Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Fiksie | Fiction


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Brief
Skote Petoors - 2008-12-08
Aan my EngelJy is nou al so lank weg en ek verlang so na jou dat ek nou maar hierdie brief aan jou skryf, al weet ek ek gaan dit nooit pos nie. In die eerste plek moet ek vir jou sê dat dit vir my absoluut k*k is dat jy weg is. Ek word wakker in die oggend en dan is daar so ‘n hol kol op my maag dat jy nie daar is nie. Maak self ontbyt en broodjies vir werk en dink heeltyd net aan jou. Kom saans by die huis, maak my eie kos en sit dan net en verlang. Ek mis jou geselskap, jou laggie,...

Langbeen Jacqui
Oils - 2008-12-08
My selfoon lui en ek antwoord. Dit is Jacqui, die 24-jarige dogter van 'n ou vriendin. "Kom jy vanaand oor?" vra sy. Sonder om te huiwer antwoord ek, "Ja, sien jou so teen sewe-uur, ok?" Sy bevestig dat dit in die haak is en lui af.Ek gaan sit op my stoel langs die venster en tuur die dag in. Hoe gaan ek deur die dag kom tot vanaand? Dit is dan nou maar eers net skuins voor nege. My gedagtes begin dwaal. Twaalf jaar terug het ek haar laas gesien toe sy maar nog 'n dogtertjie...

Onthou jy nog?
Oils - 2008-11-26
Onthou jy nog hoe alles begin het? Jy was 'n student wat besig was om tandheelkunde te swot en ek het by die "consumer electronics"-winkel gewerk. Baie ouens het my al gevra of ek die meisie ken wat daar op skuldbult bly. Moes erken ek het nie en het jou daardie dag die eerste keer gesien. Jy het die winkel ingewals met hierdie "air" om jou en het voor my werkstasie kom staan. Ek kon sien wat het die ander ouens so gaande gemaak. Jou ronde borste, nie groot nie, maar meer...

Jenny
Oils - 2008-11-26
Jy het saam met jou ouma by die aanklagkantoor ingestap. Jou handsak en studieboeke is by die kollege gesteel en jy wou dit aanmeld vir die versekering. Jou onskuldige en skaam houding het dadelik my aandag getrek en ek het opgestaan en na die toonbank gestap om julle te help. Jy was kort van postuur, maar het genoegsame rondings op al die regte plekke gehad. 'n "Pocket rocket", soos ek sou sê. Ek het die verklaring afgeneem en jou gesê om my later te bel vir die saaknommer....

Biker girl
Oils - 2008-11-26
Dit wat ek hier gaan vertel, het jare terug in die tagtigs gebeur. Ek was hierdie jong konstabel net uit die kollege uit. Weet nie van die dinge, sleg en goed, van die groot stad nie. Het op 'n klein dorpie daar in die Transvaalse platteland grootgeword. Nie heeltemal onskuldig nie, maar ook nou nie wêreldwys nie. Met my eerste ordentlike salaris sit ek toe af motorfietshandelaar toe. Sien, in die stad is daar busse, maar dié ry net sekere tye en die plek is gróót....

Elenore: Die voorspel begin
Sylvester - 2008-11-14
Dis al ‘n geruime tyd wat ons so af en toe in mekaar se rigting loer. Wel, as julle reg oorkant mekaar in ‘n kantoor sit, sien jy die ander een 90 persent van die dag raak, maar ek praat van "loer". Daai "ek-wil-jou-plattrek-op-die-lessenaar-en-tot-multiple-orgasm-met-my-tong-dryf"-loer. En dis net die manier waarop sy partykeer vir my kyk ... Ek broei baie meer beskrywende gedagtes oor wat ek met haar wil doen, in my siek breintjie uit.Ons weet amper alles van mekaar...

Elenore: Die opbou
Sylvester - 2008-11-14
Vrydagoggend is al die verslae op die kliënt se tafel. Hy is heel verbaas dat ons dit reggekry het om alles in so 'n kort tydjie saam te stel. Verbaas ... of teleurgesteld omdat hy ons nie weer kan verskree nie? Nietemin, hy is so impressed met ons ou spulletjie dat hy ons van eenuur afgee. Opgewonde soos skoolkinders as die klok lui, borrel ons by die kantoor uit. Dan strike dit my. Eleonore het haar kar die oggend ingegee vir ‘n diens en hulle sal eers teen vyfuur die kar kan aflewer....

Elenore: Die 'Amper'
Sylvester - 2008-11-14
Die "Amper"So speel ons toe ons kat-en-muis-speletjie (of is dit nou voël-en-muis-speletjie?) vir die volgende twee weke lank. Maandagoggend kom Eleonore die kantoor in en besluit skielik dat ons die meubels bietjie moet herrangskik. Eers verstaan ek dit nie heeltemal nie en skryf dit maar toe aan "tipies vrou", maar toe ek sowat ‘n halfuur later agter my rekenaar inskuif, verstaan ek presies wat sy in gedagte gehad het. As ek my blik net links van my monitor verskuif,...

Elenore: Jy maak my mal
Sylvester - 2008-11-14
Vroeg die volgende oggend is ek op kantoor. Al hierdie geloerdery het my werk laat agter raak. Ek is net klaar met my laaste verslag toe sy by die deur instap. Dis nog steeds voor sesuur en daar is niemand in die gebou nie."Hallo sexy," groet ek."Hi jy," sê sy en trek haar snyerspakkie se baadjie uit. Ek kan my oë nie van haar mooi borsies af hou nie en nadat sy die baadjie opgehang het, kom staan sy langs my. "Lus vir koffie?" vra ek."Onder andere,"...

Elenore: Die oproep
Sylvester - 2008-11-14
Ek is op pad terug van die kafeteria af met middagete. Net voor ek die kantoor instap, hoor ek Eleonore sê: "So jy is eers Maandagaand terug?"Ek steek vas en wonder met wie sy praat. Seker Kobus, haar on-off boyfriend. Ek ken al die storie. Kobus is ‘n gemene poephol met ‘n smaak vir beeldskone, sexy vroumense wat hy net mooi niks waardeer nie. Hy slaap saam met al wat ‘n skirt by sy werk is en gaan gereeld op "sakebesoeke" oor naweke. Gewoonlik kom dit...

Elenore: Vrydagaand
Sylvester - 2008-11-14
Sewe dertig.Ek druk die interkom-knoppie en hoor hoe dit buzz."Hi," kom haar oulike stemmetjie oor die gehoorbuis."Dis ekke.""Kom in. Ek wag vir jou."Soos blits parkeer ek my motor en nadat ek vir oulaas rondgeloer het om te sien of niemand anders in die omgewing is nie, sluit ek die deur oop. Die sitkamer is dof verlig toe ek instap en ek kyk rond om te sien waar sy is. Niemand ..."Eleonore?"En dan sweef sy die kamer binne, en ek het dadelik daai droë-mond-harde-voël-gevoel....

Elenore: Saterdag
Sylvester - 2008-11-14
Die son is al lankal op toe ek stadig uit die semikoma wakker word. Mens slaap darem net lekker na ‘n heerlike potjie seks ... of twee. Ek raak bewus van die geur van koffie uit die kombuis en die leë bed langs my. Met die laken om my middellyf gewikkel stap ek kombuis toe. Eleonore is besig om koffie te maak en hoor my nie as ek teen die deurkosyn gaan leun nie. Ek hou haar dop terwyl sy werskaf en geniet die bewegings van haar mooie lyf. Die slanke nek, haar mooi parmantige borsies,...

Elenore: Saterdag
2008-11-14
Die son is al lankal op toe ek stadig uit die semikoma wakker word. Mens slaap darem net lekker na ‘n heerlike potjie seks ... of twee. Ek raak bewus van die geur van koffie uit die kombuis en die leë bed langs my. Met die laken om my middellyf gewikkel stap ek kombuis toe. Eleonore is besig om koffie te maak en hoor my nie as ek teen die deurkosyn gaan leun nie. Ek hou haar dop terwyl sy werskaf en geniet die bewegings van haar mooie lyf. Die slanke nek, haar mooi parmantige borsies,...

Elenore: Saterdag
2008-11-14
Die son is al lankal op toe ek stadig uit die semikoma wakker word. Mens slaap darem net lekker na ‘n heerlike potjie seks ... of twee. Ek raak bewus van die geur van koffie uit die kombuis en die leë bed langs my. Met die laken om my middellyf gewikkel stap ek kombuis toe. Eleonore is besig om koffie te maak en hoor my nie as ek teen die deurkosyn gaan leun nie. Ek hou haar dop terwyl sy werskaf en geniet die bewegings van haar mooie lyf. Die slanke nek, haar mooi parmantige borsies,...

Elenore: Sondag
Sylvester - 2008-11-14
Tienuur Sondagmôre maak ek haar wakker met brekfis in die bed. Sy lyk meer ontspanne as wat ek haar in maande gesien het. En verdomp beeldskoon. "Mens slaap darem soveel lekkerder na ‘n goeie potjie seks ... of twee," herhaal sy my gedagtes van 24 uur gelede.Nadat ons ‘n lekker koel stort gevat en aangetrek het, lei ek haar aan haar hand na my motor toe. Ek ignoreer haar nuuskierige vrae oor waarheen ons op pad is en dis eers toe Harties voor ons lê dat sy my nog...

Elenore : Een jaar later
Sylvester - 2008-11-14
Die son is al lankal op toe ek stadig uit die semikoma wakker word. "Mens slaap darem net lekker na ‘n heerlike potjie seks ... of twee," dink ek. Ek raak bewus van die geur van koffie uit die kombuis en die leë bed langs my. Met die laken om my middellyf gewikkel stap ek kombuis toe. Eleonore is besig om koffie te maak en hoor my nie as ek teen die deurkosyn gaan leun nie. Ek hou haar dop terwyl sy werskaf en geniet die bewegings van haar mooie lyf. Die slanke nek, haar mooi...

Herfs: Hoofstuk 1
Deserthorse - 2008-10-29
Dit was ’n Donderdagoggend in die herfs. Die wind het die blare speels rondgewaai. Ek het gesien hoe die trein onder deur die brug kronkel en ek het geweet as hy nou stop is jy hier! Dit was ons eerste ontmoeting …! Sal my liggaam vir jou aanvaarbaar wees? Vanoggend voor die spieël het my naaktheid my skielik gepla. Is ek nie te vet nie? Almal sê altyd ek mollig. Alhoewel jou e-posse my al ’n duisend keer gerusgestel het, was ek nogtans bang om verwerp te word....

Herfs: Hoofstuk 2
Deserthorse - 2008-10-29
Ek kon jou manlikheid teen my maag voel klop. Stadig het jy jou opgelig terwyl ek jou manlikheid tot by my wagtende warmte gelei het. Stadig het jy in my diepste wese van vrouwees ingegly. Ek het so volmaak gevul gevoel. Ek het my bene stywer oor jou rug gevou. "Lê net so stil, 'seblief," het ek saggies versoek en jou passievol gesoen. "Ek wil jou net vashou." Jy het my met jou soene oorlaai en stadig het jy jou onderlyf op en af beweeg. As ek nou daaraan dink,...

Toe ek by die huis kom
Diakonos - 2008-10-23
Praag is seker die mooiste stad in Europa - en die wêreld, for that matter! Maar die trip was eensaam, met net twee kollegas om die opwindende stad mee te deel. En hoe frustrerend was dit nie! Hoeveel kere het ek gedroom om haar daar te hê, saam met my, in plaas van twee rykgat base wat net shop kan praat.Al die mense in Praag het so verlief gelyk - of dit nou op die plek self was, of op wie ook al hulle daar mee saam was. Dis asof die vrouens net stywer geklou het aan hul mans - asof...

Vertel my jou geheime
Francois - 2008-10-23
"Vertel my jou geheime," sê sy, terwyl sy my oggendstyf penis in haar hand vat. "Jy weet ek het nie geheime vir jou nie," antwoord ek, terwyl ek terugdink aan my rowwe dae op universiteit saam met my studentepelle. Ek laat sak my hand tussen haar bene en begin met haar klitoris speel. "Wil jy regtig weet?" "Vertel my alles. Sorg dat jy nie iets uitlos nie, want ek weet wanneer jy vir my lieg." Sy kry so 'n stoute laggie op haar gesig en gee my stokstywe...

Hyg
Air - 2008-10-23
"Ek mis jou klit. Ek mis jou lippe en jou amazing nippels," biep die sms. Vinnig druk ek delete."Is jy mal?""Nee, net donners jags vir jou."Ek voel hoe my pantie sopnat word. Ek druk my vingers tussen my bene en lek dit af. Ek proe soet en lus en warm en ek MOET hom nou onmiddellik hê.Ek kry hom by sy huis. Hy wag geduldig vir my om ongesiens in te glip en maak die deur sag agter my toe. Die volgende paar minute praat ons oor ditjies en datjies en ignoreer die...

Sonder hom
Deserthorse - 2008-10-07
Ek draai die stort se krane toe en skuif die glasdeurtjie oop om my handdoek te kry. Met kragtige hale droog ek my lyf droog. Ek merk hoe my nippels skielik groter word. Trots druk en my borste vorentoe en sien my volle naaktheid in die gewasemde spieël voor my. Die spieëlbeeld staar terug na my en my oë gly van my tone af tot by my puntige borste. Ek glimlag vir myself en druk my borste teen mekaar. Hy sê ek is supersexy. Ek vóél nog supersexy ...! Ek maak my oë...

Waterweek
Skote Petoors - 2008-09-30
My firma het besluit dat ons die Waterwyskongres in Bloemfontein moet bywoon en ook ’n uitstalling van ons produkte daar hou. Ons klomp tegniese mense weet alles van ons pompe en filters, maar niks van uitstallings en sulke goed nie, en dus besluit die base wyslik om professionele hulp in te kry. So daag daar een Maandag ’n poppie (noemnaam Mollie) van so 28 by ons op om die uitstalling te beplan, en dan sal sy ook ons stalletjie beman vir die duur van die kongres. Sommer die eerste...

Marlize se bene
Ludwig - 2008-09-30
Die jaar was 1989. Ek het in TransNet se goedereloods gewerk as ’n vragkontroleerder. Die goedereloods was 'n reuse-onderdak-area waar goederetrokke van die spoorweg deur die nag ingestoot was en dan het ons as vragkontroleerders toesig gehou terwyl die trokke afgelaai is. Elkeen van ons het 'n sekere seksie gehad wat ons voor verantwoordelik was. Hierdie seksies was so paar honderd meter lank en elke seksie het 'n klein baksteenkantoortjie gehad. Die kantoor was nie...

Nagspel
Jacques - 2008-09-12
Ek het wakker geword en omgedraai. Die digitale horlosie het 03:20 gewys. Ek het saggies opgestaan en badkamer toe gegaan. Buite het die vroeë-oggend-koue sy tande ingeslaan en ek kon dit op my halwe naaktheid voel soos ek deur die donker woonstel beweeg het. Ek het die slaapkamer se gordyn effens weggetrek en in die koue nag ingestaar. Niemand was op straat nie - nie juis dat daar in ‘n doodloopstraat verkeer sal wees nie. Die maan het helder geskyn en ek het die gordyne effens oopgetrek...

Gedagtes (4)
Roel - 2008-09-12
Dit was een van daardie lekker warm sonnige dae en ons is by die see. Ons het op die strand gelê en die perfekte sonskyndag geniet. Die afgelope jaar se kak vergete. Vir hierdie dag beplan ek net rus en nog meer rus.Min het ek geweet hoe die dag sou uitdraai.Teen twee-uur is ons terug woonstel toe. Sy het gaan stort terwyl ek vir ons iets geskink het om te drink, en daarna het ek ook gaan stort. Ek het soos ‘n nuwe mens gevoel na die stort.Ek kry haar in die kamer waar sy in die middel...

Verslawing
Die Draak - 2008-09-01
Die nagreier met sy swart rug, grys vlerke en kenmerkende geel pote sit asof versteen op die takke van die omgevalle boom. Die water spoel oor sy voete en die oë is stip op die stadig bewegende stroom gerig. Dit lyk asof sy kop vooroor sak, so asof hy slaap. Dan, met een blitsige beweging, verdwyn die kop onder die water en oomblikke later verskyn dit met 'n spartelende, silwer vis in sy snawel. Die nek bult en die vis verdwyn in die reier se keel af.Adriaan gee 'n sug en ontspan sy...

Die kroegmeisie (Lillith)
Tribalmoon - 2008-08-22
Mel en Jeff loop haastig die kroeg in om uit die mislike motreën te kom. Dis so tipies van die Engelse weer – as dit nie koud is nie, reën dit. Die kroeg se sagte lig is warm en aanloklik. Mel en Jeff staan ‘n oomblik stil toe hulle binne kom en die paar mense wat in die kroeg sit se koppe draai onwillekeurig na die paartjie. Mel is nie bewus van die mense nie, haar oë is gerig op die meisie agter die kroegtoonbank. “Nogal oulike dingetjie wat hulle aangestel het,” praat sy sag terwyl hulle kroeg...

Bevredig
Chen�l Pieterse-Boyle - 2008-08-21
Met bewende hande ontklee Louisa hom. Haar oë val op sy lengte en Louisa bewonder sy vorm. Sy wag al so lank hiervoor. Vandag gaan sy haar lus blus. Sy bring haar gesig nader, stadig asof sy die oomblik wil uitrek. Louisa maak haar mond oop en toe; haar tong veeg ’n nat laag speeksel oor haar lippe. Dit glinster.Die lug voel warm met die opgewonde tinteling wat om haar hang. Haar tong loop die pad teen sy skag af. Die punt is nat, sysag, en dan neem sy hom in haar mond, tydsaam, sagkens...

Die groot aand
Anomie - 2008-08-12
Die aand het maar stadig begin: Ons het gesit en gesels soos gewoonlik toe jy vir my sê jy het lus vir iets anders as die gewone aand by die huis sit.Ek sê toe dis jou keuse; ons doen vanaand net wat jy gedoen wil hê. Jy vra toe of ek seker is – enigiets? Waarop ek “ja” antwoord, en nadat ek geantwoord het, besef ek hier kom ’n ding wat ek nie kon voorspel het nie. Jy sê toe ons moet gaan aantrek – ons gaan dans. Aangesien ons seuntjie die naweek...

Eerste ontmoeting: Deel I
Antjie Sommer - 2008-08-05
Jy weet, mens hoor altyd van die internet-stories, die suksesvolle ontmoetings, die minder suksesvolle ontmoetings, die twee is toe getroud en dis soos ’n sprokie wat nooit moontlik was nie … Maar mens hoor nooit van die eerste afspraak nie. Dis ’n geflirt soos nog nooit nie. Waar jy letterlik sit en lekkerkry voor jou lessenaar. Julle werk mekaar so op dat die ou vir ’n ekstra uur moet sit net om van die knop in sy broek ontslae te raak voor hy opstaan. Jy gaan piepie en...

Bronstige brak en die gewillige bitch
Vlek - 2008-07-21
Ek en my meisie is gewoonlik soos hasies as ons by mekaar is: ons naai vir die beker. Dank Durex en die pil of ons het hordes orrelpypies gehad. Siende dat ek ’n kontrakwerker is en soms weg van die huis af werk, het ons hierdie ooreenkoms: ek weet ’n vrou lus en kan sy met my toestemming rondslaap. Die enigste voorwaarde is dat sy my ’n foto stuur via MMS. En as ek terugkom huis toe, dan fok ek haar harder as enige van haar "lovers". Na ons laaste ronde in die...

Gedagtes 3
Roel - 2008-07-16
Sy weet dat dit my deur die dak dryf as sy my onkant vang en gedeeltes van haar liggaam vir my wys en ook as ek kan kyk. Verlede Saterdag was ek en sy by die huis besig in en om die tuin. Vroegoggend het sy al begin. Ek was nog in die bed besig om koffie te drink toe sy langs my kom staan en haar broek net ver genoeg aftrek sodat ek haar skaamhare kon sien. Met ’n glimlag op haar gesig is sy daar weg voor ek haar kon gryp. Terwyl ek gras sny, klop sy aan die venster om my aandag...

’n Straight literêre vergryp
Deborah Steinmair - 2008-07-16
Ek wil jou verlaine, fryer. Wil jou sexton en gert vlok nel. Ek is a g visser ek maak jou gorter los trek uit jou van broekhuizen my hand sepamla oor jou philander en watermeyer. Achebe ek sal jou weideman. Jou vingerpunte vind my tt cloetes glad en sag soos ’n waterval. My pushkin is heuning en fluweel die kirsch roosknop blum jan blom en kelkblaar. Ek is nat nakasa. My neus ryk hattingh jou vel. Vinger en lip verken eybers jou woordfoël ek chekov jou hoogenhout jou stockenström...

Die fantasie
Jay Em - 2008-07-16
“Ek gaan gou in die stort spring," dink Misjke en stap badkamer toe. Sy trek haar klere uit en staan en bewonder haarself in die spieël. “Heel goed,” dink sy so by haarself. Sy wonder wat Jason daarvan sal dink. Jason. Die blote gedagte aan hom maak haar half lam in die knieë en sy voel ‘n tinteling in haar. Haar verbeelding neem oor. Die water loop louwarm oor haar lyf, maar sy voel dit amper nie. Haar hande speel liggies oor haar liggaam. Stadig beweeg...

Gedagtes 2
Roel - 2008-07-04
Die pad is nog lank na ons bestemming toe en nogal stil daarby. Ek kan daardie kyk in haar oë sien. So af en toe as ek na haar loer, sien ek dat sy rondskuif op die sitplek. Onder my hand op haar been kan ek voel hoe haar spiere bewe. Sy glimlag vir my en begin oor haar bors te vryf. Ek kan sien hoe haar tepel verhard onder die materiaal van haar bloes. Vinnig kyk ek weer in die pad voor my. Sy gee my been ’n ligte drukkie. Ek loer weer na haar kant toe. Sy het haar tepel ontbloot...

Gedagtes 1
Roel - 2008-07-04
Die lig in die sitkamer is sag en die atmosfeer rustig en ontspanne. Sy lê op haar maag op die bank. Ek kniel by haar en begin om haar rug te streel. Sy lig haarself op sodat ek haar bloes kan los kry. Ek begin om haar rug te masseer. Ek was bly om te sien dat sy die onderklere dra wat ek vir haar gekoop het. Ek maak haar bra los sodat ek haar volle rug kan masseer. Ek kan voel hoe haar rugspiere ontspan onder my hande. Ek druk my hand onder haar maag in. Sy lig haar heupe en ek maak...

’n Droom oor jou
Dromer - 2008-06-09
Ek skrik effens toe die deurklokkie lui. Al het jy ’n paar minute gelede geskakel om te sê jy is op pad, kan ek nog nie glo jy is regtig hier nie. Al die kere se gespot en terg oor jy wat my wil hê en hoe ons mekaar kan geniet - en nou is dit ’n werklikheid. My bene kry my amper nie tot by die deur gedra nie en my vingers sukkel dom om die sleutel in die slot gedraai te kry. Maar toe ek uiteindelik die deur oop het, staan jy daar in al jou glorie - die man van my...

My vriendin, Spikkels
Joe - 2008-06-03
Hierdie is my bydrae tot julle versoek vir erotiese stories in Afrikaans. Wel, dis in werklikheid meer as net ’n storie, want als wat ek hier skryf, is die waarheid, die volle waarheid, so help my …, behalwe vir die name van die persone daarin genoem. Ek noem my storie: My vriendin, Spikkels Ek en Spikkels se paadjie het lank reeds geskei, maar sy sal altyd in my gedagtes bly, altyd deel wees van my doen en late. Ons was nooit ’n “item” nie, maar...

Palimpses - 8
GrysKlip - 2008-04-29
Klik hier vir Deel 1 | Klik hier vir Deel 2 | Klik hier vir Deel 3 | Klik hier vir Deel 4 | Klik hier vir Deel 5 | Klik hier vir Deel 6| Klik hier vir Deel 7 Dag 18 en daarna By die werk die volgende dag het ons – soos in die kombuis ná die swem afgespreek is – presies soos voorheen opgetree. Oor die volgende paar dae het ek begin om partykeer weer ’n bra werk toe te dra; ek het nie meer reg voor hom oor sy lessenaar gebuk nie (hoewel met die bra en halse wat nie meer...

Monique
Sylvester - 2008-04-15
Die eerste keer wat ek haar gesien het, was toe sy die raadsaal ingestap het as kandidaat vir ‘n onderhoud vir ‘n pos wat in my afdeling geadverteer is. Wat my die meeste opgeval het, was hoe klein en fyn sy gebou is. Kan maklik onder deur my arm stap. Nie dat ek ‘n klein outjie is nie; inteendeel, ek staan my nommer 13-skoene behoorlik vol met my 6 voet 5 duim voorrylyf en sy is skaars 5 voet 1. Nogal goed gebou vir haar 38 somers en met ‘n regte try-my-en-ek-moer-jou-attitude....

Antoinette 2
Sylvester - 2008-04-15
Die oueraand hou ongelooflik lank aan. Die kinders sing vir ons en een of twee van hulle sê rympies op waarvan hulle die woorde vergeet en weer voor begin. Daarna praat "Meneer" en vertel vir die mammas en pappas hoe oulik boetie nou eintlik presteer. Snaaks, net verlede week het hy my gebel en vertel dat die klein fokkertjie nie eers in ‘n verbeteringskool sal aard nie, nou’s hy soooo trots op wat al die maatjies die afgelope jaar bereik het. Fokkit! Langs my sit my eks...

Antoinette 1
Sylvester - 2008-04-15
Dis net na nege-uur wat ek by Wilma wegry. Die vrou maak my ongelooflik moeg met haar gekerm oor haar eks. Ons is nou al drie maande saam en die laaste tyd word dit net erger. Van die môre tot die aand … Karel dit en Karel dat. Okay, hy gee haar baie probleme, maar fokkenhel, ek het nie lus om dit te hoor nie.Op die ingewing van die oomblik bel ek vir Antoinette. Ek en sy kom al ‘n lang paadjie saam en dit sal lekker wees om net bietjie saam met haar te kuier sonder om te worry...

Nuwe ondervinding
Juanne - 2008-04-02
Ek stop by die hek, druk die interkom en wag dat sy dit oopmaak van binne af. Dit neem ‘n minuut of so om in te ry, stil te hou en uit te klim.Sy staan in die deur met ‘n baie vriendelike glimlag op haar gesig. Sy kon net sowel my tannie gewees het, baie stylvol aangetrek, en ek kon sien dat sy haarself baie goed versorg.Ek word binnegenooi en stap in ‘n tipe teekamer-sonkamer in waar sy gewoonlik vir haar kliënte wag.Die huis is ook baie netjies skoon en baie smaakvol gemeubileer....

''Wie praat?''
Swerwer - 2008-02-28
“Wie praat nou?” vra ek. “Dit maak nie saak wie praat nie, ek wil net graag gesels, want ek voel vanaand baie alleen,” sê die mooiste vrouestem oor die foon. Dis 1970 en ek verrig diensplig op 'n militêre basis iewers in Suid-Afrika. Ek was verbonde aan die Militêre Polisie en het daardie Vrydagaand as offisier aan diens aan die beheer van die aanklagtekantoor gestaan. Nou moet ek eers vertel dat ons daardie betrokke naweek ''n groot militêre...

Vroegdag
Noggie Diogenes - 2008-02-26
My hande bewe en ek wonder waaraan jy dink terwyl jou mond oor myne val. Jou tong is warm en lewendig, jou lippe sag en vol. Ek proe perske en soet wyn en my hart stop vir ’n sekonde of twee. My kop draai en ek wil wegbreek om asem te kry en die duiselig-gevoel af te skud, maar my lyf wil nie saamwerk nie. My hande beweeg stadig om jou middel en vind jou borste. Die ding kom ook nou al ’n lang pad. Te lank was daar die kyke, die verskuilde woorde en die wonder. Van al die dinge...

Gimnastiek
Noggie Diogenes - 2008-02-18
Onverwags? Nee, poppie. Onverwags is wanneer jy ‘n ding nie sien kom nie. Enige aap kan dit vir jou vertel. Al wat jy hoef te doen is vra. Wat hier gebeur het, was nie onverwags nie. Onbeplan dalk, eerder. Het jy die hele storie beplan? Ek twyfel. Jy het daar gestaan met jou sweetpakbroek en sportbra aan. Liggrys katoen. Pienk streep langs die tiet af. Oop spasie waar jou naeltjie loer vir almal wat wil kyk. Pienk streep teen die buitebeen af wat stop net so bokant jou nommer 5-tekkies. “Ek...

Londen se trein
Styk Stof - 2008-02-11
Dis een van daai besige treine in Londen. Almal staan styf teen mekaar; daar is nie spasie om te roer nie. Sy skrik half. Het sy haar verbeel? Nee, daar is dit weer. Iemand vat aan haar boud. Sy kyk verbaas rond. Niks, niemand laat blyk dat iets verkeerd is nie. Om haar is net 'n paar bleeksiel-Londenaars wat uitdrukkingloos voor hulle uitstaar. Met 'n hulpelose gevoel, dalk selfs 'n sweempie paniekerigheid, voel sy hoe die aanraking haar opgewonde maak. Die volgende keer is dit nie meer net haar...

Nog `n storie
Man - 2008-02-05
‘n Effense glimlag breek oor haar lippe toe my wysvinger stadig en saggies oor haar poesie streel. Sy voel skoongeskeer behalwe vir 'n landingstrook van kort haartjies bokant haar spleet. Dit is ons eerste keer saam en ek het nog nie haar poesie gesien nie, so ek moet my verbeelding gebruik om ‘n prentjie te vorm van "daar onder".Terwyl ek haar bors saggies soen, "cup" my hand haar dosie. Die palm van my hand oefen effens druk uit op haar vagina net bokant haar klittie....

Die Gastehuis: Kerssang-aand
Smart Tart - 2008-02-05
Dis met traagheid dat ek opstaan. Dis 'n week voor Kersfees. Die Gastehuis is vol bespreek en die gaste is vermoeiend. By ontvangs kyk ek na die lysie van die gaste wat vanaand na die jaarlikse Kerssangaand toe gaan. Gelukkig is die samesyn net oorkant die straat in die park. Die twee Jerry Hatricks in kamer 5 is besig om te ontbind, maar hulle name is ook op die lys. Die dokter uit Johannesburg wie se geselskap in die dag net soveel plesier soos 'n hospitaalfoyer is, maar wat haar in die aand verbeel...


<< 1 2 3 4 5 6 >>