Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 13 14 15 16 17 >>

O wat het geword van Freda Plekker?
Joan Hambidge - 2006-08-10
- 'n hartseerballade Gesigslose, verwaarlose Freda Plekkero waar is jy nou?Is jy dalk in die diepsee-waters,saam met skulpfluisteraarsin 'n klein submarien soekend na die Titanicse oorblyfsels?Is jou gesig perdalksweggevreet deur skulpe,seewier en klein vissies?Of is jy miskien by Peggy's Covebesig om 'n grys poskaart te versend?Of in Halifaxin die skeepskaptein se log-boek opgeskryf:"hou één kamer oop in jou hart".O Freda Plekker,jy het nie saam met die Titanic gesink;ek...

Klaagsange
Joan Hambidge - 2006-08-10
Vir Lisbé 1 Mini-vers Vermoorverlaatvertrekverpletterverdwynverloorverkwynverby verdriet 2 Tussen-in Geen internet, geen e-pos,geen sms òf telepatiesal jou glo bereik,sê die wat weet ...Daar waar jy nou is:tussen-taal, tussen aardeen hemel, tussen-in ...Net twee maniere van praat,word saans met besoektyd toegelaat:’n suiwer gebed sonder omhaalvan letters, en, so meen die Boeddhiste, ’n gedigsonder fieterjasie, dubbel-spraak òf sketter ironie.So excuse...

SuperReeve
Joan Hambidge - 2006-08-10


Vir Hennie Aucamp
Daniel Hugo - 2006-08-10


Komposisie
Daniel Hugo - 2006-08-10
Vir die Du Plessis’sPhil, jou naamgenoot het lank terug gesê:die liefde neem ’n duisend vorme aan.En wat ons oë vandag gade-slaanwys hy het geweet waar die waarheid lê —beter as sielkundiges en artsewat hul werk as ’n wetenskap beskouen vergeet: eenling is die mens geboreimmer op soek na ’n maat, na ’n vrou.Phil, Katrien, jul is vir mekaar beskoresoos wat ’n strykstok hunker na ’n snaar.Dus sê ons, julle vriende, van harte:bly...

Sonnet
Daniel Hugo - 2006-08-10
Vir Gerrit Komrij & Charles Hofman Die tuin van G & C het veel te bied:druif, olyf en ’n vywer in die son— niks laat dink aan Holland van waar hul kom —en groen berge wat teen die blou verskiet. Die huis van G & C het veel te bied:in die kelder wyn van eie oorsprongen boontoe boeke tot aan die plafon.Wie hom hier verveel — godweet — leef verniet. Gerrit & Charles het mekáár veel te bied:as hulle nie tot skryf of skilder kom,sing hulle...

Stormnag
Daniel Hugo - 2006-08-10


Credo
Daniel Hugo - 2006-08-10


Vloekskoot
Daniel Hugo - 2006-08-10


Telkom en kliënt
Daniel Hugo - 2006-08-10


Afrorisme
Daniel Hugo - 2006-08-10


Suidpunt
Wilma Stockenström - 2006-08-10
My vasteland raak weg met 'n sagtesug in die soutvermenging van tweeoseane. In tierende wind. So bepaal. Elk het 'n eie seestroom wat eiesinnigeie rigting volg: een tropies ligsinnig suidwaarts, een noord, koud en pligsbewus. En tog, waar die malmok die maande om sweef, brei my vasteland verraderlik onderseesdomeine uit, asof hy iets wil wegsteek. Of wou vergeet, millennia gelede. Of wilvan ontslae raak maar nie mooi weet hoe. Wat sou op die versonke land, nou bank, kon ontstaan en gegroei...

Spil soek
Wilma Stockenström - 2006-08-10


Dooiwater
Wilma Stockenström - 2006-08-10


derrida: woorde dui altyd 'n afwesigheid aan
Tessa Louw - 2006-08-08
“My mother Elizabeth hardly drinks, but she does smoke a lot.” (Richard Billingham) ek kan jou bedig maek kan jou bekleed met supernovas en daisies uit barberton ek kan die blyspel van jou moederskap met alttimbre besing(piet-piet-piet-verdriet) en met my aangebore uitveekrag kan ek al jou leeffoute uitskandeer maar mutton dressed as lamb my kindsou jy protesteer en as ek eerlik moet wees is jy nie digbaar nie jy die aanstigter van konflik die versoener van teenstandersdie lapper-plakker-perfeksionis...

jonger is ek selfs as jonker
Karien van der Westhuizen - 2006-08-08


Sê die skrywer vir die terapeut
Madri Victor - 2006-08-08
(vir dr J) Sê die skrywer:só maklik moet verlossing wees!My woorde is ’n ongebore lamin die vlesige baarmoeder van my mond,verwek in sluwe tendrils van die brein,onwillig,maar om jou ontwillê ek my weekliks voor jou neerop die altaar van papierop die altaar van jou geduldlaat ek die veilige vrugwater agterin struweling van slym en bloed. Sê die terapeut:só is jy gemaaken dit is goed. Sê die skrywer:só maklik moet verlossing wees;want jy waak oor...

Blues vir ’n verdronke stad
Hennie Aucamp - 2006-08-02
“Beelde van drywende lyke en mense wat dae ná die orkaan gesterf het, is op televisieskerms en in koerante gewys. Die reuk van ontbindende lyke het in die versengende, vogtige hitte oor die stad gehang.” - Die Burger van 3 September 2005 oor die New Orleans-ramp In die begin was daar modder modder en stank modder en dampeen trae, stomende woorde:bayou miasmas moeraskoors reptiele.En wortelbome –soms van die land, soms van die water:met...

Mont du Toit Wynkwatryn: Hennie Aucamp
Hennie Aucamp - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Koos Kombuis
Koos A Kombuis - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Ronel Nel
Ronel Nel - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Lucas Malan
Lucas Malan - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Henning Pieterse
Henning Pieterse - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Ilse van Staden
Ilse van Staden - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Alfred Schaffer
Alfred Schaffer - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Marlise Joubert
Marlise Joubert - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Louis Esterhuizen
Louis Esterhuizen - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Joan Hambidge
Joan Hambidge - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Daniel Hugo
Daniel Hugo - 2006-07-27


Mont du Toit Wynkwatryn: Charl-Pierre Naudé
Charl-Pierre Naudé - 2006-07-27


Jakobsleer
Charl-Pierre Naudé - 2006-07-14
Voortrekkermonument, 2006 Vir die eerste keer sedert kindsbeenbesoek ek weer die monument.Waar ek laas was met Pa, op ouderdom vyf jaar.En dis aan die Tor van Glastonburywat ek skielik dink, 'n mistieke hoogtetjieop die platteland van Engeland. ’n Geheimsinnige skryn. Vir 'n vreemde Godheid.Dit huldig pioniers, van 'n vergane kultuur.’n Vierkantige monoliet, wat hol is aan die binnekant.Hier, so word beweer, skuif realiteite oor mekaar ... Ek kom wys vandag die curiosum van ’n...


<< 1 13 14 15 16 17 >>