Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Slypskole | Workshops > Afrikaans > Poësie

Poësie


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Sanlam SkryfNet XIII: ''Vaderlandsliefde'' (finaal)
Louis du Plessis - 2007-08-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Finale weergawe van Louis du Plessis se tweede gedig VaderlandsliefdeOp Lufthansa gryp Deon Meyer se Feniks my vas, toe ek Beeld lees in Randburgwil ek nié verder reis nie. Ná met Karen Zoid sing en met Theuns Jordaan spring, sal ek nooit weer na Pole of na elders verhuis nie.Tóg, in 7de Laan-advertensies – waar is my taal? Watter prof praat nog Afrikaans in die klas? En hoekom hoor koshuisvriende wat ná...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Ewige lewe'' (finaal)
Louis du Plessis - 2007-08-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Finale weergawe van Louis du Plessis se eerste gedig Ewige leweLenin wuif vir Rooi Leër-soldate wat die Rooi Plein vastrap met kragvoor die praalgraf hom daar verewig waar Stalin nou as wenner wag vir horisonne kanonne waarmee die Sowjetweermag Russiese bloed gaan wreek hetin die Nazi-Reichstag-slag.Ná die Groot Patriotiese Oorlog sing oudstryders mettertyd sag en swaai trae rooi baniere op nog 'n honger sneeudag. Terwyl...

Sanlam SkryfNet XIII: Louis Esterhuizen, tweede verslag
Louis Esterhuizen - 2007-07-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Tweede verslag deur Louis Esterhuizen van: Louis du Plessis se Ewige lewe en Vaderlandsliefde Kobus Lonte se Kameelmond (Oesfees) en Ses Brugge Bernard Nieuwoudt se Die pyn van Hoëveld-donderweer en sondagmiddag Renier Palland se Bejaarde en Cappian Dirk Slabbert se Geheime van die see en Die rietrot * Ewige lewe Deur Louis du Plessis Ja, ritmies sowel as struktureel is hierdie verse nou baie sterker,...

Sanlam SkryfNet XIII: Ronel Nel, tweede verslag
Ronel Nel - 2007-07-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Tweede verslag deur Ronel Nel van: Louis du Plessis se Ewige lewe en Vaderlandsliefde Kobus Lonte se Kameelmond (Oesfees) en Ses Brugge Bernard Nieuwoudt se Die pyn van Hoëveld-donderweer en sondagmiddag Renier Palland se Bejaarde en Cappian Dirk Slabbert se Geheime van die see en Die rietrot * Ewige lewe Deur Louis du Plessis Die digter het duidelik hard geskaaf aan hierdie gedig, en die tweede weergawe...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Cappain'' (2)
Renier Palland - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Renier Palland se tweede gedig Cappain Jy sit in jou diep skaduwee,vingers pronk in jou sakkelippe bewe-bewetone krulskoene draai na links.Jou coloured vel is bruiner as bruin,met effense eelte aan jou duime‘n Bottel Crackling,soos ‘n oorgrote ereksie,weggesteek in jou broek.Cappain?Ek lyk rykAlmal lyk ryk as jy arm isJou fluisterstem verras myEk hoor jou nie, hoef mos nie, kan mos nieCappain vi' my ‘n...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Oumense'' (2)
Renier Palland - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Renier Palland se eerste gedig "Bejaarde" wat nou bekend is as Oumens In die supermarktussen tien rye rakke ruik dit nog na joudie geur van lemoen versag die lugJy is opgekrul soos nat papierJou hande word bestry met die vrugJy, bevrug met die nag se angsJou stem gehou in die koue holtes van jou kamerJou man se gesig, gegiet, geraamJy is nie so krom soos jou soortJy is saghelder en met ‘n lus vir...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Die rietrot'' (2)
Dirk Slabbert - 2007-06-25


Sanlam SkryfNet XIII: ''Geheime van die see'' (2)
Dirk Slabbert - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Dirk Slabbert se eerste gedig Geheime van die see Donkermaan smeer en groei swartom blinde oë met blinde moer;golwe swel geheime toe in somberbuik van oseaan en magies nag,stryk en spoel oor skadu’s om die hartwat weerloos staan en blinder ooginwag in afspoelwater en die soutwaar diepdenkendes die seebodemuithark en groot geeste dwing om opte staan met hul stem wat loshaak entowervér galm: braakpan...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Raaswater (oesfees)'' (2)
Kobus Lonte - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Kobus Lonte se eerste gedig Raaswater (oesfees) Na die dans bly die romanse my byAs volk se dronkverdriet aanhou met draalEn ganse soos kavaliers die loop begeleiTerwyl uile kleppend uit hul neste begin gly Skarrel krappe uit die kasarm van ‘n kanaalNa die dans bly die romanse my byWaar die voorman met ons fiskaal stryAs hy hom slapend vang waar die voor maalEn ganse soos kavaliers die loop begeleiDán...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Ses Brugge'' (2)
Kobus Lonte - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Kobus Lonte se tweede gedig Ses Brugge perdevy laat bytjies soos vabonde vrydat bloesems eintlik om sý hoeke suiselterwyl klokke hul opgewondenheid verklapin hierdie kontrei waar paperasse dien vir konfettikan my vrou dit nie meer verhelp om te huil niesedert ons skielik begin praat het oor nesskop en die nedersetting ook vir goed moes agterlaatmet sy priële nou afhanklik van die tierelierende tuinier...

Sanlam SkryfNet XIII: ''sondagmiddag'' (2)
Bernard Nieuwoudt - 2007-06-25


Sanlam SkryfNet XIII: ''mense-plaag'' (2)
Bernard Nieuwoudt - 2007-06-25


Sanlam SkryfNet XIII: ''Vaderlandsliefde'' (2)
Louis du Plessis - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Louis du Plessis se tweede gedig Vaderlandsliefde Op Lufthansa gryp Deon Meyer se Feniks my vas, toe ek Beeld lees in Randburgwil ek nié verder reis nie. Ná met Karen Zoid sing en met Theuns Jordaan spring, sál ek nooit weer na Pole of na elders verhuis nie! Maar in 7de Laan-advertensies – waar is my taal? Watter prof praat nog Afrikaans in die klas? En hoekom hoor koshuisvriende wat ná...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Ewige lewe'' (2)
Louis du Plessis - 2007-06-25
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe twee van Louis du Plessis se eerste gedig Ewige lewe Lenin wuif vir Rooi Leër-soldate wat die Rooi Plein vastrap met kragvoor die praalgraf hom daar verewig waar Stalin nou as wenner wag vir horisonne kanonne waarmee die Sowjet-weermag Russiese bloed gaan wreek hetin die Nazi-Reichstag-slag.Ná die Groot Patriotiese Oorlog sing oudstryders mettertyd sag en swaai trae rooi baniere op nog 'n honger sneeudag....

Sanlam SkryfNet XIII: Ronel Nel, eerste verslag
Ronel Nel - 2007-05-29
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Eerste verslag deur Ronel Nel van: Louis du Plessis se Ewige lewe en Vaderlandsliefde Kobus Lonte se Kameelmond (Oesfees) en Ses Brugge Bernard Nieuwoudt se Die pyn van Hoëveld-donderweer en sondagmiddag Renier Palland se Bejaarde en Cappian Dirk Slabbert se Geheime van die see en Die rietrot * Ewige lewe Deur Louis du Plessis Interessante aanslag op ’n oorsig oor geskiedkundige gebeure en...

Sanlam SkryfNet XIII: Louis Esterhuizen, eerste verslag
Louis Esterhuizen - 2007-05-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Eerste verslag deur Louis Esterhuizen van: Louis du Plessis se Ewige lewe en Vaderlandsliefde Kobus Lonte se Kameelmond (Oesfees) en Ses Brugge Bernard Nieuwoudt se Die pyn van Hoëveld-donderweer en sondagmiddag Renier Palland se Bejaarde en Cappian Dirk Slabbert se Geheime van die see en Die rietrot * Ewige lewe Deur Louis du Plessis Alhoewel hierdie vers rondom ’n bepaalde gegewe opgebou...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Cappain'' (1)
Renier Palland - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Renier Palland se tweede gedig CappainEk stap verbyEk vang jou in my gedagtes as net Nog EenJy sit in jou diep skaduweevingers borrel uit by jou sakkelippe bewe-bewetone krulskoene draai na linksjou coloured vel is bruiner as bruineffense eelte aan jou duimebottel Crackling behoorlik weggesteek in jou broeksoos 'n oorgrote ereksieCappain?EK LYK RYKAlmal lyk ryk as jy arm isFluisterstem krummel uit op die sypaadjieLand...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Bejaarde'' (1)
Renier Palland - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Renier Palland se eerste gedig BejaardeTussen tien rye rakke ruik dit nog na joudie geur van lemoen klingel vlindersag in die lugJy is opgekrul soos nat papier jou handestry met die vrug jy bevrug met die nag se angsin jou baarmoeder jou stem gehou in die koue holtesvan jou bachelor en jou man se gesig gegiet geraamJy is nie so krom soos die res niejy's saghelder en met 'n skoot lusJy is alleen in die nag met jou...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Die rietrot'' (1)
Dirk Slabbert - 2007-04-18


Sanlam SkryfNet XIII: ''Geheime van die see'' (1)
Dirk Slabbert - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Dirk Slabbert se eerste gedig Geheime van die seeDonkermaan groei om roet en smeerBlinde oë pikswart met blinde moerGolwe beroer geheime en verdigOseaansdeksel onsterflike mitesStruik en spoel die skadu’s watSwaar ryg aan die hart se gesugWat wag vir die blindste oomblik omDie misterie van die siel los te laat en Aas wat groot geeste dwing om op te staanEn diepdenkendes dan traag aan te treeLangs grenslose...

Sanlam SkryfNet XIII: ''sondagmiddag'' (1)
Bernard Nieuwoudt - 2007-04-18


Sanlam SkryfNet XIII: ''Die pyn van Hoëveld-donderweer'' (1)
Bernard Nieuwoudt - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Bernard Nieuwoudt se eerste gedig Die pyn van Hoëveld-donderweerdie Hoëveld grom in sy baard vanaanddie Hoëveld krap sy jukplekke met lang weerligvingers skrop sy sere met ys was sy letsels met druppelsdie Hoëveld kerm teen die Afrika-nag oor die plaag wat sy vel laat rys in voorstad-aknee...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Ses Brugge'' (1)
Kobus Lonte - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Kobus Lonte se tweede gedig Ses Brugge Populier laat voëltjies tierelierend soos treine vryDat bloesems eintlik om sy hoeke aanhou met suiselVinniger as wat die kerkklokke kantieke verklapIn hierdie kontrei waar ‘n vars oseaan teen banke kabbelEn my vrou dit nie meer kan verhelp om te huilSedert ons die nedersetting moes verlaatMet sy priële nou oorgelaat aan die rustieke Om druppels skaduwee nie tot...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Kameelmond'' (1)
Kobus Lonte - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Kobus Lonte se eerste gedig Kameelmond (Oesfees)Na die droom bly die rustieke my byAs dronkverdriet van volk uit gopse draalEn ganse soos kavaliers die loop leiKnip uile nes toe om daar te bly,Krappe skarrel uit baraks bo kanaal Na die droom bly die rustieke my byOm voorman met die fiskaal te hoor stryAs hy hom vang slaap waar die voor maalTerwyl ganse soos kavaliers die loop leiKom die rumoer van reën...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Vaderlandsliefde'' (1)
Louis du Plessis - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Louis du Plessis se tweede gedig VaderlandsliefdeOp die vlug wil Feniks van Deon Meyer my skaars laat staan voor ek Vrydag Beeld gryp in die Johannesburgverkeer en in skemer ritmies spring saam met Karen Zoid en Theuns Jordaan.In Nederland of elders gaan woon ek nooit weer!Maar ek ontdek: Selfs Sewende Laan-advertensies ontwyk my moedertaal, in die semester praat geen Tukkieprof meer Afrikaans in enige strategieklas,...

Sanlam SkryfNet XIII: ''Ewige lewe'' (1)
Louis du Plessis - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIII - Poësie Weergawe een van Louis du Plessis se eerste gedig Ewige lewe Vir die Rooi Leër-voetsoldate op die Rooi Plein wuif Lenin met magvoor hy kort voor lank in 'n praalgraf verewig word waarop Stalin nou wagvir horisonne regimente, kanonne en T34's van die seëvierende Sowjetweermag wat die hamer en sekel op die Reichstag gaan hys het in 'n bloeddorstige slag.Dekades ná die Groot Patriotiese Oorlog sing ou rewolusionêres...

Sanlam SkryfNet XII: ''nuusredakteur'' (3)
Johannes Prins - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe van Johannes Prins se tweede gedig Nuusredakteur(vir TT Cloete) ’n Nuusredakteurbid nie want God is net nog ’n storie.As ons nie kommentaar by Hom kan kry nie –of sy woordvoerder –staan die storie oor tot môre.As Hy op rekord erken dat Hy moord gepleeg het – al was dit om ander te red – maak ons die voorblad skoon met kommentaar van die kerk en die polisie. As Hy nie sy telefoon...

Sanlam SkryfNet XII: ''donker materie'' (3)
Johannes Prins - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe twee van Johannes Prins se eerste gedig donker materie soms wanneer jy sukkel om die vensters in die afgeleë kamers van jou kop oop te maak verwring jou donker materie my brose swaartekrag, versteur jy die kosmiese webbe van onsigbare woorde wat soos skuim verdwyn op die see van my tong dan stuur ek ’n onbemande tuig met boodskappe in kode: ’n gespalkte adam in ’n...

Sanlam SkryfNet XII: ''Historektomie'' (3)
Basie Duvenhage - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieFinale weergawe van Basie Duvenhage se tweede gedig Historektomie die huisbediende kom periodiek voor stokvir werk verkeerd gedoen;ma se baarmoeder is klinies met die blinklem in die Kaap verwyder; haar hormone deurmekaar gedraf, met gal gemeng, die medikasie is stoffasie van ‘n wanbalans soos ma en pa deur middel van ons-suster-sentralepraat, groei geld nie aan bossies gepluk, so vele malestoot gloede op en stort oor wat...

Sanlam SkryfNet XII: ''Aljimmers verpand'' (3)
Basie Duvenhage - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieFinale weergawe van Basie Duvenhage se eerste gedig Aljimmers verpand ou Josef sit gehurk en t!am die ou bokooi se agterbeen agter sy knieg vasen hy trek met duim en vier vingersom die speen gebind dat die witmelk juigend in die emmer spataltoos blêrskrou die lammers aljimmers afgehokuitgelate staan hulle op hul voorknieë en suip die geel duwweltjies pronk hoog in die driedoringbos pluim gekarring so na 'n agtdae-reëntjieMoses,...

Sanlam SkryfNet XII: ''Kaplyn, 1986'' (3)
WL van der Merwe - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe van WL van der Merwe se tweede gedig Kaplyn, 1986 bedags loop ons patrollie in savanneskruis snags die kaplyn na die anderkanttussen takkrale, statte en sendingstasiesword putte vergiftig, landmyne geplantgeneraals verplaas kopspelde op ‘n kaartsentimeters noordwaarts op die breedtegraadons valskerm in die nag na Angolese grondwater word gereinig, ons mynvelde ontlont ...

Sanlam SkryfNet XII: ''Kremasie'' (3)
WL van der Merwe - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe van WL van der Merwe se eerste gedig Kremasie(by die afskeid van my ma) ek wou ‘n narsingbed berei‘n wieg maak van haar kisfluister in haar dowe oor ik ben een kindje klein en teer Jesus maak my hartjie reindat ek by u mag synhaar neerlê in die aardehaar eie duister nisbedek met kluitehaar laat verbeelsy woon in ‘n kasteelvan spieëls sonder ruitesy is verkoolvan stof tot asniks van...

Sanlam SkryfNet XII: ''Verwisseling'' (3)
Neil Cochrane - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe van Neil Cochrane se tweede gedig Seisoenaal(vir Gerhard) Die stad word pers’n hel, ’n paradys, ’n goedkoopvlooimarktoneel, rye bonkige tantesmet te veel kleursel in die haredink wat jy wil, maar weet:Oktober is besoektydsoos staan dit in die dagboek van die seisoen.Vanuit sy hospitaalbed in 1 Milspeel jou pa die perfekte gasheer komastil en pilverdoof luister hy na hul uitspattige woordeverdra...

Sanlam SkryfNet XII: ''Swart weduwee'' (3)
Neil Cochrane - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe van Neil Cochrane se eerste gedig Swart weduwee (Latrodectus mactans) In ’n stoetgang oor sand treur syoor haar jongste vrygeseldie giftige weduvrou wat die soveelste vrypas bied tot paar om hom gulsig deel te maak van haar.Onder haar roukleed lê geraamtesvan eens gewillige lywe, viriele fortuinsoekersongeduldig om haar te verowersy sal die nuutste slagoffer eers laat kalmeer tot beenvoor sy oefen...

Sanlam SkryfNet XII: ''Middag mirage'' (3)
Elize Parker - 2007-04-18


Sanlam SkryfNet XII: ''Ballade van Daisy Rowe'' (3)
Elize Parker - 2007-04-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Finale weergawe van Elize Parker se eerste gedig Ballade van Daisy Rowe langs die vuurtoring op L'Agulhas verstil 'n koorsasem oor die lippe van die ligwagterkind 'n stil, slu smeer los spore soos wit mossels in haar keel saans klim die vuurtoringwagter ses-en-sewentig trappies met 'n emmer gesmelte skaapstertvet sodat die Argandlamp kan brand so stuur hy vlote vreemdelinge weg van kliphorisonne daarna, waak hy...

Sanlam SkryfNet XII: Zandra Bezuidenhout, tweede keurverslag
Zandra Bezuidenhout - 2007-03-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieFinale keurverslag deur Zandra Bezuidenhout van: Neil Cochrane se Ballade van die swart weduwee en VerwisselingBasie Duvenage se Aljimmers verpand en HistorektomieElize Parker se 12:00 en Ballade van Daisy RoweJohannes Prins se donker materie en nuusredakteur WL van der Merwe se Kremasie en Kaplyn: Ongalulu, 1986 * Ballade van die swart weduwee Deur Neil Cochrane Hierdie nuwe weergawe van die aanvanklik byna suksesvolle “Swart...

Sanlam SkryfNet XII: Wium van Zyl, tweede keurverslag
Wium van Zyl - 2007-03-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieFinale keurverslag deur Wium van Zyl van: Neil Cochrane se Ballade van die swart weduwee en VerwisselingBasie Duvenage se Aljimmers verpand en HistorektomieElize Parker se 12:00 en Ballade van Daisy RoweJohannes Prins se donker materie en nuusredakteur WL van der Merwe se Kremasie en Kaplyn: Ongalulu, 1986 * Ballade van die swart weduwee Deur Neil Cochrane Die digter kan vir 'n vergelykbare vers gerus kyk na die werk van...

Sanlam SkryfNet XII: ''Ongalulu, Sektor 2-Zero, Suidwes-Afrika/Angola, 1986'' (2)
WL van der Merwe - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van WL van der Merwe se tweede gedig Kaplyn: Ongalulu, 1986 bedags loop ons patrollie in die oop savannes maar snags sluip ons oor die kaplyn om oorkant ongesiens tussen takkrale, statte en sendingstasies waterputte te vergiftig en landmyne te plant toe verplaas generaals met kopspelde op ‘n kaart die kaplyn sentimeters noord op die breedtegraad en ons word nagteliks gevalskerm na Angolese grond om water...

Sanlam SkryfNet XII: ''Kremasie'' (2)
WL van der Merwe - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van WL van der Merwe se eerste gedig Kremasie(by die afskeid van my ma) ek wou haar in ‘n wiegie lê en bid: ik ben een kindjie klein en teer Jesus maak my hartjie rein dat ek by u mag syn dan wou ek dat sy afdaal in die aarde in ‘n narsingbed, na haar eie duister nis ek sou haar dan bedek met kluite uit die turfgrond van ons plaas se vleie en in haar dowe-oor fluister: mammie, luister,...

Sanlam SkryfNet XII: ''Verwisseling'' (2)
Neil Cochrane - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van Neil Cochrane se tweede gedig Verwisseling(vir Gerhard) In Oktober verruil sy haar vaalheid vir lilapers optooigoed, dan gaan Mevrou Pretoria oorboord in hierdie tiende maand wanneer diplomate verander in narre, trae staatsamptenare flikkers gooi soos supermodelle, die kraaigeskal in die hoogste hof bedaar tot vlinderklank. Net jou pa sien haar manewales Selfs hoe Oom Paul en die krygers bloos vir...

Sanlam SkryfNet XII: ''Swart weduwee'' (2)
Neil Cochrane - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van Neil Cochrane se eerste gedig Ballade van die swart weduwee Die soveelste vrygesel het sy in die woestyn verlei, weereens trou aan hom gesweer en haarself tot die huweliksnag gespaar dit maak verlore liefde dalk weer waar Sy word nie sagter as hy agtpotig oor haar harde roukleed streel sagtheid het nie plek in die web van seer het sy opnuut geleer Sy voel hoe haar gif bruis in hul sakkies as hy...

Sanlam SkryfNet XII: ''nuusredakteur'' (2)
Johannes Prins - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van Johannes Prins se tweede gedig Nuusredakteur(vir TT Cloete) ’n Nuusredakteurbid nie want God is net nog ’n storie.As ons nie kommentaar by Hom kan kry nie –of sy woordvoerder –staan die storie oor tot môre.As Hy op rekord erken dat Hy moord gepleeg het – al was dit om ander te red – maak ons die voorblad skoon met kommentaar van die kerk en die polisie. As Hy nie sy telefoon...

Sanlam SkryfNet XII: ''donker materie'' (2)
Johannes Prins - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van Johannes Prins se eerste gedig donker materie soms wanneer jy sukkel om die vensters in die afgeleë kamers van jou kop oop te maak verwring jou donker materie my brose swaartekrag, versteur jy die kosmiese webbe van onsigbare woorde wat soos skuim verdwyn op die see van my tong dan stuur ek ’n onbemande tuig met boodskappe in kode: ’n gespalkte adam in ’n da vinci-wiel,...

Sanlam SkryfNet XII: ''Middag mirage'' (2)
Elize Parker - 2007-02-12


Sanlam SkryfNet XII: ''Ballade van Daisy Rowe'' (2)
Elize Parker - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - Poësie Weergawe twee van Elize Parker se eerste gedig Ballade van Daisy Rowe vroeg in die vorige eeu langs die vuurtoring op L’Agulhas hyg ‘n baba-asem oor die lippe van die vuurtoringwagter se kind ‘n stil, slu smeer los spore soos wit mossels in haar keel saans klim die vuurtoringwagter ses-en-sewentig trappies met ‘n emmer gesmelte skaapstertvet sodat die Argandlamp kan brand so stuur hy vlote...

Sanlam SkryfNet XII: ''Historektomie'' (2)
Basie Duvenhage - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieWeergawe twee van Basie Duvenhage se tweede gedig Historektomie die huisbediende kom periodiek voor stok vir werk verkeerd gedoen; ma se baarmoeder is klinies met die blink lem in die Kaap verwyder; haar hormone deurmekaar gedraf, met gal gemeng, die medikasie is stoffasie van ‘n wanbalans soos ma en pa deur middel van ons-suster-sentrale praat word geld nie aan bossies gepluk, so vele male stoot gloede op en...

Sanlam SkryfNet XII: ''Aljimmers verpand'' (2)
Basie Duvenhage - 2007-02-12
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieWeergawe twee van Basie Duvenhage se eerste gedig Aljimmers verpand ek sit gehurk ek t!am die ou bokooi se agterbeen agter my knieg vas en ek trek met my duim en vier vingers om die speen gebind dat die witmelk juigend in die emmer spat blêrskrou die lammers aljimmers afgehok uitgelate staan hulle op hul voorknieë en suip die geel duwweltjies pronk hoog in die driedoringbos wit gekarring so na 'n agt dae-reëntjie ...

Sanlam SkryfNet XII: Zandra Bezuidenhout, eerste keurverslag
Zandra Bezuidenhout - 2006-11-22
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieEerste keurverslag deur Zandra Bezuidenhout van: Neil Cochrane se Swart weduwee en VerwisselingBasie Duvenage se Aljimmers verpand en HistorektomieElize Parker se Middag-mirage en Ballade van Daisy RoweJohannes Prins se donker materie en nuusredakteur WL van der Merwe se Kremasie en Ongalulu, Sektor 2-Zero, Suidwes-Afrika/Angola, 1986 * Swart weduwee Deur Neil Cochrane Die gedig is gebou om ‘n dramatiese konsep, en...

Sanlam SkryfNet XII: Wium van Zyl, eerste keurverslag
Wium van Zyl - 2006-11-22
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XII - PoësieEerste keurverslag deur Wium van Zyl van: Neil Cochrane se Swart weduwee en VerwisselingBasie Duvenage se Aljimmers verpand en HistorektomieElize Parker se Middag-mirage en Ballade van Daisy RoweJohannes Prins se donker materie en nuusredakteur WL van der Merwe se Kremasie en Ongalulu, Sektor 2-Zero, Suidwes-Afrika/Angola, 1986 * Swart weduwee Deur Neil Cochrane Die "alias" van die onderskrif by die titel verseker...


<< 1 2 3 4 5 6 >>