Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Resensies | Reviews

Resensies | Reviews


<< 1 2 3 4 12 >>

’n Studie van Afrikaans op Universiteitsvlak spreek vrae aan en bied oplossings
Micheal le Cordeur - 2010-11-02
’n Studie van Afrikaans op Universiteitsvlak met betrekking tot grondwetlike kwessies, die studentemark en onderrigtaalmodusse Uitgewer: Saamgestel en uitgegee deur die FW de Klerk Stigting met die hulp van die Dagbreek Trust Bladsye: 182 Jaar: 2010 Klik hier en laai die dokument in PDF-formaat af. Toe ek nog ’n student by hom was, het Johan Combrinck altyd gesê: die doel van taal is 100 persent kommunikasie die eerste keer. Die FW de Klerk Stigting (hierna “die Stigting”)...

In landsbelang – bloot nie boeiend genoeg nie
Nikki Lordan - 2010-10-22
In landsbelang Quintus van der Merwe Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624048466 Prys: R140.25 Klik hier en koop In landsbelang nou by Kalahari.net! Quintus van der Merwe se jongste roman, In landsbelang, loop gevaarlik naby aan werklike politieke toestande in Suid-Afrika, veral in ag genome dat dit sonder die gebruiklike “alle karakters is fiktief” op die winkelrakke verskyn het. Johan Castelyn word, na twee jaar gevangenskap in Togo, aangesê om te spioeneer op die Suid-Afrikaanse...

Intelligent, unexpectedly moving thriller a fast-paced treat
Jonathan Amid - 2010-10-21
Title: An Ordinary Day Author: Trevor R Corbett Publisher: Umuzi ISBN: 9781415200827 Click here to buy a copy from Kalahari.net. One of the latest in a string of immensely entertaining titles from Umuzi, Trevor R Corbett’s An Ordinary Day is a South African novel that encompasses a wide array of political issues in a relevant, insightful way. As someone who has worked for agencies like the National Intelligence Service and the NIA for more than twenty years, Corbett is in the ideal position...

Powerful, chilling Those Who Love Night a must for thriller readers
Jonathan Amid - 2010-10-15
Title: Those Who Love NightAuthor: Wessel EbersohnPublisher: UmuziDate of publication: August 2010Genre: Crime fictionPages: 272ISBN: 9781415201190Order Those Who Love Night from Kalahari.net. In a tremendously fertile literary climate, authors such as Mike Nicol, Margie Orford, Deon Meyer and Chris Marnewick have released high-calibre works of crime fiction that present engaging, dynamic plots and vivid characterisations, as well as some harsh but all too necessary social commentary on a South...

“’n Griekse slaai, asseblief”: Enkele opmerkings oor DJ Winterbach se Die begunstigde
Desmond Painter - 2010-10-14
Die begunstigde DJ Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150958 Prys: R170 Klik hier en koop jou eksemplaar van Die begunstigde nou van Kalahari.net! Afrikaanse kritici het skynbaar ’n swak vir (veral Griekse) mitologiese verwysingsraamwerke – en wanneer ’n skrywer so ’n verwysingsraamwerk “Jungiaans” inspan om iets te sê oor die vertekening van die self binne ’n dualistiese of dualiserende kultuur, soveel te beter! Tog vind...

60 Dae in Suid-Soedan ’n intieme blik op ’n proses van groei en verandering
Sandra Troskie - 2010-10-12
60 Dae in Suid-Soedan Franz Kemp Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624048817 Prys: R153.00 Klik hier en koop 60 Dae in Suid-Soedan nou van Kalahari.net! Dít was die hoop van die alchemiste van ouds: om nie slegs onedel metale in goud te kon verander nie, maar om in hierdie proses self as mens verander te word. Dít was ook die hoop (en gebede) van Franz Kemp vir sy tyd in wat hy beskryf as die hart van Afrika, “dat die Soedannese se gemaklikheid met hulleself, die rustigheid,...

Die Grysland-verblyf bied ’n meer hoopvolle toekomsvisie vir mense wat aan skisofrenie ly
Stephanie Nieuwoudt - 2010-10-05
Die Grysland-verblyf Jaco Fouché Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795702969 Prys: R127.50 Klik hier en koop Die Grysland-verblyf nou van Kalahari.net! Jaco Fouché skryf oor beskadigde buitestanders. Die karakters in sy debuutroman Die ryk van die rawe bly ’n mens jare later steeds by. In sy Twee dae in Mei word onder meer gekyk na hoe verskillende karakters probeer om van alkoholisme “genees” te word. En in Die Grysland-verblyf word die agteruitgang van Phillip, iemand...

Papawers is ’n moet lees-boek
JB Roux - 2010-09-29
Papawers Ingrid vander Veken Uitgewer: LAPA ISBN:9780799346619 Prys: R160 Klik hier en koop Papawers nou van Kalahari.net! “Kom na my toe,” nooi Ingrid van der Veken, Nederlandse joernalis en skrywer, haar stiefseun, David, in die openingsreëls van Papawers. “Kom sit hier in die son langs my op die bank ...” Sy wil met hom gesels om hom te verstáán en dalk iets van die lewe self te begryp. Maar die uitnodiging geld ook haar lesers: die skrywer wil...

One man’s search for identity along South Africa’s margins in Fox’s travelogue
Isaac Ndlovu - 2010-09-22
Title: The Marginal Safari: Scouting the Edge of South Africa Author: Justin Fox Publisher: Umuzi ISBN: 9781415200582 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Justin Fox’s The Marginal Safari: Scouting the Edge of South Africa is a travelogue which takes the entire South African borderline as its setting. The book relates a six-week-long one-man’s trip around South Africa’s border which Fox embarks on during the winter of 2004. Starting from Cape Town where he resides, Fox...

Afstande: Baie vleis aan been, maar te min murg
Sonja Loots - 2010-09-22
Afstande Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624049098 Prys: R233.75 Klik hier en koop Afstande nou van Kalahari.net! Met Afstande pak Dan Sleigh ’n uitdaging wat menige romanskrywer tjankend en stert-tussen-die-bene op vlug sou laat slaan. Met sy lywige, historiese roman stel hy ook ’n strawwe uitdaging aan sy lesers. Vir vele sal dit te uitmergelend wees, en hulle sal die aftog blaas lank vóór die begin van die optog waarop die karakters hulle in die eerste hoofstukke...

Afstande is heilsame opvoeding en ’n onmisbare leeservaring
Louise Viljoen - 2010-09-22
Afstande Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624049098 Prys: R233.75 Klik hier en koop Afstande nou van Kalahari.net! Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001 die Insig-Sanlam-romanwedstryd gewen het met ’n manuskrip wat later as die roman Eilande (2002) groot sukses behaal...

Lotz returns with winning thriller Tooth and Nailed
Jonathan Amid - 2010-09-15
Title: Tooth and Nailed Author: Sarah Lotz ISBN: 9780143026341 Publisher: Penguin Click here to buy Tooth and Nailed from Kalahari.net! Tooth and Nailed, the follow-up to Sarah Lotz’s well-received Exhibit A, arrives on our bookshelves in an incredibly rich season for lovers of local and crime fiction, a period that has offered discerning readers original, insightful and often brilliant works such as Antony Altbeker’s Fruit of a Poisoned Tree, Deon Meyer’s Thirteen Hours, Chris...

Wag was beslis die moeite werd vir Plante kan praat
Theo Kemp - 2010-09-14
Plante kan praat Jeanne Goosen Uitgewer: Kwela-uitgewers ISBN: 9780795703003 Prys: R140.25 Klik hier en koop Plante kan praat nou van Kalahari.net! In Willem de Vries, boekeredakteur van Die Burger, se onderhoud met Jeanne Goosen oor hoe sy as ­skrywer na die wêreld kyk, antwoord sy: “Die wêreld is soms maar ’n bietjie van ’n snaakse plek. Was maar altyd. Wat ’n sterk tema vir my is, is dat mense wat op die oog af swaksinnig lyk of dom is, nie goed vaar...

Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie
Johan Anker - 2010-09-14
Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories Piet Swanepoel Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150699 Prys: R160 Klik hier en koop Marico se Mambas nou van Kalahari.net! In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie versameling hou hy hom besig met presies daardie dinge waarna die titel...

Abel se ontwaking grillerig, gedetailleerd en pragtig geskryf
Madri Victor - 2010-09-08
Abel se ontwaking Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151306 Prys: R148.75 Klik hier en koop Abel se ontwaking nou van Kalahari.net! Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karsten bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer die groot speurromanskrywer gaan word – soos ’n mens op die agterflap van Karstens...

Pluimprinse het sy oomblikke
JB Roux - 2010-09-08
Pluimprinse Malene Breytenbach Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048251 Prys: R153.00 Klik hier en koop Pluimprinse nou van Kalahari.net! Lees ook ander resensies van Pluimprinse op Malene Breytenbach se skrywersprofiel ’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende...

Whiteness and Africanness as pure adventure in Witboy in Africa
Karlien van der Schyff - 2010-09-07
Title: Witboy in Africa: Diary of a Troublemaker Author: Deon Maas ISBN: 9780624048336 Publisher: Tafelberg Publication date: April 2010 Click here to buy Witboy in Africa from Kalahari.net! The title of Deon Maas’s travelogue, Witboy in Africa, creates the expectation that the narrative will, to some extent, reflect the white travel writer’s questions surrounding whiteness and African identity as he travels through Africa. This initial expectation is strengthened the moment one opens...

Stoffel in Afrika vertel van Homo nie-altyd-so-sapiens-nie in Afrika
Sandra Troskie - 2010-09-07
Titel: Stoffel in Afrika Skrywer: Christiaan Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R160 Klik hier en koop Stoffel in Afrika nou by Kalahari.net! Toe ek Christiaan Bakkes se Stoffel in Afrika oopslaan, het ek presies geweet wat om te verwag. Soos die stofomslag van die boek aandui, is dit na alles ’n bundel “wildernisverhale”. En een van die opvallende kenmerke van ’n wildernisverhaal is – gewoonlik – die held. Die manlike held....

Do you cry over Spilt Milk or clean it up? Reading Kopano Matlwa’s national allegory
Karlien van der Schyff - 2010-08-31
Title: Spilt Milk Author: Kopano Matlwa ISBN: 9781770097919 Publisher: Jacana Publication date: April 2010 Click here to buy Spilt Milk from Kalahari.net! In her debut novel, Coconut (Jacana, 2007), EU Literary Award-winner Kopano Matlwa tackled the weighty issue of racial and gender identity in post-apartheid South Africa through the life stories of two teenage protagonists from widely differing backgrounds. At first glance her second novel, Spilt Milk, sets out in much the same vein, as it...

Vier seisoene kind is lekker leesgenot
Elbie Adendorff - 2010-08-31
Vier seisoene kind Wilna Adriaanse Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624048671 Prys: R161.50 Klik hier en koop Vier seisoene kind nou by Kalahari.net! Vier seisoene kind, die jongste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, handel oor Cato, ’n karakter uit ’n vorige roman van haar, Met ander woorde. Dit is nou vyf jaar later en Cato keer as 29-jarige weduwee vanuit Londen terug na haar universiteitsdorp, Stellenbosch, waar sy ’n teaterrestaurant gekoop het. Op die vliegtuig sit ’n...

Lukas, die geliefde geneesheer word aanbeveel vir die kerklike- sowel as sekulêre gemeenskap
Herman Lombard - 2010-08-31
Lukas, die geliefde geneesheer Louise Prinsloo Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193706 Prys: R160 Klik hier en koop Lukas, die geliefde geneesheer nou by Protea Boekhuis! Die verskyning van Louise Prinsloo se boek Lukas, die geliefde geneesheer is ’n groot letterkundige gebeurtenis vir opbouende leesstof vanuit die godsdienstige bodem. Dit is ’n Bybelroman. Dis ook fiksie in ’n genuanseeerde sin van die woord (sien later). Dis eintlik ’n geskiedskrywende vertelling (narratief)....

Oewerbestaan ’n soepel-gekonstrueerde en welbeleë debuut
Annemarié van Niekerk - 2010-08-17
oewerbestaan Melt Myburgh Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869193690 Prys: R119.00 Klik hier en koop oewerbestaan nou by Kalahari.net! Die woord oewer roep in die geestesoog ’n idilliese beeld op van ’n rusgewende watergebied met ruisende riete, riviervoëls, paddageluide en – as jou romanties-ingestelde geestesoog nog meer uitgehonger is – selfs ’n pastel sonsondergang. Maar die agtervoegsel -bestaan in die titel van Melt Myburgh se debuutbundel sorg daarvoor...

Young Blood a fast read that grapples with the present
Isaac Ndlovu - 2010-08-11
Title: Young Blood Author: Sifiso Mzobe Publisher: Kwela Books ISBN: 9780795702938 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Young Blood is Sifiso Mzobe’s ambitious debut novel, which is set mainly in Umlazi township, Durban. It is narrated by its male protagonist, Sipho, a 17-year-old tenth-grader who drops out of school. Explaining his decision he says, “There was absolutely nothing for me in school ... Nothing in school made sense, and nothing had since grade one” (7). Despite...

Pamuk se The Museum of Innocence bied veel om te geniet en te bewonder
Louise Viljoen - 2010-08-11
The Museum of Innocence Orhan Pamuk Uitgewer: Faber And Faber ISBN: 9780571237005 Prys: R245.61 Klik hier en koop The Museum of Innocence nou by Kalahari.net! The Museum of Innocence is die jongste roman van Orhan Pamuk, wat wêreldwye bekendheid én die Nobelprys vir letterkunde verwerf het met romans soos The Black Book, My Name is Red en Snow. Sy jongste roman, The Museum of Innocence,is reeds in 2008 in Turks gepubliseer, maar die Engelse vertaling daarvan deur Maureen Freely...

Interruption and discontinuity in Anthony W Harding’s Lekgowa
Deirdre Byrne - 2010-08-05
Title: Lekgowa Author: Anthony W Harding Published by New Voices, Cape Town, 2010 In the past five years South Africa has seen an upsurge of “life writing”, telling the stories of ordinary people in the post-apartheid era. These works (including Adam Levin’s Aidsafari, Chris van Wyk’s Shirley, Goodness & Mercy and its sequel, Eggs to Lay, Chickens to Hatch) are a reaction to the totalising “grand narratives” of apartheid and colonialism, which held (if implicitly)...

Marike langs die pad met haar tassie
Marius Crous - 2010-08-04
Marike se laaste dans Deborah Steinmair Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151467 Prys: R160 Klik hier en koop Marike se laaste dans nou by Kalahari.net! Met die eerste lees van Deborah Steinmair se roman het die titel my onwillekeurig laat dink aan Wayne Koestenbaum se Jackie Under My Skin – Interpreting An Icon (1995). Anders as in die geval van Jackie O word Marike de Klerk eintlik maar net onthou as die aanhangsel, die vrou, van FW de Klerk, die een met die koloniale wit helm...

Haasbroek vermag iets magies in Kruispunt
Joan Hambidge - 2010-07-28
Kruispunt PJ Haasbroek Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151719 Prys: R144.50 Klik hier en koop Kruispunt nou by Kalahari.net! PJ Haasbroek het veral as kortverhaalskrywer ’n besondere bydrae binne die Afrikaanse letterkunde gelewer. ’n Mens dink hier in die besonder aan bundels soos Heupvuur (wat bekroon is met die Eugène Marais-prys) en Roofvis. Aan sy romans het hierdie leser min erg. Die verhale is uitgesponne en die simboliek dikwels te swaar vir die teks. Maar...

Die stories in In die mond van die wolf vél soos die Karoo
Madri Victor - 2010-07-28
In die mond van die wolf Paul C Venter Uitgewer: Lapa ISBN:9780799346060 Prys: R143.95 Klik hier en koop In die mond van die wolf nou by Kalahari.net! Die anderdag sê iemand in ’n gesprek: “Paul C Venter is ’n beter storieverteller as ’n skrywer.” Ek het lank hieroor getob. Wat presies is die verskil tussen ’n skrywer en ’n storieverteller? Waar trek jy die lyn wat sê storievertellers dié kant toe, skrywers daai kant toe? Eers het...

My ouma in kaneel: Die kleinood van onthou
Suzanne Bezuidenhout - 2010-07-27
My ouma in kaneel Margaret Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798151009 Prys: R145 Klik hier en koop My ouma in kaneel nou van Kalahari.net! “Niks en niemand verdwyn werklik uit jou lewe nie. Want daar is altyd die onthou” (Bakkes 2009:127). Dié aanhaling uit die bekende skrywer Margaret Bakkes se jeugverhaal My ouma in kaneel (eerste uitgawe 1986) dien as ’n samevatting van die tematiek in hierdie grootwordverhaal. Dit handel oor die hoofkarakter Magriet...

Alex Smith’s Four Drunk Beauties: Other ways of telling
Annel Pieterse - 2010-07-21
Title: Four Drunk Beauties Author: Alex Smith Publisher: Umuzi ISBN: 9780795702860 Price: R180.00 Four Drunk Beauties is the third novel by award-winning South African author Alex Smith. It relates the story of two men, Kamaal (a Muslim) and Drew (a "Jewish atheist") who were tortured, bound back to back, and left to rot in an Iranian prison. Smith explores the relationship between the two men as they wait for either rescue or death. In order to keep the extreme horror of their situation at...

Fruit of a Poisoned Tree so goed soos Truman Capote
Chris Marnewick - 2010-07-21
Fruit of a Poisoned Tree: A True Story of Murder and the Miscarriage of Justice Antony Altbeker Uitgewer: Jonathan Ball Publishers ISBN: 9781868423330 Prys: R165.75 Klik hier en koop Fruit of a Poisoned Tree: A True Story of Murder and the Miscarriage of Justice nou by Kalahari.net! So dan en wan verskyn daar ’n boek wat ek wens ek geskryf het, of selfs kon skryf. Antony Altbeker se Fruit of a Poisoned Tree: A True Story of Murder and the Miscarriage of Justice is so ’n boek....

Encounters with André Brink will bring many happy hours of reading
Godfrey Meintjes - 2010-07-20
Encounters with André Brink Compiled by Karina Magdalena Szczurek Publisher: Human & Rousseau ISBN: 9780798152181 Price: R170.00 Click here to buy Encounters with André Brink from Kalahari.net! In the preface to her compilation of forty-four essays reflecting on encounters with the internationally acclaimed South African author André Brink, Karina Szczurek states: “Together, in these essays, we’ve explored some of the many facets of his versatile personality....

Duiwelsbrood en ander kort en lang stories die moeite en trane werd
Alette de Beer - 2010-07-20
Duiwelsbrood en ander kort en lang stories Annelie Botes Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799345919 Prys: R150 Klik hier en koop Duiwelsbrood en ander kort en lang stories nou van Kalahari.net! Die mens het ’n oeroue soeke na geloof, hoop en liefde. Hierdie soeke word opnuut uitgebeeld en ondersoek in die verbeeldingryke stories en tasbare, lewensgetroue karakters van Duiwelsbrood en ander kort en lang stories. Dit is ’n omnibus van drie novelles en 19 kortverhale, almal voorheen gepubliseer,...

Kruispunt sal jagtersinstink by die geoefende leser prikkel
Johan Anker - 2010-07-20
Kruispunt PJ Haasbroek Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798151719 Prys: R144.50 Klik hier en koop Kruispunt nou by Kalahari.net! PJ Haasbroek het bekendheid verwerf met vier kortverhaalbundels: Heupvuur (1974), Roofvis (1975), Skrikbewind (1976) en Verby die vlakte (1982), waarna vier romans gevolg het, onder andere Die ander vennoot in 2009 en ’n keur van sy kortverhale, Voornagvlug (1988). Kruispunt as kortverhaalbundel volg dus na ’n baie lang onderbreking in dié...

Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk ’n verbysterende boek
Thys Human - 2010-07-15
Die benederyk Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798151474 Prys: R165.75 Klik hier en koop Die benederyk nou by Kalahari.net! I In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug, dat sy skarniere ingee” (Viljoen 1984:1)...

Die benederyk is grootse literatuur met 'n ruim en ryk verwysingsveld
Chris van der Merwe - 2010-07-14
Die benederyk Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798151474 Prys: R165.75 Klik hier en koop Die benederyk nou by Kalahari.net! Ingrid Winterbach het naam gemaak as skrywer en ook as skilder; geen wonder nie dat skilderskap so prominent figureer in haar jongste roman, Die benederyk. Die sentrale karakter, Aaron, uit wie se perspektief die gebeure weergegee word, is ’n skilder, terwyl sy broer, die wonderlik beminlike Stefaans, wat feitlik net so belangrik in die verhaal...

Gripping and nuanced thriller The Soldier Who Said No will satisfy wide audience
Jonathan Amid - 2010-07-06
The Soldier Who Said No Chris Marnewick Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201084 Prys: R144.50 Click here to buy The Soldier Who Said No from Kalahari.net In 2008 Chris Marnewick delivered his first novel, Shepherds and Butchers, to critical acclaim. For his novel, which explores legal execution in a stark, harrowing manner, the author – who is a senior advocate practising in Durban – uses factual and fictional elements to interrogate the grim realities underlying the South Africa’s...

Vier briewe vir Jan Ellis literêr goed, boeiend en toeganklik
Annemarié van Niekerk - 2010-07-06
Vier briewe vir Jan Ellis Steve Hofmeyr Uitgewer: Zebra Press ISBN: 978177022 081 Prys: R120 Die wêreldliteratuur lewer van tyd tot tyd onvergeetlike klein novelles op. Kamees wat jou ’n leeftyd bybly. Gewoonlik gaan dit om ’n enkele gebeurtenis of ’n paar agtereenvolgende gebeurtenisse wat iemand se lewe handomkeer verander. Dink maar aan Nikolaj Gogol se The overcoat (1842), Gustave Flaubert se Un Cœur simple (1877), Tsjechof se The lady with the dog (1899),...

Gritty, exhilarating sequel, Killer Country, a guaranteed page-turner
Jonathan Amid - 2010-06-30
Killer Country Mike Nicol Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201169 Prys: R144.50 Click here to buy Killer Country from Kalahari.net! As a full-time writer, Mike Nicol is no stranger to the world of fiction writing, having penned six novels, four of which have been published in the UK and the US. Having recently risen to local prominence with his previous crime novel, Out to Score, in collaboration with Joanne Hichens, Nicol laid down a marker as one of the finest crime writers around with his sensational...

Razor-sharp characterisation and cutting humour in Julian De Wette’s latest novel, A Case of Knives
Jonathan Amid - 2010-06-30
A Case of Knives Julian De Wette Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201183 Price: R146.36 Click here to buy A Case of Knives from Kalahari.net! While many novels have explored the political and personal ramifications of living under the apartheid regime, few have employed such a terrific sense of narrative brio humour as A Case of Knives, an often hilarious yet ultimately serious-minded coming-of-age tale that uses real events and characters to create an allegorical social commentary on the nature...

Witboy in Afrika: Pionier vertrek na Rwanda, Nigerië
MC Botha - 2010-06-28
Witboy in Afrika Deon Maas Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047780 Prys: R153 Klik hier en koop Witboy in Afrika nou by Kalahari! In die slegte ou dae van sensuur het ons volk se sedebewakers hare gekloof oor die teoretiese verskynsel “gemiddelde leser”. Dié sou glo aanstoot neem, of nie, teen ’n boek wat reg lê om verbied te word. Gelukkig het dié fiktiewe “gemiddelde leser” intussen uitgesterf. Nou wonder ek of daar vandag dalk so iets soos ’n...

Versamelde Boesmanstories 2 is 'n kosbare skat in Afrikaans
Chris van der Merwe - 2010-06-28
Versamelde Boesmanstories 2 GR von Wielligh Uitgewer: Protea ISBN: 9781869192891 Prys: R160 Klik hier en koop Versamelde Boesmanstories 2 nou by Protea Boekhuis! Dit is aan die landmeter GR von Wielligh te danke dat ons vandag ’n kosbare skat Boesmanstories in Afrikaans besit. Von Wielligh, wat in 1903 as gevolg van ’n ongeluk byna heeltemal blind geword het, sodat hy alleen met ’n sterk bril en ’n dubbele vergrootglas kon lees, het volgehou om na te vors, te luister...

Die Onbekendes laat jou hartklop versnel
Stephanie Nieuwoudt - 2010-06-25
Die Onbekendes Francois Bloemhof Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799345230 Prys: R154.95 Klik hier en koop Die Onbekendes nou by Kalahari.net! Francois Bloemhof ken die kuns om spanning te skep. As jy die regte toerusting het, sal jy waarskynlik met die lees van sy rillers agterkom jou hartklop versnel en dat jy ampertjies vergeet om asem te haal. En die lekkerste is dat jy in gemaklike Afrikaans op ’n vinnige leesrit geneem word. Bloemhof se jongste riller, Die onbekendes, bevat momente wat...

Koue kos is comfort food – Marita van der Vyver se jongste roman
Nikki Lordan - 2010-06-25
Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Met die eerste oogopslag bekyk ek Marita van der Vyver se jongste roman krities; ek blaai met ’n frons vinnig deur die hoofstukke; dit word geweeg en ewe roekeloos te lig bevind. Tog, ná ’n regverdige lees vind Dis koue kos, skat ewe gemaklik sy plek op my boekrak, asook binne haar oeuvre. Marita van der Vyver het haar talent...

Vlam uit die vlaktes kweek 'n herwaardering van byna eeu-oue werke
Matilda Burden - 2010-06-23
Vlam uit die vlaktes: ’n Keur uit die prosa van E de Roubaix Ingelei en saamgestel deur Pieter Strauss Uitgewer: Benedic Boeke ISBN: 9780981440811 Prys: R150 Klik hier en koop Vlam uit die vlaktes: ’n Keur uit die prosa van E de Roubaix nou by Benedic Boeke! “Hy het gelééf as hy ander kon dien en help en het altyd meer aan andere gedink as aan homself.” So sê Willem de Roubaix van sy pa, Manie, oftewel Emanuel de Roubaix, wat daarop aangedring het...

Leon de Kock’s Bodyhood: Balancing loss and lyricism
Christy Weyer - 2010-06-04
Title: BodyhoodAuthor: Leon de KockPublisher: Umuzi (2010)ISBN: 9781415200995Click here to order Bodyhood from Kalahari.net! Bodyhood (Umuzi, 2010) is Leon de Kock’s third collection of poetry. It is divided into four sections, each designated as a separate “journal”, which is indicative of the collection’s autobiographical tendency. As in the conversation of the “[s]cholars in a Johannesburg garden” who are “[c]onvened by critical agenda”, the collection...

Die skyn van tuiskoms teken ’n beeld van die digter
Madri Victor - 2010-06-02
Die skyn van tuiskoms: ’n Keur Lina Spies Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798151443 Prys: R160 Klik hier en koop Die skyn van tuiskoms: ’n Keur nou van Kalahari.net! “A poem begins with a lump in the throat,” lui die bekende aanhaling van Robert Frost, “a home-sickness or a love-sickness. It is the reading out toward expression; an effort to find fulfillment. A complete poem is one where an emotion has found its thought and the thought has found the...

Exclusive Books Homebru - Eish! Whatta Swheet List of Local Reads
2010-05-28
The Exclusive Books' annual Homebru Promotion – a fabulous celebration of South African writing talent - will run from 1 June to 11 July this year to coincide with the expected influx of 2010 World Cup visitors to our shores. A cornucopia of lekker and local, Homebru promotes South African writing by showcasing the finest local writing talent. 2010 sees Homebru exploring the essence of what living in South Africa and being South African, is all about. The Homebru book selection offers...

Baie melk en twie sykers: De Vries laat haar karakters én haar hartsplek lewe
Riette Rust - 2010-05-28
Outeur: Anastasia de Vries Uitgewer: Protea ISBN: 978-1-86919-345-4 Bladsye: 104 Prys: R120 "Heerlik, heerlik, heerlik!" wil mens uitgil wanneer jy hierdie bundel met sy 30 rubrieke klaar gelees het. Of jy Ravensmead in die Kaap ken of nie, die skrywer laat jou anders kyk na dié gebied waar “te baie vrae nie antwoorde het nie”. Sy skryf met deernis, maar ook met humor, oor haar “komvandaanplek”. Soms lag jy – jy raak self “so uitgekletter soes ’n...

“Op die pad wat jy maak, ry jy self” – Lina Spies lees Christine Barkhuizen-Le Roux se Padmaker
Lina Spies - 2010-05-27
Titel: PadmakerSkrywer: Christine Barkhuizen–Le Roux: Uitgewer: Human en Rousseau, Kaapstad Prys: R195Bladsye: 352ISBN: 9780798150965Klik hier om Padmaker by Kalahari.net te koop! Christine Barkhuizen-Le Roux se debuutroman Padmaker plaas die leser onmiddellik binne die handelingsverloop. Daar is geen lang beskrywende inleidings wat op woordspel konsentreer voordat die leser uiteindelik deur die personasies en wat met hulle gebeur, geboei word nie. Die inleidende paragraaf van die eerste...


<< 1 2 3 4 12 >>