Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Ongepubliseerde digters


<< 1 4 5 6 7 8 >>

Gedagtes van ’n moonchild ...
Louinne Loena - 2006-09-29
Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan ...Soggens in die spieël plak sy pleisters op gesonde wonde, en ontsmet hulle daarna. Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne oorgebly.Sy vat as sy in die hande kry, Ganjaman … Ganja …hy weet en loop nie sommer hier verby …Saans spring gerooktemielies in haar voorhuis rond,En spuit sy helder spatsels fraksiesekondes van geluk kaffeïen in haar binneste...

jonger is ek selfs as jonker
Karien van der Westhuizen - 2006-08-08


Sê die skrywer vir die terapeut
Madri Victor - 2006-08-08
(vir dr J) Sê die skrywer:só maklik moet verlossing wees!My woorde is ’n ongebore lamin die vlesige baarmoeder van my mond,verwek in sluwe tendrils van die brein,onwillig,maar om jou ontwillê ek my weekliks voor jou neerop die altaar van papierop die altaar van jou geduldlaat ek die veilige vrugwater agterin struweling van slym en bloed. Sê die terapeut:só is jy gemaaken dit is goed. Sê die skrywer:só maklik moet verlossing wees;want jy waak oor...


<< 1 4 5 6 7 8 >>