Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Fiksie | Fiction


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Ek wil kyk
Arto - 2010-12-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was ’n tipiese reënerige winternag in die Kaap. Ons was so stuk of agt, nege bymekaar toe ons terugkom van Hard Rock Café. Dit was die vroeë negentigs, apartheid was iets van die verlede en daar was ’n vryheid in die atmosfeer, ’n gedurige...

Kampvuur …
Nuda Veritas - 2010-11-24
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy is besig om die houtjies op die koerantpapier te stapel. Ek hou jou hande dop, vlytig en sterk met elke kragtige breek van die stokkies. Die vlammetjies begin al luilekker aan die droë boombas lek en ’n rokie draal hipnotiserend na bo. Jy word bewus...

Helderberg
Ian Hendrix - 2010-11-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Na 22 jaar: Ian Hendrix vertel wat aan hom meegedeel is. Die binnegordyne beweeg lig in die laatnagbries wat eie is aan die Noordkus-weer in Novembermaand. Ek is gerus oor my veiligheid, want die dakwoonstel waar ek sedert Januarie 1989 woon, is uiters veilig. Nadat ek...

Cracker se meisie
Anoniem - 2010-11-10
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek is as ’n reël vroeg by die werk. Die rede daarvoor is om die oggendverkeer te mis, aangesien ek redelik ver van die huis werk, en nie druk verkeer kan hanteer nie. Ek was besig met koffie drink en deur my e-posse te lees toe ek die onverwagte besoek kry van...

Tequila by Cantina
TellMe - 2010-11-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "O, dis ’n lekker privaat hoekie," sê jy toe jy by julle sitplekke kom. "Ideaal vir alle lekker dinge wat op ’n girls’ night kan gebeur," antwoord Anel en bars uit van die lag. Soos die res van die girls agter jou in die hoektafel inskuif, bekyk...

Somertyd
TellMe - 2010-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Daar is min dinge so lekker soos ’n namiddag-braai in Suid-Afrika. Veral wanneer die kos en geselskap uit die boonste rakke is! Dit was een van daai dae. Die manne om die vuur met ’n dop in die hand en die vroutjies wat tussen die kombuis en die lapa beweeg....

Droomvrou
Anoniem - 2010-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Deel een Vir Pierre vd W, wat altyd wou weet .... Uiteindelik! Na 25 jaar kan ek die sluier lig oor waarheen ek en my werksgenoot elke etenstyd heen verdwyn het. Die hekwag het later vermoed ons steel werkseiendom, met die gevolg dat die motor elke keer gestop en...

Kamer
TellMe - 2010-10-05
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy val terug op jou rug. Die bed is sag en die son skyn heerlik op die bed. Alles is so mooi helder. Jy maak jou oë toe en voel hoe ek oor jou kom sit. Jy maak jou groen-bruin oë stadig oop en kyk diep in my oë en glimlag. Ek soen jou saggies...

Shivas se ...
Shivas - 2010-09-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Stadig, asof uit ’n beswyming, word ek wakker. WDF! Twee gedagtes dring my benewelde brein binne: een, dis nie my bed dié nie; en twee, daar is ’n halsband met ’n ketting aan om my nek! Hoe de fok het ek hier gekom, en erger nog, wat het van...

Genotsontdekkings in die vreemde: Ian Hendrix vertel van ’n besoek aan Singapoer
Ian Hendrix - 2010-09-07
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek word wakker toe die vliegtuig regmaak om op Singapoer-lughawe te land. Die vlug van Melbourne was aangenaam, en besigheidsklas is altyd gerieflik. Dit is seker hoekom ek vir ’n paar uur ingesluimer het. Die jong Sjinese vrou wat langs my sit, knap haar grimering...

’n Onderbreekte liefdesimfonie
Ian Hendrix - 2010-08-31
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die glasfasade van 499 Bond St reflekteer my motor se beeld terwyl ek die 4-trek-BMW versigtig stuur in die rigting van die parkeerkelder van die multiverdiepinggebou in Surfers Paradise op die Australiese Goue Kus. Ek ry stadig bult-af na die gereserveerde parkeerplek...

Solo
Cheops - 2010-08-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Na aandete het sy gaan stort en TV gekyk. Hy’t in sy studeerkamer gaan sit en lees. Hy kon hoor sy kyk na ’n volwassene-fliek, want daar was baie vreemde geluide. Op ’n keer toe hy gou inloer en hoor of alles reg is, sien hy sy speel met haarself. Aha,...

Na-spel voor voor-spel
Ian Hendrix - 2010-07-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Toe ek ná die werkvergadering tuis kom, brand die lig in die gastekamer. Ek vermoed dit is Irma wat klein Minette versorg en gereed maak om te gaan slaap. Ek trek my baadjie uit, hang dit in die hangkas, en skink in die woonkamer vir my ’n glasie koue...

Om jou brood aan twee kante gebotter te hê
Elize - 2010-07-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Loraine is my beste vriendin. Ons is so goed bevriend dat ons saam bad en mekaar se klere dra. (Soms doen ons ook ’n bietjie meer as dit. Ons speel met mekaar se poesies ...) Nou ons is albei getroud. Haar man, Paul, is ’n redelik sagte, amper fynbesnaarde...

Tantrika. Sal ons of sal ons nie?
Ian Hendriks - 2010-07-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ontdek die vreugde en genot van Tantrika. Verryk jou sekslewe. Bespreek vir gratis lesing en demonstrasie by 889012345. Reg van toegang voorbehou. Die advertensie was diskreet versteek in die Oggendblad se “ontspanning”-rubriek. My telefoniese navraag...

Die borrelbad
TellMe - 2010-07-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die deur swaai toe agter ons en jy wals in die suite in."Waar’s daai borrelbad waarmee jy so gebrag het?" vra jy voordat jy in die kamers in verdwyn op soek daarna. Jy soek-soek so deur die luukse suite en basuin uit: "Ek het hom." "Nog ’n wyntjie vir jou?"...

Die eerste keer
Neels - 2010-07-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Daar is die skaars, maar unieke, oggende in mens se lewe waar mens uit diepe slaap ontwaak, sagkens bewus raak van die omstandighede om mens terwyl mens, nog snoesig in die warm en veilige kokon van mens se idilliese onderbewussyn, dit oorweeg wanneer mens reg is...

Die Christmas-bed
TellMe - 2010-07-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons almal lê op ’n groot Christmas-bed. Ek, jy, Yolanda en Maree. Almal slaap heerlik warm, want dis nogal koud. Ek lê langs jou en soos die aand kouer word, skuif ons nader en nader aan mekaar. Jy word stadig wakker soos jy voel hoe ek my hand...

Ontboeseming
Ian Hendriks - 2010-06-22
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die dubbelbed beweeg liggies toe Liesel langs my omdraai. Sy strek haar linkerarm uit. Haar hand kom langs my regteroor te lande. Van haar asemhaling lei ek af dat sy weldra weer diep slaap. Ek loer na die wekker-radio. 03.24 pols die groen digitale syfers ’n...

Onthou
Shivas - 2010-06-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Twintig jaar verdwyn binne ’n oogwink toe sy die bekende stem hoor, en die onthou kom lê soos ’n warm gloed in haar onderlyf. Sy weet dat sy niks in haar stem mag laat deurskemer nie en dat sy met vuur speel, maar sy voel hoe die nattigheid onwillekeurig...

Room
Skaamseun - 2010-05-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die kantoor is nog doodstil. Sy sit haar goed by haar lessenaar neer, stap na die kombuisie en skakel die ketel aan sodat sy kan koffie drink voordat die res van die kantoor opdaag. Op pad terug lessenaar toe, stop sy voor die vollengte-spieël by Ontvangs...

Eros ...
Nuda Versitas - 2010-05-05
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek sit by die strandhuis op die balkon. Die see strek in ’n magdom skoonheid voor my uit en ek bewonder die misleidende kalmte waarmee die golwe see-in breek, ’n verbloemde krag wat net agter die volgende skuimbolle versteek lê, misterieus ... Daar...

Gastehuis
Stoutgat - 2010-05-05
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was so twee weke gelede wat my werk my afstuur Kaap toe om 'n lewensvatbaarheidstudie te gaan doen van 'n besigheid wat hulle wil koop om ons verskaffer te word. So die beplanning was dat ek vir 'n week in die Kaap sou bly. Ek is so twee jaar gelede getroud...

Die strand
Nudis Veritas - 2010-04-28
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. (Geïnspireer deur Nic ...) Dit is laat middag. Ons besluit om vir ’n rukkie op die strand te gaan loop. Die wind waai so bietjie, maar nie te onplesierig nie. Die Kaapse seewater is koud en elke keer as ’n brander hoog breek, is my romp se soom...

'n Vakansiedroom
Oud maar nie koud - 2010-04-28
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Johan is ’n regstudent en het so pas sy laaste eindeksamen afgelê. Nou lê daar ’n lekker lang vakansie voor. Vriende van sy ouers in wie se huis hy nog altyd soos ’n kind was, is vir twee maande oorsee, en het gevra dat hy in hulle...

Padkos
Anker - 2010-04-28
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die R62 vanaf Barrydale na Ladismith is stil vanmiddag. Terwyl ek die duet van Theuns en Juanita bykans ingedagte harder sit, dink ek byna hardop dat dit herfs raak in die Klein Karoo. Met Ronny’s Sex Shop in sig wonder ek of ek vandag moet stop vir ’n...

Die sms
Universal - 2010-04-28
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek probeer toe die sms-diens waar jy meisies kan ontmoet as ’n “shot in the dark”, want ek voel skielik reg vir “illicit liaisons” en dit klink so eksoties. Na ’n hele paar flops kry ek ’n antwoord van ’n vrou wat...

Die madame
Worsman - 2010-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit het begin met ’n berig in die Sondagkoerant: affairs en hoe dit gebeur. Cheri beweer sy het honderde vroue op haar boeke wat sogenaamde “affairs” soek en net soveel mans wat daarvan gebruik maak. Daar is toe ook ’n kontaknommer by. Na baie...

Buurvrou: Deel 9
OuOom - 2010-04-21
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 Buurvrou: Deel 3 Buurvrou: Deel 4 Buurvrou: Deel 5 Buurvrou: Deel 6 Buurvrou: Deel 7 Buurvrou: Deel 8 Met buurman terug, gaan my lewe weer normaal aan. Ek en vroutjie probeer om minstens een keer per week ’n iets anders...

Die mile high club
Skarlakenvrou - 2010-04-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Janine sug en loer vererg na haar horlosie. Dis erg genoeg om twee ure op die lughawe te moet wag, en nou is die donnerse vlug pas met nog twintig minute vertraag. En dis ’n nagvlug. Dis nie ’n trip waarna sy uitsien nie. Sy kan haar ma seker nie kwalik...

Buurvrou: Deel 8
OuOom - 2010-04-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 Buurvrou: Deel 3 Buurvrou: Deel 4 Buurvrou: Deel 5 Buurvrou: Deel 6 Buurvrou: Deel 7 Ek groet buurman soos die verlore seun. Seker my gewete gewees wat met my gepraat het. Ons stap aan kar toe. Ek wil agter inklim, maar buurman...

Reën …
Nuda Veritas - 2010-04-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Druppels water val op die vensterbank Druppels reën val teen die ruit Druppels nostalgie val op my hart Ek verlang na jou! My asem wasem warm teen die koue vensterglas. ’n Glimlag vorm om my mond – herinneringe van ons laaste ontmoeting speel voor my...

Buurvrou: Deel 7
OuOom - 2010-04-07
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 Buurvrou: Deel 3 Buurvrou: Deel 4 Buurvrou: Deel 5 Buurvrou: Deel 6 Ek spring deur die stort, trek aan en hardloop om na buurvrou toe. Ek neuk amper oor die hond wat in die paadjie lê en slaap. Kom half uitasem by buurvrou...

Middernag-besoeker
Nuda Veritas - 2010-04-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. (Hierdie storie speel af in ’n droomwêreld waar daar nie alarms en diefwering is nie; waar mens nog met oop vensters kan slaap ...) Jy kom op ’n manier in die erf in, vind ’n leer en klim na die boonste verdieping, na die hoofslaapkamer,...

Die handdoek
Natteli Jags - 2010-04-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Sy sit voor die rekenaar en sukkel om te konsentreer. Die nuwe jaar het skaars begin, maar haar lewe hardloop alweer met haar weg … en die laaste ding wat sy wil prysgee, is goeie seks. Ongelukkig gebeur dit egter so dat as hulle albei in die aand so moeg ...

Omtrent alles
Perkypecker - 2010-03-31
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. ’n Paar jaar terug het ek by ’n geleentheid een van my skoolvriendinne met haar rekenaar gaan help. Wel ek het haar nog altyd as baie sexy beskou en baie keer oor seks met haar gefantaseer en toe per geleentheid van haar broekies gesteel en myself bevredig!...

Buurvrou: Deel 6
OuOom - 2010-03-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 Buurvrou: Deel 3 Buurvrou: Deel 4 Buurvrou: Deel 5 So ’n paar dae gaan verby en die lewe gaan aan. Met die besigheid gaan dit goed, danksy buurvrou. Een middag laat bel vroulief en vra hoe laat gaan ek by die huis wees. "So...

Ek en sy: middagete
Perkypecker - 2010-03-29
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek en sy werk al vyf jaar saam. Alhoewel ons nie in dieselfde afdeling werk nie, is ons goeie pelle en gesels gereeld en ek weet nog altyd daar is "iets" tussen ons. Ons chat en flirt baie en dan al die stoute innuendo’s wat seker meer is as net ’n kantoorverhouding....

Buurvrou: Deel 5
OuOom - 2010-03-24
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 Buurvrou: Deel 3 Buurvrou: Deel 4 Ons staan op om te loop en sy vat my hand en met ’n dringendheid in haar stem sê sy, "Ek wil jou nou in jou arms wees." Ek loop Ontvangs toe en bespreek ’n kamer in die hotel....

Buurvrou: Deel 4
OuOom - 2010-03-24
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 Buurvrou: Deel 3 So stap die tyd aan. Met die besigheid gaan dit baie goed. Ons het ’n groot bestelling gekry. Ek sit en krap my kop. Ek moet dringend geld kry om voorraad aan te koop om die bestelling uit te voer. My bankstaat...

Meer as ’n storie
Skaamseun - 2010-03-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Vol afwagting wag hy ongeduldig dat sy e-posse moet oopmaak. Hy kan nie wag om te kyk wat sy geskryf en aangestuur het nie. Haar boodskap vroeër die week was kripties: “Het ’n erotiese droom gehad, heelnag uitasem wakker gelê en vanoggend ’n...

Buurvrou: Deel 3
OuOom - 2010-03-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Buurvrou: Deel 1 Buurvrou: Deel 2 So stap die tyd aan. Na ’n paar dae sien ek nie meer vir buurman nie. Wonder wat het van die man geword. Die lewe gaan aan. Ek en vroulief vertroetel mekaar so nou en dan, maar nie meer met soveel passie soos die vorige twee...

Saterdag
Pienkvlooi - 2010-03-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was soos gewoonlik die gereelde Saterdagmiddag-braai en so skuins na drie stop Juan en Lee-Ann by ons hek. Met die intrapslag sien ek Lee-Ann het weer een van haar kort somerrokkies aan wat my sommer dadelik ongemaklik laat voel. Ons is goeie vriende en ’n...

Buurvrou: Deel 1
OuOom - 2010-02-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was maar hartseer toe ons bure en jare lange vriende hulle huis verkoop om nader aan die kinders te gaan. Die dag van die trek het aangebreek en die oggend vroeg was daar al ’n gewerskaf. Ek en vroulief het ontbyt gemaak en koffie aangedra. Uiteindelik staan...

Monochromatic
Mark Davies - 2010-02-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “I don’t know who I am anymore.” She stretched upwards, reaching for a tissue, and I caught a flash of sunlight as it turned auburn to gold. I held her as she cried, a warm breast in my hand, the heat of passion pooling between our thighs. It was...

Estelle – my ‘pretmaatjie’
Koringaar - 2010-02-10
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek en Wessel het saam ’n huis gehuur in Klerksdorp hier in die laat ’80’s. Een aand het ek en hy ’n dubbele “blind date” met twee girls gehad. Estelle was my partner en die ander girl was Wessel s’n. Soos Murphy’s Law dit...

Wilde perde
Aphrodiva - 2010-02-10
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit is hulle eerste vakansie saam en sy voel so aan haar bas hierdie road trip gaan die verhouding maak of breek. Springbok was hulle eerste oornagplek. Toe hy onmiddellik na hulle die kamerdeur oopgesluit het, die televisie aanskakel om rugby te kyk, het sy maar...

Om te dagdroom
Tellme - 2009-12-15
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy dip jou tone in die water. So deur al die borrels en dis heerlik ... net soos jy daarvan hou. Jy gly jou voet in en vinnig-vinnig volg jou lyf in die borrelbad se heerlike warm water in. Jou lyf ril sommer soos jy voel hoe die stres uit jou begin vloei. "Agggg...

Die interview
Tellme - 2009-12-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "Moet jy regtig gaan?" vra ek met my beste "puppy eyes". "Daar sal nie iemand anders jou skoene kan volstaan nie," probeer ek tevergeefs weer. Maar al wat ek kry is dieselfde ou storie oor haar man se nuwe werk, bla bla bla. "Hier is die drie kandidate wat ek...

Die piekniek
Tellme - 2009-11-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek gooi ons ou bersie oop, maak die wyntjies oop en ons geniet ’n glasie terwyl ons die waterval kyk. Dis doodstil in die botaniese tuin. Net hier en daar is daar ’n ou voëltjie wat tjirp. Jy dra ’n koel kort somerrokkie met strappies en ’n...


<< 1 2 3 4 5 6 >>