Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 >>

Clos Malverne se November Fynproeweraand vang feestyd-gees | Clos Malverne Gourmet Evening salutes the festive season
2011-11-08
Untitled Document Clos Malverne Fynproeweraand The Restaurant @ Clos Malverne, Stellenbosch Vrydag, 25 November Kaartjies: R245 per persoon The Restaurant @ Clos Malverne, geleë in die hart van die Devonvallei buite Stellenbosch, tokkel al die regte snare om jou in die regte stemming vir die feesseisoen te kry met ’n ruimhartige vyf-gang Fynproewer Kos- en Wynaand wat op Vrydag, 25 November sal plaasvind. Hierdie aand van gastronomiese genot is ideaal vir kos- en wynliefhebbers...

Somer debuut vir Fleur du Cap Unfiltered Sauvignon Blanc 2011
2011-11-02
Untitled Document Fleur du Cap, bekend vir hul uiters elegante Unfiltered wyne, het ’n nuwe oesjaar van hul Sauvignon Blanc vrygestel, wat hierdie somer beslis sal seëvier. Die nuwe Fleur du Cap Unfiltered Sauvignon Blanc 2011 is ’n besonderse somerkos-wyn wat heerlik saam met ryk Namibiese oesters, aspersies, groen slaaie getooi in vinaigrette en pikante Thai geregte geniet kan word. Die druiwe, afkomstig uit Darling en Kaap Augulhas, is uiters sorgvuldig uitgesoek en handgemaak...

Proe skaars wyne by Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Showcase
2011-08-02
Untitled Document Kaapstad Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Veiling Showcase Kaapse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) Donderdag 11 Augustus: 18h00 – 21h00 R150 per persoon wat ’n proeglas insluit Johannesburg Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Veiling Showcase Die Nedbank Atrium, Rivoniaweg 135, Sandton Donderdag, 1 September: 18h00 – 21h00 R150 per persoon wat ’n proeglas insluit Kom geniet uitsonderlike wyne wat spreek van kreatiwiteit en boonop ’n groot verskeidenheid...

Toffie Food Festival and Conference
2011-07-28
Untitled Document Toffie Food Festival and Conference Cape Town City Hall 3 – 4 September The first Toffie Food Festival and Conference takes place in the Cape Town City Hall from 3 – 4 September 2011. Toffie Food is a 2-day food festival and conference, including 5 meals, tastings, workshops, food exhibitions, a pinata exhibition, cookbook shop food stalls and craft beer market. Talks include local and international food experts: Julie Powell (USA) from the movie Julie & Julia,...

Top sjefs vier die lewe ter ondersteuning van 'n goeie saak
2011-06-30


Spoil dad with KWV Brandy this Father's Day
2011-04-12
Father's Day is the perfect time to find ways of saying 'thank you' and acknowledging the special man we call dad. The day provides an excuse to spoil our loved ones - be it a husband, father, grandfather or even a favourite uncle, letting them know how much we cherish the significant role that they play in our lives. KWV honours this important role of a father, providing the ideal way to celebrate the day with a selection of choice brandies. The superior selection includes KWV's 3, 5, 10, 15 and...

Fleur du Cap stel omgewingsvriendelike promosie-etikette bekend
2011-03-01
Fleur du Cap lewe sy leuse “Geïnspireer deur die Natuur” uit as die eerste wynprodusent om ‘n innoverende en omgewingsvriendelike saadpapier te gebruik vir hul promosie-etikette wat in Maart en April om die nek van wynbottels in uitgesoekte winkels verskyn.Pleks van dit in die drom te gooi nadat dit gelees is, kan jy nou die promosie-etikette wat verwerk is met basiliekum- en barbarakruid-saadjies plant om jou eie kruietuin te begin.Koop een van Fleur du Cap se bekroonde wyne...

Sir Antony Sher and Janet Suzman honoured at luncheon and auction at Baxter
2010-12-13
Meet Sir Antony Sher and Janet Suzman in a special fundraising luncheon and auction at the Baxter on 21 December Internationally respected South African-born theatre luminaries Sir Antony Sher and Janet Suzman will receive honorary doctorates from the University of Cape Town later month in honour and recognition of their extraordinary achievements in theatre. To celebrate this auspicious milestone the Baxter Theatre Centre will host a luncheon and a much-needed fundraising auction on 21 December...

Spesiale Scrapbooking-tegnieke met alledaagse produkte
2010-12-13
Waarom ’n fortuin op die allerbeste benodigdhede vir kuns- en plakboekwerk spandeer as jy met ’n bietjie kreatiwiteit en alledaagse produkte uit die huis, opwindende en unieke fotobladsye kan maak? Hierdie boek sal jou inspireer om die potensiaal van alledaagse items wat in jou kombuiskaste, jou huis of in jou werkswinkel skuil, te ontdek – ’n wêreld wat net wag op jou inisiatief en kreatiwiteit. Scrap-boek is propvol idees en tegnieke wat na hartelus gebruik kan word...

NATindustry - Eight projects receive BASA Supporting Grants
2010-12-08
Business sponsorship of eight arts projects has been further leveraged through support from Business and Arts South Africa's Supporting Grant Scheme. The Business and Arts South Africa Supporting Grant Scheme is funded by an annual allocation from the Department of Arts and Culture, and continues to serve as a mechanism through which business and the arts can engage and leverage further mutual benefit through the partnership. Only arts projects with business support are eligible for the scheme,...

SA se rooi ster
2010-12-07
Vars nuus: Die Kaapzicht Steytler Pinotage 2007 is in die Desember-uitgawe van Decanter internasionale wyntydskrif as die Top Pinotage aangewys. Dieselfde wyn was ook vanjaar een van die Absa Top 10 Pinotage wenners (Kaapzicht se vyfde Top 10-wenner), het 4½ sterre gekry in die 2011 Platter Wyngids wat verlede week vrygestel is en was gekeur as die Beste Pinotage van die Stellenbosch-distrik by die 2010 SA Terroir Wyntoekennings. Kaapzicht Landgoed in die Bottelary-wyk naby Stellenbosch...

Val Loveren celebrates 30 years of abundance
2010-10-27
Van Loveren, SA’s largest family owned wine cellars and Robertson Valley producer of the country’s foremost bottled wine brand, commemorates a host of significant milestones this month, not least of which is its 30th anniversary. Known by visitors to the farm for its abundant red cannas, lush gardens and country hospitality, the Van Loveren trademark was founded by Wynand and Nico Retief on October 23, 1980 with only 500 cases of Premier Grand Cru. Since then, the size of the company’s...

Johannesburg Cap Classique Celebration
2010-10-21
JOHANNESBURG CAP CLASSIQUE CELEBRATION 18 – 19 NOVEMBER 2010 Be sure not to miss this year’s Johannesburg Cap Classique Celebration, taking place from the 18th to 19th of November at the Hyatt Regency Hotel in Rosebank. For the second year running this social calendar highlight celebrates some of the country’s top Cap Classiques, allowing visitors to experience some of these fine bubblies without having to venture to the Winelands. This celebration will see South Africa’s...

Franschhoek Uncorked (4 - 5 September 2010)
2010-08-12
FRANSCHHOEK will be pulling out all the stops once again at their annual ‘franschhoek uncorked’ Make your way to the picturesque Franschhoek Wine Valley, over the weekend of 4 and 5 September, for the unique spring wine meander, Franschhoek Uncorked. This celebration takes place on wine farms throughout the Valley, and affords award-winning wineries - as well as the smaller hidden gems - the opportunity to ‘bloom’ as they showcase new vintages and releases, coinciding with...

De Krans Cape Twany Port scoops Peter Schultz Trophy
2010-07-02
De Krans Wine Cellar, situated in the picturesque town of Calitzdorp, has secured the title as overall Champion Port in South Africa, for its De Krans Cape Tawny Port, at the Peter Schulz Port Challenge 2010, the biggest port competition of its kinds in South Africa. The same port was recently awarded a five-star rating by Wine Magazine, in addition to a five-star rating in the authoritative 2010 John Platter South African Wine Guide. Coppery gold in colour, hence the name Tawny, the port is...

Stellenbosch Wynfees bied veilige pendeldiens tussen wynplase
2010-07-01
Maak jouself reg om die allerbeste van die Wynland te ontdek in gerieflike, betroubare pendelbussies tydens die Stellenbosch Wynfees vanaf 1 tot 5 Julie. Geniet uitmuntende wyne, heerlike disse en ’n keurspel pretbelaaide aktiwiteite sonder om jou oor padkaarte of die las van bestuur te kwel. Sit eenvoudig terug en ontspan terwyl jy rondgerits word, so al langs en tussen die asemrowende wingerde in die Stellenbosch area. Parkeer jou motor by enige van die agt Stop-en-Ry punte, geleë...

Hartenberg bied onvergeetlike uitstappie gedurende Stellenbosch Wynfees
2010-06-30
Hartenberg landgoed bied wynliefhebbers onvergeetlike ervaringe tydens die jaarlikse Stellenbosch Wynfees, 1-5 Julie, waartydens besoekers heilsame disse, uitmuntende wyne en vriendelike gesigte kan verwag nie. Kom verlustig jou in Hartenberg se Wyn- en Olyfproe met ‘n groot verskeidenheid van die landgoed se heerlike wyne, so wel as organiese olywe wat plaaslik vervaardig word in Stellenbosch. Die proe is gratis aan alle wynfees entoesiaste. Vir diegene wat ‘n bietjie meer oor Hartenberg...

Voortreflike winterdisse geïnspireer deur klassieke wyne by Hartenberg
2010-06-14
Klop dié winter aan by Hartenberg Wynlandgoed, een van Suid-Afrika se oudste produsente van Shiraz geleë in die hartjie van die Stellenbosch wynlande, vir ‘n voortreflike warm bord sielskos, geïnspireer deur Hartenberg se klassieke wyne. Hartenberg, alombekend vir hul gasvryheid en verwelkomende proekamer, het die allerheerlikste keurspel van onweerstaanbare tuisgemaakte plattelandse disse bymekaar gesit wat strek van soppe tot wildsvleisdisse en tradisionele lamspastei. Die...

Fleur du Cap slaggereed vir jaarlikse Stellenbosch Wynfees
2010-06-11
Die Bergkelder, die tuiste van Fleur du Cap wyne, is gereed om wynliefhebbers met ope arms te verwelkom tydens die jaarlikse Stellenbosch Wynfees wat plaasvind vanaf 1 – 5 Julie. Besoekers kan ‘n onvergeetlike toer deur die unieke Stellenbosch kelder verwag, afgerond deur ‘n wynproe van bekroonde wyne en spesiale verrassings vir trotse sokkerondersteuners. Geniet uitmuntende wyne wat deur die natuur geïnspireer word soos die gesogte Unfiltered Sauvignon Blanc en 5-ster Platter...

Hope pret vir kleingoed tydens Stellenbosch Wynfees
2010-06-07
Met opwindende aktiwiteite vir oud en jonk tydens die jaarlikse Stellenbosch Wynfees wat plaasvind vanaf 1 tot 5 Julie in die Wynlande, het ouers geen rede om gedurende die skoolvakansie met Jan-tuisbly-se-karretjie te ry nie! Ontdek uitmuntende Stellenbosch-wyne in die einste kelders waar dit gemaak word in pendelbussies wat jou en jou gesin van plaas tot plaas sal rondrits. Almal kan deel in die sokkerfiesta terwyl die jongklomp vermaak word met hope aktiwiteite wat spesiaal vir hulle gereël...

Sop, Sip en Brood van reg oor die wêreld by Nitida - 6 Junie 2010
2010-05-17
Die winter is hier en wat kan dan nou lekkerder wees as om jouself warm en knus te hou met ‘n heerlike bak sop en goeie wyn? Cassia restaurant en Nitida Wyne hou op 6 Junie ’n prettige familie Sop, Sip en Brood dag wat jou met heerlike soppe van regoor die wêreld, familiepret, uitmuntende wyne en ‘n asemrowende uitsig van die Durbanville Wynvallei sal trakteer. Cassia restaurant se Warren Swaffield gaan uithaal en wys met vyf internasionale bobaas soppe ter ere van die verskeidenheid...

hAp Moedersdag Ontbyt
2010-05-07


What's on at Li-bel?
2010-04-23


Laaste volmaanpiekniek van die seisoen
2010-04-22
Piekniekliefhebbers moenie die laaste volmaanpiekniek van die somerseisoen by die Taalmonument op Paarlberg op Vrydag 30 April misloop nie. Sonsondergang is om 18:06 en maanopkoms is om 19:25. Die piekniek vind twee dae ná die volmaan plaas, maar die maan sal steeds 97.2% vol wees. Die monument sal tot om 22:00 oop wees. Toegang word beheer en veilige parkering is beskikbaar. Toegang is R12 vir volwassenes, R5 vir studente en R2 vir kinders en besoekers hoef nie vooraf te bespreek...

Iconic Cape Town Feeding Charity Turns 75: The Service Dining Rooms
2010-04-21
Would You Like To Attend (At Your Convenience) A Light Lunch For 5 Cents At The Service Dining Rooms? I’m helping some friends with much needed publicity, even if it’s a soupçon, for a great “culinary” cause: a feeding charity called The Service Dining Rooms in Cape Town. This venue could make for an unusual approach to an off-beat “restaurant review”. Or perhaps a quirky Gonzo type story with a compassionate peek into the underbelly of poor people’s...

Celebrate the joie de vivre this Mother’s Day
2010-04-08
The best recipes for success this Mother's Day should definitely make sure that a few bubbles are included ... and this year, the ultimate extravaganza in a bottle, Piper-Heidsieck Champagne, suggests you put your bubbles on ice.While the weather is still reasonably warm, try something different. Instead of a flute, pour your bubbly indulgence into a tall, slightly outrageous, oversized glass and add a scattering of tiny Champagne ice-cubes.Whether you choose the cuvee Brut, with a bold red label,...

Tulbagh se nuwe span het ’n nuwe plan
2010-03-11
Tulbagh Wynkelder het vanjaar met die aanstel van ’n nuwe produksiebestuurder en ’n voltydse wingerdboukundige, onderskeidelik Naudé Bruwer en Hugo Lambrechts, met ’n nuwe plan vorendag gekom om die sewe verskillende wynbougebiede waar hul lede wingerde verbou, se wyne afsonderlik te berei met die klem op hoë gehalte. Die sewe gebiede is Tulbagh, Halfmanshof, Riebeek, Porterville, Piketberg, Dwarskersbos en Bergrivier. Elke kultivar uit elke streek word apart gepars,...

Wellington wyn- en oesfees: 20 - 22 Maart 2010
2010-01-25
Kom proe en smul hierdie Maart aan al Wellington se versteekte lekkernye en wyne wat op ‘n skinkbord aangebied word by die kompakte 26-lede-wynroete, skaars 45 minute vanaf Kaapstad en ‘n klipgooi vanaf Stellenbosch en Franschoek. Hierdie dorpie in die vallei van die Wamakers word bestempel as die skatkis van die Boland en vier fees met voortreflike wyne, wynstaptogte, vierwielfietse, vars plaasprodukte en sommer hope gesinspret. Hou gerus die webverf dop vir die volledige program en...

Uitsoek restaurante in Wynland nou StreetSmart
2010-01-22
StreetSmart SA, ‘n welsynsorganisasie wat toegewyd is aan die sosiale inskakeling en opheffing van straatkinders, skop vanjaar op ‘n hoë noot af deur puik nuwe restaurante in die wynlande van Stellenbosch en die Paarl te verwelkom en hul sodoende ook die geleentheid te gun om terug te ploeg in hul eie gemeenskap.StreetSmart SA is al ‘n geruime tyd in Kaapstad en Franschhoek werksaam en het in Desember 2009 met ses restaurante in Stellenbosch begin. Die nuwe StreetSmart SA restaurante...

Eerste volmaanpiekniek van 2010
2010-01-18
Piekniekliefhebbers kan hul mandjies begin pak vir die gewilde volmaanpieknieks by die Taalmonument op Paarlberg wat weer op Saterdag 30 Januarie afskop. Dié aandpieknieks het in Desember meer as 'n duisend piekniekgangers gelok. Volgens Isabeau Botha, kommunikasiebestuurder van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, is dié aandpieknieks goed ondersteun deur plaaslike inwoners sowel as oorsese besoekers. "Oud en jonk geniet die pieknieks, omdat die monument se tuine 'n...

Eikendal stel nuwe oesjaar van sy Bordeaux-styl keldertrots bekend
2010-01-06
Classique 2006 - sagmoedige reus wat elegant sy plek van herkoms vierEikendal het sopas die 2006 oesjaar van hul elegante Classique bekendgestel - ‘n Bordeaux-styl versnit wat as die landgoed se vlagskip-rooiwyn seevier. Die wynkelder en wingerde is geleë tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, teen die voet van die Helderberg, in ‘n area wat bekend is vir sy besonderse rooi wyne.Meer grasieus en geborge as sy voorgangers, verkondig die Classique 2006 sjarmant waaroor Eikendal beskik....

Meet the Stars of the Bay Summer concert
2009-11-27


Meet the Stars of the Bay Summer Concert
2009-11-27


KoffiekroegKroniek
2009-11-10
19 November 17:00 Beaujolais Nouveau ! Kom vier saam met ons en die res van die wêreld die vrystelling van vanjaar se Beaujolais-wyne. Elke jaar, op die derde Donderdag van November, word 65 miljoen bottels van hierdie jong Franse wyne kort ná middernag na die res van die planeet gestuur. · R200 pp (vir ’n feestelike glas Beaujolais & ’n maaltyd voorberei deur Franse chef Christophe Dubois van L’Epis Doré-faam) · Pétanque...

Stormsterkte tref Windmeul met toekennings en plaasmark
2009-10-20
Windmeul Kelder het die afgelope drie maande heeltemal uitgestaan met vele prestige toekennings vir sy wyne, onder meer ’n top presteerder by die 2009 Veritas Toekennings met twee dubbelgoud en een goud medalje, Absa Top 10 Pinotage wenwyn, vyf goud medaljes by die Michelangelo Internasionale Wyntoekennings, twee Diamant Trofeë by die Winemakers’ Choice Toekennings, vierster by WINE tydskrif se Shiraz Uitdaging, die gunsteling wyn van die verbruikersproe by die Paarl Shiraz Uitdaging...

Bilton Wine Estate abuzz with merriment during the annual Foot of the Helderberg Festival
2009-10-20
22 – 25 October 2009 Bilton Wine Estate – the picturesque farm situated on the verdant slopes of the Helderberg in the heart of the Stellenbosch wine region – has lined up live music and plenty of jollification for young and old during this year's Foot of the Helderberg Festival from Thursday, 22 October until Sunday, 25 October. All day music festival – Saturday 24 October On Saturday, 24 October the estate will be a hub of festivities with a hip and happening music...

Drostdy- Hof Country Christmas Market at Tulbagh’s stately De Oude Drostdy
2009-10-20
Saturday, 28 November 10h00 -15h00 Avoid the manic mall rush this year and kick off your festive season shopping spree at Drostdy-Hof’s annual Christmas market and Country Day to be held at the historic De Oude Drostdy in scenic Tulbagh on Saturday, 28 November. Enjoy a relaxing day in the country just over an hour’s drive from Cape Town and join the locals and visiting revellers as they fill up their Christmas stockings with homemade goodies including everything from confectionery...

3 Wiser Men for the Baxter
2009-10-19
Join Marc Lottering, Riaad Moosa and Nik Rabinowitz for the much anticipated return of 3 Wiser Men for the summer season at the Baxter Theatre in Cape Town. This completely new show is directed by David Kramer and celebrates Capetonians' ability to laugh at and with one another. Donveno Prins and his band join the 3 Wiser Men and their alter egos Auntie Merle, Beryl Rosenberg and Aysha to help us laugh our way into 2010. Aweh! Mazeltov! Algamduri'lah! Marc Lottering hails from Cape Town,...

We're painting the town orange
2009-10-19
CAPE TOWN ALBUM LAUNCH - COME SHAKE A TAIL FEATHEROn Saturday night 7 November, we will be painting the town orange. Why orange? Because we will all be going down to Amadoda to celebrate the launch of the album! Amadoda is a shebeen style venue in Woodstock that brings the township vibe into the heart of Cape Town, where everything is orange - the walls, the aprons, the jukebox... therefore this will be, erm, an orange carpet event! We will be dressing up Sophiatown style, with glitz, glamour, pap...

BOOK Launch WOR(L)DS
2009-10-19
Launch of the book on the letter carving collaboration between Southern African and Belgian artists held in 2008.Of special interest to designers and architects.Meet the designers, carvers and teachers of this art and see samples of their work. Buy the book. Support Breadline Africa projects.Date: Saturday 24th October 2009Venues: Start your lovely spring afternoon visiting the studio of the Number One Letter Carvers at the Castle of Good Hope. Open studio from 1.45 to 2.45 pm. Take a copy of this...

Simonsig Kaapse Vonkel dra kroon as SA se Beste Cap Classique
2009-09-22
Simonsig wynlandgoed het skoonskip gemaak by die 2009 WINE Magazine Amorim Cork Cap Classique Challenge deur beide eerste en tweede plek te behaal met sy welbekende Kaapse Vonkel. Die Simonsig Kaapse Vonkel 2005 is as die Beste Oesjaar en algehele wenner gekroon as vanjaar se koning van Cap Classiques en deel die kollig met sy groot boet van dieselfde oesjaar, ‘n 1.5-liter Kaapse Vonkel magnum, as naaswenner. Hierdie elegante vonkel, wat trots naam dra as Suid-Afrika se eerste bottel-gegiste...

Eikendal vuur en vlam met ‘To Thai For’ kos-en-wyn ervarings tydens die 2009 Helderberg Wynfees, 23-25 Oktober 2009
2009-09-03
Die Ooste kom kóók in die Weste wanneer Eikendal landgoed, geleë in die hartjie van die Helderberg wynlandstreek, vlam vat met ‘n eksotiese Thai-eetervaring en ‘n keurspel van hulle bobaas wyne gedurende die 2009 Helderberg Wynfees. Vanaf Vrydag die 23ste tot Sondag, 25 Oktober, verf Eikendal die Wynland rooi met ‘n “To Thai For” feesmaal van Oosterse verlustigings wat meesterlik deur die gewilde Wang Thai en Simply Asia restaurante by die plaas...

Die wenwyne van SA se unieke verkoopspunt
2009-09-02
Die aanvraag na Suid-Afrika se Pinotage wyne groei steeds internasionaal weens die kombinasie van gehalte en die unieke verkoopspunt dat dit ons tuisgekweekte rooiwynkultivar is. In 2008 was Pinotage Suid-Afrika se derde grootste uitvoere van verpakte natuurlike rooiwyn, na 112 verskillende lande. Die ikone van die Kaapse wynland se Pinotage wyne is die jaarlikse wenners van die Absa Top 10 Pinotage Kompetisie en daardie wyne is ook altyd top verkopers. Die 2009 uitslae is op 27 Augustus aangekondig...

Fleur du Cap lewer twee 5-ster wyne op in nuwe Platter gids
2009-09-02
Twee van Fleur du Cap se wyne het uitgeblink met 5-ster glorie in die 2010 uitgawe van die toonaangewende Platter's South African Wine Guide. Die immergewilde Unfiltered Sauvignon Blanc is met 5 sterre bekroon en die Fleur du Cap Noble Late Harvest het 'n ongelooflike 5-ster driekuns vir drie agtereenvolgende jare behaal. Dié edellaatoeswyn hou vol om oesjaar na oesjaar uit te staan en die Fleur du Cap Noble Late Harvest 2008 is die jongste oesjaar om met die gesogte 5 sterre vereer...

Skaars Zonnebloem magnums – Die perfekte geskenk vir die man wat reeds als het
2009-09-02
Zonnebloem het pas twee spesiaal uitgesoekte, optimaal verouderde 2002 rooiwyne wat in ekstra groot magnums beskikbaar is, vrygestel – die ideale geskenk om die man in jou lewe mee te betower dié feesgety. Dié 2002 magnum oesjare van Zonnebloem se Merlot en Shiraz, wat slegs eksklusief by Spar beskikbaar is, sal beslis jou tafelgenote by enige feestelike geleentheid in vervoering hê. Zonnebloem, een van Suid-Afrika se eerste vername wynhandelsmerke, is steeds bekend vir...

2009 Stellenbosch Wynfees pootjie resessie met wynverkope in oorvloed
2009-08-11
Die agste Stellenbosch Wynfees wat in Suid-Afrika se wynhoofstad aangebied is, het vanjaar, afgesien van die ekonomiese daling, ‘n rekord aantal mense gelok met wynverkope van meer as R400 000 wat verlede jaar se uitmuntende merk oorskry het.Met ‘n nuwe rekord van 13 500 wynentoesiaste van heinde en verre met menigde oorsese gaste, het die Stellenbosch Wynfees homself voorwaar bevestig as Suid-Afrika se grootste streeksfees onder een dak, wat net die beste van Stellenbosch se wynstreek...

2009 Sauvignon Blanc lui vars nuwe voorkoms vir Bergkelder Selection in
2009-08-05
Fleur du Cap stel sy hele Bergkelder Selection reeks van nuuts af bekend met 'n sjiek nuwe, kontemporêre voorkoms wat die oorsprong van die wyn in die ryk biodiversiteit van die Kaapse Blommekoninkryk weerspieël. Fleur du Cap Sauvignon Blanc 2009 is die eerste wyn wat met hierdie nuwe, meer vroulike voorkoms op die winkelrakke sal pronk. Die 2009 oesjaar van Fleur du Cap se immergewilde Sauvignon Blanc loop oor van bossieveldgeure en soet groenrissie op die neus wat eindig met vlagies...

Breakfast Included sorg vir strelende klanke by Kaapse Wynmakersgilde Veiling Showcase
2009-07-29
KIKS, Donderdag, 20 Augustus 2009, 18h00 Gee jouself oor aan skaars, besonderse wyne terwyl Breakfast Included jou hart se Jazz-snare tokkel by die 2009 Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Veiling Showcase op Donderdag, 20 Augustus by die Kaapse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS). Wynliefhebbers kan uitmuntende wyne proe tydens ‘n informele proe-sessie by die Showcase sowel as blad skud met van die beste wynmakers in die land wat lede van die Gilde is. Die informele wynproe sluit wyne in...

Local is Lekker by Stellenbosch Wynfees
2009-07-06
Die Stellenbosch Wynfees spog vanjaar met plaaslike musiektalent uit die boonste rakke met gewilde kunstenaars soos Sima, Zamar en Gerald Clark wat sal sorg dat feesgangers met ‘n lied in die hart die beste wyne uit die kontrei vanaf 30 Julie tot 2 Augustus by die Paul Roos Sentrum kan ontdek. Wyngeesdriftiges kan ‘n vrolike program van plaaslike vermaak en musiek geniet wat gratis tydens die fees aangebied word. Vir rugbyondersteuners is daar ook voorsiening gemaak met ‘n grootskerm...

Stellenbosch Wynfees maak panne vuil vir liefdadigheid
2009-07-06
Vanjaar se Stellenbosch Wynfees, wat vanaf 30 Julie tot 2 Augustus by die Paul Roos sentrum plaasvind, is reg om hand uit te steek na liefdadigheidsorganisasies in die area. Organisasies soos die Stellenbosch Kinderwelsyn, Stellenbosch Diere Welsyn en die Clover Mama Afrika projek sal almal fondse ontvang wat gedurende konserte en demonstrasies tydens die fees ingesamel gaan word. Die Fees se voorafgaande Wynweek, wat vanaf 24 - 30 Julie plaasvind, skop af met ʼn Liefdadigheidskonsert-in-die-Kelder,...


<< 1 2 >>