Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 4 10 >>

Afrikaanse leesreeks vir kinders
2010-06-08
Loebi kinderteater 25 Junie en 2 Julie 10:00 Plek: Pierneefteater Besprekings: Jopie Koen (012) 329 0709 of 072 460 5568 Eers was daar Balkie, Toe Babalela en nou is daar... Loebi! Loebi die draak is ‘n klein ontdekkingsreisiger. Hy ontdek dag na dag meer en meer van sy drakewêreld, soos ‘n kind sy mensewêreld ontdek. Die drakewêreld is bietjie anders as die mensewêreld, maar nie só anders nie. Op slot van sake hou die drake die aarde dop…En...

Yes, I am!
2010-06-07


Shortlists for the Sunday Times Alan Paton Award and the Fiction Prize
Nadia de Kock - 2010-06-07
Books on the shortlist for the Sunday Times’s Alan Paton Award and the Fiction Prize were announced on 3 June during a stylish ceremony at the exquisite Shepstone Gardens in Mountain View, Johannesburg. The Alan Paton Award is celebrating its 21st year, and the Fiction Prize its tenth. The chairman of this year’s Alan Paton Award judging panel is Ari Sitas, a published poet, dramatist and senior professor in sociology at the University of Cape Town. The mandate is to look for the sustained...

Aanlynhandelaar Kalahari.net, eerste om nuwe bekendstelling in druk en elektroniese formaat te bied
2010-06-04
Aanlynhandelaar, kalahari.net, het hierdie week die eerste Suid-Afrikaanse handelaar geword om ’n nuwe, plaaslike publikasie in beide druk en elektroniese formaat op dieselfde tyd, teen dieselfde prys aan kopers bekend te stel. Aanlynkopers kan die nuwe Eugène Terre’Blanche biografie, Eugène Terre’Blanche – my storie, by www.kalahari.net koop as boek of as e-boek. Die e-boek is huidiglik eksklusief by kalahari.net beskikbaar. Volgens Gary Hadfield, hoofbestuurder...

Die nuwe Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme
2010-06-04
SAVI Boland, SATI Boland en USATI Boland bied aan: Inligtingspraatjie: Die nuwe Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme Deur: prof Jan Lochner, US Aangebied deur: SAVI Boland op 29 Mei 2010. Die Boland-afdeling van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (www.translators.org.za) nooi almal wat in Afrikaans oor mediese sake skryf na ’n praatjie oor die nuwe, hersiene Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme (WAG), deur prof Jan Lochner van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit...

The Mystery of the SS Waratah and the Avocado Tree - The Book Lounge
2010-05-27


Thirteen Hours shortlisted for the CWA International Dagger 2010
2010-05-26
Deon Meyer’s latest crime thriller Thirteen Hours made history this weekend when it became the first ever novel translated from Afrikaans to be shortlisted for the prestigious CWA International Dagger award. The original book, 13 Uur, was a number one bestseller in his native South Africa, and is up against the likes of the late Stieg Larsson’s last novel for the prize. The CWA Dagger Awards are the longest established literary awards in the UK and are internationally recognised as...

Launch: Encounters with André Brink compiled by Karina Szczurek
2010-05-26


Bekendstelling: Vier seisoene kind - Wilna Adriaanse
2010-05-26


R150 000 op die spel in LAPA se 2010 Afrikaanse Romankompetisie
2010-05-19
LAPA nooi alle Afrikaanse skrywers om deel te neem aan die LAPA 2010 Afrikaanse Romankompetisie. Daar is geen voorgeskrewe lengte of tema nie en debutante sowel as reeds gepubliseerde skrywers kan deelneem. Die enigste vereiste is dat die manuskrip ’n nuutgeskrewe, oorspronklike Afrikaanse teks moet wees. Dit is vir LAPA uiters belangrik om kwaliteit Afrikaanse leesstof te publiseer en om Afrikaanse skrywers die nodige erkenning te gee. Die skrywer van die wenmanuskrip ontvang R100,000...

LAPA 2010 Afrikaanse Jeugromankompetisie
2010-05-19
LAPA nooi skrywers van jeugboeke om deel te neem aan die LAPA 2010 Afrikaanse Jeugromankompetisie. Daar is geen voorgeskrewe tema nie, maar dit moet Afrikaanse tekste van 25 000 tot 45 000 woorde wees waarmee tieners kan identifiseer. Inskrywings moet alleenstaande enkeltitiel-jeugromans wees en nie deel vorm van ’n beoogde reeks nie. Die teikenouderdom is 13 tot 18 jaar. LAPA weet dat lees in die moedertaal onontbeerlik is vir enige kind se ontwikkeling. LAPA bied graag tieners plaaslik...

Zukiswa Wanners: Men of the South
2010-05-18


Donatello en Volksie - Marion Erskine (Tafelberg)
2010-05-12


Bekendstelling: Die Benederyk (Ingrid Winterbach)
2010-05-12


Launch: Home Invasion (Rudolph Zinn)
2010-05-12


WENDY WOODWARD is Off-the-Wall @ KALK BAY BOOKS on Wednesday 12th May at 7pm
2010-05-11


RHS NEWS: Random House Struik strikes again with their online creative writing course
2010-05-11
South Africa’s leading trade book publisher, Random House Struik, is partnering with GetSmarter, a specialist online training company, to present a second run of the hugely successful Random House Struik Creative Writing course. The 10-week, part-time course is presented entirely online via GetSmarter’s tried and tested Internet training platform. Random House Struik is a prominent local trade publisher and the biggest in South Africa. Never shy of innovating and pushing boundaries,...

LAPA skenk boeke ter waarde van R140 000 aan BIBLIONEF
2010-05-11
LAPA SKENK BOEKE TER WAARDE VAN R140 000 AAN BIBLIONEF LAPA Uitgewers skenk vanjaar tweeduisend (2 000) kinderboeke, ter waarde van altesaam R140 000 aan Biblionef. LAPA publiseer hoofsaaklik Afrikaanse boeke gerig op die totale Afrikaanssprekende mark. Dit is egter van kardinale belang dat kinders in hul moedertaal lees en daarom werk LAPA saam met Biblionef aan ’n jaarlikse projek waar boeke vir isiXhosa- en isiZulu-lesers geskenk word. Die twee titels wat vir hierdie doel vertaal...

Bekendstelling: Kruispunt
2010-05-04


Bekendstelling: Dis koue kos, skat
2010-05-03


Kilimanjaro on My Lap
2010-04-30
Kalk Bay Books & Dakini invite you to the launch of Kilimanjaro on My Lap a collection of poems by Epiphanie Mukasano EPIPHANIE MUKASANO is originally from Rwanda where she used to be a teacher. She has a Master's degree in English Literature and now lives as a refugee in Cape town with her husband and children. Her poems have been published in Living on the Fence (2007), and she contributed a story to the collection of birth stories Just Keep Breathing, published by...

DEBORAH STEINMAIR is Off-the-Wall @ A TOUCH OF MADNESS on Monday 3rd May at 8pm
2010-04-30


Deon Maas: WITBOY in AFRIKA
2010-04-29


Pieter Greef by Protea Boekwinkel (Stellenbosch)
2010-04-26


hAp Boekemark, Mimi Coertse Museum van Afrikaans, Groep Kunsuitstalling 1-2 Mei 2010 van 08:00 - 17:00
2010-04-22


Apostroof: Fanie Olivier
2010-04-21


In landsbelang: Quintus van der Merwe
2010-04-20


Witboy in Africa: Deon Maas
2010-04-19


Power & Love: Solving Tough Social and Organizational Problems:Adam Kahane
2010-04-19
Facilitator of the Mont Fleur and Dinokeng Scenarios, Adam Kahane is well placed to offer solutions to difficult group problems. His methods are acclaimed in the more than 50 countries where he has worked with governments, NGOs and businesses. With Power & Love he provides simple, penetrating insights into creating successful outcomes by balancing empathy and resolve. “A rare and valuable book.” – Peter Senge, author, The Fifth Discipline Click here for more information /...

Living Without Liesl: Douwleen Bredenhann
2010-04-19


Home Invasion – Robbers Disclose What You Should Know: Rudolph Zinn
2010-04-16


Potjiekos – Best of Matie Brink: Matie Brink
2010-04-16


Scenic Day Drives from Cape Town: Mike Lundy
2010-04-16


Happiness is a Four-Letter Word: Cynthia Jele
2010-04-14


Die grysland-verblyf: Jaco Fouché
2010-04-14
Phillip is ’n skilder met een uitstalling agter die rug. Om den brode begin hy weer by ’n finansiële instelling in Bellville werk. Hy bly net om die draai en naweke neem hy die trein na die middestad om sy nuwe kunstenaarsvriende te besoek. Een oggend op die trein besef hy dat mense hom met agterdog bejeën. Ook sy buurman het ’n vendetta teen hom en daar is ’n reuk in sy woonstel wat hom telkens oorweldig … Die grysland-verblyf is ’n teer, onsentimentele...

Op pad met Mandela – 15 lewenslesse: Richard Stengel
2010-04-14
As medeskrywer van Nelson Mandela se biografie, Long Walk to Freedom, het joernalis Richard Stengel destyds ure in Madiba se geselskap deurgebring. Drie jaar lank het hy hom bykans oral heen vergesel. Op pad met Mandela – vyftien lewenslesse is sy manier om hierdie ervaring ook met ander te deel. Die lewenswysheid wat Madiba uit sy grootste uitdagings geput het, word hier in vyftien lesse oor die liefde, die lewe en leierskap vervat. Vir meer inligting, kliek hier / Click here for...

Huis teen die skuinste: Marietjie van Rooyen
2010-04-13


Marico se Mambas:Piet Swanepoel
2010-04-13


Vier seisoene kind: Wilna Adriaanse
2010-04-12
“Weduwee” is ’n verdrietige woord, besluit Cato in die vliegtuig op pad terug na Suid-Afrika. Dis vyf jaar sedert sy en haar vriendinne Kristina en Helen klaar geswot het, en intussen moes leer aanvaar dat die lewe soms groter uitdagings stuur as toetse en eksamens. Want haar man is dood, ’n skamele drie jaar nadat hulle getroud is. En nou gaan Cato terug Stellenbosch toe, waar die Big Pink-teaterrestaurant, en hopelik ’n nuwe lewe, op haar wag … Vir meer inligting,...

Die Benederyk: Ingrid Winterbach
2010-04-12


Marike se laaste dans: Deborah Steinmair
2010-04-12


SA’s biggest book club now open for all
2010-04-09
Leserskring/ Leisure Books to test open bookselling conceptCoinciding with the celebration of its 30th year in the business, Leisure Books/ Leserskring is opening its "Member Only" model to all consumers. "Open for everyone" is the motto of the new, open bookselling concept under the Leisure Books/ Leserskring brand, which is being tested online at www.leserskring.com and www.leisurebooks.com as from 1 April 2010.Says Lana Barnett, CEO of the clubs: "For the past 30 years,...

Book launch/bekendstelling - Dine van Zyl se Nog 'n stukkie
2010-04-09


Musiekopskop by Allesverloren tydens Riebeek-vallei Olyffees
2010-04-08
30 April - 2 Mei 2010 Skop jou skoene uit by Allesverloren landgoed - die oudste wynlandgoed in die Swartland -en laat die musiek van gewilde kunstenaars aan jou hart se snare tokkel tydens die jaarlikse Riebeek-vallei Olyffees vanaf Vrydag, 30 April tot Sondag, 2 Mei. Feesgangers kan minstens agt uiteenlopende kunstenaars verwag wat ure se pret en vermaak gedurende die naweek in die Klipdrif Tent sal verskaf. Laat Waldo Lotz...

Invitation: Red List of South African Plants
2010-04-07


In landsbelang se bekendstelling
2010-03-31


FilosofieKafee
2010-03-25
FilosofieKafee Vrydag: 26 Maart 2010 vanaf 19:30"Waarom VERSET, selfs in ‘n regstaat?" - Willie SpiesDie regstaat in Suid-Afrika is onder beleg. Hofbevele word deur die staat verontagsaam, haatspraak word algemeen en minderhede voel meer en meer uitgelewer aan die genade van die meerderheid.Maar wat staan ons te doen? Hoe kan ons die regte wat vervat is in die grondwet gebruik maar terselfdertyd vordering maak op die pad na ‘n veilige leefruimte in Suid-Afrika? Wat is die rol...

Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2009 se wenners aangekondig
2010-03-18
Sanlam loop al vir jare ’n kreatiewe en opwindende pad saam met Tafelberg-Uitgewers. Uit dié unieke verhouding spruit daar elke twee jaar nuwe jeugboeke in Afrikaans, Engels en Afrikatale: die wenboeke in die twee-jaarlikse Sanlam-prys vir Jeuglektuur. Die wenners vir 2009 is op 17 Maart 2010 by ’n spoggeleentheid by die Officers’ Club in Century City aangekondig. Die tema vir die wenverhale sowel as die aand was humor en met komediant Marc Lottering as seremoniemeester...

In die Mond van die Wolf
2010-03-16
IN DIE MOND VAN DIE WOLFKarooverhale deur die skrywer van Die rebellie van Sloet SteenkampDie inwoners noem dit die Ouveld. Hy is vol spoke en bygelowe, wilde diere, mense met wilde emosies, baie humor, baie trane. En propvol stories: ware stories, bangmaakstories, grootliegstories. Saam vertel hulle die diep menslike en soms verbysterende geskiedenis van 'n harde, magiese wêreld waar die stedeling of verby ry of net petrol ingooi.Paul C Venter vertel uit sy hart van 'n plek in die...

kalahari.net launches eBooks
2010-03-11
Entrenching its position as one of SA’s biggest booksellers, kalahari.net this week launched its electronic book offering with over 60 000 titles available as digital downloads. This offering includes best selling fiction titles as well as titles across all other genres offered on kalahari.net. According to CEO Gary Hadfield, the online retailer will be growing the number of eBooks offered significantly over the next few months. “By capitalising on the strong relationships that...


<< 1 2 3 4 10 >>