Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Boekartikels | Articles on books

Boekartikels | Articles on books


<< 1 2 3 >>

Klatergoud, ’n vetgesmeerde kalkoen – en boeke …
JB Roux - 2008-12-09
Met die uitsondering van kinders hou niémand blykbaar van die Feestyd nie. Die hitte, Kersboompies van plastiek, die blikkerige geneul van "Jingle Bells" sodra jy dit by ’n winkelsentrum in waag, ’n feesmaal wat ’n dag lank voorberei en binne ’n halfuur verorber word en jou ’n week later nog laat voel asof jy ’n seekoei ingesluk het, met al die sooibrand wat daarmee saamgaan … En dan die geskenke: ’n kas vol goeters en onwaarskynlikhede...

Kanse
Danie Botha - 2008-11-05
Vir Vivian en vriendeHerinnerings, herinnerings ... Opgeteken toe ek in my vyftigerjare was. Is nou 61. Hoeveel is nou anders? ‘n Man soos Emile Grové - gewoonlik kyk ek weg van hom; hy is te sexy; hy sal nooit in my belangstel nie.Hoeveel hoogliedgeleenthede het ek nie al so verbeur nie? Met so ‘n besluit namens die ander?Daardie agtermiddag by Steamers stap ek warmnat uit die stoomkamer. Moet besluit: óf ek gaan stort, óf ek sak lomp in die skemerige jacuzzi in....

Exclusive Books se The List bekendgestel vir die 2008-feesseisoen
Melt Myburgh - 2008-11-05
Op 24 Oktober 2008 is Exclusive Books se The List by die Victory-teater in Johannesburg aan die publiek bekendgestel. Drie prominente gaste wat by dié geleentheid aandag getrek het, was Trevor Manuel, Max du Preez en Jeremy Gordin.The List, voorheen bekend as Publishers' Choice, word beskou as 'n toonaangewende gids vir boekvrate in Suid-Afrika. Vanjaar verskyn daar 53 uitgesoekte titels op hierdie lys publikasies wat in die 2008-feesseisoen landwyd in takke van dié boekwinkelketting...

Splinternuwe uitgawe van Groot Verseboek middel-November op die rakke
2008-10-16
Die splinternuwe uitgawe van Groot Verseboek is middel-November op die rakke. Om die verskyning van hierdie bloemlesing te vier het Tafelberg ('n druknaam van NB-Uitgewers) saam met LitNet ses digters genader en aan hulle 'n paar vrae gestel oor die feit dat hulle werk nou vir die eerste keer in hierdie belangrike publikasie opgeneem is. Vir die ses weke voor Groot Verseboek te koop is, sal daar dus elke week 'n kort onderhoud met 'n "nuut-gekanoniseerde" digter op LitNet...

Kanker: oorsake, bestuur en behartiging
Riekie Vickers - 2008-10-15
1. Inleiding Vir talle mense is die woord kanker sinoniem met die dood. Maar soos wat u sal sien, is kanker in party gevalle voorkombaar en, veral wanneer dit vroeg gediagnoseer word, oorwinbaar. Die woord kanker is slegs ʼn generiese term en kan na ʼn wye verskeidenheid toestande verwys. Daar bestaan honderde siektes wat as “kanker” geklassifiseer kan word. Breinkanker verskil byvoorbeeld dramaties van leukemie. Die ooreenkomste tussen kankers is heelwat minder as die...

Evita's State of the Nation address
Evita Bezuidenhout - 2008-10-08
1 October 2008: President Thabo Mbeki has been recalled by the African National Congress. A caretaker-president, Kgalema Motlanthe, will replace him till the 2009 election when it is believed that the president of the ANC, Jacob Zuma, will become president of South Africa. Mrs Evita Bezuidenhout, former South African ambassador to the Homeland Republic of Bapetikosweti and known to Dutch theatre audiences, has released her impressions of the State of her Nation.Let me start by sharing a State Secret...

Boeke-Insig se Boektafels met Dana Snyman en PG du Plessis
2008-09-25
Die Insig-Boektafel met Ruda Landman is dié kwartaal met twee geliefde skrywers; PG du Plessis en Dana Snyman. Dana Snyman, seker een van Suid-Afrika se gunsteling-reisskrywers, se nuwe bundel, Op die agterpaaie, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande weë waarop hy hom al begeef het. Dana sal meer vertel hoe hy soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, en nog baie meer interessante staaltjies.PG du Plessis sal die dag saam met Dana met Ruda praat oor sy nuwe...

Krisis in die Afrikaanse literatuur?
JB Roux - 2008-08-06
In By van 2 Februarie hef Joan Hambidge ’n klaaglied op oor “middelmatigheid” in die Afrikaanse letterkunde, wat inhoud sowel as omslae betref, en vergelyk sy die standaard van onlangse uitreikings met die kragvoorsieningskrisis.Soms verskyn daar boeke wat moes gebly het, maar is dit billik om te impliseer dat die Afrikaanse letterkunde ’n krisis beleef?Dis tyd vir bestekopname: om kers op te steek by rolspelers op alle vlakke van die bedryf. ’n Goeie invalshoek is om...

Versindaba ʼn skitterfees vir die digkuns
Marlise Joubert - 2008-07-31
Die afgelope drie jaar dien die Versindaba al as ʼn vertoonkas van die uitstekende werk wat tans in die Afrikaanse digkuns gelewer word en vanjaar se fees, wat oor die naweek van 5 en 6 September in die HB Thom-teater op Stellenbosch aangebied word, is geen uitsondering hierop nie. Soos dit die geval was met die vorige feeste, bied vanjaar se program weer iets van alles vir die poësieliefhebber. Van ons mees prominente Afrikaanse digters van wie daar onlangs digbundels verskyn het, of binnekort...

Cape Town Book Fair breaks its own record, consolidates growth
2008-06-18
The Cape Town Book Fair has broken its own record, with 50 494 people attending it over four days.The fair last year drew a staggering 49 000 visitors, this year it was up to 50494. At 1pm today (Tuesday) it was confirmed that 7 194 children had visited the fair. “This is the first year that we have counted the number of children attending the fair,” said Vanessa Badroodien the director of the fair.For four days thousands of members of the public, representatives of publishing houses,...

By die bekendstelling van Andries Bezuidenhout se debuutbundel Retoer (Protea, 2007)
Martjie Bosman - 2008-05-06
Andries Bezuidenhout is reeds bekend – as rocksanger en liriekskrywer, as rubriekskrywer, en ook miskien as sosiologie-navorser. Vanaand is dit egter my voorreg om die digter Andries Bezuidenhout bekend te stel, ’n kant van hom wat u miskien ook so sal verras as wat dit my verras het, en die faset van sy skrywerskap wat, wie weet, die ander kan oorstyg en oorleef.Soos Bezuidenhout self, is sy debuutbundel Retoer veelkantig, en by hierdie geleentheid kan ek net enkele dinge aanroer wat...

ATKV-huldiging: Charles Fryer
Danie Botha - 2008-05-06
Hierdie toespraak is deur Danie Botha gelewer tydens die ATKV se huldiging van die veteraan-skrywer en -uitgewer Charles Fryer.Ds Symington, Elias Nel, gaste, Loreinne en Charles Charles, ons is vanaand bymekaar om te sê: In jou 62 jaar het jy baie beteken vir die Afrikaanse taal en kultuur, vir ons letterkunde en toneel.Charles het grootgeword in ʼn wêreld wat vele ander ook tot skryf gebring het: Calvinia se kontrei, die Hantam. Die wêreld van Leipoldt, Elise Muller, Boerneef,...

Breyten Breytenbach met UJ-Prys bekroon!
Willie Burger - 2008-04-25
Die Universiteit van Johannesburg-prys vir Skeppende Skryfwerk gaan hierdie jaar aan Breyten Breytenbach se digbundel, Die windvanger. Breytenbach het reeds die prys aanvaar en die prys sal op 16 Junie by die Universiteit aan hom oorhandig word.Die UJ-Prys van R60 000 word jaarliks toegeken aan die beste skeppende werk wat in die vorige kalenderjaar verskyn het. Die keurpaneel van 9 lede (4 lede van die UJ se Departement Afrikaans, drie akademici van ander universiteite en twee joernaliste) was dit...

Woorde skep nuwe wêrelde by die derde Kaapse Boekeskou
Kaapstad, 14-17 Junie 2008 - 2008-04-22
Met skaars twee maande oor, is almal hard aan die werk om voor te berei vir die dwat by die Kaapse Internasionale Konvensiesentrum aangebied word, tussen 14 en 17 Junie. Vanessa Badroodien, die direkteur van die boekeskou, het bevestig dat alle stalletjies, waar uitgewers, verkopers en ander uitstallers te sien sal wees, reeds uitverkoop is.‘n Reuse 50 000 mense het verlede jaar die boekeskou by die konvensiesentrum bygewoon, wat die grootste hoeveelheid mense ooit is om ‘n skou by hierdie...

Dine van Zyl oor haar Gourmand-sukses oorsee: “Ek was nog nooit so gelukkig en vet soos nou nie!”
Melt Myburgh - 2008-04-15
Dine van Zyl se kookboek Agter die lekker aan het pas die derde plek uit ʼn kortlys van 19 kookboeke behaal in die “Oscars” van kookboeke, die International Gourmand Awards. Van Zyl het haar wenboek self beplan en nagevors voordat sy pen op papier gesit het. Voorts het sy al die resepte self uitgetoets, en het sy haar eie kamera byderhand gehad vir die neem van foto’s. Marinda Ehlers het die redigering van Agter die lekker aan behartig, terwyl Lindie Metz verantwoordelik was...

In conversation with Shuter’s assistant publisher, Marie Rocher
Janet van Eeden - 2008-03-12
Marie, you are the Assistant Publisher and Publicist of Shuter's new trade publications. Please tell me how you came to this industry and what you hope to bring to this position. I’m Assistant Publisher and Publicist for Shuter & Shooter Publishers's new trade imprints. An imprint is a brand name under which a work is published. A publishing company often has several different imprints to market different sorts of books to different markets or consumer segments. Shuter & Shooter launched...

Hou Asbesmiddag sy kritici op hulle plek?
Etienne Britz - 2008-03-03
'n Ongunstige resensie van 'n boek is dikwels pynlik om te skryf. Die resensent maak die skrywer teen wil en dank seer en hy knou sy boek. Hy is verplig om te sê as hy nie van 'n boek hou nie, en waarom nie, want hy het die verantwoordelikheid aanvaar om lesers oor die boek in te lig en hulle van eerlike advies te bedien. 'n Resensent het selfs die taak om 'n swak skrywer plat te slaan indien dit nodig is om hom van sy literêre ambisies te red. En hy mag 'n insinking in die werk van 'n...

Commendatio vir die Sanlampryse vir Afrikaanse Jeuglektuur 2007
2008-02-25
Die oes van voortreflike jeugboeke in Afrikaans rondom die tema tegnologie laat ons met groot opgewondenheid oor die potensiaal van nuwe en jonger skrywers wat op die voorgrond tree. Die keuringsproses is in twee fases afgehandel: eers ʼn voorkeuringsproses om ʼn kortlys op te stel en daarna die finale keuring. Reeds in die voorkeuringsproses was daar moeite om tot ʼn kortlys van ses manuskripte te kom – dit was uiteindelik sewe.Die skrywers was Chris Karsten, Fanie Viljoen, Christie...

Commendation for the 2007 Sanlam Youth Literature Awards
2008-02-25
Adjudication of the English category was done by Robin Malan, Jennifer Crocker and Penny Hochfeld.The finalists were John Coetzee, Nalini Sooknanam Pillay, Gill D’achada, June McKinnon and Daphne Olivier.John Coetzee is congratulated on being a worthy recipient of the Silver Award for his Dance of the Freaky Green Gold.This is a gripping story that manages to explain some quite complex scientific facts in a very accessible manner. Global warming and the Kyoto Protocols are extremely topical....

In conversation with Isobel Dixon
Janet van Eeden - 2008-02-25
You grew up in what seems like a very happy family, in the heat and dust in the extremely harsh climate of Graaff-Reinet in the Karoo. I grew up in the hot, dusty Free State town of Odendaalsrus. Unfortunately it was much less attractive than the historic Graaff-Reinet, but we did share those exceptional night skies. Do you think there is something about such an apparently inhospitable climate (as well as lack of easy entertainment such as television) that throws one into deeper contemplation about...

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2007 in Kaapstad toegeken
Kabous Meiring - 2008-02-20
Pryswenners vlnr: Derick van der Walt - Afrikaans (Goud), Dill D’achada - Engels (Goud), Fanie Viljoen - Afrikaans (Silwer), Tsireledzo Mushoma - Tshivenda (Goud), John Coetzee - Engels (Silwer) en Kabelo Duncan Kgatea - Setswana (Silwer) Die Sanlam-pryswenners vir Jeuglektuur 2007 is Dinsdagaand 19 Februarie by die Two Oceans Akwarium in Kaapstad aangewys. Met ʼn paar haaie en seeskilpaaie wat agter hom rondswem, het Danie Marais die program gelei en die wenners een vir een aangekondig.Eloise...

Art book set to make Christmas a little brighter
Katja Hamilton - 2007-12-18
The Big Issue is once again going the extra mile for its vendors with the launch of its evocatively named book Shades and Shadows – a compilation of selected art and writing pieces produced by vendors over the years, with a foreword by South Africa's favourite satirist, Pieter-Dirk Uys. This inspirational book, arriving right on time for Christmas, will make a great gift for friends and loved ones."In the true spirit of the holidays the book is a celebration of the creativity of our vendors...

Edmund White van naderby
Hennie Aucamp - 2007-11-20
Skrywer: Edmund White My LivesUitgewer: Bloomsbury (hardeband), 2005Prys: R272,81 (hardeband); R171.00 (sagteband)ISBN: 0 7475 7522 3 Reeds vanaf die tagtigerjare van die twintigste eeu het die naam Edmund White gesag in literêre kringe, en nou, in die nuwe millennium, is hy onteenseglik die doyen van gay skrywers. Sy menings, aangehaal op die agterplat van nuwe gay- en gayverwante boeke, geld as ’n stempel vir standaarde, want White is roekeloos eerlik in sy waardebepalings –...

Talking in tongues – writing and publishing in your non-mother tongue
Thembelani Ngenelwa - 2007-06-27
Thembelani Ngenelwa took part in the the "Talking in tongues – writing and publishing in your non-mother tongue" discussion during the Kwela Coffee Hour at the Cape Town Book Fair on Tuesday 19 June 2007. The discussion leader was Antjie Krog and other members of the panel were Kgebetli Moele, Rachelle Greeff and Rustum Kozain. Thembelani shares with us why he chose to write in his non-mother tongue and the challenges he faced in doing so. Igama lam ngu Thembelani ka Ngenelwa owazalelwa...

Nationalism and the Democratic Imperative: Comment on Ivor Chipkin’s Do South Africans Exist? Nationalism, Democracy and the Identity of ''the People''
Suren Pillay - 2007-06-21
This talk was delivered by Suren Pillay on the third day of the Cape Town Book Fair, 18 June 2007. The event was held at 15:00 in Room 1.44 and had an excellent response from visitors.Click here for an article Ivor Chipkin based his talk at the event on. Do South Africans Exist?: Nationalism, Democracy and the Identity of "The People"Author: Ivor Chipkin Normally R190.00 (For June: R171.00 from kalahari.net) Publisher: Witwatersrand University...

Cape Town Calling launches at the CTBF and you're invited. Read what Justin Fox says about compiling this book
Justin Fox - 2007-06-14
Justin Fox’s new compilation, Cape Town Calling, has recently been published by Tafelberg Publishers. We asked Justin how this book came to be. What inspired the compilation of Cape Town Calling? Cape Town Calling was a commissioned project. I was approached by Erika Oosthuizen of Tafelberg Publishers and asked to put together an anthology on the city. At first I was reluctant, as I have a complicated and confrontational relationship with "Slaapstad", town of my birth and the...

Flyleaf launches at the CTBF and you're invited. Read about Finuala Dowling's inspiration for her new novel
Finuala Dowling - 2007-06-14
Flyleaf, Finuala Dowling’s new novel, launches this weekend at the Cape Town Book Fair. This book is the story of Violet Birkin, a teacher, who imagines she’ll have to teach forever, as she’s paid to teach by the hour. But her life is changing: she’s shedding both her hair and her husband, the flamboyant actor Frank Eastwood Lea. When Frank’s mistress falls pregnant, Violet leaves her marital home in the countryside and moves in with her poly-amorous best friend, Marina,...

Fynbos Fairies launches at the CTBF and you're invited. See what Antjie Krog has to say about this delightful book of children's verse
Sharon Jenkings - 2007-06-13
Antjie Krog has once again brought us a delightful new children’s book, a book readers of all ages are bound to fall in love with. Have you ever wondered about the secrets of Fynbos? Well Antjie Krog uses verse along with Fiona Moodie’s beautiful illustrations to let us in on those secrets, and open up the world of Fynbos Feetjies to all. This book has also been translated into English by Gus Ferguson and is called Fynbos Fairies. With a team like that you know it’s a must-have. We...

Rosemund Handler sheds some light on her new novel Katy's Kid and invites you to the book launch at the CTBF
Rosemund J Handler - 2007-06-11
Rosemund Handler’s new novel Katy’s Kid has been released this month by Penguin Books SA Pty Ltd and will be officially launched at the 2007 Cape Town Book Fair. The plight of women is an ongoing concern for Rosemund and this book embodies it in both story and character. Katy’s Kid is a vividly textured tale of risk and betrayal that juxtaposes an unlikely trio of two women and a child who both connects and divides them. It is an intimate portrayal of the bare-bones struggle for...

In stede van 'n psigoanalise: Narkotiese ritmes van 'n onophoudelike trom
Joan Hambidge - 2007-05-30
Etienne van Heerden 2005 In stede van die liefde Kaapstad: TafelbergISBN 9780624043249 213 bladsye R195.00 I Etienne van Heerden se roman In stede van die liefde is ’n roman oor verglyding; oor geweld; oor artefakte en kuns; oor paranoia; oor dwelmmisbruik; oor die familiewe-lewe; oor die okapi; oor selfmoord; oor kinderdiefstal – ’n volledige mise-en-abyme waardeur die leser van een vertelling tot ’n ander oorbeweeg.[1] In In stede van die liefde word...

Writing Rainbow’s End: A Memoir of Childhood, War and an African Farm
Lauren St John - 2007-05-23
Rainbow's End: A Memoir of Childhood, War and an African FarmAuthor: Lauren St John Publisher: Penguin BooksISBN: 9780241143841Publication Date: 2007/6To buy the hardcover (ISBN: 9780241143360) from kalahari.net now, click here. In February 2000 I went back to Southern Africa to see my family. The new Zimbabwe was a very different place from the Rhodesia in which I’d grown up and yet because I returned to the farm once or twice a year and rode my horse and ran around barefoot just as I...

Two centenaries: reprinting the classics
Stephen Gray - 2007-05-09
In scouting for possible future titles for the recently launched range of Penguin Modern Classics in South Africa, inevitably I came across the fact that in 2007 we celebrate two centenaries. The first centenary we will be hearing a lot more about during the year, for J Percy FitzPatrick’s Jock of the Bushveld first appeared in August 1907. As surely everyone who can read must know, it has been a bestseller ever since, not only in English, but (in our schools) in Afrikaans and Zulu translations...

Eben Venter, inwonende skrywer by NIAS
Eben Venter - 2007-03-15
As jy ‘n writer-in-residence hier by NIAS (Netherlands Institute for Advanced Study) in Nederland word, loop jy in die vars spore van K Sello Duiker, David Mitchell (van Cloud Atlas-faam) en die gevierde Nederlandse skrywer Thomas Rosenboom. Die NIAS nooi jaarliks by die 50 vakkundiges uit om navorsing te doen in die mens- en sosiale wetenskappe. Een van die vakkundiges is altyd ‘n skrywer. Die NIAS-kampus bestaan uit ‘n aantal 1920’s herehuise tussen hoë beukebome,...

Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)
CN van der Merwe - 2007-03-15
Ons is nie almal so nie (nuwe herdruk)Jeanne GoosenKwela Boeke ISBN-10: 0-7957-0242-6ISBN-13: 978-0-7957-0242-6 Sagteband148 ppR110 “Hoekom het jy dan ’n ‘mind’, as jy hom nie kan ‘change’ nie,” sê ’n vriend van my graag. Met dit in gedagte, het ek besluit om maar my “mind” te “change”. Dit is nou die laaste aflewering in my reeks oor die top twintig Afrikaanse romans van die negentigerjare, en...

''Die roerendste verhaal wat ek in ’n baie lang tyd gelees het''
Eben Venter se Ek stamel ek sterwe is nou ook in Engels

CN van der Merwe - 2007-03-15
Skrywer: Eben VenterR125.00Uitgewer: Tafelberg-uitgewersISBN: 9780624042723Sagteband224 bladsye English translation of Ek stamel ek sterwe now availableAuthor: Eben VenterR160.00Publisher: Tafelberg Publishers Ltd ISBN: 9780624044253 Softcover 276 pages Ek stamel ek sterwe My beautiful death Toe ek ’n student was,...

Travel writing by women
Michelle McGrane - 2007-02-27
Michelle McGrane recommends fifteen travel titles "Life in a foreign country is a dance of submission and resistance. Self-knowledge comes in small repeated shocks as you find yourself giving in easily, with a struggle, or not at all. What can you do without? What do you cling to?" – Rhiannon Paine A Woman's Europe: True Stories (anthology) edited by Marybeth Bond "I did not fully understand the dread term 'terminal illness' until I saw Heathrow for myself."...

Memorandum: 'n verhaal met skilderye: Kanttekeninge deur Joan Hambidge
Joan Hambidge - 2007-02-20
Memorandum: ’n verhaal met skilderyeMarlene van Niekerk en Adriaan van ZylHuman & RousseauISBN-10: 0-7981-4729-6Hardeband met stofomslag144 ppR245 IEtienne Britz illustreer in sy uitvoerige analise van Marlene van Niekerk / Adriaan van Zyl se Memorandum dat geen leser ooit hierdie teks finaal sal kan deurgrond nie. Sy bespreking – wat resensies van ander kritici bevat, asook onderhoude en ’n skrywersoorsig – is te lese op Insig se webruimte (www.insig.com – afgetrek...

Reading highlights of 2006
Michelle McGrane - 2007-01-09
Michelle McGrane lists her local and international reading highlights of 2006. Not all these books were published in 2006, but were enjoyed during the year. South African publications Graceland by Chris Abani (fiction) Winner of the 2005 PEN/Hemingway Prize Shortlisted for the 2006 International IMPAC Dublin Literary Award Picador Africa, 2004 ISBN 1770100083 (Read an interview with Chris Abani) Seasonal Fires: New and Selected Poems by Ingrid de Kok (poetry) Umuzi, 2006 ISBN...

Your Christmas Booklist
Michelle McGrane - 2006-12-04
Michelle McGrane suggests twenty titles:    The Romanian by Bruce Benderson Winner of the Prix de Flore First published in France in 2004 as Autobiographie érotique (Rivages) Snowbooks, 2006 ISBN 1905005180 Memoir/Travel/Gay "Imagination is a licensed trespasser: it has no fear of dogs, but may climb over walls and peep in at windows with impunity." - George Eliot     The Glass Books of the Dream Eaters by GW Dahlquist Viking, 2006 ISBN 0670916528 Fiction       "Wear...

A masterful exposition of a legend: Capote, a biography by Gerald Clarke
Madri Victor - 2006-11-08
Author: Gerald ClarkePublisher: Abacus ISBN: 0349105456 Format: Trade paperback Click to buy your copy at Kalahari.netTruman Capote once said: Publishing is the toughest racket in the world to stay on top of. To be a good writer and stay on top is one of the most difficult balancing acts ever. Talent isn’t enough. You’ve got to have tremendous staying power. … There has to be some ‘X’ factor, some extra dimension that has kept us going. Really successful people...

De Aar: Boeddhisme | Bhuddism
2006-07-03


Cape Town Book Fair discussion on the editing process
Lynda Gilfillian - 2006-07-03
This discussion took place at the Cape Town Book Fair, held at the Cape Town International Convention Centre, during the Kwela Coffee hour, 11 am to 12 pm on Monday 19 June 2006. Editors and writers Henrietta Rose-Innes, Ken Barris, Simão Kikamba, Lynda Gilfillian and James Woodhouse discussed the editing process, the difference between killing and crafting, and the criteria for a good editor. By way of introduction to the topic, I'd like to recall Michelle Magwood's comments in the Sunday...

Die toetsbord se verbode vrugte
Melt Myburgh - 2006-07-03
'n Verslag oor die Sunday Times-plagiaatgesprek by die Kaapstad Internasionale Boekfees Laat ek nou maar eerlik wees: vir iemand soos ek wat (goddank!) buite die dampkring van die akademie staan, het die debat oor intellektuele eiendomsreg en plagiaat wat opgevlam het ná Stephen Watson se literêre sluipmoordpoging op Antjie Krog, my aanvanklik koud gelaat. (Terloops, ek weier om enige bronne te erken as ek nie daarna voel nie – ou Jimmy Kruger kan my maar lekker sue uit sy katakombe.)...


<< 1 2 3 >>