nie deur enigiets wat Zuma of NIEMAND sê nie, behalwe as dit iemand is in die baadjie van … ʼn kultuurfiguur.Die enigste ander ou wat dit kan insluit, is iemand wat besluit oor wie in die kultuur geld kry. En jy – wat stink van die geld! Jy kan dit nie saamvat nie. En as jou company nie die opvoering wil borg om by die kleuterskool te speel nie, vat jou eie geld, man....

Om die vark op die verhoog te wees
Albert Maritz - 2008-02-21
In nature there are neither rewards nor punishments; there are only consequences. – Robert B IngersollEk gaan kyk op 28 November 2007 by Klein Libertas te Stellenbosch na ’n Venster vol son. Dis nou weer by die Woordfees te sien. Die moord op Lisbé Smuts-Smith te Wellington, en die ervaring van die buurvrou, Faff, ontvou tydens die vertelling.En weer eens: net in teater kan jy die belewenis so in die gesig staar, so direk die werklikheid ervaar van ʼn beste pel se pel se vrou,...

Oor Melkbos-Baptiste, Jake White se logika en Saad
Albert Maritz - 2007-12-05
"Life can only be understood backwards; but it must be lived forwards." – Søren Kierkegaard Ek gaan bietjie die bobbejaan agter die bult haal – want dit het toepassing op teater. Gun my dit. Kennisse weet ek gaan redelik gemaklik om met logika. Dis mos nou: my logika. Mens is mos subjektief, al is jy objektief. Ek het al gehoor hoe Schalk Jacobsz ʼn uitspraak maak wat ateïsme probeer verdedig deur te sê in die ontkenning van godsdiens, lê die geloof...

Poena is ʼn engel in kamoeflering
Albert Maritz - 2007-11-12
"Every man has three characters – that which he exhibits, that which he has, and that which he thinks he has." – Alphonse KarrPoena gaan volgende jaar speel in ʼn army play. Maar vir eers:Ek dink Poena is ʼn engel in kamoeflering. ʼn Religieuse engel. Soos Deon Opperman. Maar ek sal nou sê wat ek bedoel. Luister eers hierna: Om te dink, wat daai ouens in Poena se movie van droom, was my werklikheid. In ʼn SABC-fliek. Ek onder en Perlé van Schalkwyk...

Die Jans Rautenbach Schouwburg
Albert Maritz - 2007-10-25
<>small> Die Jans Rautenbach Schouwburg </small> "What is moral is what you feel good after." – Ernest HemingwayMensig – my artikel oor die dwelmgeveg tussen Helen Zille en Leonard Ramatlakane is byna klaar; so ook die een oor die omstrede Apollo-filmfees; en ek het ʼn ongepubliseerde filmresensie ontvang wat Faith like potatoes nogal uitknikker … Helaas - hier is darem positiewer dinge om eers oor te skryf.Op 29 September 2007 het ʼn paar groot...

Die Jans Rautenbach Schouwburg
Albert Maritz - 2007-10-25
Die Jans Rautenbach Schouwburg "What is moral is what you feel good after." – Ernest HemingwayMensig – my artikel oor die dwelmgeveg tussen Helen Zille en Leonard Ramatlakane is byna klaar; so ook die een oor die omstrede Apollo-filmfees; en ek het ʼn ongepubliseerde filmresensie ontvang wat Faith like potatoes nogal uitknikker … Helaas - hier is darem positiewer dinge om eers oor te skryf.Op 29 September 2007 het ʼn paar groot wêrelde bymekaargekom om...

"Fuck you, Jack, I'm all right"
Albert Maritz - 2007-09-25
The man who has ceased to learn ought not to be allowed to wander around loose in these dangerous days. – MM CoadyBeeld van 24 Augustus 2007 bevat ‘n brief oor ongeveer die volgende: “Die Nasionale Kunsskool in Johannesburg beplan om die nasionale loteryraad (NLR) hof toe te sleep omdat hulle tot nou toe nog nie ’n sent van hul beloofde sowat R5,1 miljoen gesien het nie.”Navrae lewer kwalik positiewe resultate op: “Volgens Kritharis het prof Vevek Ram van die NLR...


<< 1 2 >>