Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za

Boeke | Books > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices

<< 1 2 3 4 10 >>

Nuwe titel: Nuwe stemme 4 · Saamgestel deur Danie Marais & Ronel de Goede (Tafelberg)
2010-03-05

Nuwe titel: Padmaker · Christine Barkhuizen le Roux (Human & Rousseau)
2010-03-05

WITS Arts and Literature Experience sets the stage for 2010!!!!
2010-03-04
WALE gives arts the edge with jam-packed 2010 programme:It's just under two months until the 2010 Wits Arts and Literature Experience gets underway - and already the programme is set to make good on WALE's promise to deliver "arts on the edge".Now in its third year, WALE takes place from April 21st to 24th at various venues on the Wits campus which is situated in the heart of Johannesburg's burgeoning Braamfontein precinct.For the first time in its three year history, WALE 2010...

Woordfees: onse mense bekendstelling en voorlesing
2010-03-01

Jozi Book Fair
2010-03-01
Jozi Book Fair: Registration will open on the 1st of March.With a bigger and more accessible venue, the second Jozi Book Fair will be taking place from 7 - 9 August in Museum Africa in Newtown.Small and independent publishers, NGOs and community organisations from South and southern Africa are invited to exhibit at the Jozi Book Fair 2010. Registrations open on 1 March and close on 19 June 2010.What is the Jozi Book Fair?Jozi Book Fair was established by Khanya College as a response to a decline...

Evita's KOSSIE SIKELELA
2010-02-25

Dawn Garisch’s novel Trespass has been shortlisted for the Commonwealth Writers’ Prize, Best Book, Africa Region
2010-02-23

Volmaanpiekniek op Paarlberg
2010-02-22
Volmaanpiekniek op Paarlberg Piekniekliefhebbers moenie die tweedelaaste volmaanpiekniek van die seisoen by die Taalmonument op Paarlberg op Saterdag 27 Februarie misloop nie. Die vorige piekniek in Januarie het meer as 500 piekniekgangers gelok. Volgens Isabeau Botha, kommunikasiebestuurder van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, is dié aandpieknieks goed ondersteun deur plaaslike inwoners sowel as oorsese besoekers. "Oud en jonk geniet die pieknieks, omdat die monument se...

Van Coke Kartel - Voor ons stof word
2010-02-22
Voor ons stof word Voor Ons Stof Word is die eerste single van Van Coke Kartel se nuwe album, Skop, Skiet en Donner. Voor Ons Stof Word was die aanlyn musiekwebwerf, www.rhythmonline.co.za, se top MP3 download in Desember en die musiekvideo is al vir ‘n maand lank op MK se musiekvideo charts, waar dit die # 1 posisie bereik het. Van Coke Kartel is bekend vir hulle harde, geen-nonsens rockmusiek en energieke vertonings, en in 2010 het hulle magdom fans heelwat om na uit...

Filosofie Kafee
2010-02-22
FilosofieKafee Vrydag: 26 Februarie 2010 vanaf 19:30 “Slaggate in ons grondwet: Opvul of Ompad?” - Prof Koos Malan (Publiekreg –UP) “Potholes in our Constitution: Refill or Reroute? (Afrikaans) - Prof Koos Malan (Public Law –UP) Die Suid-Afrikaanse Grondwet is vir baie lank hoog aangeprys. Kritiek teen die Grondwet het feitlik gladnie voorgekom nie. Nou, sestien jaar nadat die tussentydse grondwet in 1994 in werking getree het , word daar in die besonder...

Woordeboek van die Afrikaanse Taal se eerste Woordpret
2010-02-17
Peter de Villiers, Springbokafrigter, is op 26 Februarie die spreker by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se eerste Woordpret van die jaar. De Villiers is danksy sy uitgesprokenheid seker die land se kleurvolste Bok-afrigter tot nou toe. Peter se besonder treffende gebruik van Afrikaans en sy oorspronklike vertelwyse val telkens op. Die gehoor kan heelwat gevleuelde woorde en wyshede verwag as hy praat oor sy liefde vir Afrikaans, sy rugbyfilosofie, sy inspirasie in die lewe en hy sal sekerlik...

Four city launch of sunnyside sal
2010-02-12
Sunnyside Sal by Anton Krueger 120 pages ISBN: 978-0-9584915-6-3 Price R120Sunnyside Sal is the story of an unusual friendship between two boys growing up in Pretoria. It's a jauntily narrated novella set in the tumultuous early 1990s, when a whole generation was discovering that everything they'd been taught to believe was wrong. Fuelled by his reckless bravado and post-punk philosophy, Sal plunges into extreme situations, but his innocent experimentations in rebellion lead him...

Bekendstelling: Nuwe stemme 4
2010-02-11

Liesl Jobson at Kalk Bay Books
2010-02-09

Marlizé Kruger aangestel as OFM se besigheidsbestuurder
2010-02-02
Bloemfontein - 2 FEBRUARIE 2010 - Marlizé Kruger, voormalige feesbestuurder van die Aardklop kunstefees is aangestel as OFM se besigheidsbestuurder vir die Noordwes. Kruger is ‘n bekende en gerespekteerde inwoner van Potchefstroom. In haar loopbaan het sy al verskeie hoogtepunte ervaar en suksesse bereik. Behalwe, dat sy haar eie regsfirma bedryf het, was sy ook al drie keer onder-burgemeester. Sy het ook die afgelope vier jaar as feesbestuurder van Aardklop ‘n baie groot rol gespeel...

MAANDAG; 01/02/10, EERSTE UITGAWE
Webvoet - 2010-02-01
Theo Kleynhans is oral op LitNet die week. Gaan lees sy lekker resensie oor South African Art Now en sy onderhoud met Imke van Heerden oor die kunsroete by vanjaar se Woordfees.Hier is 'n lusmakertjie:Ek is passievol oor die visuele kuns en gaan seker eendag in my graf nog steeds daaroor praat! Almal is welkom by die rondleidings en almal sal iets daaruit leer. Ja, ek praat oor beleggingsmoontlikhede, maar baie mense kom nie noodwendig om te koop nie, maar eerder om meer van kuns te leer en...

Launch of Poetry Anthology by Lucille Greeff
2010-02-01
Launch of Poetry Anthology by Lucille GreeffPerformance poet and Simon's Town resident, Lucille Greeff, launches her debut poetry anthology on 5 February 2010. The launch will be hosted at The Novalis Ubuntu Institute, 39 Rosmead Avenue, Wynberg from 18h30 for 19h00 to 20h30. This unique anthology, entitled Glaskastele / Skylight of the Heart is a collection of Afrikaans and English poems published by Lotsha Publications.Also performing on the night will be poets Tania van Schalkwyk, Khadija...

Coffee morning with a healer and inspirational speaker @ 10:30 for 11:00 on Tuesday 2 February 2010
2010-02-01
Coffee morning with a healer and inspirational speaker @ 10:30 for 11:00 on Tuesday 2 February 2010 @ BOEKEHUIS Bookshop for South African and World Literature BOEKEHUIS cordially invites you to a talk with Mbali Creazzo, healer and inspiration for the book, 29 Gifts- How a month of giving can change your life.One month after her wedding day, 33 year old Cami Walker was diagnosed with multiple sclerosis (MS). Soon she was left barely able to walk and this put enormous strain on her marriage. Each...

The annual Boekehuis book sale
2010-01-26
Starts Friday 29 January 2010 at 9am: ART Design Architecture Philosophy World fiction Children's books Novels Afrikaanse boeke Cookery GardeningBiographies Fabulous books discounted 60% and more. Also books from our shelves you have always coveted- now discounted to at least 50% BOEKEHUIS - SOMER-UITVERKOPINGBegin Vrydag 29 Januarie 2010 om 9 vm BOEKEHUIS is on cnr Lothbury & Fawley Streets, Auckland ParkGreat books, great coffee, great ambienceTel 011 482 3609 Business...

Exclusive Books Summer Sale meltdown offers a rainbow scoop of bargain books
2010-01-26
As lazy summer days, complete with dripping ice creams, smoky braai’s and balmy evenings mark the last days of summer, so the Exclusive Books 2010 Summer Sale, overflowing with every flavour and topping of book you could imagine, highlights the end of the season. At 7:30am on 28 January 2010, Exclusive Books branches around the country will open their doors to welcome bargain-hunting bookworms and burnt out holidaymakers. The Summer Sale runs for a month and as always, there will be an...

Applications open for ACT Festival Grants
2010-01-21
The Arts & Culture Trust (ACT) is pleased announce support from Breadline Africa (BLA) for arts festivals in the form of ACT | BLA Fringe Grants."The aim of these grants is to assist organisers of South African festivals to extend their programmes by providing support specifically to facilitate the participation of artists, performers and groups from peri-urban and rural areas," explains Ashraf Johaardien, general manager of ACT.Festivals taking place between 1 April and 15 November...

die Sommelier
2010-01-19
Inhoud Lev Engelbrecht het uitgetree as agent in die intelligensiediens. Maar hulle laat hom nie so maklik ontsnap bos toe nie, waar hy alleen met die natuur en sy liefde vir wyn kan genees. Hy is menssku en moeg; slegs sy amp as wynkenner (sommelier) bied iets bestendigs. Figure uit sy verlede verskyn en die internasionale intriges span hom vas. Die roman ontbloot nie slegs die stryd van 'n voormalige geheime agent nie, maar skets ook die labiele staatstoestande en disfunksionele politiek in...

FilosofieKafee
2010-01-18
Vrydag: 29 Jan 2010 vanaf 19:30: (Afskop vir hierdie jaar!)"Gender- en organisasieleierskap: 'n gesprek oor glasdakke en lekkende pype"- Prof Mollie Painter-MorlandDie vraag waarom vroue nie die voortou neem in organisasies nie, is al vanuit vele hoeke beredeneer. Meesal verval hierdie tipe gesprekke te gou in stereotiperings en essensialistiese veralgemenings. Tydens die gesprek van 29 Januarie wil Mollie Painter-Morland hierdie fenomeen, wat al aan die hand van vele metafore soos...

Lucas
2010-01-14
Inhoud Dis 'n verhaal van werklike mense as gelowige slagoffers van die Anglo-Boere-oorlog. Die lyding in die kampe is waarskynlik nog nooit so presies en met soveel deernis beskryf nie. Ook byvoorbeeld die afgryse van die vroue se treinrit na Standerton se kamp. Lucas word op ouderdom ses Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kindergeliefde Greet gaan dood en die eteriese Essie word die liefde van sy jong¬manstyd. Terwyl hy op kommando is, word sy 'n slagoffer van die Britse...

Diereverhale uit Afrika
2010-01-14
InhoudHierdie verhale gaan oor diere wat uiters menslik - dus origens maar dierlik en soms dierbaar - optree. Die skrywer onthou dit as vertellinge uit haar kinderdae in die destydse Suid-Rhodesë. Haar ouers was daar in die sending, en die eerste taal wat sy geleer het, was Sjona. Daar is in die lewe van hierdie verskeidenheid diere wysheid en droë geestigheid, bv. by die oorkom van praktiese struikelblokke en die verklaring van goed. Soos hoekom hoenders in die grond krap, ‘n vark...

Exclusive Books wins two Feather Awards for its Cape Town International branches
2010-01-09
At the Seventh Annual Feather Awards Exclusive Books was awarded in the following two categories:Best Retail Domestic Airside Service Provider Best Retail International Airside Service Provider. The awards were hosted by the Airports Company of South Africa, Cape Town International Airport (ACSA CTIA) at the Bay Hotel in Camps Bay on 10 December 2009. Partners and stakeholders are given awards for services rendered to airport travellers. ACSA CTIA conducted surveys amongst passengers and...

Boekehuis word 10!
2009-12-15
Volgende jaar is BOEKEHUIS 10 jaar oud!!! Ons kan dit self nie glo dat ons al tien jaar hier is nie! Van ‘n klein maar dapper begin in 2000 in ‘n afgesonderde hoekie van Aucklandpark het BOEKEHUIS gegroei tot ‘n huis met baie kamers vir boekliefhebbers, "popular and inviting, known far and wide" (volgens Nikki Temkin in haar nuwe Jozi Style Companion, CHIC JOZ! Beskikbaar by BOEKEHUIS). Baie van julle loop al ‘n lang pad saam met ons. Ons hoop dat jy saam met ons...

Wat het Moonprint in 2009 bereik? Grootskaalse herwinningstatistieke
2009-12-14
Wat het Moonprint in 2009 gedoen? Herwinningstatistieke op reuse skaal!Moonprint Concerts for the Earth het op 18 April 2009 sy eerste konsert gehad. Dit is nou agt maande later, en hul herwinnigstatistieke is ongelooflik! In die kort tydjie het dié jong maatskappy sy doelwit van 1 000 ton vir die jaar oortref met 700 ton - tot 'n verstommende 1, 700 ton herwinde materiaal. Die maatskappy (wat deur twee gewone vroue begin is) het aanvanklik begin deur die herwinning te fasiliteer van...

Boekeprogram by Suidoosterfees
2009-12-10
Donderdag 28 Januarie 18:00 - Huiskok Glanskok Live! Errida du Toit & Fracois neem die gehoor op ’n visuele en woord-kosreis deur hulle kombuise, deur die seisoene, deur die jare en die geheime van elkeen se spens, deur ’n keur van kleurryke kosstories, kwinkslae en koswenke met die gehoor te deel. R60 Vrydag 29 Januarie 18:00 - 50 Stemme Paneelbespreking rondom die stand van Afrikaanse musiek aan die hand van 50 Stemme deur Ilza Roggeband Gratis Saterdag 30 Januaraie...

Last discussion of the year with Jacob Dlamini and Maggie Davey at Boekehuis
2009-12-10
BOEKEHUIS & Jacana Media invite you to the last discussion of the year with Jacob Dlamini, author of a memoir, Native Nostalgia & Maggie Davey, Publisher, writer and a WISER Fellow at Wits University from 2010, about what it means for black South Africans to remember their lives under apartheid with fondness. Where: BOEKEHUIS, Cnr. Lothbury and Fawley streets, Auckland Park When: Saturday 12 December 2009, at 12:30 RSVP: by Thurs 10/12 on 011 482 3609 or boekehuis@boekehuis.co.za...

Heleen Meyer weereens vereer
2009-12-09
Kos is op die tafel! aangewys as die Suid-Afrikaanse wenner in die kategorie: beste maklike resepteboeke van die Gourmand Internasionale Kookboek-kompetisieKos is op die tafel! Gesinskos met weeklikse spyskaarte en inkopielysies deur Heleen Meyer, is op 3 Desember aangewys as die wenner in die kategorie: beste maklike resepteboeke van die Gourmand Internasionale kookboek-kompetisie. Die Gourmand World Cookbook Awards is 'n internasionale kompetisie vir kookboeke. Die toekennings beoog om kookboeke...

Seven cookbooks from NB Publishers win Gourmand World Cookbook Awards
2009-12-09
NB Publishers is proud to announce that seven of our cookbooks won in their respective categories (in South Africa) in the Gourmand World Cookbook Awards 2009. A Farm in my Heart (Tafelberg) by Emilia le Roux and François Smuts in the category: Best Local Cuisine Book Huiskok Glanskok (Human & Rousseau) by Errieda du Toit and Francois Ferreira in the category: Best Food Television Celebrity Cooking from Cape to Cairo (Tafelberg) by Dorah Sitole in the category: Best African Cuisine...

Boekpraatjies Protea (5 Desember)
2009-12-02

Saturday Voices at BOEKEHUIS: 28 November
2009-11-29
BOEKEHUIS & Wits University Press invite you to a conversation with Raymond Suttner & David Everatt, author of The Origins of Non-Racialism White opposition to apartheid in the 1950s. How did an African nationalist liberation movement resisting apartheid open its doors to other races and whites in particular, after decades of suppression by a white government? At what cost to itself? And what did non-racialism mean? Despite our progress since the apartheid years, isn’t...

Saturday Voices at BOEKEHUIS: 28 November
2009-11-28

2009-11-27

To see one's name in print! Some people commit a crime for no other reason
2009-11-26
To see one's name in print! Some people commit a crime for no other reason.~ Gustave Flaubert, born Dec 12 Writers Write - 58 Graduates Published - How to write a book30 November - 3 December 20097 - 10 December 2009 14 - 17 December 2009 Heart of Africa12 - 13 December: How to write a romance One-Day Workshops5 December 2009: Kids etc. - How to write for children12 December 2009: Bad to the bone - How to create the perfect villain Please note that all courses are available in Cape Town, Durban...

Badilisha Poetry X-Change
2009-11-25

Bekendstelling van Miems Botha se Nuusbriewe uit Londen
2009-11-24
Graag word ’n nuwe Afrikaanse boek, Nuusbriewe uit Londen, aan u bekend gestel. Dit vervat die maandelikse praatjies “Nuusbrief uit Londen” wat deur wyle Miems Botha, “die tannie met die roos”, in die sewentigjare oor Vrouerubriek van die SAUK uitgesaai is. Miems Botha was die moeder in die vreemde van so baie jong Suid-Afrikaners in Londen gedurende die sestiger- en sewentigjare. Met ’n vriendekring van jonk en oud op vyf vastelande, het die “Tannie...

Holderstebolder se Vita stories in Afrikaans om kinders te help met lewensvaardighede
2009-11-24
Wat is VITA STORIES? Die VITA STORIES reeks bestaan uit 24 stories en inkleurprente wat spesiaal ontwikkel is om kinders met lewensvaardighede te help. Elke storie behandel ’n ander sosiale kwessie wat relevant is tot kinders in die ouderdomsgroep 5 tot 9. Die kwessie word dan verder aangespreek en behandel aan die hand van ’n lysie vragies oor die storie. Hierdie vragies is spesiaal gestruktureer om individuele gesprekke of klasgesprekke uit te lok en te stimuleer. Met behulp...

Boekklub vir kinders en tieners
2009-11-24
Holderstebolder Boekklub Mal oor boeke? Jy sal mal wees oor ons BOEKKLUB! Vir slegs R160 per maand (insluitende posgeld en verpakking) stuur ons vir jou kind twee opwindende Afrikaanse boeke van die land se topuitgewers. Kleintyd is die perfekte tyd om ’n liefde vir lees by jou aspatat te kweek of sleep jou tiener weg van die televisie met ’n spanningsvolle riller. Die boeke word in die middel van elke maand, vanaf die maand wat jy jou bestelling plaas, deur middel van die Suid-Afrikaanse...

In my life - How to write a publishable memoir
2009-11-23
Do you want to write a memoir? An autobiography? A novel based on your life? A how-to guide based on your life? We will teach you how to:• Choose a theme• Formulate a plot• Decide which information is relevant to your story• Use your life experiences to create a readable story• Unleash your hidden potential with creative exercises• Learn the techniques that extraordinary authors use to write memoirs• Construct...

Niks kleins aan die Durbanville wynvallei
2009-11-22
Die op-en-wakker wynplase in die Durbanville Wynvallei berei hul voor vir ’n rekord-feesseisoen, met hul verskeidenheid somerwyne – veral Sauvignon Blanc - as die groot trekpleister. Geoordeel aan die groot suksesse wat die toeganklike klein wynroete met ’n uitsig op Tafelbaai,vanjaar op hul kerfstok het, gaan die wynmakers die vakansieseisoen tegemoed met ’n kerskous vol toekennings vir hul wyne. Die talentvolle wynmakers het ook die kuns van wynlandgasvryheid bemeester,...

Launch invitation: Douglas Rogers launches his disturbing and funny memoir of Zimbabwe - The Last Resort
2009-11-22
About the book: Zimbabwean journalist and travel writer Douglas Rogers wakes up in his fashionable New York neighborhood to discover that, at the age of thirty-five, his life has become a routine of latte orders, real estate conversations, and late nights in cocktail bars. Meanwhile, back in Zimbabwe, his parents are caught in the crossfire of a violent land war, and going to ever-greater extremes just to stay alive. Returning to the family farm and backpacker lodge to help, the author...

Launch invitation: Douglas Rogers launches his disturbing and funny memoir of Zimbabwe - The Last Resort
2009-11-21

Niks kleins aan Durbanville wynvallei

2009-11-20

Niks kleins aan Durbanville Wynvallei