Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Film > Resensies | Reviews

Resensies | Reviews


<< 1 2 >>

Lust, caution
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-09-02
Lust, cautionMandaryns met Engelse onderskrifteSpelers: Tony Leung, Wei Tang, Chiu Wai, Joan ChenRegisseur: Ang LeeWeet nie of dit weens aardverwarming is nie, maar daar heers 'n diep en droewe droogte op ons fliekkringloop. 'n Mens moet regtig ver soek om 'n ordentlike fliek te kry. Ignoreer maar al die twak in die kommersiële teaters en hou verby die suikerdons in die sogenaamde kunsfliekteaters, na hierdie verdienstelike film deur die gevierde regisseur Ang Lee.Die Taiwannees-gebore...

Into Great Silence
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-08-05
Into Great SilenceOnderskrifte in Duits, Frans en EngelsRegisseur: Philip GröningDis alom bekend dat regisseur Philip Gröning sestien jaar moes wag vir toestemming om hierdie dokumentêre film oor die Kartuiser-monnike van die afgeleë Grande Chartreuse in die Franse Alpe te maak. Gröning het vir ses maande in die pragtige ou klooster gebly en sy opnames sonder enige hulp of kunsmatige beligting gemaak. Wat die film eerstens bied, is uitstaande fotografie en kunsfoto-beelde;...

Delicatessen
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-06-25
DelicatessenFrans met Engelse onderskrifteSpelers: Marie-Laure Dougnac, Dominique Pinon, Karen Viard, Jean Claude DreyfusRegisseurs: Jean-Pierre Jeunet en Marc CaroDie Labia-teater in Kaapstad is jare lank al een van die ligpunte in hierdie fliekvlooi se bestaan. Groot was my verbasing toe Delicatessen (1991) verlede week op hul program verskyn. Ek het dit in 1992 by die einste Labia gesien, en onthou dit sedertdien as een van my snaaksste fliekervarings nog. Dus moes ek eenvoudig weer gaan kyk of...

Paris, je t’aime (2006)
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-06-17
Spelers: Fanny Ardant, Nick Nolte, Juliette Binoche, Gérard Depardieu, Maggie Gyllenhaal, Natalie Portman, Steve Buscemi, Miranda Richardson, Willem Dafoe, Ludivine Sagnier, Bob Hoskins, Emily Mortimer, Rufus Sewell, Gena Rowlands, Elijah Wood en anderAs ’n mens mooi daaroor dink, is daar eintlik nie ’n beter manier as hierdie film om hulde te bring aan wat seker die mooiste stad in die wêreld is nie. Verder is dit volkome gepas dat so ’n huldeblyk kom uit die Franse...

The Other Boleyn Girl
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-04-30
Spelers: Scarlett Johansson, Natalie Portman, Eric Bana, Kirstin Scott-Thomas, Dawid Morrissey, Mark Rylance, Jim SturgessRegisseur: Justin ChadwickMeer as vyf honderd jaar later fassineer die Britse koninklike Tudors ons steeds. Hierdie film is gegrond op die gelyknamige, en goed nagevorste, boek deur Philippa Gregory en fokus op Mary Boleyn, die jonger suster van die berugte Anne, kortstondig die koningin van Engeland as die tweede vrou van Henry die Agtste. Waarvoor Anne natuurlik berug is, is...

Juno
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-03-10
Spelers: Ellen Page, Michael Cera, Jennifer Garner, Jason Bateman, JK Simmons, Allison Janney, Olivia ThirlbyRegisseur: Jason ReitmanVertoontyd: Vanaf 14 MaartOm ’n vars, prettige fliek te maak oor ’n ernstige onderwerp sit nie in enige regisseur se broek nie. Maar net soos met Thank you for smoking kry Jason Reitman dit wonderlik reg met hierdie “klein” film oor tienerswangerskap, familie en verhoudings. Juno MacGuff (Ellen Page), die tiener wat swanger raak, is sestien,...

Gone baby gone
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-02-11
Spelers: Casey Affleck, Michelle Monaghan, Morgan Freeman, Ed Harris, Madeline O’Brien, Amy Ryan, Titus Welliver, Amy Madigan, John AshtonRegisseur: Ben AffleckEen kursus wat ek goed onthou uit Filosofie I, is Morals and Ethics (die titel van die handboek). Die definisie is maklik: morele keuses en besluite gaan oor wat reg of verkeerd is, etiese keuses oor wat goed of sleg is. Maar wat maak jy wanneer die moreel regte keuse (gewoonlik ook dit wat wetlik korrek is) uit ’n etiese oogpunt...

Into the wild: 'n uitbeelding van selfvernietiging
Suzette Kotzé-Myburgh - 2008-02-05
Spelers: Emile Hirsch, William Hurt, Marcia Gay Harden, Jena Malone, Hal Holbrook, Catherine Keener Regisseur: Sean PennSean Penn is bekend as een van die beste akteurs van sy generasie, en met hierdie film bewys hy hom ook as ’n uitstaande regisseur. Dis selde dat ’n mens selfvernietiging uitgebeeld sien soos in hierdie film, en Penn doen dit met die grootste ewewigtigheid en objektiwiteit, maar ook met groot empatie. Ek het in die teater ’n paar keer aan sy rol in Dead man walking...

The Darjeeling Limited
André Crous - 2008-01-15
Regisseur: Wes AndersonDraaiboek: Wes Anderson & Roman Coppola & Jason SchwartzmanLooptyd: 103 minRolverdeling: Owen Wilson, Adrien Brody, Jason Schwartzman, Natalie Portman, Angelica Huston The Darjeeling Limited word op 18 Januarie 2008 in Suid-Afrika vrygestel. Daar is min regisseurs wat beelde in vertraagde tempo so mooi laat lyk as wat Wes Anderson dit regkry. Sy jongste film, The Darjeeling limited, begin en eindig met hierdie foefie (in beide gevalle sit een of meer...

Me & You & Everyone We Know, beslis die kyk werd vir ernstige fliekers
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-10-23
Me & You & Everyone We Know (2005)Spelers: Miranda July, John Hawkes, Miles Thompson, Brandon Ratcliff, Brad William Henke Regisseur: Miranda July Dit gebeur min dat ’n mens ’n fliek sien wat werklik vreemd is. Miranda July se debuut as regisseur (sy is ook die draaiboekskrywer en hoofaktrise) is so een. Die fliek is moeilik om met ’n enkele frase te beskryf. Die term New Age uit die 1980’s/1990’s is ’n verskraalde term, en spiritueel (wat die fliek...

''Selde nog het ek 'n regisseur so totaal onderbeklemtoon sien werk'' - Suzette Kotze-Myburgh oor Half Nelson
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-09-10
Half NelsonSpelers: Ryan Gosling, Shareeka Epps, Anthony Mackie, Monique CurnenRegisseur: Ryan FleckLooptyd: 1 hr 45 minOuderdomsbeperking: 13 L Derduisende mense is vasgevang in die vernietiging van dwelmverslawing, en elkeen sit met sy eie storie. Dat daar nie altyd duidelike oorsake of maklike antwoorde is nie, blyk skitterend uit hierdie film. Dan Dunne (Ryan Gosling) is ’n geskiedenisonderwyser by ’n binnestadskool in Brooklyn, New York. Die inhoud van sy boekrak dui daarop dat...

Pan's Labyrinth: Elke ernstige fliekkyker moet eenvoudig hierdie prent gaan sien
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-07-23
Pan's Labyrinth Spaans met Engelse onderskrifteSpelers: Ivana Baquero, Sergi Lopez, Ariadna Gil, Maribel VerdúRegisseur: Guillermo del Toro Die jaar is halfpad en dis uiteindelik hier: daardie fliek waarvoor ’n mens sit en wág. Die een wat jou asem wegslaan. Meer nog, wat jou eintlik winduit slaan. Pan’s Labyrinth speel af in 1944, met die afloop van die uiters bloedige Spaanse Burgeroorlog (1936–39). Generaal Franco se diktatuur is reeds goed gevestig, maar in...

As it is in heaven het 'n dieper boodskap wat met groot sekerheid en trefkrag oorgedra word
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-07-02
As it is in heavenSweeds met Engelse onderskrifteSpelers: Michael Nyqvist, Frida Hallgren, Helen Sjöholm, Lennart Jähkel, Ingela OlssonRegisseur: Kay Pollak ’n Uitspraak van Aleksander Solzjenitsin lui: “Skoonheid kan die wêreld red.” Een van die min woorde waarmee ’n mens skoonheid sou kon vervang, is musiek. In As it is in heaven red musiek mense. Daniel Daréus (Michael Nyqvist) is ’n briljante en uiters suksesvolle dirigent; sy dagboek is...

Ingrid Jonker – Her lives and time
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-06-04
Ingrid Jonker – Her lives and time Regisseur: Helena NogueiraMet: Andre P Brink, Jan Rabie, Marjorie Wallace, Sir Laurens van der Post, James Matthews, Peter Clarke, Nico Hagen, Kennie Parker, Grethe Fox, Revel Fox, Michael Cope, Topsie Venter. My eerste kennismaking met Ingrid Jonker was in standerd ses, in die Afrikaans-klas. Die juffrou lees Ingrid se gediggie voor: Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans met ’n pouveer in sy hoed. “Ag,” sê...

Shortbus
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-04-12
Spelers: Sook-Yin Lee, Paul Dawson, Lindsay Beamish, PJ DeBoy Regisseur: John Cameron Mitchell Vertoontyd: Vanaf 18 Mei Laat ek dit dadelik sê: die naaktheid en seks in hierdie fliek is inderdaad baie eksplisiet. Heelwat van die tonele kan met die term “volwasse” (soos in pornografie) beskryf word. Maar ’n besonderse ervaring is Shortbus gewis. Die fliek speel af in New York en open met drie tonele wat afwisselend gewys word: ’n jong man is besig om te masturbeer...

Suzette Kotze-Myburgh oor Babel: ''Een van die kenmerke van Iñárritu se kuns is die veelvlakkigheid en kompleksiteit daarvan''
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-03-14
Babel Spelers: Brad Pitt, Cate Blanchett, Mohamed Akhzam, Gael Garcia Bernal, Adriana Barraza, Rinko Kikuchi Regisseur: Alejandro Gonzalez Iñárritu Hierdie briljante film bevestig regisseur Alejandro Iñárritu se meedoënlose blik op die lewe. Soos in Love is a bitch en 21 Grams word die kyker nie gesus of gespaar met enigiets wat nice (met apologie aan daardie motoradvertensie) is nie. Mense neem verkeerde besluite, of goeie besluite, of geen besluite nie, maar...

Notes on a scandal
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-02-28
Notes on a scandal Gegrond op die gelyknamige roman deur Zoey Heller Spelers: Judi Dench, Cate Blanchett, Bill Nighy, Andrew Simpson Regisseur: Richard Eyre Vertoontyd: Vanaf 2 Maart 2007 Daar is die bekende storietjie van die pa wat sy seun oor vertroue wou leer. Toe die seun van die muur afspring en val nadat die pa belowe het om hom te vang, kry hy die lewensles: Moet niemand vertrou nie. Erg grimmig, maar ’n lewensles wat ’n mens maar ter harte kan neem. Of dieselfde idee,...

Fur: An imaginary portrait of Diane Arbus
Suzette Kotzé-Myburgh - 2007-02-07
Spelers: Nicole Kidman, Robert Downey Jr, Ty Burrell, Harris Yulin, Jane Alexander Regisseur: Steven Shainberg Nicole Kidman speel Diane Arbus (1923–71) wat beskou word as een van die belangrikste Amerikaanse fotograwe, en bekend is vir haar studies van bisarre randfigure – die verstotelinge en verskoppelinge wat op die rand van die “normale” samelewing beweeg. Hoe dit gebeur dat ’n vrou uit ’n bevoorregte agtergrond (haar pa was die ryk pelshandelaar...

Resensie van die film A case of murder (2004) met Steve Hofmeyr, Gideon Emery en Candice Hillebrand
Klara Majola - 2006-12-15
Hierdie Suid-Afrikaans-vervaardigde film, gemaak in 2004 en pas uitgereik in Suid-Afrika, is gebaseer op ware gebeure. In 1995 het Johannesburgers Janu en Riku Nortjé 'n Nederlandse pensioenaris vermoor om sy pensioengeld in die hande te kry. In die film heet die broers Jack en Eric. Jack Norkem (oortuigend gespeel deur Steve Hofmeyr) en sy vrou Colleen (gespeel deur Candice Hillebrand), oorreed Jack se broer Eric (Gideon Emery) om hul Nederlandse oom te vermoor. Eric het tekenregte en...

Junebug
Suzette Kotzé-Myburgh - 2006-10-10
Spelers: Embeth Davidtz, Alessandro Nivola, Amy Adams, Benjamin McKenzie, Celia Weston, Scott Wilson, Frank Hoyt Taylor Regisseur: Phil Morrison Toe ons by die teater uitstap, sê my fliekmaat hy het nog nooit so ’n fliek gesien nie. En inderdaad, Junebug is die tipe film wat bitter skaars is – hopeloos té skaars op ons kringloop. As die Suid-Afrikaner Embeth Davidtz nie daarin gespeel het nie, wonder ek of ons dit enigsins te sien sou kry. Dis nie ’n fliek...

A Good Woman
Suzette Kotzé-Myburgh - 2006-09-11
Spelers: Helen Hunt, Scarlett Johansson, Tom Wilkinson, John Standing, Mark UmbersRegisseur: Mike Barker Vertoontyd: Wys tans Van ’n fliek gebaseer op ’n Oscar Wilde-drama verwag ’n mens iets wat slim en oorspronklik is, met genoeg byt, maar sonder om swaar te wees. A Good Woman, ’n sprankelende hervertolking van sy Victoriaanse komedie Lady Windermere’s Fan, is presies dit. Reeds in die titel sit die ironie, maar ook die subtiele teregwysing wat Wilde, as swartskaap...

Mistress of Spices
Suzette Kotzé-Myburgh - 2006-07-21
Spelers: Aishwarya Rai, Dylan McDermott, Ayesha DharkerRegisseur: Paul Mayeda Berges In die wêreld van die fliekresensent kan ek al 'n reël hieroor formuleer: hoe groter die hype, hoe swakker die produk. As die verspreider nimmereindigend eposse stuur met sulke oulike snippets oor die komende lokettreffer … Ek noem dit sommer my bly-weg-reël.So was dit dan ook met Mistress of Spices, waaroor ek regtig niks goeds kan sê nie (ek sou dálk kon oor die pragtige speserywinkel...


<< 1 2 >>