Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Resensies | Reviews

Resensies | Reviews


<< 1 2 3 4 12 >>

Oorvloed en ontneming: Tannie Essie in die paradys (Of: My drie dae in die hel)
Bibi Slippers - 2011-05-19
Ek leef van vrugte – vandag Essie Honiball, geredigeer deur Johan Nel Uitgewer: Benedic Boeke ISBN: 9780981440828 Prys: R160.00 Dit neem sommige mense jare om oor traumatiese gebeure te praat. Party kom nooit so ver nie. Ander konfronteer die demone van die verlede met pen op papier. Vandag tokkel ek uiteindelik my eie trauma op die sleutels van ’n skootrekenaar uit. As kind het ek eenmaal ’n trok vol hoenders op pad na die slaghuis sien ry. Ek het vir ’n baie...

The Suitable Girl reaches the heart
Madri Victor - 2011-05-19
Untitled Document Title: The Suitable Girl Author: Michelle McGrane Publisher: Modjaji Books ISBN: 9781920397265 Price: R130.00 Click here to buy a copy from Kalahari.net. It should be clear from the start that this is not so much a review as a discussion, or a contemplation on what makes poetry enjoyable, and whether my latest read, The Suitable Girl by Michelle McGrane, counts as “good poetry”. Robert Frost said, “There are three things, after all that a poem must reach:...

Lyndall Gordon, author of Lives Like Loaded Guns, Emily Dickinson and Her Family’s Feuds, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-05-12
Untitled Document Title:Lives Like Loaded Guns: Emily Dickinson and Her Family's Feuds Author: Lyndall Gordon Publisher: Virago Press ISBN: 9781844084531 Click here to buy a copy from Kalahari.net! Review by Janet van Eeden I’ve read a number of Lyndall Gordon’s literary biographies, most notably her biography of Mary Wollstonecraft after I’d written my own play on the first feminist ever. I also reviewed her semi-autobiographical novel, Shared Lives, (litnet link here)...

Dié rustelose kind van Worcester is ’n vonk vir talle kerse
Michael le Cordeur - 2011-05-04
Kaleidoskoop (bundel) Floris Brown Uitgewer: FAB Produksiehuis ISBN: 9781920204358 Prys: R250.00 Ek het die eerste keer van Floris Brown gehoor in 1973 toe hy as liedjieskrywer en komponis van die orkes RestlessChildren goue status verwerf het met die liedjie “Until Tomorrow”. Ek was toe maar in st 8 en Floris reeds ’n jong onderwyser op Worcester. Die jeug was gaande oor sy talente as komponis en liedjieskrywer. Dit was egter eers in 1985 dat ons paaie werklik gekruis het, toe...

Die beginsel van stof – besonder verwikkeld en ryk
Helize van Vuuren - 2011-05-04
Die beginsel van stof Breyten Breytenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152211 Prys: R144.50 Klik hier en koop Beginsel van stof nou van Kalahari.net! “Hier is ek nou terug/ uit die seisoen van verstrooiing” vertel die digter in sy jongste bundel, met “’n doos vol woorde gepak gedun uit verse/ oor die jare”. Hierdie verse is soos ’n “vel van onthou”. Die bundeltitel word verduidelik in die prosagedig “(toe ek hom sien)”,...

Lig wankelend: Aan almal wat die metafisiese smart ken
Danie Botha - 2011-05-03
Lig wankelend: die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter Gerard Scholtz Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795800153 Prys: R136.00 Klik hier en koop Lig wankelend: die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter nou van Kalahari.net! In 1939 skryf NP Van Wyk Louw oor die gunstigste geestesgesteldheid om verhoogtoneel werklik te waardeer. Sy woorde kan ’n mens ook van toepassing maak op die lees van hierdie roman. Watter mense sal dit waardeer? Almal wat smart ken, wat nog rusteloos...

Michiel Heyns, author of Lost Ground, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-04-21
Untitled Document Title: Lost Ground Author: Michiel Heyns Publisher: Jonathan Ball ISBN: 9781868424160 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Review by Janet van Eeden Lost Ground is yet another compelling novel from the pen of Michiel Heyns, who made his debut with one of my favourite books, The Children’s Day. Lost Ground revisits the South African dorp of Heyns’s childhood. This time it’s a fictional place called Alfredville which embodies all the intrigues that...

Gary Cummiskey, author of Sky Dreaming, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-04-12
Untitled Document Title: Sky Dreaming Author: Gary Cummiskey Publisher: Graffiti Kolkata Review by Janet van Eeden Sky Dreaming is Gary Cummiskey’s most accomplished work so far. In this volume his work takes a more introspective turn with the unifying theme of a profound existential questioning of life. This kind of depth comes, I believe, from suffering through difficult times. There’s a world-weariness to this collection which takes it into universal territory. With this jadedness...

A terrible farce, a tragic end: finish en klaar
Francois Verster - 2011-04-06
Untitled Document Title: Finish & Klaar: Selebi’s Fall from Interpol to the Underworld Author: Adriaan Basson Publisher:Tafelberg ISBN: 9780624049395 Price: R180.00 “Finish en klaar” has become a well-known phrase since the demise of Jackie Selebi. For instance, the alleged friendship between Mo Shaik and Cyril Beeka is compared with that of Selebi and his “own” (alleged) gangster, Glenn Agliotti. What will come of the Shaik-Beeka association, time will tell....

Wame Molefhe, author of Go Tell the Sun, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-04-06
Untitled Document Title: Go Tell the Sun Author: Wame Molefhe Publisher:Modjaji Books ISBN: 9781920397036 Click here to buy Go Tell the Sun from Kalahari.net. Review by Janet van Eeden Wame Molefhe’s collection of short stories, Go Tell the Sun, is a subtle and gentle evocation of life in Botswana. Her stories are apparently very simply told and have an innocence in their narrative which belies their content. The subject matter of the stories is, almost without exception, very harsh...

A vuvuzela revolution?
Rob Gaylard - 2011-04-06
Untitled Document Title: The Vuvuzela Revolution: Anatomy of South Africa’s World Cup Authors: Richard Calland, Lawson Naidoo and Andrew Whaley Publisher: Jacana ISBN: 9781770099715 Price: R153.00 Click here to buy The Vuvuzela Revolution from Kalahari.net. There were of course as many 2010 World Cups as there were spectators or participants. This is an engaging, entertaining account of “our” World Cup as experienced by three close friends and associates with a genuine interest...

Meetsnoer laat jou asem ophou
Stephanie Nieuwoudt - 2011-03-30
Meetsnoer Chanette Paul Uitgewer:LAPA Uitgewers ISBN: 9780799347234 Prys: R197.95 Klik hier en koop Meetsnoer nou van Kalahari.net! Dis jammer dat net Deon Meyer se naam keer op keer opduik wanneer ’n mens van speurverhale praat. Want Chanette Paul is ’n ewe bedrewe skrywer. Haar verhale is goed nagevors, onderhoudend en boeiend. Maar voordat ’n mens te gefokus raak op die speurverhaal- of misdaadgenre, ’n regstelling. Want al lyk Paul se boeke in die Gys Niemand-reeks...

Toe dit nog vroeg was: antropologie in versvorm
Zandra Bezuidenhout - 2011-03-29
Toe dit nog vroeg was Mari Grobler Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049425 Prys: R110.50 Klik hier en koop Toe dit nog vroeg was nou van Kalahari.net! Mari Grobler se derde digbundel sentreer rondom die leefwyse van die vroeë San- en Khoi-bewoners van Suidelike Afrika – iets wat reeds gedeeltelik in haar bundel Eggo’s in bewolkte water (2004) figureer. Daarmee verbreed sy die relatief klein korpus werke in die Afrikaanse digkuns wat tot dusver die land se inheemse bevolking tematies...

Verwagtings is bokkers, maar hoës is tog ook ‘n pluimpie
Francois Verster - 2011-03-23
Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories Sarel Pieterse Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152433 Prys: R136.00 Klik hier en koop Boerumoer nou van Kalahari.net! Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories is ’n aansienlike boekie. Om mee te begin: die omslag is interessant. Dit trek die oog en is esteties aanvaarbaar. Laat jou ook wonder. Eers span jy jou visuele geletterdheid in en dan jou skoolgeletterdheid: jy lees dit kreatief en dán neem die ou dominerende linkerbrein oor –...

Wanpraktyk se stukke, geheime en hoeke
Marius Crous - 2011-03-15
Wanpraktyk Andries Samuel Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152822 Prys: R 123.25 Slapband, 70 pp Klik hier en koop Wanpraktyk nou van Kalahari.net! Nou onlangs het ek ’n onderhoud wat dame Edna Everage met Liza Minelli gevoer het, gekyk. Dame Edna het dadelik opgemerk: “Ek praat nie nou oor jou beroemde ma Judy Garland nie. Ek praat nou met jou en oor jou.” Dit is seker iets waarmee Andries Samuel ook gekonfronteer gaan word, want met ’n formidabele skrywer-ma...

Louis Greenberg and Sarah Lotz, aka SL Grey, author(s) of The Mall, in conversation with Janet van Eeden
Louis Greenberg - 2011-03-09
Title: The Mall Author: SL Grey Publisher: Corvus Books Review by Janet van Eeden SL Grey’s first novel, The Mall, makes a bold and dramatic debut on the South African fiction stage. This fresh and sassy horror/thriller moves into a class of its own, yet it shares the territory with works by Lauren Beukes, who has made her mark as the queen of the street-smart, punk-grunge South African novel. When Dan, a shop assistant for Only Books in an upmarket Johannesburg mall with a penchant for...

Met koffer en kaart: ’n Reis vol humor, begrip en deernis
Madri Victor - 2011-03-09
Met koffer en kaart Helena Gunter Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152549 Prys: R140.25 Klik hier en koop Met koffer en kaart nou van Kalahari.net! Ons drink ’n glas wyn en gesels oor Helena se boek Met koffer en kaart wat pas verskyn het. Of eerder, Helena gesels versigtig oor die boek en ek luister. Want tóé het dit maar pas van die uitgewer by haar aangekom en ek het dit nog net deurgeblaai. “Verhale wat ’n mooi verlede wys, is nodig en moet beslis...

Janet van Eeden chats to Colleen Higgs about her Lava Lamp Poems
Colleen Higgs - 2011-03-02
Title: Lava Lamp Poems Author: Colleen Higgs Publisher: Modjaji Books ISBN: 9781920397258 Review by Janet van Eeden Reading Lava Lamp Poems left me feeling as if I’d just spent a few hours with a very good friend. This sense of what I can only describe as comfortable satisfaction comes from reading about familiar places: like Yeoville in the eighties and early nineties; familiar times, like the day of the first democratic elections in our country; familiar emotions such as the complexities...

Max du Preez’s Pale Native – a bluntly told historical narrative
Rob Gaylard - 2011-03-02
Untitled Document Title: Pale Native: Memories of a Renegade Reporter Author: Max du Preez Publisher: ZEBRA PRESS ISBN: 9781770220607 Price:R187.00 Click here to buy a copy from Kalahari.net. For once the dust cover doesn’t exaggerate: “Max du Preez has one hell of a story to tell” – and he tells it in his familiar, blunt, no-holds-barred fashion. For readers who missed the first edition (2003), this is a gripping and highly readable guide to what we as a nation have been...

Cook with 7de Laan will bring great delight to the lover of food and TV
Paul Murray - 2011-03-01
Title: Cook with 7de Laan Compiler: Kerneels Breytenbach Publisher: Human & Rousseau ISBN: 9780798151672 Price: R212.50 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Viewers of the popular soapie 7de Laan on SABC2 can really feel at home with the cookbook Cook with 7de Laan and can reconstruct the dishes they see in this TV programme in the comfort of their own kitchens. The seven main actors from the series each share their special recipes with viewers/readers. All in all, the book contains...

Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte verdien slegs ’n halwe loflied
JB Roux - 2011-02-22
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte Saamgestel deur Fanie Olivier Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151825 Prys: R165.75 Klik hier en koop Die mooiste Afrkaanse liefdesgedigte nou van Kalahari.net! Vir iemand wat nooit ooghare vir die poësie van die afgelope dekades gehad het nie maar ’n “sucker” is vir die romantiek, is Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte (vierde, uitgebreide uitgawe, saamgestel deur Fanie Olivier en uitgegee deur Human & Rousseau)...

Toevallige tekens is ’n aangename speurtog en leeservaring
Susan Smith - 2011-02-22
Martjie Bosman Uitgewer: Protea ISBN: 9781869194000 Prys: R127.50 Klik hier en koop Toevallige tekens nou van Kalahari.net! ’n Belangrike digbundel wat aan die einde van 2010 verskyn het, is Martjie Bosman se Toevallige tekens. Die bundel verskyn sewe jaar na haar debuutbundel, Landelik, wat met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Die belofte wat met die eerste bundel gemaak is, word in hierdie bundel voltrek. Met die invalslag suggereer die bundeltitel en pragtige buiteplat alreeds...

Skreeu loop “taboe” onderwerpe trompop
Stephanie Nieuwoudt - 2011-02-16
Skreeu en ander verhale Saamgestel deur Marieta Nel en Adinda Vermaak Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799346848 Prys: R88.95 Klik hier en koop Skreeu en ander verhale nou van Kalahari.net! Wanneer ’n mens se hormone as tiener op loop is, wil jy dikwels skreeu. Van pyn, van vreugde, van verlange, van woede. Dalk veral van woede. Die titel van dié bundel kortverhale wat op die tienermark gemik is, is dus heel gepas. (Kom ons vergeet maar gerieflikheidshalwe dat die eise van volwasse wees...

Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe met duidelike vaardigheid geskryf
Ronel Nel - 2011-02-02
Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe Martie Retief-Meiring Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151139 Prys: R128.00 Klik hier en koop Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe nou van Kalahari.net! Ons het grootgeword met Janie du Plessis se gesig voor ons. Op televisie (as die funky, borselkop-aanbieder van die tienerprogram Teletien); op tydskrif-voorblaaie; as mode-model; later jare in glansblaaie as sosiale vlinder en rykmansvrou; met kort tussenspele as verhoogakteur...

Daddy’s Girl captivates
Janet van Eeden - 2011-01-27
Title: Daddy's Girl Author: Margie Orford Publisher: Jonathan Ball ISBN: 9781868423866 Price: R110.50 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Daddy’s Girl is the third Clare Hart novel to come from crime writer Margie Orford’s pen in recent years. As usual, Orford’s writing is elegant, intelligent, well-conceived and perfectly nuanced. Many of these qualities are echoed by her main protagonist, Dr Clare Hart, who is equally elegant, intelligent and full of subtlety. Orford...

Madri Victor op die spoor van Deon Meyer se jongste trefferboek
Madri Victor - 2011-01-26
Spoor Deon Meyer Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152501 Prys: R215.00 Klik hier en koop Spoor nou van Kalahari.net! Resensie deur Madri Victor Deon Meyer. Die naam sê al meer as wat enige inleiding kan doen. Want Deon is nie net een van die bekendste en mees suksesvolle skrywers in Suid-Afrika nie, hy is ook internasionaal bekend – en geliefd – met ’n ellelange lys toekennings agter sy naam. Hy het groupies, fans wat erg gespanne wag vir die volgende boek...

Dwaalpoort moontlik die heel beste roman van 2010
Andries Visagie - 2011-01-25
Dwaalpoort Alexander Strachan Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049210 Prys: R195.00 Klik hier en koop Dwaalpoort nou van Kalahari.net! Dwaalpoort is Alexander Strachan se eerste roman sedert Die werfbobbejaan,wat in 1994 verskyn het. In 1997 het hy wel ’n kortverhaalbundel, Agter die suikergordyn, gepubliseer en nou het hy sy drama Kloof (2003) herskryf en goed daarin geslaag om ’n drama van gemiddelde gehalte in ’n spogroman te omskep. Dwaalpoort is een van die beste Afrikaanse...

’n Ver plek vir Zilla nie ’n konvensionele liefdesroman nie
Madri Victor - 2011-01-18
’n Ver plek vir Zilla Margaret Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151887 Prys: R145.00 Klik hier en koop ’n Ver plek vir Zilla nou van Kalahari.net! Margaret Bakkes skryf al donkiejare. Haar eerste roman, Die verste reis, is in 1966 gepubliseer en sedertdien het daar al meer as dertig boeke en verskeie tydskrif- en kortverhale die lig gesien. Sy is, om die minste te sê, ’n veteraan. Human & Rousseau het onlangs ’n hele paar van haar ouer werke...

Tydelose gety: Ondenkbaar om na sestig verlief te raak?
Marius Crous - 2011-01-04
Tydelose gety Lina Spies Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193836 Prys: R140.00 By die lees van elke nuwe bundel van Lina Spies is dit altyd opvallend watter issue haar na aan die hart lê en wat in daardie spesifieke bundel verken gaan word aan die hand van ’n teologiese werk wat oor die kwessie handel. In haar vorige bundels het sy veral besin oor vormgodsdiens en die verlies aan geloof wat by haar ingetree het, terwyl ons in hierdie bundel verwysings het na die Joodsheid van die...

Zuma’s Bastard: My Encounter with a Desktop Terrorist
Karabo Kgoleng - 2011-01-04
Title: Zuma’s Bastard Author: Azad Essa Publisher: Two Dogs ISBN: 9781920137311 Price: R123.25 Click here to buy a copy from Kalahari.net. We initially met online. The man is a blogger, after all, and I tend to spend time skulking around in virtual corners of the internet. Azad Essa is a South African journalist who exchanged academia in Durban for the newsrooms of Al Jazeera in Doha. He paid his dues by working as researcher and lecturer at the labour studies department at UKZN. His...

Nadoodse ondersoek: CSI vir poësieliefhebbers
Eckhard Cloete - 2010-12-17
Nadoodse Ondersoek Martina Klopper Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152242 Prys: R145.00 Klik hier en koop Nadoodse Ondersoek nou van Kalahari.net! Op die omslag van Martina Klopper se debuutbundel, soos met ander onlangse NB-digbundels, is iets baie vreemds. Onder die titel, in hoofletters, die verklaring: “GEDIGTE”. Regtig, kan jy nou meer. Miskien is hierdie vermaning bedoel vir daai Engelse poppies in boekwinkels wat dit dalk mag verwar met ’n versameling Bybelversies...

’n Bundel waarin jy jou tande kan slaan: Jaekel Strauss se kortverhaaldebuut bied véél om te geniet en te bewonder
Thys Human - 2010-12-17
Maal Nicole Jaekel Strauss Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795800177 Prys: R175.00 Klik hier en koop Maal nou van Kalahari.net! I Elke Kersseisoen val dit my op hoeveel aandag en moeite daar aan verpakking bestee word. Selfs die allergewoonste ding word byna onherkenbaar verfraai en vir ’n klein fortuin te koop aangebied. Die vere maak egter nie altyd die voël nie – soms is die inhoud maar effe teleurstellend. Dikwels moet jy bedroë toekyk hoe jou aanvanklike verwagtings...

Getrouwlijckheydt van segghen. Die digterlike opdrag by Johann Lodewyk Marais
Johann de Lange - 2010-12-17
Diorama Johann Lodewyk Marais Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193652 Prys: R120.00 Klik hier en koop Diorama nou van Kalahari.net! I Een van die plesiere van die poësieleser is om ’n digter se ontwikkeling mee te maak. So is dit vir my met Johann Lodewyk Marais. Van sy debuut met Die somer is ’n dag oud (1983), deur Palimpses (1987) en By die dinge (1989) was sy fokus die opteken en bestendiging van sy wêreld, meer spesifiek sy jeugwêreld, ’n verlore tyd en...

Die aaneenvloei van herinneringe
Marthinus Beukes - 2010-12-09
Wat die water onthou Louis Esterhuizen Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193539 Prys: R130.00 Klik hier en koop Wat die water onthou nou van Protea Boekhuis! ’n Gemene deler in Esterhuizen se digbundels is temas van verganklikheid en verlies – daarvan getuig die goedgekose titels Sloper en, in die besonder, Wat die water onthou. Tyd se rol is in hierdie proses dominant, soos verwoord word in die gedig “Want die begin is geen begin nie” uit Sloper (88): Want die begin...

Witwees in Afrika – Gedagtes oor Max du Preez se Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan
Desmond Painter - 2010-12-07
Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan Max du Preez Uitgewer: Zebra Press ISBN: 9781770220560 Prys: R187.00 Klik hier en koop Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan nou van Kalahari.net! Vergun my om hierdie resensie op ’n ietwat persoonlike noot te begin. Ek het Vrye Weekblad destyds ontdek toe ek nog op skool was – kort op die hakke van ’n ander openbarende ontdekking, die Voëlvry-musiekbeweging. Ek het die koerant heel per toeval op die plaaslike...

Brouhaha ’n intieme dokument wat die leser dwing om vrae te stel
Marius Crous - 2010-12-07
Brouhaha Eben Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049043 Prys: R165.75 Klik hier en koop Brouhaha nou van Kalahari.net! 1. Brouhaha [bruaa]. s.m. F: Hubbub, bullabaloo; hum (of conversation) Harrap’s New Shorter French and English Dictionary 2. In hierdie versameling “verstommings, naakstudies en wenresepte” bundel Eben Venter die rubrieke wat hy vir By geskryf het. Dit word in drie afdelings aangebied, nl “Brouhaha”, “Stoney” en “Resepte”...

Op reis met ’n hond ’n besonder belowende debuut
Louise Viljoen - 2010-12-02
Op reis met ’n hond Anna Kemp Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151849 Prys: R131.75 Klik hier en koop Op reis met ’n hond nou van Kalahari.net! Ek het ’n keer die jong skrywer Kiran Desai, wat die Booker-prys gewen het vir haar roman The Inheritance of Loss, by ’n kongres hoor sê dat sy eintlik eers sukses behaal het toe sy alles oorboord gegooi het wat sy in skryfskole geleer het. Tot haar verbasing het die erkenning eers gekom toe sy begin het...

Herinneringe ter besieling: dapperheid oor grense van tyd en plek
Francois Verster - 2010-12-02
Dapper kinders van Suid-Afrika DJ Kotzé (Samesteller) Uitgewer: Protea ISBN: 9781869193461 Prys: R180 Klik hier en koop Dapper kinders van Suid-Afrika nou van Protea Boekhuis! In die voorwoord van Dapper kinders van Suid-Afrika noem die samesteller (wyle DJ Kotzé) daarvan dat “al ’n paar boeke in verband met die dapper kinders van Suid-Afrika verskyn [het]”. Die leser wonder waarskynlik: “Waarom dan nog een?” en “Wie is dié dapper...

Die sneeuslaper: Is daar lewe na Agaat?
Joan Hambidge - 2010-11-29
Die sneeuslaper Marlene van Niekerk Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151818 Prys: R175 Klik hier en koop jou eksemplaar van Die sneeuslaper nou van Kalahari.net! I Is daar lewe na Agaat? Na die enorme sukses van Agaat, wat selfs deur Toni Morrison aangeprys is, staan die leser voor Marlene van Niekerk se jongste teks, Die sneeuslaper. Dit is ’n teks wat, soos Memorandum, selfrefleksief omgaan met die skryfproses en die leser plaas binne die komplekse problematiek van...

Love bites van lastige pylsterte en ander aandenkings en oordenkings uit Versindaba 2010
Bibi Slippers - 2010-11-24
Versindaba 2010 Saamgestel deur US Woordfees Uitgewer: Protea ISBN: 9781869194017 Prys: R140.00 Klik hier en koop Versindaba 2010 nou van Protea! Versindaba 2010 is ’n klein vakansie in die Suid-Afrikaanse digkuns van die afgelope jaar – ’n Kontiki-toer deur die diglandskap. Mens stop vinnig (soms té vinnig) by elke plek, maar jy kry die idee. Dis veral perfek vir ’n eerste besoek: veilig, gestruktureerd en gebalanseerd. Die voorwoord (deur Nicol Stassen) en...

Piet Steyn se Tou grinterig, grusaam en gedetailleerd
Madri Victor - 2010-11-22
Titel: Tou Skrywer: Piet Steyn Uitgewer: Tafelberg Uitgewers Bladsye: 256 ISBN: 9780624049029Klik hier en koop Tou nou van Kalahari.net! Eers was daar Snoeiskêr (wat in 2007 ’n finalis vir die Sanlam/Insig Groot Romanwedstryd was), toe Bottelnek (2009), en nou is Pine Pienaar weer terug in Tou. In die eerste twee boeke was dit ’n uitgemaakte saak: Wie wil nié iemand wat duime met ’n snoeiskêr knip of kele met ’n bottelnek afsny, agter tralies sien nie?...

Reaching Out: Voices from Groenpunt Maximum-Security Prison raw and sincere
Isaac Ndlovu - 2010-11-19
Title: Reaching Out: Voices from Groenpunt Maximum-Security PrisonCompiler: Angifi DladlaPublisher: Chakida PublishersISBN: 9780620445009The anthology Reaching Out (2009) has poems, short stories, interviews and polemical short prose pieces by ten men serving sentences of various lengths at Groenpunt prison, Gauteng. Facilitated and compiled by Angifi Dladla, the book is a product of Femba Writing Project (FWP). The project participates in attempts at rehabilitating imprisoned criminals through soul-searching...

Die vierkant van die wraak open ’n hele nuwe kultuur van misdaadfiksie
Madri Victor - 2010-11-17
Vierkant van die wraak Pieter Aspe Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799347340 Prys: R150.00 Klik hier en koop Vierkant van die wraak nou van Kalahari.net! Pieter Aspe is al ’n handelsnaam in Vlaandere en Nederland. Met 27 boeke agter sy naam, verskeie vertalings en verkoopsyfers van meer as 1,5 miljoen het hy dáár geen bekendstelling nodig nie. Maar in Suid-Afrika is Aspe onbekend. Vierkant van die wraak is sy eerste boek in die Van In-reeks (benewens vyf wat buite die reeks...

Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe
Deborah Steinmair - 2010-11-17
’n Vrou gaan dokter toe Ray Kluun Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048947 Prys: R169.96 Klik hier en koop ’n Vrou gaan dokter toe nou van Kalahari.net! Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak. Ray Kluun se bittersoet roman, wat gebaseer is op die werklikheid,...

Takseer gerus Die voëlgids vir Suider-Afrika op sy voorbaadjie
Morné du Plessis - 2010-11-10
Die voëlgids vir Suider-Afrika Burger Cillié en Ulrich Oberprieler Uitgewer: LAPA ISBN:9780799346862 Prys: R240.00 Klik hier en koop Die voëlgids vir Suider-Afrika nou van Kalahari.net! Wie’t gesê ’n voëlgids is ’n flou plaasvervanger vir seëls versamel? Of jukskei speel? Sit ’n boek met ’n blosende kakelaarwyfie op sy voorblad voor my neer, en jy het ’n resensent wat begin rittel soos ’n skoolseun uit die sewentigs...

Under the Skin of Leslie Swartz’s Able-Bodied: Scenes from a Curious Life
Christy Weyer - 2010-11-09
Title: Able-Bodied: Scenes from a Curious Life Author: Leslie Swartz Publisher: Zebra Press ISBN: 9781770220829 Price: R161.50 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Leslie Swartz describes Able-Bodied: Scenes from a Curious Life (Zebra, 2010) as a “very personal” book: “[I]t feels like a story about my heart, my blood, my being” (51). And it is. A tribute to a father he loved, it is also a discussion of how that father’s disability profoundly shaped his life,...

Roman oor dwelmhandel kon beter
Riette Rust - 2010-11-09
Die besoeker Anchien Troskie Uitgewer: Kwela Boeke ISBN:9780795702990 Prys: R175 Klik hier en koop Die besoeker nou van Kalahari.net! Ons het Anchen Troskie in 2005 leer ken toe sy met die opspraakwekkende Dis ek, Anna gedebuteer het. Dié roman oor kindermolestering is op die skrywer se lewe gebaseer, daarom dat sy die skuilnaam Elbie Lötter gebruik het. In 2008 verskyn haar chic-lit-roman Nooit is ’n lang, lang tyd, dié keer onder haar eie naam. Die karakters worstel...

Poort 2010 ’n minipoort tot die binnewêreld van jong skrywers
Bibi Slippers - 2010-11-05
Titel: Poort 2010 Redaksie: Marius Crous, Franci Greyling en Betsie van der ElstPrys: R30Klik hier om Poort 2010 te koop. My ouerige HAT verskaf drie verklarings vir die woord poort: 1. ’n Groot, aansienlike deurgang in ’n muur of ander tipe omheining.2. Toegang. Soos in die poorte van die hemel (of die hel). 3. ’n Deurgang tussen berge. My ouerige HAT sou nie kon weet dat Poort ook die naam is van ’n kompetisie vir jeugdige skryftalent wat jaarliks deur die Suid-Afrikaanse...

120+ Sommerstories is medisyne vir die Nuwe Suid-Afrika Blues
Francois Verster - 2010-11-03
120+ Sommerstories PG du Plessis Uitgewer: Lapa ISBN:9780799347432 Prys: R160.00 Klik hier en koop 120+ Sommerstories nou by LAPA Uitgewers. PG du Plessis se bundel (baie) kort kortverhale Sommerstories (Lapa, derde uitgawe, 2010) is waaragtig ’n belegging. Want mens kan, soos voorin voorgestel word, weekliks daaraan proe, eerder as om soos ’n resensent met een diep asemteug in te duik en dwarsdeur te lees omdat jy dalk móét – te veel boeke en te min tyd noodsaak...

Rycroft’s missing an exceptional debut collection
Janet van Eeden - 2010-11-03
Title: Missing Author: Beverly Rycroft Publisher: Modjaji Books Date of publication: 2010 ISBN: 9781920397067 Order missing from Kalahari.net. Months before it happened Heather held a party at her Victorian semi in Obs …. She’d invited a Tarot reader …. one by one we were invited into the other room where the unseen woman dealt her cards i wouldn’t go So it begins. Beverly Rycroft builds up her collection of probing poetry slowly, revealing the trajectory of...


<< 1 2 3 4 12 >>