Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

Kompetisies | Competitions


<< 1 2 3 >>

My fantasie-kompetisie: My cougar-fantasie
Ian Hendrix - 2011-02-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die advertensie vra vir ’n “Open-minded young male” om in die kleinhandelsektor te werk. Ek het my CV gepos. Twee dae later het Lorraine gebel, en ons het ’n afspraak gemaak om in ’n koffie-shoppie in die plaaslike winkelsentrum te ontmoet....

My fantasie-kompetisie: 3+1
Neil A Morum - 2011-02-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die spelers: Ek, Jy, Sy, Vic die Vibrator. Die reëls: Die “verloorder” is die vrou wat eerste kom in ’n ronde. Enigiemand kan na twee minute vra om te ruil. Omdat ek julle ken, maar julle ken mekaar nie, het ek gedink julle kan eers net langs mekaar...

My fantasie-kompetisie: Bukake
Charles Barnard - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die Japannese vrou het orent op ’n kussing op die grond gesit. Haar lang swart hare was bo-op haar kop gebondel en vasgesteek met ’n Kanzasji-haarpen. Sy het haar hande agter haar rug vasgehou en haar linkerbeen was voor haar uitgestrek. Die regterbeen was in...

My fantasie-kompetisie: Hitte van die nag
Deserthorse - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die naglug was soel en warm. In die warmte was slaap onmoontlik. Ek het moedeloos opgestaan en die balkondeur saggies oopgeskuif. Dit was halfdrie en die strate was stil en die stad het geslaap. ’n Skielike lig skuins oorkant my het my aandag getrek. Dit was twee wat...

My fantasie-kompetisie: Winkelfantasie
Vyg Fynbos - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. My rok was bo oopgeknoop en my volronde tieties was heelwat sigbaar – die rok het knope van bo tot onder en was van onder af ook oopgeknoop, sodat my donker driehoek net-net sigbaar was terwyl ek loop, sonder pantie, soos ek daarvan hou. Ek kon voel dat iemand vir...

My fantasie-kompetisie: Slaghuis
Meneer X - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dis Desember-vakansie en ek het ’n vakansiewerk gekry in die slaghuis saam met oom Swannie en sy baie mooi dogter Charlotte. Charlotte het werk toe gekom met ’n kort broekie wat haar stywe groot boudjies nog mooier laat lyk en stywe toppie, wat haar groot...

My fantasie-kompetisie: Doomnis is ook mens
Ian Hendrix - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Glo my, in my eerste bedieningsjare het ek die roepingsvaandel suiwer en onbevlek gedra. Ek was krities jeens selfs die geringste tekens van morele verval, en het dienooreenkomstig gepreek en vermaan. Gaandeweg het my roepingsgebonde waaksaamheid egter voor gefantaseerde...

My fantasie-kompetisie: Oorgawe
Santie - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Saggies neem sy my gesig tussen haar hande en streel my vol lippe met sagte soentjies. Ek bewe van afwagting en maak my mond oop om haar soekende tong in te laat. Stadig begin ek om haar tong dieper my mond in te suig. Haar sagte hande gly oor my nek en begin my kaal...

My fantasie-kompetisie: Die naweek
Koos - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “As jy wil hê ons moet dit doen, moet jy Gert eers suig,” daag my vrou Marinda my uit. Ons vriende Gert en Linette kuier by ons vir die naweek in die Kaap. Ons sit op die sondek en tan. Marinda en Linette het reeds lankal van hulle bostukke ontslae...

My fantasie-kompetisie: My liefdesfantasie
Ian Hendrix - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. denkende aan my verbode fantasie herhaalde passievolle soeke van my hart en lyf deur verbode kulture in geen ander kan ek my so verlustig – steeds meer en meer sweef ek stadig op my gedagtes terug na die eerste wellustige keer ek ruik jou verleidelike erotiese...

My fantasie-kompetisie: Om te deel
JanA - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek was doodsbang. En hierdie ding was besig om op verkeerde goed uit te draai. Ek sal moet keer. Dit kan nie so aangaan nie. So het ek gesit en dink, ná my derde koffie-afspraak met Monique. En derde een? Nee, ek is nie paranoïes verby nie. Ek is dalk ’n...

My fantasie-kompetisie: Die nagtegaal, die heuningvoël
Slagpen - 2011-01-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Gideon haal hortend asem toe hy die hoë houthek oopstoot. Soos altyd verwonder hy hom aan die drieverdiepinghuis met die toring soos ’n moskee. Rankplante omraam die vensters en die deur is ’n massiewe, gekerfde blok. Een van haar aanwinste uit die Ooste....

My fantasie-kompetisie: Net een keer
Deserthorse - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “OK, ek gaan die lig nou afsit,” het Francois gesê en opgestaan. Almal het saamgestem dat dit darem nou slaaptyd is. Na al die sjampanje was almal se liggies maar flou. “Is die kinders OK?” wou Pieter in die donker nog fluisterend weet “Ja,...

My fantasie-kompetisie: My fantasie
Deserthorse - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was ’n doodnormale wintersdag. Sekuriteit het my gebel en gesê daar is ’n pakkie vir my by ontvangs. Die rose was pragtig, met ’n kaartjie. Met bewende hande het ek die koevertjie oopgeskeur. Daar was ’n onbekende sleutel in. Die boodskap...

My fantasie-kompetisie: Aptytwekker
Nuda Veritas - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons sit in ’n koffiekroegie, eenkant, agter – dis besig en die musiek is hard. Ek is net bewus van jou been, styf teen myne; jou hand wat myne raak, of liggies teen my been af streel ... Ons bestel iets soets met koffie. Jy lyk so sexy in jou denim en geruite...

My fantasie-kompetisie: Stevie, dear-jonny
Slagpen - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Met trepidasie en perspirasie ry Pietman na die huis teenaan Voortrekkerweg. Daar is etlike oop erwe waar voorheen 1930-styl huisies gestaan het. Daarom is hy verbaas dat daar nog een knus teenaan die pad staan. Vreemd, dink hy terwyl hy stadig na die voordeur stap –...

My fantasie-kompetisie: Die normale nimfomaan as prooi
Natteli Jags - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die twee oumense sit op die stoep en wag dat die predikant sy huisbesoek klaarmaak. Nog voor die tuinhekkie sy roeserige deuntjie swaai, skuifel die ou tannie haar hand tot onder die oom se kniekombersie en sit haar krom vingers net duskant sy verskrompelde velle neer. * Belustigheid...

My fantasie-kompetisie: “Vir altyd en nog langer” – ’n fantasie vir eeeeendag
Ian Hendrix - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Prof Loekie se stem praat my aan die sluimer. Die einde van die Praktiese Teologie-lesing is nog 45 minute ver. Die knop in die proffie se broek is vandag weer net te prominent. Verbeel jou, ’n blonde blou-oog professor met die mooiste vat-aan-my-tieties en ’n...

My fantasie-kompetisie: Die galery
Nuda Veritas - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons lê in die galery, op die Persiese mat. Die atmosfeer is sensuele sjiffon. Daar is ’n gelaaide energie tussen ons. Ons is albei bewus daarvan. Jy kom lê jou kop op my maag en ek streel die sagte dons van jou arm. Ek druk my vinger in die glas wyn...

My fantasie-kompetisie: Rooi
Rocco de Wet - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek sukkel met die laaste paar boute op die naat van my rug op die glytrollie. Bietjie gatvol gesukkel met die ou Merc se soliede staal. Kan doen met ’n biertjie en ’n lekker ... Ek hoor die klik-klak van hakskoene op die sementvloer van die garage. Helderrooi...

My fantasie-kompetisie: Kroegontmoeting
Akingrod - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Tina, my vrou, het my eindelik oorreed om een van haar fantasieë waar te maak. Ek staan in die kroegdeur van een van die beter hotelle in die stad en laat my oë vlugtig oor almal gly. Dan sien ek haar. Op ’n afstand lyk sy darem maar moer hot in daai...

LêNet-skryfkompetisie: Zorba
Ivan Bee - 2010-03-03
Hy drink sy brandewyn-en-Coke met ’n halwe skyfie suurlemoen – vir kultuur. Sy oë is donker. Sy lyf ferm en bruin. Sy skouers reguit. En daar’s ’n sagte warm holtetjie in die middel van sy bors waarvan nét sý weet. Hy neem die hand van die vrou en hy bid voor hy sy braaivleis met die hand eet. Hy haal aan uit ou movies en ou songs. Sy vat is sag, so sag. Sy min woorde goed gekies. ”Am I not a man …” Hy stoot die baadjie oor haar skouers...

LêNet-skryfkompetisie: Vlug na Madrid
Maatjie - 2010-03-03
Tot nou toe was daar nog glad nie tyd om te huil oor vermorste melk nie. Ek is ingeboek vir vlug R361 na Madrid en het sowat ’n uur om te verwyl voordat my vlug aangekondig sal word. Nou kan ek my wonde lek. Maar daarna, belowe ek myself, is Jacques du Toit iemand van die verlede en bly hy en sy tert agter in Kaapstad. Mag hulle ’n wonderlike Valentynsaand geniet met mý blomme en mý spesiale ete bo-op Tafelberg. Net jammer Jacques sal nou nooit weet hoe ek hom wou lek en...

LêNet-skryfkompetisie: Soete Valentyn
Mika - 2010-03-03
Wanneer ’n brandende begeerte jou beetpak, is al wat kan help, ’n vinnige, op-die-hitte-van-die-oomblik-plan. So dink Pieter ook toe hy vir Susan skakel. Wanneer hy haar stem hoor, wens hy dat hy haar sommer daar op sy skoot kan neertrek en haar sagte nattigheid om hom kan voel. Maar hy hou hom in en vra haar om vir hulle ’n plekkie vir die aand te bespreek. Susan doen dit dadelik en soos die dag vorder, voel sy hoe opgewondenheid nat-nat in haar broekie versprei. Sy trek dit later...

LêNet-skryfkompetisie: Valentyn
Neil A Morum - 2010-03-03
Die kaartjie sê duidelik: Bad, skeer lekker glad, kaal op die bed, geblinddoek, plat, jou Valentyn kom sewe-uur, dan begin groot plesier … Ek maak so, tot op die letter, wag in stilte. Ek hoor die voordeur, sleutels op die tafel, voetstappe in die gang. Sy’s buite die deur. “Ás jy gehoorsaam was, gaan vanaand magic wees. Anders …” hang haar dreigement in die lug. Ek hoor haar in die kamer, dan by my, dan druk sy oorfoontjies in my ore in. “Mooi,...

LêNet-skryfkompetisie: ’n Spyskaart vir Valentynsaand
Sors - 2010-03-02
“Tik tik tik.” Verbeel ek my? En dan weer: “Tik tik tik.” Ewe skielik is ek wawyd wakker. Die geur van ekstase hang steeds skerp in die lug. “Tik, tik tik.” Sy kreun saggies as ek haar naakte been wat oor my lyf gedrapeer is, saggies wegskuif. Ek gaan soek ’n ou rugbybroekie in die kas en loop oor die krakende houtvloer en deaktiveer die alarm in die res van die huis. Die rooi lig van die wekker flikker 00:35. ’n Uur nadat my vroutjie droomland...

LêNet Competition: Forbidden
Mark Davies - 2010-03-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “Nobody’s here.” I rolled over to find him standing next to the bed. Soft notes of sandalwood beckoned from the tiny towel around his waist and my eyes, willing captives, followed undulating, hypnotic patterns to where they rose with subtle temptation. “What?”...

LêNet Competition: Always better on the big screen …
Linda Lovelace - 2010-03-02
Ordinary midsummer, midweek morning. I had to escape from reports and admin, so I sneaked off to the movies. All alone in the theatre, I relaxed into the comfortable chair, prepared for a few hours of fantasy. The film was a drama about an impossible but passionate affair (aren’t they all?), but the sex scenes were particularly steamy and sensual and very soon I felt the familiar damp and softly warm sensation between my legs. My hand drifted into my panties and I started playing with...

LêNet-skryfkompetisie: Puss-in-boots
Linda Lovelace - 2010-03-02
Dit is belangrik om die element van verrassing te behou, veral as dit kom by holrug okkasies soos Valentyn, maar soms raak die idees maar skraal. Een so ’n Valentynsaand, lank gelede, moes ek wag vir my geliefde wat onverwags laat sou werk. Ek was heeldag heerlik lus vir hom en toe ek hoor hy gaan laat wees, het ek die tyd konstruktief aangewend en ’n sappige plan uitgedink hoe ek hom sou verwelkom. In ’n weelderige borrelbad het ek luilekker gewas en myself glad geskeer met lang...

LêNet-skryfkompetisie: Die klub
devout - 2010-03-02
Ek is gek daaroor om my vrou te soen as sy kom. Haar mond vertel my eerstehands en volkome eerlik van haar afwagting, opwinding en ekstase. Die geslag van die derde deelnemer, wat ons gewoonlik saam uitkies, is so onbelangrik as wat entoesiasme noodsaaklik is. Haar asem, die trilling van ’n sening in haar lies, die boog van haar lyf verklaar vanaand se keuse ’n waardige een. Haar vingers is in raafswart hare verstrengel, stuur die vreemde, gulsige mond na daar waar sy dit die meeste begeer....

LêNet-skryfkompetisie: Alleen op 14 Februarie
OuOom - 2010-03-02
’n Week voor Valentynsdag kom my vrou by die huis aan. Sy tree anders op. Wil my amper nie eers soen nie. Die aand terwyl sy stort, besluit ek ek gaan haar so bietjie verras. Ek trek vinnig uit en maak die stort se deur oop. Wat ’n gesig. Haar een hand streel so oor haar borste en haar vinger is diep in haar nat warm koekie. Sy sien my nie. Ek raak aan haar en sy kom uit haar beswyming uit. Ek wil saam met haar in die stort klim, maar sy keer verwoed. Toe sien ek die merke in haar nek...

LêNet Competition: Late Valentine’s gift
Victoria Eloff - 2010-03-02
“I wanted to give you something for Valentine’s Day …” She stood there at the doorway wearing nothing but her pink lacy bra and panties, and I saw that she had that glimmer in her eye. The glimmer she always had on those special nights. “It’s a bit late,” she said, slipping off the bra and moving closer to me. She kissed me, and I felt her breasts press against my chest. Her hand found my erect cock and she massaged it through my boxers. She moaned softly...

LêNet-skryfkompetisie: Stories
OuOom - 2010-03-01
Die stories is amper almal dieselfde. Man sien vrou. Vrou sien man. Kyk vir mekaar, val in mekaar se arms en steek mekaar dat die sop so spat. Baie van die stories word voorgehou as die waarheid. Dit is sommer ’n klomp strooi en gebeur net in stories. Waar of nie? Oordeel self. Dit is 14 Februarie. Kan nie wag om klaar te werk en by die huis te kom nie. Ek weet daar wag vir my ’n verrassing as ek by die huis instap. Ek is ’n rekenaartegnikus wat by ’n groot maatskappy werk....

LêNet-skryfkompetisie: Die eiervrug
Aphrodiva - 2010-02-24
Ja, ja, sy weet dit is nooit ’n goeie idee om inkopies te doen wanneer jy rasend honger is nie. Maar dis ’n ander tipe honger wat haar onderlyf nou al weke lank treiter. Dit is wat sy die meeste mis vandat Erik uitgetrek het: die seks. Maak nie saak watter groot bliksem haar gewese man was nie – ten minste het hy gereeld tussen haar bene kom kuier en hierdie leë gevoel vir haar weggepomp. “Maar daar is tog baie gewillige mans in hierdie stad en jy is ’n aantreklike...

LêNet-skryfkompetisie: Bloemfontein se 69
OuOom - 2010-02-23
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "Aag nee baas, ek kan nie gaan nie. Ek het al twee maande gelede besprekings gemaak vir die 14de. Kan een van die ander mense nie gaan nie?" "Jy is die enigste een wat ek nou kan vertrou om die probleem op te los. Aangesien jy nou gaan verloor met die ete, sal ek...

LêNet-skryfkompetisie: Steekbaard
AlfaSomers - 2010-02-19
Ek moes vir haar lieg omdat ek nie wou hê sy moet weet dat ek nog nooit genaai het nie. Ek het al twee keer gevinger, maar ek weet ek was kak, want sy het my gevra om op te hou. My horing was so ongemaklik in my jean dat die zip se tande my voël se kop begin skaaf het. Sy het lekker gevry, al het haar mond soos ou chocolate-melkie begin proe. Nevertheless was ek bly vir die geleentheid. Na tien minute se suiwelsoene was ek so jags dat sy kon toor met my. Aangesien my vingertegniek...

LêNet-skryfkompetisie: Drome word nog waar
OuOom - 2010-02-17
Planne word in die fynste besonderhede uitgewerk. Skoonma gaan na die kinders kyk, want ek en vroulief gaan die naweek weg. Ek kan mos nie vir skoonma sê ek wil haar dogter dik steek op Valentynsdag nie. Spesiale kos word aangekoop en weggesteek. Ek reël tot by haar werk dat haar baas haar so bietjie langer terughou. ’n Spesiale stukkie onderklere word ook gekoop vir die geleentheid. Alles is reg en 14 Februarie kom nader. Dit is gelukkig ’n Vrydagaand. Ek vertel by ...

LêNet-skryfkompetisie: Rooi stiletto’s
Linda Lovelace - 2010-02-17
Dit is my gradeplegtigheid. Ek het ’n doktorale kwalifikasie behaal en is besig om die toespraak te lewer. Midde in my meesterlike toespraak, natuurlik in ’n swart toga geklee, kyk ek op vir oogkontak met my gehoor en daar, in die agterste ry, is hy. Man van my wildste fantasie! ’n Tinteling begin in my tepels, fladder vinnig deur my maag en gaan sit heerlik warm en klam verder af. Direk na die toesprake glip ek vinnig by die kleedkamer in, gooi my toga af, trek alles uit,...

LêNet-skryfkompetisie: Hoe gaan jy jou lakens hierdie Valentynsdag kreukel?
2010-02-10
Wie se skoentjies staan onder jou bed geparkeer? Skryf dié Valentynsdag ’n hygverhaal van minder as 500 woorde vir LêNet en wen met komplimente van Exclusive Books Summer Sale ’n boek wat jou liefdeslewe kan opkikker. Stuur jou hygverhaal in Afrikaans of Engels voor 28 Februarie aan wen@litnet.co.za. Inspirasie nodig? Besoek solank ander LêNet-verhale en gee jou verbeelding vrye teuels! Lees al die verhale hier. Who’s got your knickers in a...

Die wenner van ons LêNet-skryfkompetisie geniet haar prys
Annelise - 2007-04-12
Annelise, die wenner van ons LêNet-skryfkompetisie het die geleentheid gekry om saam met Karin Eloff (redakteur van Loslyf) by die La Vista Social Club in Melville te gaan eet. Hierdie restaurant is gesog vir sy fantastiese disse, en boonop word dit deur heelwat televisiesterre besoek, so jy sal tien teen een jou gunsteling-televisiester daar raakloop. Annelise vertel van die aand en daar is 'n paar lekker kiekies ook: Onder die maansverduistering Annelise en Karin kuier Miskien is dit...

LêNet-skryfkompetisie: En die wenner is ...!
2007-02-22
Dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons spookstorie-kompetisie en vir die wenstorie gestem het – die kompetisie was ‘n groot sukses. Baie geluk aan ons wenners: In die 3de plek is “As die donker kom ...” deur No Regrets In die 2de plek is “Dit was ‘n wilde woeste stormagtige nag” deur Grysklip En die wenstorie is “Maansirkel” deur Annelise! Wees op die uitkyk vir ons wenner se terugvoer oor die ete. Ingrid het 'n paar vrae...

LêNet-skryfkompetisie: Koshuisspook
Juan - 2007-01-26
Ek lê en wonder of ek net ‘n wonderlike droom gehad het, en of dit werklik gebeur het … My hand gaan onwillekeurig terug na my tintelende dosie toe en ek kan voel dat ek sommer baie nat is … Ek maak my oë toe en probeer om die gebeure te orden terwyl ek kaal in die oggendson lê en bak … Ek het gisternag nog teen twaalfuur se kant geleer vir my laaste vraestel in Sielkunde. Dit was ‘n lang jaar op universiteit en al die leerwerk het sy...

LêNet-skryfkompetisie: Tot volgende keer
Louise - 2007-01-26
My naam is Felicity, wat ‘n Latynse woord vir blydskap is, maar ek voel alles behalwe vrolik en bly, want dis vandag presies ‘n maand sedert Hanno deur motorkapers op die hoek van Atterbury- en Jacquelinerylaan vermoor is. Dis Saterdagaand, al my vriendinne is by hul mans en gesinne, maar ek lê op die dubbelbed en probeer vir die soveelste maal mediteer. Ek probeer al sedert Hanno se begrafnis met hom kontak maak, maar tevergeefs. Ek het al als gedoen: ouijaborde en mediums...

LêNet-skryfkompetisie: Wie was jy?
Skandalus Hoejaer - 2007-01-26
Ek was van die plaas onderweg Port Elizabeth toe. Die trok was lekker vol wolbale gelaai, almal bestem vir die wolveiling. My pa was hoog in sy skik met die nuwe 8-ton-trok. ‘n Wit Isuzu. Indien die wolprys bly waar hy nou sit, sou hy dié jaar se paaiement lag-lag betaal met ‘n paar rande oor. Ek is eers laatmiddag weg van die plaas en Ma het ‘n fles koffie ingepak sodat ek kan wakker bly. Hulle sou eers die volgende dag afkom met nog ‘n groot trok – Pa wou...

LêNet-skryfkompetisie: Déj vu - and again
GrysKlip - 2007-01-25
Stem vir jou gunsteling spookstorie | Vote for your favourite ghost story Oh, it is so, só exciting! Stimulating – in all the many, intimate senses of the word! Speed – risk – fear – the ultimate aphrodisiac in our mobile society. The light of the motorcycle penetrating deeply into the dark cavern of the night. Penetrating. The motor screaming away at a high pitch, in fulfillment of its destiny; a mechanical orgasm, wowling that we are really, really...

LêNet-skryfkompetisie: ‘n Spookstorie
Jean - 2007-01-25
Kloosters is bekend vir hulle koekerigheid, met nonne wat soos pikkewyne paradeer. Nie onvriendelik nie, maar konserwatief koekerig. Party in swart gewade, ander in wit. Laasgenoemdes het nog nie besluit of hulle kans sien vir ‘n lewe wat nou wragtag gestroop is van al die meeste lekkertes nie. ‘n Lewensfilosofie om diep oor te peins. Ek meen nou maar, lyflike plesiertjies is eie aan die mens. ‘n Ruk gelede, lank na studietyd, glip ons stilletjies uit. Agter die symuur van...

Stem vir jou gunsteling spookstorie!
2007-01-24
Lees ons lekker LêNet-spookstories en stem vir jou gunsteling! Stuur jou keuse aan Ingrid. Sluitingsdatum vir stemme is 15 Februarie 2007. Onthou, die wenner sal 'n geleentheid kry om saam met óf Kleinboer (skrywer van die opspraakwekkende roman Kontrei) óf Karin Eloff (redakteur van Loslyf) by die La Vista Social Club in Melville te gaan eet. Hierdie restaurant is gesog vir sy fantastiese disse, en boonop word dit deur heelwat televisiesterre besoek, so jy sal tien teen...

LêNet-skryfkompetisie: Maansirkel
Annelise - 2007-01-22
As ek my oë oopmaak, hang klein druppeltjies water vir ʼn oomblik nog aan my wimpers voordat dit losgly en grond toe val. Ek lê op my sy in modderige gras. Hy staan langs my, kaalvoet. Water drup uit sy jeans en loop in stroompies oor sy voete. Vir ʼn oomblik volg ek ʼn druppel se paadjie van waar dit uit die soom van die swart denim drup, oor sy voet se brug hardloop en tussen sy tone wegraak. Ek weet wat om te doen. Ek leun versigtig vorentoe om met my tong die volgende druppel...

LêNet-skryfkompetisie: Kasteelkapperjolle
Neil A Morum - 2007-01-22
Die Kasteel. ‘n Grillerige plek. Nie bang-grillerig nie, eerder ‘n soort ek-wil-nie-hier-bly-nie een. Hoe die Hollanders daar geleef het, weet nugter. Maar, daar’s ek toe en moes ek maar die beste van die sakie maak. Die opdrag was baie duidelik: “17de-eeuse Grensameublement” … Wat de hel moes ek daaroor skryf? Ek het ‘n plakker gedra wat gesê het dat ek foto’s van enige ding mog neem: kaste, stoele, banke en beddens; ek kon selfs oor...

LêNet-skryfkompetisie: Spookasem
Tinie Bezuidenhout - 2007-01-22
I met her at the candy store. Nes in daai song van way back when. Oor die biker en sy cherry. Maar tog ook ‘n bietjie anders. Want sy was nie ‘n skoolchick nie en my bike was lankal verkoop en ons candy store was eintlik maar net die pavement. En ons shop assistent die pusher op die hoek. Vir haar was die goed kop-candy en vir my ‘n leg opener. Anyway, ons het dadelik gekliek. Ek in advertising, sy ‘n student. By die universiteit van die lewe, het sy gesê toe ek...


<< 1 2 3 >>