Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Fiksie | Fiction


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Liz, Morné en ekke, deel 2
Tellme - 2009-11-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Morné sê bruingebrande kaal lyf spring op en in ’n japtrap drink ons weer ’n "ietsie" terwyl ons ’n ou twakkie geniet. Die stortwater loop waar Liz besig is om te stort. Steeds kaal sit ons en chat oor wat nou net gebeur het. "Dit was...

Kaptein, o, my kaptein
Ramkat Erasmus - 2009-10-29
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "Van der Merwe! Wat de fok het jy nou weer aangevang?" Ek skrik my gat af as staf Cronjé skielik hier agter my skree en ek laat val amper die torque wrench waarmee ek besig is. "Niks nie, Staf. Sorrie Staf." "Nou as jy fokkol gedoen het, hoekom vra jy om verskoning?"...

Die nuwe sjef
Ramkat Erasmus - 2009-10-14
Vir die meeste mense is restaurante romantiese, bekoorlike plekke waar hulle kan gaan ontspan, kuier, flankeer of selfs die ja-woord vra. Vir my is ’n restaurant ’n eindelose stryd teen kakkerlakke, ongeskikte mense, gesteelde kredietkaarte, lui kelners en temperamentele kombuispersoneel. My nuutste besigheid is ’n bistro in ’n skaduryke voorstad van Pretoria (of Tshwane) waar voorheen ’n "steakhouse" was. Die steakhouse moes padgee voor die veranderlike natuur...

Die nuwe sjef
Ramkat Erasmus - 2009-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Vir die meeste mense is restaurante romantiese, bekoorlike plekke waar hulle kan gaan ontspan, kuier, flankeer of selfs die ja-woord vra. Vir my is ’n restaurant ’n eindelose stryd teen kakkerlakke, ongeskikte mense, gesteelde kredietkaarte, lui kelners en...

Die scoop
Skarlakenvrou - 2009-09-23
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lynnette staar ongeduldig na die rooi oog van die verkeerslig. Daar is omtrent vier motors voor haar en die damn ding bly rooi. Sy loer vinnig op haar horlosie. Wonderlik, dink sy by haarself. Dis Maandagoggend en sy is reeds laat vir werk. Pietertjie sing saggies ‘n...

Die scoop
Skarlakenvrou - 2009-09-23
Lynnette staar ongeduldig na die rooi oog van die verkeerslig. Daar is omtrent vier motors voor haar en die damn ding bly rooi. Sy loer vinnig op haar horlosie. Wonderlik, dink sy by haarself. Dis Maandagoggend en sy is reeds laat vir werk. Pietertjie sing saggies ‘n onverstaanbare rympie in sy karstoeltjie, totaal onbewus van sy ma se frustrasie.Die lig slaan uiteindelik oor na groen. Lynnette sit die kar in eerste rat en wag dat die verkeer begin beweeg. Sy moet nog gou vir Pietertjie gaan...

Kabbelende waterstroompie
Ouboet - 2009-09-15
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "OK, ek sal vir jou speel. Kom drink koffie by my nuwe plek. Ek is die hele aand daar", en hy verduidelik aan haar waar hy bly. "Onthou net, jy doen dit op eie risiko." "Wat bedoel jy?" "Jy sien, meisiekind, musiek is die uitdrukking van die naakte siel. Die songs...

Kabbelende waterstroompie
Ouboet - 2009-09-15
"OK, ek sal vir jou speel. Kom drink koffie by my nuwe plek. Ek is die hele aand daar", en hy verduidelik aan haar waar hy bly. "Onthou net, jy doen dit op eie risiko." "Wat bedoel jy?""Jy sien, meisiekind, musiek is die uitdrukking van die naakte siel. Die songs wat ek speel, het die geneigdheid om ‘n mens broos te maak, die note tickle jou binneste, hulle maak jou diep romanties. Nee, eerder onverskillig romanties. Ek het so pas uit ‘n verbrokkelde...

Die Landlady - Sonia
Koringaar - 2009-09-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek het tydelik by hulle geloseer in Richards-rylaan, Midrand, naby waar Gallagher Estate nou is. Dit was gedurende 1992 terwyl ek huis gebou het. Ek het haar man geken. Sy het die ekstra inkomste welkom gevind, want haar man was 'n suipgat. Baie aande nie eers huis toe...

Strandavontuur
Full Tan - 2009-08-07
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek was besig om my e-pos na te gaan in die besigheidsklassitkamer op Durban se lughawe toe ek my naam hoor. Ek besef skielik ek was so in my gedagtes versonke dat dit eers by my geregistreer het toe sy my naam vir die derde keer ietwat harder roep. ”Ek is op pad...

Kaap toe
Hotrod - 2009-07-23
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Hallo Gogga Piet Dit het jare terug begin. Ons het een aand gesels oor fantasie, fantasie. Die onderwerp van “swinging" het êrens opgekom. Jy was nie seker wat dit was nie. Ek het aan jou verduidelik en het dit ook duidelik gemaak dat ek dit nog nooit gedoen...

Sandra Deel 2
Oorbluf - 2009-07-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Vier weke nadat ek en Sandra mekaar so opgevry en gelief het, kry ek weer 'n sms van haar af: "jan as jy kan ek is vanaand alleen by my woonstel maak 'n draai". Wel, ek is toe in die kar en op pad na Sandra, toe stop ek weer vir die energiedrankies, net vir ingeval,...

Waar is die girls?
Zakl - 2009-06-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Met die instap kom leun die binnekant van die kroeg soos ‘n orige halfdronk vrou teen sy lyf. Platvloers en sensueel tegelyk. Sy is opdringerig, sodat sy sintuie intens bewus word van haar nabyheid. Ligte effens gedemp. Die muwwe reuk van sigaretrook gemeng met...

Sandra
Oorbluf - 2009-06-23
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Toe my foon biep en die sms deurkom, staar ek na die screen en wonder wat soek die meisiekind – sjoe, sy is immers net so oud soos my dogter: "hallo oom jammer om te pla maar ek moet met oom praat laat weet my dringend waar ek oom kan ontmoet". Ek antwoord:...

Donkermaan
Cheops - 2009-06-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Hulle het in die motor bly sit. Dit was donkermaan en die flou straatlampe het nie veel lig gebring nie. Hy kon haar asemhaling hoor. Sag. Haar ligte parfuum het hulle omvou. Hy was opgewonde. Soos jare gelede toe hulle die eerste keer gesoen het. Hy leun oor na haar...

Educating skoonsus Daniela (1)
Brakkenjan - 2009-06-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die Desembervakansie is verby en almal is weer in die tuig, behalwe natuurlik die studente wat nog bedags verveeld rondlê en snags "jol" tot die son opkom. My vrou Zelda se suster Daniela kuier by ons ná die vakansie by my skoonouers in George. Sy het pas...

Educating skoonsus Daniela (2)
Brakkenjan - 2009-06-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons asems jaag nou asof ons in die gym was. Haar lippe gly teen my nek af en sy suig my nippel in haar mond in, haar hand styf om my dik zaber. Ek vryf teen haar rug af oor die sagte heuwels van haar sexy boude, tussen hulle in oor haar holletjie en dan oor haar nat dooslippies....

Educating skoonsus Daniela (3)
Brakkenjan - 2009-06-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die volgende oggend sit ek rustig langs die swembad en boek lees. Die vuurtjie brand lekker en ek teug aan 'n koue bier terwyl ek ontspan en onwillekeurig terugdink aan gister se gebeure. Ek voel natuurlik bietjie skuldig. After all, ek het nie net my vrou verkul nie...

Eiendomsagent
Hygend - 2009-06-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy koop ’n meenthuis by my en met die eerste oogkontak weet ek jy maak iets in my wakker. Ek baklei daarteen, maar is glad nie opgewasse teen jou sterk manlike glimlag, jou sexy glimlag, jou kyk … hoe daai kyk alleen my hoendervleis kan gee. Maar stadig...

Verleiding
Blondie - 2009-06-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit het als begin met besigheid. Niks anders nie. Ek het iets geadverteer en hy het gereageer. Ons het die besigheid suksesvol afgehandel en mekaar in die proses veel beter leer ken. Die man wat so sielvol in my oë kan kyk en so lekker en gemaklik gesels. Ek het...

Die landheer se vrou
Bigkudu - 2009-05-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Oxford Engeland is 'n pragtige historiese plek en ek het dit baie kere besoek. Gewoonlik is die drinkplekke vol van jong studente van oor die hele wêreld. Die meer deftige eetplekke is weer vol van dosente en die meer gegoede studente. My ondervinding is dat daar...

Dagdroom
Oelala - 2009-05-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit begin met vier stukke satyn waarmee jy aan die bed vasgemaak word. Soos jou ledemate een vir een vasgemaak word, volg jou oë elke beweging in die sagte kerslig. Jou mond is oop om nee te sê vir die blinddoek wat jou oë wil bedek, maar jy weet...

Die ouer vrou: Deel 1
Brakkenjan - 2009-05-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek stop om 13h10 voor die landboukoöperasie se deur met groot afwagting van wat dalk vandag kan gebeur. Dit is ’n klein satelliettak so 20 km van die dorp af in Noordwes en die winkel is gewoonlik tussen 13h00 en 14h00 gesluit. Toe ek by die voordeur staan,...

Die ouer vrou: Deel 2
Brakkenjan - 2009-05-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek sit vinnig regop en sit die bedlampie aan. “Wat’s fout, Zelda?” vra ek half deurmekaar. Ek kan dadelik sien sy het gehuil en trek haar langs my op die bed neer. “Ag, ek is sommer deurmekaar. Ek is jammer oor als wat gebeur het. Dis alles...

Werk toe
Leddattic - 2009-04-29
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy sit reeds in die bus toe ek opklim. Daar is nie meer sitplekke oop nie en ek gaan staan agter die rugleuning van die sitplek reg oorkant jou en maak gereed vir die halfuur lange pendelrit kantoor toe soos elke ander oggend. Ek neem aanvanklik nie notisie van jou nie,...

Soete wraak
Jors - 2009-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dalene het my by bestemming gebring en toe ons daar aankom, moes ek uitvind dat sy ook daar tuisgaan. Trouens sy bly al 'n geruime tyd saam met 'n klompie Suid-Afrikaners daar. Almal is werksaam in die omgewing en het na 'n aangename klompie gelyk. My kamer is aan my...

'Verleentheid van 'n geleentheid' op 'n moltrein
Jors - 2009-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit het gebeur op my eerste besoek aan Londen. Afgeklim op Heathrow en pateties, verdwaal en heeltemal uit my plek, ver van die huis, gevoel. Hoe voel 'n jong bruingebrande fris en op die oog af nie te onaansienlike skaam boertjie van 23 jaar in 'n plek soos Londen? Ek...

Soete wraak
Jors - 2009-04-21
Dalene het my by bestemming gebring en toe ons daar aankom, moes ek uitvind dat sy ook daar tuisgaan. Trouens sy bly al 'n geruime tyd saam met 'n klompie Suid-Afrikaners daar. Almal is werksaam in die omgewing en het na 'n aangename klompie gelyk. My kamer is aan my uitgewys en ek het gemerk dat dit toevallig langs Dalene se kamer was.Daardie aand het ek vroeg op my bed gaan lê en weer die dag se gebeure oordink. Ek was moeg en wou net aan die slaap raak toe daar 'n klop aan...

Die fantasie (1)
Brakkenjan - 2009-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek en my vrou Judy is nou al 16 jaar saam. Ons is gelukkig getroud, hoewel met die normale stampe en stote wat elke huwelik seker maar teister. Ons bly in Pretoria in ‘n "estate" en voer ‘n bogemiddelde bestaan - mooi huis, luukse voertuie, speelgoed soos...

Die fantasie (2)
Brakkenjan - 2009-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Judy gaan lê op die bed met ons twee weerskante van haar. Ek weet amper nie waar om te begin nie, en sy draai na my toe en vra: "Is jy oukei, lovey?" Ek is heel oukei, verseker ek haar en sê ons moet dit almal net geniet en lekker speel. Ek lê terug...

Die fantasie (3)
Brakkenjan - 2009-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Met elkeen ‘n glasie in die hand op die bed begin Judy weer my piel terg met haar warm tong. Eers ‘n mondvol sjampanje en dan vou sy haar lippe om my pielkop! "O fokkit, dis lekker," kreun ek en sy speel met my balle terwyl sy die proses herhaal. John doen...

Opleiding Deel 1
Deserthorse - 2009-04-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Pretoria: 1990 Dit is warm. Net soos ʼn somer in die hoëveld kan warm wees. Drukkend en sweterig. Pretoria is geen uitsondering nie. Dis asof almal vinniger beweeg en harder raas omdat dit Vrydag is. Lusteloos staar Jacques by die venster uit terwyl die opleidingsbeampte...

Opleiding Deel 2
Deserthorse - 2009-04-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Pretoria: 1990 "Baie dankie julle, dit was ʼn heerlike ete," sê Jacques en skuif effens agteroor in sy stoel. "Groot plesier, Jacques," antwoord Henriëtte en sy kyk hom in die oë. "Ag nee wat man. Dit was sommer lekker om jou hier te hê," grinnik...

Vakansiepret
Opportunis - 2009-04-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die afgelope Desembervakansie het ek en my vrou, Irma, vir drie weke met die karavaan gaan kamp by ’n bekende oord ’n ent buite Rustenburg. Ek en Irma behoort aan een van die groot woonwaklubs en woon gereeld van die naweeksaamtrekke by. Met ons aankoms by...

Woonwa-eskapades
Jors - 2009-04-01
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Terwyl jy hier langs my lê en slaap, speel my oë oor jou liggaam. Ek begin by jou kop: jou oë is toe en jou gryswordende hare lê parmantig oor jou wang. My oë beweeg af na jou borste wat so effens uitmekaar lê, maar ek kan my goed voorstel...

Die lewe na veertig
Pompili - 2009-03-24
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was die gebruik dat ek tydens my sakebesoeke aan Kaapstad altyd by Ilse en Gert tuis gaan. Ilse is my vrou se jonger suster en, net soos ek en vroulief Annelie, was ook hulle goed aan die verkeerde kant van veertig. Hulle kinders was ook al uit die huis uit. Die...

Stoute seevakansie (Deel 1)
Brakkenjan - 2009-03-17
Ons lê heerlik en ontspan op twee opblaasmatrasse langs ons "offroad" karavaan. Ons kamp in Cape Vidal aan die KwaZulu-Natasle Noordkus en het so pas klaar kamp opgeslaan en teug aan 'n yskoue g & t. Ons is omring deur die woud en die enigste ander kampeerder se tentjie is so vier kampplekke van ons af, verder nie 'n siel nie. Op pad hiernatoe het ons al begin vroetel en vat en stoute dingetjies kwytgeraak hoe nader ons aan Vidal gekom het. Op St Lucia eers gestop...

Sagte hande vir moeë spiere
Johnny Stud - 2009-03-10
Ek moes iewers skeef getrap het met die drawwery toe ek die dowwe spierpyn aan die binnekant van my lies begin ondervind. Die brokkelrige teerpad is wel stil en veilig vir fikswordpogings, maar mens moet letterlik oë op die grond hou om die slaggate en los klippe te vermy. Ek skakel oor in ’n rustiger stap terwyl ek die seer spier egalig vryf om dit warm te hou. Gelukkig is ek reeds naby die dorp en begin die gedagte in my posvat dat ek sommer by Aileen moet inval vir ’n noodbehandeling....

Naweek
Rocco de Wet - 2009-03-04
Ons was al 'n jaar lank saam, en die seks was steeds warm, hoewel dit soms roetine was, meestal vinnig en sagkens, soos minnaars wat mekaar al lank ken en weet wat vir die ander een werk. Die Vrydagaand na werk het ons 'n kannetjie geknak en op die rusbank gaan sit voor die kassie. Haar bene bo-oor myne, skoene uitgeskop. Ons het albei 'n rowwe week gehad, en het nodig gehad om te ontlaai. Daar was niks op TV nie, en ons het rustig teruggesit en gesels oor die week wat was, en wat...

Onder die doringboom, langs die grondpad
Johnny Stud - 2009-02-11
Ek hou met ’n ligte stofwolkie langs Reana stil waar sy reeds in haar motor onder die doringboom langs die meestal verlate grondpad in die distrik vir my sit en wag. Ek wip uit my motor en stap met enkele lang treë tot by haar waar sy my nou met effense senuagtigheid staan en inwag (ek merk dit aan haar vingers wat sy deurmekaar vleg en die oë wat ondersoekend rondkyk). Sy is, soos gewoonlik, bedeesd en stemmig geklee, soos dit die respektabele eggenote van een van die distrik...

Wie loer kry (amper) alles
Johnny Stud - 2009-02-05
Dit is op die ingewing van die oomblik dat ek by my vriende Frikkie en Jolene se plaas indraai en stadig my motor tot stilstand bring onder die groot ou akkerboom ’n entjie van die huis af. Met die motor rustig in die koelte van die ou boom stap ek soos gewoonlik na die agterstoep van die huis, waar die swembad ook is en die meeste gesinsaktiwiteite plaasvind. Ek aanvaar geredelik dat Frikkie dalk nie tuis sal wees nie, en moontlik iewers besig sal wees met sy uitgebreide boerderye, maar...

By die rivier - Episode 2
Ou Top - 2009-02-05
Ons lê nog so ’n rukkie op die bed voor ons gaan stort en Mammie lê met haar kop so in my arms. Ek sit my arm om haar en gee haar ’n drukkie. Sy krap my liggies op my maag met haar naels en dit voel nogal lekker. Sy het die manier om my te begin kielie net sodra die gekrappery nou lekker raak. Ek gryp haar hand en hou hom vas sodat sy my nie kan bykom nie. Dit ontaard toe in so ’n ligte stoeigeveg. Sy gooi haar been oor my en land toe bo-op my. Sy buk af om my...

By die rivier: Episode 1
Ou Top - 2009-01-29
Die lang naweek het aangebreek, en soos ons beplan het, vertrek ons direk na werk na die plekkie langs die Vaalrivier wat ons alreeds in Januarie bespreek het. Ons het die vorige aand gepak en is op pad. Ons seun het sy nefie saamgevra en dié is ook sak en pak saam.Daar aangekom het ons alles uitgepak en op hulle plekke gesit. Ek haat ‘n deurmekaar plek, en wil nie soek as ek iets nodig kry nie, alles moet op hulle plek wees. Die seuns het koers gekies en ek het die area om die rondawel...

Weg van die huis
Explorinman - 2009-01-28
Die internet het dinge darem baie gerieflik gemaak. Met die druk van ’n knoppie kry elkeen van ons die geleentheid om te ontsnap na plekke, geleenthede, prentjies, stories ens waaroor ons nog net voorheen gedroom het. Dit gee ons ook die geleentheid om ons ervaringe, drome en fantasieë te deel met enige ander vreemdeling wat die tyd en geduld het om te luister. Nie dat ek altyd die tyd het om heeldag na ander se stories of fantasieë te luister nie, maar die nuuskierige stemmetjie...

Alleen wees en Bernadette
Oils - 2009-01-23
Dit was een van daardie warm, drukkende somersaande wat ons hier in die stad beleef. Dit is asof wanneer dit skemer raak, die hitte al hoe meer op jou neerdruk, en daar is geen koel luggie wat verligting bring nie. Ek het net in my kortbroek, in die donker, met 'n koue bier in die hand gesit en probeer ontspan. Ek het 'n Kris Kristofferson plaat op die draaitafel gesit en my gedagtes laat dwaal. Dit is lekker om 'n alleenloper te wees en ek het na hierdie "eie my tyd" gesmag...

By die dam
Oils - 2009-01-21
Dit was die jaar ... ag wie de hel gee in elk geval om. Al wat saak maak is, dit was 'n goeie tyd in my lewe. Dit was die einde van 'n moer stresvolle en moeilike jaar. Ek was met verlof en het besluit dam toe! Geen bekommernisse en enige worries tot volgende jaar nie. Het my ou tweebed-karavaantjie met al die nodige gepak, visgerei voorberei en gelaai en dis dit, was reg vir 'n week by die water. Nie van plan om ver te gaan nie, Ma Roos by Harties sal doen. Vaalrivier en barrage te ver,...

Oukersaand
GrysKlip - 2009-01-14
Dit raak skemer en ek stap sitkamer toe om die Kersboom se liggies aan te skakel. Dit voel stil in die huis, want Marie het die kinders in die motor gelaai om ’n draai te ry en vir Kersvader te gaan soek – daar is nog genoeg lig om sy slee en rendiere in die lug te kan sien en dis net nodig om na ’n plek naby die rand van die dorp te ry vir goeie uitsig oor die hele plek waar ons nou bly. Hulle was pas weg toe ek die presente onder die Kersboom gaan pak het en hulle sal binnekort...

Geseënde Kersfees
Deserthorse - 2008-12-18
Dit was Maandag 24 Desember en terwyl "Jingle Bells" speel, roer ek my koffie stadig om. Die sentrum was besig en almal was op pad om die laaste Kersinkopies te doen. Oral het loerende vrouens en mammas met groot sakke vol geskenke stadig van winkel tot winkel rondgestap op soek na iets klein, “net vir die gedagte”. Dit was my eerste Kersfees op my eie. Ek kon die eensaamheid voel terwyl ek die massas om my sien beweeg. Die mense agter my het opgestaan en die vrou het...

’n Kersgeskenk
Oils - 2008-12-12
Dit was 1984. Desember, twee dae voor Kersfees. Ek was aan die grens en ons patrollie het so pas teruggekom by die basis na sewe dae te voet in die bos en langs oom Gertjie se wit pad. Ons was moeg en warm en wou net ontslae raak van die vuil klere en sand wat ’n gewoonte gehad het om orals te beland en jou dan rou te skuur. Net toe ons egter by die tente kom, is ons aangesê om te gaan wag vir ’n chopper wat “incoming” is. Met ’n gemor is ons toe maar na...

Rof en onbeskof
Oils - 2008-12-12
Ek het met my 1300 Kawa tot stilstand gestorm voor die anneks van die hotel waar ek bly. Ongeskeer en vuil in my jeans en leathers ná ’n bike rally net buite Oos – Londen. En daar voor die hoofgebou het sy gestaan. Geklee in ’n heldergeel somer-rokkie, haar melkwit gelaat met die smarag-groen oë, omsingel deur raafswart hare in krulle tot net onder haar skouers. Het haar al voorheen opgemerk en weet dat sy in die hoofgebou bly. Net vir ’n oomblik het ek gehuiwer...


<< 1 2 3 4 5 6 >>