Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Fiksie | Fiction


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Fact is sometimes stranger than fiction ...
Natteli Jags - 2007-06-22
Somehow he'd got to a stage in his life where everyday was almost the same. Get up, stand in the shower, dress, beg a ride to the mall, drink a cup of coffee and pop the first tape into the machine. He couldn’t even remember the last time he'd had sex. Maybe it was a few months before the baby was born. A quick fondle and a gentle thrust (not to harm the child) with an explosion so mild it barely registered … She'd been toying around with the idea for some time now. She knew that he...

Die Stepping Stone
Die Sekskapades van Sugardaddy: Deel 2

2007-06-22
Die Sekskapades van Sugardaddy: Deel 2 Klik hier vir Deel 1 My omswerwinge het my op ‘n stadium in Dubai laat beland – die plek waar ‘n alleenloper baie vinnig besef dat dit die grootste bordeel op aarde is, en as jy, soos ek, nie daarvoor wil betaal nie, kyk dan maar net die “expat” dames naby jou in die oë, en kort voor lank …! Emirati's is nie ‘n spesies wat hou van werk nie – hulle láát werk, dus is die arbeidsmag ‘n...

Rapido-rapido
Die sekskapades van Sugardaddy: Deel 1

2007-06-05
Dit was seker onvermydelik dat my vrou vir Samantha by my in die bed sou betrap en ek is die spreekwoordelike kaalgat in die skeihof uitgetrek. Boonop word ‘n man wat ‘n buite-egtelike verhouding het in my beroep as ‘n sekerheidsrisiko beskou en ek bedank voor die skeisaak begin. Met die publisiteit wat die media daaraan gegee het, kon ek maar vergeet om weer ‘n skaflike betrekking in die goeie ou kuis Suid-Afrika te bekom, dus stap ek nou – in die middel van die nag...

Langs die swembad
Smart Tart - 2007-06-05
Die Kaapse dokter laat almal weer bontstaan. Dis hou vas en hou toe. Dis vastrap en saamstaan en skuins hang. Ons doen die Swart-Suid-Oos-Dans. Hoekom moet die wind nou juis so waai, terwyl ek met vakansie is? Ek het nog net twee dae oor in die Kaap, dan gaan ek terug Pretoria toe. "Wat wil jy in die Kaap loop maak? Daar is net wind, snoek, muskadel en 'n groot plat berg," hoor ek nog my ma se woorde. Wel, dan is die strand en koue branders van die see nie vandag vir my beskore nie. In...

Me, loving you
Pablo - 2007-05-28
You are still sleeping. The sun is just rising above the mountains. Outside birds are chirping and the leaves of the trees rustle in a light breeze. The cobbling water from the stream provides a soft background sound. You lie on your stomach, naked. I am naked as well. I softly kiss your neck, then your shoulders and down your back. I softly nibble your beautiful butt. You laugh and turn around. I move to your side, put one hand under your shoulders and the other under your knees. I lift you and...

Hysbak-kafoefels, oftewel ''Position, position, position''
Ian Hendrix - 2007-05-21
Sy het ‘n paar weke gelede by die firma begin werk. Lank, slank en met ‘n opsigtelike bronstige kwaliteit, soos oupa Hendrix van ‘n verskalf in sy Jersey-stoetery sou praat. Voor bedeeld en agterlangs perfek, welgevormde kuite en enkels wat enige fetisjis ‘n hupstoot na die ewigheid sal gee. Bruin kykers geaksentueer deur fladderbroue en met ‘n neus wat gerus in my sake kan inmeng. Wanneer sy praat, wakker haar vol lippe en kom-nader-stem my diepere drange onbeskaamd...

Palimpses-4
Grysklip - 2007-05-14
Palimpses-1; Palimpses-2; Palimpses-3 “Ek gaan gou stort om die chloor af te kry en dan roep die kospotte weer vir aandag. Jy kan die stort gebruik terwyl ek klaar dek en die kos opskep.” En die volgende bottel wyn oopmaak, voeg ek liefs nie by nie. Gou gestort. Gewik en weeg of ek ‘n vibrator langs die wasbak moet laat lê. Eerstens, sal hy weet wat dit is? Dan, indien hy die ding herken vir wat dit is, sal dit hom aanstulp of gaan dit hom afsit om te weet ek is ‘n...

My cousin’s girl
Pablo - 2007-05-14
I was visiting my cousin while in Cape Town for business. He was staying with his girlfriend, Mel, in a three-bedroom house they were renting. I get along well with my cousin and enjoyed the visit. I also got along well with Mel, even if I only met her on this visit. She was what I consider sexy. She had naughty eyes, nice firm tits that were big enough to really draw my attention, a good body and a very well-shaped, tight ass. It was on the third day of my visit that I was sitting in the lounge,...

Die gereelde kliënt
Popplap - 2007-05-02
Elke aand stap hy by die restaurant in, met 'n stappie wat net 'n baie aantreklike jong man kan hê … en al die waitresses en die kroegmeisies kyk hom verlangend agterna – definitief die mooiste agterstewe in die noordwes. Ek kyk maar net die jong meisies se belustigheid en glimlag – ek meen, ek is darem nie meer sy speelmaat nie – hy is skaars 23 en ek al lankal verby die helfte van 30. Ek steur my maar min aan sy kaskenades, want glo my, daarvan het hy genoeg, ‘n...

Palimpses-3
Grysklip - 2007-05-02
Palimpses-1; Palimpses-2 Dag 17 In die ou dae, lank gelede, het mense op perkament geskryf; eintlik nie mense nie, monnike in die kloosters – seker niks anders gehad om die tyd om te kry nie! Ha! Was tydrowend gewees en selfs ‘n ervare kopieerder het soms ‘n fout gemaak, of iemand soek ‘n stuk perkament en kry een waarop daar reeds geskryf of geteken is. Dan word die perkament skoongeskuur dat dit weer nuut lyk en daar word weer op geskryf of prentjies geskilder....

Skoon pret in Kiwiland
Ian Hendrix - 2007-04-18
Saterdagmiddag se rondryery op die stofpaaie buite Auckland het veroorsaak dat my viertrek vieslik vuil is. Maandagoggend se eerste ouditafspraak is by ou Harry wat knaend spog met sy hiperskoon werkswinkel, motors en besigheidsreputasie. “The state of a man’s car is the window to his mind,” is Harry se credo. Dus: die motor moes gewas word en dit was ‘n groot sonde om dit op die terrein van die meenthuiskompleks te doen. Op pad na die parkeerafdakke stap die nuwe intrekker...

My skoonsus
Stokstyf - 2007-04-18
Dit was ‘n mal dag. Almal vir die vakansie op die plaas. Ooms, tannies, neefs, niggies en die res van die spul. Ek was al vroegdag op (op meer as een manier, want met al die mense daar is daar nie veel tyd en plek om so ’n bietjie seks te hê nie!). In al die gemaal in die huis is dit so dat almal toe wil gaan fliek. Ek doen nie flieks nie, so ek het aangeneem dat ek alleen sal wees. So tussen die groetery heen voel ek dat dit dalk net die ding sal wees as ek heeltemal alleen sal...

Nuwe bure
Skandalus Hoejaer - 2007-04-18
Dit was ‘n Dinsdag toe hulle ingetrek het. Daarna was baie min dinge ooit weer dieselfde. My lewe het daar verander. Maar voor ek die storie vooruit loop, laat ek by die begin begin.Ek en Ansie was al vier jaar getroud. Nou weet ek daar is ‘n ding soos die sewejaar-jeuk, oftewel “seven-year itch”, maar ek is seker dit was al daar op vier jaar. Ons was redelik gelukkig, sonder kinders, maar wel verveeld en gewoond aan mekaar. Ons was in ‘n groef.Dit was nogal my idee...

Insleep
Jannie Claasen - 2007-04-04
Dit is snikwarm buite. Die lugreëling maak dit egter draaglik in die voertuig. My gedagtes is ver van hier waar die wit strepe onder my verbyvlieg. Dan sien ek die bordjie: "Welkom in Potchefstroom". Ek ry tot by die naaste kafee om 'n koeldrank te koop. Oral om my is daar jongmense. Die kafee se naam is Insleep Kafee. Ek stap in en kry vir my ‘n koeldrank. Dan stap ek na die boekerak toe om 'n boek te koop. Skielik val my oog op die mooiste paar borsies wat ek nog gesien...

Berg toe
Fred Lustig - 2007-04-04
“Ek het vir jou ‘n verrassing!” sê Fred toe hy Letitia soengroet en haar styf teen hom vasdruk nadat hy na ’n besige week Vrydagmiddag by die voordeur instap. “Ek het vir ons plek in ’n log cabin bespreek. Dit is bo in die berge, daar is geen mens in sig nie en baie privaat. Dink net hoe lekker ons soos Adam en Eva vir twee dae in die son kan leef.” “Klink vir my na vet pret. Enige voorstelle van hoe ons lekker seks kan geniet?” vra sy....

Tot die siel toe bevredig
Vlinder - 2007-03-30
"Ek wou eers nie hierdie jaar weer fees toe gaan nie, maar toe dink ek hoe lekker dit sal wees as ons twee saam kan gaan. Ek besluit toe, as jy nie kan sien of voel jy kan dit bekostig nie, dan gaan ek ook maar nie. Maar toe jy darem sê jy kan die geldjies afknyp, was ek sommer baie bly!" Karina lig die bottel wyn uit die yshouer uit en beduie na Talana se glas en maak hul glasies vol. Hulle het steeds na al die jare die gewoonte om diep in mekaar se oë te kyk wanneer hulle gesels....

Die presentjie
GrysKlip - 2007-03-27
Hulle werk langs mekaar in chemie-prakties. Kom goed oor die weg en help mekaar indien daar ‘n probleem opduik. Het al selfs ‘n paar keer resultate van die eksperiment wat hulle doen, met mekaar gedeel indien een s’n heeltemal verkeerd geloop het, sodat die punte nie ingeboet word nie. Sy bly in die koshuis en sy weet hy bly by sy ouers. Hulle werk saam in die stad, amper ‘n uur se ry van die dorp af. Sy weet hy werk hard aan sy studies; hy gaan nie uit nie, nie met ‘n...

Laat voor die TV
Eve - 2007-03-27
Dit is Dinsdagaand halftien en my lyf voel soepel en sag na 'n warm stort. In plaas van die gewone Milo wat ek drink voordat ek saam met 'n hygroman in die bed klim, besluit ek dat 'n glasie rosé nou beter sal afgaan. Ek loop kombuis toe en haal die bottel uit wat wie weet hoe lank in die kas staan. Ek wou dit eintlik gespaar het vir 'n spesiale geleentheid en 'n spesiale persoon. Whatever! Ek sal vir altyd wag, dink ek hardop. Tienkels lyk heel verbaas, so asof sy my verstaan. Sy kyk my...

Die presentjie
GrysKlip - 2007-03-19
Hulle werk langs mekaar in chemie-prakties. Kom goed oor die weg en help mekaar indien daar ‘n probleem opduik. Het al selfs ‘n paar keer resultate van die eksperiment wat hulle doen, met mekaar gedeel indien een s’n heeltemal verkeerd geloop het, sodat die punte nie ingeboet word nie. Sy bly in die koshuis en sy weet hy bly by sy ouers. Hulle werk saam in die stad, amper ‘n uur se ry van die dorp af. Sy weet hy werk hard aan sy studies; hy gaan nie uit nie, nie met ‘n meisie nie, en nie fliek toe...

Laat voor die TV
Eve - 2007-03-19
Dit is Dinsdagaand halftien en my lyf voel soepel en sag na 'n warm stort. In plaas van die gewone Milo wat ek drink voordat ek saam met 'n hygroman in die bed klim, besluit ek dat 'n glasie rosé nou beter sal afgaan. Ek loop kombuis toe en haal die bottel uit wat wie weet hoe lank in die kas staan. Ek wou dit eintlik gespaar het vir 'n spesiale geleentheid en 'n spesiale persoon. Whatever! Ek sal vir altyd wag, dink ek hardop. Tienkels lyk heel verbaas, so asof sy my verstaan. Sy kyk my net...

Palimpses-1
Grysklip - 2007-03-19
Ons is maar ‘n klein onderneming; hier werk so ongeveer 50 mense en dan is hier nog ‘n paar ook wat gereeld hier is, maar nie eintlik veel werk doen nie. Daarom dat die nuwe ou in rekeningkunde by Admin almal se aandag getrek het. Pas uit die universiteit, waar hy op senter die ster van die eerste rugbyspan was en hier later ook nog provinsiaal sal speel – so weet ons van berigte op Beeld se sportblad, wat van die dames alreeds nageslaan het. Aantreklik, met sy jongseungesig en...

Palimpses-2
Grysklip - 2007-03-19
Dag 14 Ek het uitgevind Niek woon in dieselfde rigting as ek, net so vier kilometer verder. Oor ete het ek my motor hier naby vir diens ingeneem en die middag vra ek vir Alet, die meisie wat die kantoor met Sussie en Niek deel, of sy my by die winkelsentrum naby my plek sal aflaai, want ek het nie vervoer nie. Sy woon ook in daardie rigting. Alet is ‘n kranige hokkiespeelster en ek weet dat sy Donderdae na werk ander koers kry na die sportveld toe. Sy is apologeties en ek is tipies verwaaide...

Handcuffs
Vicki Scholtz - 2007-03-12
Ek het by die lughawe gestaan en jou ingewag. Jou vliegtuig was laat – dit het ek al vooraf geweet – dis dié dat ek toe eers aangekom het, uitasem oor die verkeersknoop wat my stresvlak so opgejaag het en my hart so hard laat klop het. Die oggend was effe koelerig, maar my werkspak het vas teen my klam vel geklou en my voete het binne my hoëhakskoene gegly met my vinnige gestap. Ek was bly dat ek sykouse met ‘n suspender belt aangetrek het, eerder as hold-ups, want dié...

Vreemdeling (Deel III)
Rane - 2007-03-12
Vervolg van Deel I & Deel II. Ek het so ’n paar keer deur die loop van die aand wakker geword, onseker of ek moet bly of nie, maar te nuuskierig oor wat sou gebeur as ek bly. Dit was amper lig toe ek jou langs my voel rondskuif. Ek het op my maag gelê; jou hande het stadig my rug begin krap, voor dit af na my boude beweeg het. Jou vinger het dadelik na die spleet tussen my boude beweeg, en ek het sonder om te dink, my bene van mekaar begin wegtrek. Jy het nader aan my beweeg, op...

Dit het begin in die gym (II)
HvR - 2007-03-05
Vervolg van Deel I Carien sit agter haar lessenaar by die modelagentskap en probeer haar aandag bepaal by die stapel portefeuljes van hoopvolle meisietjies wat op haar tafel lê. Sy slaag nie regtig daarin nie, want haar gedagtes bly dwaal na vanmiddag se afspraak. Sy het ‘n hengse hol gevoel op haar maag oor dit wat sy wil doen, en hoop dat sy die guts sal hê om deur te druk. Dit het alles begin nadat sy vir Joe ontmoet het. Onwillekeurig kom ’n glimlag by haar op wanneer...

Tandem
Dick Long - 2007-02-26
Dit is wonderlik wat 'n mens se sintuie met jou kan maak. Wanneer jy iets hoor of sien, begewe jy jou in situasies in wat nie deur normale keuses sou plaasvind nie. Ek het my in 'n situasie in begewe wat ek nou nie eintlik in sou beland het as ek dié dinge nie gesien en gehoor het nie. Ek onthou nog goed toe ek en Rita een middag terugkom by haar en haar vriendin se blyplek. Ons het nou nie eintlik minder geraas as gewoonlik gemaak toe ons by die huis aankom nie, en hoe haar vriendin Susan...

Grootpraat of ...
Bees - 2007-02-26
Woensdagmiddag en Danie bel my en sê: "Hei, tjom, my B-day … ons gaan vanaand daar by die square in Hatfield ‘n paar koues deurwerk. Net die manne, en o ja, my pa kom ook saam." Aag fok, dink ek by myself, die oukêrel is so prim en proper en so droog hy sal seker net een klein wyntjie drink en dan sit en almal verveel. Die aand sukkel om te vorder en die manne kom so een vir een aangedrentel en die geselskap wil net nie vlot nie en die birthday boy is ook...

Dit het begin in die gym: Deel I
HvR - 2007-02-26
Deur haar hygende asemstote deur op die trapmeul het Carien hom die eerste keer gesien. Nice ou, gespierde arms en bolyf wat beklemtoon word met sy T-hemp met die diep-uitgesnyde mouholtes. Hy was besig om op die apparaat oorkant haar arm-opstote te doen. Dan sien sy iets wat blink op sy bors – gefassineerd staar sy na ’n tepel met ’n blink ringetjie daarin wat uitloer by die wyd-uitgesnyde mouholte. Só hou dit haar belangstelling dat sy haar balans verloor en amper van die...

Vreemdeling II
Rane - 2007-02-21
Vervolg van Deel I Ons het in rekordtyd die oorblywende pizza, leë bottels wyn en kombers terug gevat huis toe en alles sommer net so in die kombuis gegooi. Op met die trappe, eerste kamer links, het jy vir my gesê. Jy het gou badkamer toe gegaan, en ek het sommer dadelik van al my klere ontslae geraak en in die bed gespring. Jy het teruggekom van die badkamer af, jou klere uitgetrek en my in die bed kom join. Ons het dadelik weer begin soen, hard en rof. Jou hande was nie vir 'n...

Warm sjokolade
Dangerous Dave - 2007-02-19
Alles het 'n week of wat gelede op my verjaarsdag begin. Ek het die oulike nuwe temp gevra om my te help om die koek wat ek van die huis af gebring het, in bordjies te skep en aan ons kollegas uit te deel. Sy was besig om die sjokoladekoek uit te skep toe sy opmerk dat die versiersuiker haar aan sjokolade body paint laat dink. Skielik het ek so ’n snaakse warm gevoel gekry en my boordjie was sommer te styf. Ek is al sewe jaar getroud en dink nie meer aan sulke dinge nie. Twee maal 'n maand...

Die uitlander kom weer
Skandalus Hoejaer - 2007-02-05
Selfs al was dit winter in die res van die land, voel dit warm en bedompig hier in die Kruger. Dit sou 'n lekker welkome breek van die winter gewees het as ek nie hier was vir werk nie. Iemand in die bemarkingsafdeling het dit goed geag om ons jongste produk hier te kom loods. Ek kan seker nie kla nie – tussen al die kliënte en personeel deur was daar darem al ‘n geleentheid om te ontspan. Ek het my oog op Brenda gehad. Sy het die funksie hier gereël. Ek was egter diep teleurgestel...

Vreemdeling I
Rane - 2007-02-05
Dit het alles nogal vinnig gebeur ...Ek het jou begin email so net voor Kersfees, die week wat almal nog by die werk moes wees, al was daar niks om te doen nie. Ons het lekker gesels; jy het interessant geklink en ek besluit: hoekom dan nou nie? - en het jou aanbod aanvaar om vir jou te gaan kuier.Die goue reël was dat ons sou kuier met 'n bottel wyn of drie, 'n pizza of twee en 'n oormaat zol - no strings attached - en as ons mekaar like, dat ons maar die aand om sal spyker.Ek het so net voor...

Die uitlander
Skandalus Hoejaer - 2007-01-19
Ek het haar ontmoet by ‘n hotel naby Hartebeespoortdam. Sy het ‘n konferensie oor volhoubare ontwikkeling bygewoon en ek was daar vir ‘n produkloods-beplanning. Ons het die eerste dag by die buitekroeg langs die swembad ontmoet. Sy heet Babette. Dit was stikwarm en amper al die konferensiegangers en ander gaste het om die watergate rondgesit na die dag se aktiwiteite. Ek en ‘n kollega het met haar en twee van haar kollegas aan die gesels geraak. Die volgende dag tref...

Dit hang af!
Ian Hendriks - 2007-01-04
Die doeanebeampte kyk my streng aan en beduie saaklik dat ek in die rooi tou moet gaan wag. Ek raak ongeduldig, want ek weet daar is niks in my bagasie wat die streng toegangswette van Ozziland kan pla nie. Gedienstig rits ek egter my twee koffers toe en val agter die langer wordende "rooi" tou in. Nie lank nie, of ek raak bewus van 'n besonder aangename parfuumreuk en toe ek omdraai om die oorsprong daarvan te probeer bepaal, kyk ek vas in die mooiste paar blou kykers wat deel uitmaak...

By die gastehuis
Skandalus Hoejaer - 2006-12-05
“Wat sal jy vir R1 500 doen?” vra ek vir Mirinda. Sy kyk net vinnig vies op en gaan aan om my in te book. Crash 'n Burn, soos Harry die leermeester altyd sê. Ek het al amper vergeet van my onbetaamlike aanbod aan my gasvrou by die gastehuis hier op Colesberg toe ‘n klop aan die deur my later die aand daaraan herinner. Ek sit die TV sagter en maak die deur oop. Dis Gert, Mirinda se man. Ek bekak myself byna toe ek hom voor die deur sien staan. ‘n Groot man. Hier's...

Donderdagoggend
Kokkewalie - 2006-12-05
Alweer Donderdagoggend so net na vyfuur en ek moet gou maak, tande borsel en ‘n lekker stort neem. Al die lekkerruik-goeters aanspuit en seker maak dat ek mooi glad geskeer is, veral rondom die “brein”. Daar moenie ‘n haartjie wees wat dalkies in haar mond kan beland nie. In elk geval, so ’n kaalgeskeerde balsak en “brein” laat ‘n man heel gewillig voel, so koel en glad, en sy is mal daaroor. Vanoggend is daar iets anders wat op haar wag, nie...

Tropical island castaways
Robert Kriel - 2006-11-13
I don’t know how we ended up here on this Godforsaken tropical paradise. All I know is that, according to our calculation, it has been nearly 13 months and still no sign of rescue. I remember bits and pieces of the crash: warning lights, alarms and screams from passengers as the plane plummeted towards the ocean. Last I remember was the horrific sounds of metal twisting and screeching as it tore apart and then the knock that faded out the doomed voices. She is modest in the fact...

Skandalus vang vir 4TUNE
Skandalus Hoejaer - 2006-11-13
Deel II van Die agent 4TUNE is ‘n cockteaser. Dit is al wat ek weet en julle sal seker met my saamstem as julle die verhaal van "Die Agent" gelees het. Ek is nog net so vasbeslote soos altyd om haar by te kom. Ek het gedink as ek belang stel in ‘n eiendom sou ek dit kon regkry. Gedink ek is slim, toe lag sy laaste. Dit het my nie te veel gepla nie, want die eiendom wat sy aan my verkoop het, se waarde het in die twee jaar wat ek dit besit, goed opgeskiet. So ek sit op ‘n...

Die agent
Skandalus Hoejaer - 2006-10-31
Sy was jonk en suksesvol. Diep twintigs en enkellopend. Daar was seker baie ouens agter haar aan. Sy het rondgerits in haar silwer afslaankap-Mini. By die robotte het die jong laaities haar oog probeer vang en die omies het oopmond gestaar. Silwer Mini, donkerbril en swart bob. Ek het agter haar gery en so na die persoonseie nommerplaat gekyk en vir my self gesê: "4TUNE, ek gaan jou nog kry." Toe beraam ek ‘n plan. Ek sou haar, soos talle ander, in die bed kry. Die ordentlikste...

Antjie
Piet Pompies - 2006-10-31
Met 'n bottel goeie rooi wyn in die hand het ek die sitkamer ingekom en vasgesteek. Met haar rug na my het sy, arms gevou oor haar bors, voor die venster gestaan en uitkyk oor die groen wingerde wat hier van kort by die huis tot daar onder op die walle van die Oranje strek. Baie van daardie stokke het sy self help sny, het ons saam geplant - ’n leeftyd gelede. Is dit dalk waaraan sy nou staan en dink? wonder ek in stilte. Soek sy na daardie kol bome van lank terug? Weet sy dalk dat ek die laaste...

The becoming
Robert Kriel - 2006-10-23
How and why often come to mind and always the answers remain the same: I don’t know. He came into my life like a whirlwind, sucked me into his world and left me confused in such a way that my mind races and my heart beats faster than an African drum. Red lights come and go, ignored by me as if something has taken control of me. I don’t know if it’s the darkness of his tainted soul that I so secretly adore or if it’s the words he whispers in my ears – they speak to...

Woestynsprokie
Die Moniker van Brielie - 2006-10-16
Dis half koelerig dog die son skyn heel warm hier op die woestynduine waar jy 'n behoorlike sonbrand wil opdoen vandag. Jy het al klaar ontslae geraak van al jou klere en jou lyf glim van die sonbrandolie wat jy aangesmeer het. Sweetdruppeltjies pêrel van jou borste af en stout glimlag jy toe jy die laaste bietjie room net onder jou skaamhare opsit vir ingeval die son jou daar tref.Na so paar minute kom jy agter dat dit so stil is dat jy net die wind kan hoor kla en jy weet dat daar niemand...

Cat burglar’s delight: Part Four
Missionary Position - 2006-09-08
Part Four: The Finale We slept. How long, I do not know, but I dreamt. I dreamt of her, perched on top of my cock, with a cowboy hat on and a red and white kerchief tied around her neck. She swung a coiled rope over her head and yelled, “Yee-haaa!” in a bolshy voice. I’m not sure who stirred first. Davey Jones down below or she when he grew stiff and touched a ticklish spot on her nose. She stared at my offending member in the darkness, smiled and gave it an appreciative...

Cat burglar’s delight: Part Three
Missionary Position - 2006-09-08
Part Three Having shot my load deep inside her and floating in our afterglow bathed in bright moonlight, heightened my senses and spurred me on to new heights. Already I imagined my next move, my cock tingling with anticipation where it was still buried deep inside her. I slid my hands between us, over her buttocks, and grabbed hold of a slim thigh with each hand. I slid my hands out and she responded immediately, anticipating my move. She weighed as much as a feather and rose easily from...

Cat burglar’s delight: Part One
Missionary Position - 2006-09-08
Part One I’d been watching her for a while from my hiding place behind the balustrade as she waltzed around my exhibition room amongst my priceless artefacts. She was assertive in her actions, pausing, selecting and inspecting certain pieces in the directional beam of her penlight torch. From time to time I complimented her silently on her choices; she seemed to have an eye for a good piece of art and I wondered fleetingly if she would perhaps make a good assistant in the auction room. I...

Cat burglar’s delight: Part Two
Missionary Position - 2006-09-08
Part Two I gave her a chance to regain her breath and let the lameness subside and seep out of her arms and legs. When her breathing returned to normal, I gently let her down on to her feet, testing her strength gingerly on the marble floor. When I was sure she’d be able to carry her own weight, I slowly released my grip on her. She welcomed the freedom, but made no attempt to escape. I pulled the sheer black top over her head so that she stood naked before me. She sagged forward and...

By die salon
Skandalus Hoejaerl - 2006-09-08
“Wat sal jy vir R1 500 doen?” vra ek vir Michelle. Sy stop nie eens om te dink nie en staar stip na die hare om my ore. Sy masseer verder. Iewers in die salon is daar ‘n haardroër wat hees blaas. “Ek sal seker jou hare vir jou tien keer moet sny.” Ek is effe verlig dat sy antwoord, want ek het al begin dink sy het nie my vraag gehoor nie. Natuurlik is dit nie die antwoord wat ek wil hoor nie, maar my voet is in die deur. “So wanneer sal jou pas...

Nooit in my wildste drome nie
Antjie Sommer - 2006-09-08
My ma het altyd gesê: “Moet nooit stil sit en wonder nie, dit mag dalk vir jou ‘n ontnugtering wees.” Nou ja, toe vang ek myself met die gestilsit-en-wonder. Hier sit ek so skuins voor 40, self ‘n ma, en besef my hele lewe het voor my uitgevlieg, amper soos daai lugmagvliegtuig met die baie vuur in sy gat. Jou lewe gaan merendeels net oor die familie, en nooit oor jouself nie, nie eens genoeg om daai “masker op die gesig en die komkommer op die oë”-ding te doen nie.   En so besluit ek dié dag...


<< 1 2 3 4 5 6 >>