Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books

Nuwe boeke | New books


<< 1 2 3 4 5 >>

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2010-06-10
Nuut by LAPA Uitgewers dié Junie: Kissmas in Mosambiek, Geur van genade , Nova: Die begin, Susanna M Lingua: Omnibus 4, Veels geluk, liewe maatjie: alles vir ’n pret-partytjie. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Niefiksie Formaat:Sagteband; 137 x 212 mm Bladsye:160 ISBN: 9780799346565 Prys: R120 Kissmas in Mosambiek Johan Lötter Twee broers. ’n Voëltrip. Die voorbode. Twee en twintig dae oorlewing....

Uittreksel uit: Die ontwaking - Essie Honiball Biografie
Anoeschka von Meck - 2010-05-07
Die ontwaking - Essie Honiball Biografie is geskryf deur Anoeschka von Meck en verskyn binnekort by Benedic Boeke. ----- Mammie sit amper heeltemal regop. Die masker is van haar gesig afgeskuif en hang oor haar een wang. Asof iemand pas vir haar ’n skinkbord met tee gebring het en sy haarself regskuif om dit te geniet. Haar oë is oop en sy lyk heeltemal wakker. Selfs vrolik. “Haai, en hier kom tannie Hannie en Oom Jasper dan aan!” sê sy uitgelate. Sy sak terug...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2010-05-06
Nuut by LAPA Uitgewers dié Mei: Spoorloos, Veilig en vreesloos , Oempakadoempa, Nie vir Ma’s nie: ’n kookboek vir pa’s en kinders, Min moeite. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Fiksie Formaat:Sagteband, 137 x 212mm Bladsye: 312 ISBN: 9780799346626 Prys: R149.95 Spoorloos Riana Mouton Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma,...

Nuwe boeke by LAPA
2010-04-15
Nuut by LAPA Uitgewers dié April: Konsert van die lewe: Tolla van der Merwe, Die onbekendes, Tussen stasies, 20 Projekte: Materiaalverfkuns, Susanna M Lingua-omnibus 3. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net!   Kategorie: Biografie Formaat:Sagteband; 129 x 198 mm Bladsye: 292 ISBN: 9780799346473 Prys: R180 Konsert van die lewe: Tolla van der Merwe Tania du Toit Tien jaar ná sy dood word Tolla van der Merwe steeds onthou vir sy stories, sy...

Vlam uit die vlaktes word by ’n groot Boesmandlandse kuierfees bekendgestel
2010-04-15
Vlam uit die vlaktes, ’n pragboek propvol skitterende De Roubaix-verhale wat deur kontreiskrywer Pieter Strauss byeengebring is, word op Saterdag 17 April op ’n groot Boesmanlandse kuierfees naby Kaapstad bekendgestel. Die verhale van die skrywer E de Roubaix wat in die bundel opgeneem is, word deur kenners as van die heel eerste kontreiverhale in Afrikaans bestempel. Die meeste is deur De Roubaix gedurende die jare twintig van die vorige eeu geskryf en kom uit drie van sy boeke: ...

Nuut by Benedic Boeke
2010-04-14
  Piet Kokkewiet, Kokkewiet en ander verhale. ’n Ben Lindemann Omnibus Skrywer Ben Lindemann ISBN 978-0-9814408-0-4 Koop Die boek is beskikbaar deur toonaangewende winkels of aanlyn by http://www.benedic.net/BLOmnibus/ Formaat Sagteband (392 bladsye) Verkoopsprys R145 Nog inligting oor die boek ’n Sjarmante verhaal wat baie plesier verskaf – André P Brink Hierdie splinternuwe Ben...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-04-09
Nuut by NB-Uitgewers dié April: Witboy in Afrika, Op pad met Mandela – vyftien lewenslesse, Marike se laaste dans, Die benederyk en Die grysland-verblyf. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047780 Prys: R180 Witboy in Afrika...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-03-09
Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Padmaker, Nuwe stemme 4, Apostroof, Die skyn van tuiskoms: ’n Keur, Mzansi Magic: Struggle, Betrayal and Glory – The Story of South African Soccer en Thandiwe besluit. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150965 Prys: R195 ...

Nuut by LAPA Uitgewers
2010-03-04
Nuut by LAPA Uitgewers dié Maart: Die ondenkbare, Liefdespalet, Zackie Mostert, 20 Projekte: Kralejuweliersware, Duiwelsbrood en ander kort en lang verhale. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Fiksie Formaat: Sagteband; 129 x 198mm ISBN:9780799345650 Prys: R145 ...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2010-02-08
Nuut by LAPA Uitgewers dié Februarie: Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2, Rose vir Lismari, Bewaar ons planeet, Iets uit niets, In die mond van die wolf. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kookkuns Formaat: Sagteband 165 x 235 mm ISBN: 9780799346053 Prys: R150 ...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-02-08
Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Somersneeu, Goed om te weet: Dié feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners, Reisiger, Van Zuma tot Zille en ander politieke kaperjolle, The Afrikaners en Die Knal-lekkerste Wetenskapboek in die heelal deur die Slimkoppies. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978-0-7981-5115-3 ...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2010-01-15
Nuut by LAPA-Uitgewers dié Januarie: Vang die monster, Sokker – alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra, Sweef en ander verhale, My eerste vyf jaar: ’n Babajoernaal, Koekemakranka: Khoi-Khoin-kultuurgoed en kom-kuier-kos. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kleuterfiksie Formaat: Sagteband; 280 x 260 mm Ouderdomsgroep: 3+ ...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2010-01-05
Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Goed om te weet: Dié feiteboek vir ingeligte Suid-Afrikaners, Reisiger, The Afrikaners, Kook en geniet, Keurboslaan: Die Serfontein-kinders en Oogensiklopedie. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 978-0-624-04775-9 Prys: R295 ...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-12-01
Nuut by LAPA-Uitgewers dié Desember: Middernagfees, Wat doen Pappa?, My Eksperimenteboek, Sarah du Pisanie-omnibus, Net jy. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Kinderfiksie Formaat: Hardeband; 137 x 121 mm Ouderdomsgroep: 9+ Illustrasies: Volkleur ISBN:9780799345186 ...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2009-12-01
Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Reisiger, Engleish, our Engleish: Common errors in South African English and how to solve them, Mnr Humperdinck se Wonderlike Watsenaam , Kook en geniet, Gatherings: A Year of Invitations en Oogensiklopedie. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 978-0-624-04812-1 Prys: R300 ...

Geestelike boeke – Somer 2009
JB Roux - 2009-11-11
Ten spyte van die resessie duik daar nog gereeld kraakvars Afrikaanse boeke van hoë gehalte op. Veral aanhangers van geestelike boeke het niks om oor te kla nie. Uitgewers wat hulle daarop toelê om in dié groep lesers se behoeftes te voorsien, doen baie moeite om te sorg dat daar geen leemtes in hierdie nismark is nie. Jaco Thom sê Die Bybelroman het oorspronklik in 2006 verskyn en baie gewild geraak. Dié boek is presies wat die titel sê: die volledige...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-11-03
Nuut by LAPA-Uitgewers dié November: Mensgemaakte wonders van Afrika, Kos is op die tafel! Gesinskos met weeklikse spyskaarte en inkopielysies , Vir altyd, Los ons uit!, Die mooiste dierestories. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kategorie: Niefiksie Formaat: Sagteband; 260 x 210 mm ISBN: 9780799345247 Mensgemaakte wonders...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2009-11-02
Nuut by NB-Uitgewers dié November: Op die toneel: Stories, Reise, Stemme, Verbeel jou dis somer, Immergroen: Stories oor plante, Huiskok Glanskok, Through My Lens: A Photographic Memoir en In die Nimmer-immer-bos. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151214 Prys: R160 ...

Nuut by RHS | New from RHS
2009-10-22
Nuut by RHS New titles from RHS Woensdag deur Elsabet Louw ISBN: 9781770200340 Kategorie: Biografie Uitgewer: Oshun AVK: R139.95 Klik hier om meer oor die boek uit te vind Klik hier om Woensdag nou by kalahari.net te koop! Dealing in Death by Ellen Pakkies Category: Biography Publisher: Oshun Something on my mind: Kate Jowell - A battle...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2009-09-30
Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober : Santa Gamka, Karoonag en ander verhale, Plaasmoord , Waar vye nog soet is, Die tyd van die kombi’s en In die Nimmer-immer-bos. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN:9780624048138 Prys: R195 Santa Gamka Eben Venter...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-09-30
Nuut by LAPA-Uitgewers dié Oktober: Die rebellie van Sloet Steenkamp, Lammervanger, Skerpioen, Helouise, een hart. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ISBN: 978 0 7993 4520 9 Prys: R140 Die rebellie van Sloet Steenkamp Paul C Venter Met sy drie televisiereekse...

Launch of The Toxic Mix at Kalk Bay Books
2009-09-15
Kalk Bay Books & Tafelberg invite you to the launch of The Toxic Mix by Graeme Bloch.Every week a new headline draws attention to the complexities of our national education system. The success of our country depends on the quality of teaching all of our children receive, making this a subject of interest to all of us. Writer and analyst Graeme Bloch considers what is wrong with South Africa's schools and what can be done about it in his new book, The Toxic Mix.He will be at Kalk Bay Books...

Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2009-09-03
Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Oorblyfsel / Voice Over, Die Bike-boek, By se Bedkassieboek, Naweek, Diere: 'n ensiklopedie vir kinders en Mnr Humperdinck se Wonderlike Watsenaam. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:9780798150712 Prys: R150 Oorblyfsel / Voice Over...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-09-03
Nuut by LAPA-Uitgewers Kategorie: Fiksie - kortverhale ISBN: 9780799339963 Formaat: 137 x 212 mm; volkleur-sagteband Bladsye: 160 Handelsprys: R110 Bottervisse in die jêm Deon Meyer Deon Meyer se verstommende skrywerskap is aanvanklik gevestig deur sy skryf van ligte,...

Nuut by RHS
2009-08-05
Nuut by RHS New titles from RHS Strooidak en toring deur Izak de Villiers ISBN: 9781415200148Kategorie: Memoir AVK: R220 Klik hier om meer uit te vind oor die boek Klik hier om Strooidak en toring nou by kalahari.net te koop! We are all Zimbabweans Nowby James Kilgore ISBN: 9781415200711Category: Fiction RRP: R195 Click here to find out more about the book Click here...

Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus
2009-08-04
Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Voetstoots, Moenie dat die grootmense hoor nie, Fuse, Proe die lekker, Sonbrand en braaiboud en Audrey Blignault: Uit die dagboek van ’n vrou. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer:Human & Rousseau ISBN:9780798150804 Prys: R195 Voetstoots John Miles Die vreemdeling August...

Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers
2009-08-04
Nuut by LAPA-Uitgewers Kategorie: Romanse – Duet ISBN: 9780799343434 Formaat:Sagteband; 129 x 198 mm Bladsye: 312 Handelsprys: R99,95 Veilige Hawe Irma Joubert Twee romanses in een! Irma Joubert het duisende lesers met Tussen stasies, Ver wink die Suiderkruis en...

Nuut by LAPA-Uitgewers
2009-07-01
Nuut by LAPA-Uitgewers Kategorie: Memoir ISBN: 9780799344554 Bladsye: 312 Handelsprys: R140,00 Fanus onthou en Sebastian lag in die mou Fanus Rautenbach saam met Piet Coetzer Fanus Rautenbach se memoires ’n fassinerende leeservaring Fanus Rautenbach is ’n...

Nuut by NB-Uitgewers
2009-07-01
Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Stiletto: My lewe in die seksbedryf, Van Gansbaai tot Gaboen, Landskap met diere, ’n Beter hemel, Thula-Thula en Bird of Heaven. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer:Tafelberg ISBN: 9780624045434 Prys: R170 Stiletto: My lewe in die seksbedryf Karin Eloff en Carel F Cronjé...

Geldwolf: ’n Roman vir die nuwe Suid-Afrika
Izak de Vries - 2009-06-24
Titel: GeldwolfOuteur: Carel van der MerweISBN: 9781415200773Uitgewer: UmuziPublikasiedatum: Mei 2009Prys: R195Aantal bladsye: 254 Klik hier om Geldwolf nou by kalahari.net te koop! Geldwolf is ’n wonderlike roman. Ek het baie lanklaas iets gelees wat my sóveel genot verskaf het. Geldwolf is spannend, uiters aktueel en baie slim. Dié roman gaan hierdie jaar in ’n paar mense se Kerskouse, of verjaarsdagpakkies, beland. Selfs my ma gaan ’n kopie kry – maar...

’n Mandjie leeslekkerte vir die winter
JB Roux - 2009-06-09
Promises in death Branders van die liefde Muurblom For young women only Die volledige sprokies van Grimm Her Strength – a woman’s guide to trauma Die 50 Grootste Geloofsvrae Hitler Onthoukos Dis meteens winter: ’n bibberende koue oor die hele land, en (in die Kaap) reën wat jou dae lank binnenshuis vaskeer....

Nuut by Lapa-Uitgewers
2009-06-02
Nuut by Lapa-Uitgewers Kategorie: Roman ISBN: 9780799344462 Bladsye: 111 Handelsprys: R130.00 Klara kom tuis Margaret Bakkes Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd...

Nuut by NB-Uitgewers
2009-06-02
Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Charlize: Ek leef my droom, Partytjies is pret 2, Meer as samoesas, Die ander vennoot, Geld wat stom is en Balaclava Boy. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer:Human & Rousseau ISBN: 9780798150279 Prys: R250 Charlize: Ek leef my droom Chris Karsten In hierdie...

Nuut by RHS | New titles from RHS
2009-05-12
Nuut by RHS New titles from RHS Geldwolf | uMama: South African mothers and grandmothers | Oscar | Black Jerusalem | The Book of Jacob | Fast-Forward your Retirement through Property Making property investment easy Geldwolf deur Carel van der Merwe ISBN: 9781415200773Kategorie: FiksieAVK: R190 Klik hier om meer uit te vind oor die boek Klik hier om Geldwolf nou by kalahari.net te koop! uMama: South...

Nuwe geestelike boeke
JB Roux - 2009-05-11
Die Eenjaarbybel Christelike Uitgewersmaatskappy, Vereeniging Hardeband, 1 586 pp, R159,95 (Luukse leeruitgawes ook beskikbaar teen R199,95) ISBN 9781770006447 Baie van ons sal beweer dat ons die Bybel “ken” … al is dit net so op ’n afstand. Ná jare se Sondagskool en katkisasie, en as ’n mens so nou en die moeite doen om kerk toe te gaan, weet jy darem min of meer waaroor die Bybel gaan. Sommige van ons léés nog die Bybel, so dikwels as wat...

Nuut by NB-Uitgewers
2009-05-06
Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Trevor Manuel: ’n Lewensverhaal, The Lost Boy, Diva Veronica, Keurboslaan-reeks, Die portier en Al is die maan ’n misverstand. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047247 Prys: R320 Trevor Manuel: ’n Lewensverhaal Pippa Green ...

Nuut by Lapa-Uitgewers
2009-05-05
Nuut by Lapa-Uitgewers Kategorie: Nie-fiksie Ouderdomsgroep: 11+ ISBN: 9780799343922 Bladsye: 96 Formaat: Hardeband; 255 x 301 mm Handelsprys: R100.00 Wetenskap met wiele Richard Hammond Ontdek die mees aksiebelaaide wetenskap! Wanneer ’n motor laat...

Nuut by NB-Uitgewers
2009-03-31
Nuut by NB-Uitgewers dié April: In your face: Passionate conversations about people and politics, Vuurwiel, Om na ’n wit plafon te staar, 50 van die beste, Nuwe kinderverseboek en Die skatkis van dierestories. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047308 Prys: R180 In your face: Passionate...

New titles from RHS
2009-03-31
Nuut by RHS New titles from RHS The Griqua's Apprentice | uMama: South African mothers and grandmothers | A fork in the road | Oulap se blou | The Politics of Hope Klik op die advertensie om meer oor die boek uit te vindClick on the advertisement to find out more about the book The Griqua's Apprentice by Antoinette Pienaar ISBN: 9781415200735 Category: Non-fiction RRP: R190 Click here to find out...

Nuut by Lapa-Uitgewers
2009-03-31
Nuut by Lapa-Uitgewers Kategorie: Fiksie ISBN: 9780799343120 Bladsye: 312 Formaat: Sagteband 129 x 198mm Handelsprys: R140.00 Verbode drif Irma Joubert Sy’s ’n Boeremeisie, hy’s ’n Jood. Hulle glo die verskille sal oorkom...

Nuut by NB-Uitgewers dié Maart
2009-03-05
Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Digter wordende, Diva Veronica , Die algebra van nood, Wederkoms – die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop, Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid en South African Cookbook for Diabetes and Insulin Resistance 1. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Digter wordende Antjie Krog Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798149266 Prys: R160 ...

New titles from Penguin this March
2009-03-04
Every month Penguin Books South Africa Pty Ltd tantalises you with their new books available in stores. For the month of March 2009 be enthralled by: Rage of Life, Johnny Golightly Comes Home, The Lieutenant, More Than it Hurts You and Song for Night. Click on the book title or scroll down to find out more about them. Click on book covers to buy your copy from kalahari.net! Rage of Life Dora Taylor ISBN: 9780143025610 Penguin SA ...

Nuut by RHS | New titles from RHS
2009-02-23
Nuut by RHS New titles from RHS Die verdrinking van Josua van Eden | Dans met 'n armmansdogter | A fork in the road | Oulap se blou | The Politics of Hope Klik op die advertensie om meer oor die boek uit te vindClick on the advertisement to find out more about the book Die verdrinking van Josua van Eden deur Carina Diedericks-Hugo ISBN: 9781415200650 Kategorie: Fiksie AVK: R120 Klik hier om meer uit te...

Nuwe boeke by Lapa-Uitgewers
2009-02-23
Nuut by Lapa-Uitgewers Verbrande paradys Hans du Plessis Kategorie: Fiksie ISBN: 9780799343137 Bladsye: 432 Formaat: Sagteband 129 x 198mm Handelsprys: R150.00 Verbrande paradys Hans du Plessis Die krater was altyd soos ’n nes wat die Koepelaars teen...

Nuwe boeke by NB-uitgewers
2009-02-10
Nuut by NB-Uitgewers in Februarie: Klinkklaar, Omvattende Vrouegesondheidsgids, Gesonde gesinskos, Suiderkruis, Saartjie se afskeid en Trompie die atleet. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Klinkklaar Elisabeth Eybers Bloemlesing met CD Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150576 Prys: R300 Klinkklaar Elisabeth...

New titles from Penguin this February
2009-02-03
Every month Penguin Books South Africa Pty Ltd tantalises you with their new books available in stores. For the month of February 2009 be enthralled by: Marriage Bureau for Rich People, The Red Book, Baking cakes in Kigali, Nikolski and A Lost Wife’s Tale. Click on the book title or scroll down to find out more about them. Click on book covers to buy your copy from kalahari.net! Marriage Bureau for Rich People Farahad Zama ISBN : 9780349121369...

Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie
2009-01-08
Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Groot Verseboek (in blik), Ena Murray Omnibus 20, Easy Walks in the Cape Peninsula, When I was, Die lelikste dier in die hele wêreld en Siyolo se trui. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Groot Verseboek (in blik) André P Brink Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624047155 Prys: R595 Groot Verseboek...

New titles from Penguin this January
2009-01-08
Every month Penguin Books South Africa Pty Ltd tantalises you with their new books available in stores. For the month of January 2009 be enthralled by: Bait, La’s orchestra saves the world, Fishing for stars, Panic! and Grace notes. Click on the book title or scroll down to find out more about them. Click on book covers to buy your copy from kalahari.net! Bait Nick Brownlee ISBN : 9780749928841 Penguin SA ...

Lag jou gat af en pluk jou moer: Is dit net ek of is alles tos?
Kabous Verwoed - 2008-12-10
In ʼn land waar die grootste deurbraak in humor die afgelope paar jaar iets tussen Bok van Blerk se lirieke en Julius Malema se gebrabbel skyn te wees, is die webwerf www.watkykjy.co.za nog altyd vir my ʼn reddingsboei. Daarom kon ek nie wag om hulle eerste poging op formele en geduldige papier in my kloue te kry nie.Groot was my blydskap dus gewees toe so 'n Zef geel trokkie (hoe dan nou anders?) in ʼn wolk rook voor my huisie tot stilstand geskreeu kom. Een handtekening en ʼn...

Nuut by Lapa-Uitgewers
2008-12-09
Nuut by Lapa-Uitgewers Kaartjies vir spesiale geleenthede Jowilna Nolte Kategorie: Niefiksie Formaat: Sagteband; 235 x 210 mm Bladsye: 176 pp Prys: R185 ISBN: 9780799343458 ...


<< 1 2 3 4 5 >>