Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 2 3 4 17 >>

Kompetisie: http://www.sommerland.co.za/
Paul Sorensen - 2011-03-29
http://www.sommerland.co.za/ Dankie dat jy vra; ja, ek’s seker, Ek hét my rekenaar aan, Aan die rand van Sommerland. Aanwesig is al my beste vriende: Die prof, die redakteur, die dokter En die wulpse blondine. Nou ja ek veronderstel sy’s so! Want komaan! KykNET wat maak sy met so ’n kommapunt! En die prof met sy beskeie mening: Wat ook al die geval, Of iets in dier voege. Dan, die doktor laat my kraai, Want hy vermorsel, So ’n onnosele skepsel! En die redakteur,...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Op die luiperd se spoor
Adriaan Coetzee - 2011-03-23
Op die luiperd se spoor In die berge ’n koraalboom se bloed sien drup uit swart koeverte. Verby ’n vervalle ou klipkraal gestap, verder die rante uit ’n tiental ribbokke onverhoeds betrap, oor die dubbelloop van ons neuse mekaar opgeweeg. In die kloof afgedaal deur ’n ruigte varings toe ek ’n slagyster hoor toeklap en my son voel tuimel uit die ranke van ’n boesmansdruif. Klik hier vir die kompetisie-besonderhede. Lees die eerste inskrywings...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: skand
Celesté Fritze - 2011-03-23


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Uitgesterf
Corlietha Swart - 2011-03-23


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie
Elsona Viljoen - 2011-03-23


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Gaan groen
Riane Venter - 2011-03-23


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie
Johannette Loubser - 2011-03-23


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie
Margie Richter - 2011-03-23


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Vredefort-koepel
D du Plessis - 2011-03-22


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Om ’n boom te plant
Ansie Nel - 2011-03-22


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Ngorongoro
Hennie van Coller - 2011-03-22


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Sebra
Hennie van Coller - 2011-03-22


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Die son
Manda Lotz - 2011-03-22


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Mis
Theresa Potgieter - 2011-03-22


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: A-gies
Tilla Diedericks - 2011-03-22


Marilyn Monroe ... ek onthou
Melisha Wessels - 2011-03-22
Marilyn Monroe ... ek onthou Gebore Norma Jean Baker in nineteen twenty six Jou kinderdae was toe reeds met hartseer en verwerping gemix Nooit jou pa geken, life wasn’t fair Jy het rond geswerf in foster care 1937 to 1943 by die Goddard familie gebly Jy word jonk reeds geforseer om jou vlerke te sprei Jou enigste uitweg ’n huwelik Maar Jim Dougherty se trouring bring nie geluk Jy ontwaak, ’n nuwe Marilyn in 1944 ... goodbye Norma Jean ’n fotograaf het jou gekliek, Hollywood...

vir klaasman
Hilda Smits - 2011-03-18
vir klaasman geliefde broer, die seisoene verander hier tydsaam soos ’n ou dame met rumatiek wat soggens pynlik stadig haar trui toeknoop haar misvormde vingers soek en vat soek en vat sy stap saam met my op die grondpad stasie toe gebukkend onder die koue wat vat en los vat en los skuifelend stap ons geliefde broer – daar is ’n kroeg in soho jou vingerafdruk blink op ’n pint staropramen die reuk van jou tabak talm in die lug terwyl ek drentel my gedagtes vat en los vat en...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Welkom welkom!
Laura-jean van Zyl - 2011-03-16
Welkom welkom! "Thyspunt", "Melkbos" ... "frack the Karoo" "Save the Rhino", "start a zoo ..." Mors die water ons spaar later Bou ’n pad deur ’n dinamietkrater ... ek wonder ... wat sal ons onthou ... die laaste screening by die movie show?! “Welkom mense, grab a seat Let me show you Africa; the price cannot be beaten! Show casting, twice a day Kaartjies nou beskikbaar In 3D of blue ray!” Klik hier vir die kompetisie-besonderhede. Lees die eerste inskrywings...

Kompetisie: Vat die somer weg
Laura-jean van Zyl - 2011-03-16
Vat die somer weg Kom ek wys jou hoe die wind kan waai Dat die blare val teen my Die stingels vooroor buig Neerlaat, druiwe, kweper en moerbei. Die vlees klou in my swart sool soos tande, bloed en vel … Pap moes maak kirts-kirts Somer, is ’n bittersoete hel. Ek sien die kerslig flikker Die mot, die vlam, die vuur Die knieë wat buig vir water dis nie die kom van hierdie uur. Vrugte val uit die boom op my Ek ken die hand wat gooi van bo Dis ’n lang harde hand wat sy vingers...

Kompetisie: Tuiskoms
Tilla Diedericks - 2011-03-16


Kompetisie: Spookasem
Yolanda Botha - 2011-03-16
Spookasem Sag streel ek jou hand en voel hoe My hart verander in sagte spookasem Jou glimlag verblind my siel se soeke Na die regte een Sag fluister jy die strelende woorde Wat my oog laat water En my laat wonder Waarom is ek vir jou so besonder Jou warm arm om my Laat my heeltyd veilig voel Die soeke na my tuiste Die soeke na my hart se woning Is verby Jy is nou deel van my Snags Lê ek sag Ek is geheel en al betower Jy het my hart heeltemal verower Elke oomlik ’n stukkie goud As...

Kompetisie: Skewe pot
Nicolette Nicholson - 2011-03-16


Kompetisie: Miskien
Elmarie Viljoen - 2011-03-16


Kompetisie: Odin se spies
Lettie van Niekerk - 2011-03-16
Odin se spies jou voete raak klein elke dag sien ek jou krimp en kwyn voor my sig opgewek die groot man verdwyn soos mis voor die son op die horisonlyn jou skoene onnodig nommer dertiens oorbodig bleekvoet hardloop benoud in lakens in ’n staalbed koud ’n hospitaalraam jou skelet jou nuwe rug wat die lewe uit jou wurg ek wonder dag en nag soos die organe versag tot ’n stink pap gemors wat hulself na buite fors is jou ingewande die atleet wat nie die wenstreep...

Kompetisie: Lancelot ... or not
Melisha Wessels - 2011-03-16
Lancelot ... or not Vinniger, vinniger ... 80, 90 ... 100 km per uur die enjin brul Tussen motors en toeters deur wat vir my arrogansie gil Is ek te laat ... elke spier in my liggaam ingespan Jy kan nie, jy kan nie, ek is die man Vir twee jaar lank wou ek jou vertel Ek was verkeerd ... maar dit het geëindig met vaarwel Jy is weg, sommer net so verdwyn Alleen, sonder jou ... ek het geskrik die pyn Te laat vir dooie woorde op rooi en wit kaartjies Te veel wegkruip agter konvensie en die idee...

Kompetisie: Dikbek
Helené van Tonder - 2011-03-16


Kompetisie: Groot reën
Isabel MacDonald - 2011-03-16


Kompetisie: einde
Celesté Fritze - 2011-03-16


Kompetisie: Die ploeg
Ansie Nel - 2011-03-16


Kompetisie: die bruidegom
Paula Hartzenberg - 2011-03-16
die bruidegom It is the star to every wandering bark, Whose worth’s unknown, Although his height be taken. Shakespeare dis ek en die bibberspreeus in die laatson ’n paar dae lank al jy ken hulle so goed soos ek die vliegtuig se ligte kom deur die stof my asem werk yskristalle op die vlerkpunte weg freneties soos jy altyd nog weet op die teerblad jas oor die arm oornagtas ou swyende verraaiers waaraan ek raak soos altyd pandora se tas maak jy self oop op die bed hang, pak weg...

Kompetisie: Alfa en Omega
Leon de Klerk - 2011-03-16
Alfa en Omega Dit het ontstaan uit niks Tog was ek nie seker nie Maar ek het die kans gewaag Ek meen wie sou kon raai Dat dit so wonderlik sou kon wees Om te kon sien Hoe alles deurmekaar vloei ’n Spul siele Rigtingloos Sonder ’n doel Tog gevul met hoop Dat elke keer Die bonatuurlike antwoord Hulle in die gesig sou staar Maar dis net aasvoëls Wat kanse waag Om weddenskappe te neem Op ons lewens Om alles op die spel te plaas En te glo In die onmoontlike Dat hierdie keer dit...

Kompetisie
AnnieR - 2011-03-15


Kompetisie: ek wil vir jou
Zenta Haink - 2011-03-15


Kompetisie: nimmermeer
Zenta Haink - 2011-03-15


Kompetisie: Orgaan-samaritaan
Rijan Lombard - 2011-03-15


Kompetisie: Peugeot 504
Liezel Coetzer - 2011-03-10
Peugeot 504 Die doeane-offisier se woorde weergalm soos ’n doodskreet “U Peogeot 504 word na Malawi verskeep” Jare se onthou flits voor my geestesoog verby Deur dik en dun het ons die golwe van die lewe saam gery Skooldae se afduik agter die seat Het plek gemaak vir ’n trotse student agter die stuur Die kerk se koster met sy kunsbeen moes jou selfs een oggend brandstoot Daardie vernedering van net te groot! Maar een blye dag ná jy ons gestrand gelaat het op die...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Ek het ’n plek in Afrika
Marisa Nortje - 2011-03-10


Kompetisie: Verwelk
Anda Visagie - 2011-03-10


Kompetisie
Antoinette Klein - 2011-03-09
toe ek honger was het jy suiwer woorde in my bord kom skep toe ek alleen was het jy saam met my op die strand gaan loop met die sak van die son en die opkoms van die maan in verbyvlug die voëls na hul neste vir oulaas in die skemerte sien gaan toe dit koud was en klappertand my lyf aanraak het jy hout met ’n byl gekloof en in die kaggel vir ons ’n vuur brandgemaak veel later vir my van jou verse gesê my lyf gereed vir jou geblom toe jy versigtig jou arms...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Die renosterstroper
Suset Maakal - 2011-03-09


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Sal ons?
Marie Cloete - 2011-03-09


Kompetisie: Poppalap
Roual Deetlefs - 2011-03-08


Kompetisie: Tempel
Pieter Strauss - 2011-03-08


Kompetisie: liefde soene harte sterre duiwe blomme mooi oë lippe drukkies sag bemin voel ewig lief
Frederik de Jager - 2011-03-08
liefde soene harte sterre duiwe blomme mooi oë lippe drukkies sag bemin voel ewig lief Hier is vir jou ’n gedig maar jy weet die L-woord is ’n oortreding. Want ons bedryf het te maak met die versinkte pomp wat maar net skop om meer bloed na ons versteekte kop te jaag. Saans staan ons verstar onder swyspunte wat aan die heelal vreet; ek sien gate in jou gesig – jy’s God se konka! – wat ek net toe wil stop. Ons maak saad maar dit bloei nie en dit vrug nie, so sluit...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Simba
Tilla Diedericks - 2011-03-08


Winterbome in Parys
Heidi Pienaar - 2011-03-03
Winterbome in Parys “Und vor mir plätscherte die Seine von Paris, die mein Seele nicht zur Rühe kommen liess” – Der Clochard – Ingeborg Goebel Dis Sondag in Parys ’n mis trek oor die stad en filligree-toring steeds bedek met swart Franse kant van die nag in kerke brand rou-kerse stil verskonend vir die sondes van die wêreld dis Sondag in Parys die hart word ’n rooi meul van weltschmerz ’n kreupel kunstenaar ’n meisie op ’n mandjiefiets...

Istanboel (1979)
Heidi Pienaar - 2011-03-03
Istanboel (1979) Istanboel, hoeveel stede lê in jou stad en hoeveel seë in jou see en hoeveel dinastieë in jou dinastie want die Bosforus se walkastele en vakansiepaleise sink my boot in ’n blougroen geskiedenis in waar ek lees, ’n gebrandskilderde sprokie o Istanboel ek sien die sultan van die Ottoman lei al weer sy skilpaaie met kerse op hul rûe deur die tulpe van die Topkapi se tuine want teen skemer staan jou moskee die Hagia Sophia, ’n reuseskilpad tussen...

Fauvist-vlinders
Nic Steenekamp - 2011-03-03


Kompetisie: Die Ex
Roual Deetlefs - 2011-03-03


Kompetisie: Einde
Renier Palland - 2011-03-03
Einde Ek pluk die sonlig uit jou hare, en jou arm spoeg is dor in my nek. Jou verbleikte buik bars op my En ek rook tik op jou bors. Die ruite na jou mond is kaal en koud, soos silwer in sneeu. Jou blad weef tepels in die lakens, En ek hang my lippe in jou ribbekas. Jou koel hande kleef aan my ken, Soos nat maanlig na ‘n storm. Die omlope in my stem word genees, sodra jou asem ontbind in my oor.Vir altyd en altyd, Sal ek my bitter in jou wil spuit. Spyt is ek nou, dat jy sal vrot in my...


<< 1 2 3 4 17 >>