Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Slypskole | Workshops > Afrikaans > Poësie

Poësie


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Sanlam SkryfNet XVIII: As U nou wou
Sanet Boshoff - 2009-04-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Finale weergawe van Sanet Boshoff se eerste gedig: As U nou wou Liewe God, Ek skryf 'n kort nota in dik vet letters om die grootheid van my leegheid te beklemtoon. Ek is op soek na die skadu wat my dag en nag sal kom vol maak, met wie ek snags kan inkruip en lepel lê tot die môredou kom spatsels vlek op ons asem flou. Ek wil nes bou in sy holtes en my maan wit lyf oor sy aardkors vou. Ek is op...

Sanlam SkryfNet XVIII: Spieëlbeeld
Sanet Boshoff - 2009-04-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Finale weergawe van Sanet Boshoff se tweede gedig: Spieëlbeeld Terwyl ek vir jou lê en wag, stap die lewe in tiene verby. Ek bondel hulle in groepies van vyf en sien skielik hoe dertig jaar in die hoek sit en lag. Ek nooi toe maar die bondel jare vir 'n ou koppie Nescafé-koffie. Ons kuier oor ditjies en datjies, oor verlede en hede, maar niemand rep 'n woord oor die toestand van die...

Sanlam SkryfNet XVIII: Vir die dagreis Kaap toe
Francilié Hoek - 2009-04-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Finale weergawe van Francilie Hoek se eerste gedig: Vir die dagreis Kaap toe (op die tube vanaf Westminster) droomland toe godland van geheime baaie waar die membraan-fyn mondjies van see-anemone om my wysvinger soen the next station is London Bridge change at London Bridge for Northern Line British Rail and mainline European services die eenvoud van ‘n plat berg, ‘n enkel bos stofland waar mense...

Sanlam SkryfNet XVIII: Oh come all ye faithful
Francilié Hoek - 2009-04-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Finale weergawe van Francilie Hoek se tweede gedig: Oh come all ye faithful (Op pad na Sloan Square Station in die koue) Hierdie roete kan ek reeds toe-oë volg. Hang streepserp uit die bus en verbeel my ‘n fliek: Issey Miyake, Sainsbury’s, Debenhams se Kersbome wat blink, die towerliggies wink getros om ‘n straatverkoper se nek. Ek skrikdeins vir sy puisies in die flonkerlig, die...

Sanlam SkryfNet XVIII: sodat as die wind waai die musiek hard kan speel
Adolph van Coller - 2009-04-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Finale weergawe van Adolph van Coller se eerste gedig: sodat as die wind waai die musiek hard kan speel I In die ideale landskap staan neste leeg, was golwe lanklaas in hulself gekeer. Dit is beter so – skryf is nie ʼn aktiwiteit vir twee nie. Skryf staan alleen. Dit is bedoel vir waar een saam is, vir wie die kamermusiek van twee, die meervoudige oggend kan agterlaat. Slegs dáár kom die...

Sanlam SkryfNet XVIII: en die woord het vlees geword en die vlees gedig
Adolph van Coller - 2009-04-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Finale weergawe van Adolph van Coller se tweede gedig: en die woord het vlees geword en die vlees gedig na ’n reël van Octavio Paz Poësie het elke gedig vir ewig aan die brand laat slaan – weg is woorde, alle beelding verlore, uitgewis die afstand tussen objek en naam. Poësie het elke gedig vir ewig aan die brand laat slaan. Ek verlang voortdurend terug na die April voor my geboorte –...

Sanlam SkryfNet XVIII: Bernard Odendaal, tweede verslag
Bernard Odendaal - 2009-03-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Tweede verslag deur Bernard Odendaal van: Adolph van Coller: "sodat as die wind waai die musiek hard kan speel" en "en die woord het vlees geword en die vlees gedig" Francilié Hoek: "Vir die dagreis Kaap toe" en "Oh come all ye faithful" Sanet Boshoff: "As U nou wou" en "Spieëlbeeld "Erla-Mari Diedericks: "Koms van die keiser: 19/12/01, 18.15 nm"...

Sanlam SkryfNet XVIII: Danie Marais, tweede verslag
Danie Marais - 2009-03-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Tweede verslag deur Danie Marais van: Adolph van Coller: "sodat as die wind waai die musiek hard kan speel" en "en die woord het vlees geword en die vlees gedig" Francilié Hoek: "Vir die dagreis Kaap toe" en "Oh come all ye faithful" Sanet Boshoff: "As U nou wou" en "Spieëlbeeld "Erla-Mari Diedericks: "Koms van die keiser: 19/12/01, 18.15 nm" en...

Sanlam SkryfNet XVII: Gerfgoed (finaal)
Paula Hartzenberg - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Paula Hartzenberg se tweede gedig: Gerfgoed Daar was glo vroeër ’n kind, ’n groen grassaad, wat gesterf het. ’n Vuurrooi drakeasem waai oor Europa, Pa ry met die Burggraaf van Aosta van Amba Alagi na Nairobi, trotseer die Woestynjakkals, ploeter lyfdiep langs rusperbande in ysige Pontynse modder. Ma treusel ’n purperwinde om ’n stukkie lap – eendag vanaf...

Sanlam SkryfNet XVII: Vlugtig in die Laeveld
Paula Hartzenberg - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Paula Hartzenberg se eerste gedig: Vlugtig in die Laeveld Die skemer kom aan – ’n likkewaan in droë takkies swenk in die halfdonker weg; miere begin in ’n boom invreet, die dik gekwaak van paddas verdrink die geruis van die rivier tot die maan wit opkom. Spore en sleepsels word in die sand gelê, die skrik van ’n nagapie kortstondig in die donker gestil....

Sanlam SkryfNet XVII: lords en ladies, verwelkom die maer man met die lang vingers (finaal)
Pieter Odendaal - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Pieter Odendaal se tweede gedig: lords en ladies, verwelkom die maer man met die lang vingers kyk met sy blote hande kaap hy melkweë sonder enige moeite skroef hy sterre los (dis nie steel nie dis bloot leen) kyk uit woes en leeg skep hy tweedehandse ligkastele waarin sy verligte kop tot in ewigheid sal woon lords en ladies, gooi jul kepse in die lug (maar bly immer op...

Sanlam SkryfNet XVII: elegie vir ’n skoolklavier (finaal)
Pieter Odendaal - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Pieter Odendaal se eerste gedig: elegie vir ’n skoolklavier daar agter die swaar gordyn van ons verhogie (waar elke kind iemand is teen die agterste muur geverf) kry ek jou stil en opgespeel: kyk die merke op jou rug agterpoot afgesaag sit jy op jou bas snare nes uitgedunde hare uitgeslane tandeklawers op die vloer – ’n haasbek ou grand dame (ek weet dit was simon en jaco...

Sanlam SkryfNet XVII: Te min om saak te maak, te veel om te handle (finaal)
Lize Swartz - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Lize Swartz se tweede gedig: Te min om saak te maak, te veel om te handle my bedhead is uitgekam, die dreads non-existent en ek skep die melkvelletjie, nou bruin van die koffie, in die wasbak en ek dink aan jou wanneer die extractor fan rasend breek wanneer die gloeilamp drie verdiepings ver val kyk hoe dit die sement doer onder tref en in alle rigtings...

Sanlam SkryfNet XVII: Gebreekte fiets, gebroke ons (finaal)
Lize Swartz - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Lize Swartz se eerste gedig: Gebreekte fiets, gebroke ons aan K soos ek ry op my fiets begin dit liggies reën druppel-donsies wat soos verskietende sterre aangedartel kom my gesig met ligspikkels tref my grimering af-weerligstraal en as die son skielik deur die reën skyn dink ek aan swartjellytotsdonskombersemazda3vrugtesap en ek trek my oë op skrefies en ...

Sanlam SkryfNet XVII: sessie (finaal)
Juhlène Wagner-Möller - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Juhlène Möller se tweede gedig: sessie ek sit en luister uit my vuis uit vermy dit wat my klit vit soos die pes want yes en ja en amen mens vir my is jou oë soos ook jou stem is onverbiddelik mooi en nooi my soms onverwags soos die veraf loom musiek wat skalks teen skemer downtown lyf en geite kry skoorvoetend eers deur die geskroeide sole en goor gomasems van...

Sanlam SkryfNet XVII: liefde-met-gevoel (finaal)
Juhlène Wagner-Möller - 2009-03-24
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Finale weergawe van Juhlène Möller se eerste gedig: liefde-met-gevoel ek wil vir jou ’n wintersnag in die skaapsklere van ’n gedig invag ongemaklik nou jou lê met my binne die lettergrepe daarvan kry ek wil vir jou ’n kers se vlam in die hantam van ’n ets opdam onder dwang ons dan herhaaldelik tussen lae ink en papier indrink behoorlik teen my grein in effens onkant beteuterd...

Sanlam SkryfNet XVIII: Danie Marais, tweede verslag
Danie Marais - 2008-12-17
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Tweede verslag deur Danie Marais van: Adolph van Coller: "sodat as die wind waai die musiek hard kan speel" en "en die woord het vlees geword en die vlees gedig" Francilié Hoek: "Vir die dagreis Kaap toe" en "Oh come all ye faithful" Sanet Boshoff: "As U nou wou" en "Spieëlbeeld"Erla-Mari Diedericks:...

Sanlam SkryfNet XVIII: Bernard Odendaal, tweede verslag
Bernard Odendaal - 2008-12-17
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Tweede verslag deur Bernard Odendaal van: Adolph van Coller: "sodat as die wind waai die musiek hard kan speel" en "en die woord het vlees geword en die vlees gedig" Francilié Hoek: "Vir die dagreis Kaap toe" en "Oh come all ye faithful" Sanet Boshoff: "As U nou wou" en "Spieëlbeeld"Erla-Mari Diedericks:...

SkryfNet XVIII: Waar daar ’n ring is, is daar ’n rokie
Erla Diedericks - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Erla-Mari Diedericks se tweede gedig: Waar daar ’n ring is, is daar ’n rokie Maak ’n ring ’n gat toe? Dis waaroor ons kibbel, ek en jy ons eie ringe glinsterend, fluisterend Maak ’n ring ’n gat toe? Nevermind die seks, sê ek, ernstige gapings, skeure geskep deur wrede woorde kan nie toegestop word deur ’n ring nie O, ja, dit kan, sê jy ’n...

SkryfNet XVIII: Koms van die keiser: 19/12/01, 18.15 nm
Erla Diedericks - 2008-12-11


SkryfNet XVIII: Spieëlbeeld
Sanet Boshoff - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Sanet Boshoff se tweede gedig: Spieëlbeeld Terwyl ek vir jou lê en wag, stap die lewe in tiene verby. Ek bondel hulle in groepies van vyf en sien skielik hoe dertig jaar in die hoek sit en lag. Ek nooi toe maar die bondel jare vir 'n ou koppie Nescafé-koffie. Ons kuier oor ditjies en datjies, oor verlede en hede, maar niemand rep 'n woord oor die toestand van die toekoms...

SkryfNet XVIII: As U nou wou
Sanet Boshoff - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Sanet Boshoff se eerste gedig: As U nou wou Liewe God, Ek skryf 'n kort nota in dik vet letters om die grootheid van my leegheid te beklemtoon. Ek is op soek na die skadu wat my dag en nag sal kom vol maak, met wie ek snags kan inkruip en lepel lê tot die môredou kom spatsels vlek op ons asem flou. Ek wil nes bou in sy holtes en my maan wit lyf oor sy aardkors vou. Ek is op soek...

SkryfNet XVIII: Oh come all ye faithful
Francilié Hoek - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Francilie Hoek se tweede gedig: Oh come all ye faithful (Op pad na Sloan Street Station in die koue) Hierdie roete kan ek reeds toe-oë volg. Hang streepserp uit die bus en verbeel my ’n fliek: Issey Miyake, Sainsbury’s, Debenhams se Kersbome wat blink Die towerliggies wink getros om ’n straatverkoper se nek. Ek skrikdeins vir die flonkering teen aknee. Want elders is...

Sanlam SkryfNet XVIII: Vir die dagreis Kaap toe
Francilié Hoek - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Francilie Hoek se eerste gedig: Vir die dagreis Kaap toe (op die tube vanaf Westminster) na my droomlandskap hoopland godland van geheime baaie waar die membraan-fyn mondjies van see-anemone om my wysvinger soen the next station is London Bridge change at London Bridge for Northern Line British Rail and mainline European services die eenvoud van ’n plat berg, ’n enkel bos stofland...

Sanlam SkryfNet XVIII: en die woord het vlees geword en die vlees gedig
Adolph van Coller - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Adolph van Coller se tweede gedig: en die woord het vlees geword en die vlees gedig na ’n reël van Octavio Paz poësie het elke gedig vir ewig aan die brand laat slaan weg is woorde, alle beelding verlore, uitgewis die afstand tussen objek en naam poësie het elke gedig vir ewig aan die brand laat slaan ek verlang voortdurend terug na die april voor my geboorte daarom dat...

Sanlam SkryfNet XVIII: sodat as die wind waai die musiek hard kan speel
Adolph van Coller - 2008-12-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe twee van Adolph van Coller se eerste gedig: sodat as die wind waai die musiek hard kan speel I In die ideale landskap staan neste leeg, was golwe lanklaas in hulself gekeer. Dit is beter so – skryf is nie ’n aktiwiteit vir twee nie. Skryf staan alleen. Dit is bedoel vir dáár waar een saam is, vir dié wat die kamermusiek van twee, die meervoudige oggend kan agterlaat....

Sanlam SkryfNet XVIII: Danie Marais, eerste verslag
Danie Marais - 2008-10-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Eerste verslag deur Danie Marais van: Adolph van Coller: "sodat as die wind waai die musiek hard kan speel (ars poetica triptiek)" en "en die woord het vlees geword en die vlees gedig" Francilié Hoek: "Vir die dagreis Kaap toe" en "Oh come all ye faithful" Sanet Boshoff: "As U nou wou" en "Spieëlbeeld"Erla-Mari...

Sanlam SkryfNet XVIII: Bernard Odendaal, eerste verslag
Bernard Odendaal - 2008-10-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Eerste verslag deur Bernard Odendaal van: Adolph van Coller: "sodat as die wind waai die musiek hard kan speel (ars poetica triptiek)" en "en die woord het vlees geword en die vlees gedig" Francilié Hoek: "Vir die dagreis Kaap toe" en "Oh come all ye faithful" Sanet Boshoff: "As U nou wou" en "Spieëlbeeld...

Sanlam SkryfNet XVII: Danie Marais, tweede verslag
Danie Marais - 2008-09-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Tweede verslag deur Danie Marais van: Paula Hartzenberg: "Vlugtig in die Laeveld" en "Die Insamelaar" Juhlène Möller: "liefde-met-gevoel" en "Ongenooid"Pieter Odendaal: "elegie vir ’n skoolklavier" en "dames en here" Lize Swartz: "Gebreekte fiets, gebroke ons" en "Te min om saak te maak, te veel om te handle" * Paula...

Sanlam SkryfNet XVIII: Waar daar ’n ring is, is daar ’n rokie
Erla Diedericks - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Erla-Mari Diedericks se tweede gedig: Waar daar ’n ring is, is daar ’n rokie Maak ’n ring ’n gat toe? Dis waaroor ons kibbel, ek en jy oor ’n glasie wyn, ons eie ringe glinsterend; fluisterend: Maak ’n ring ’n gat toe? Nee, sê ek, nevermind die stoute sinspeling – ernstige gapings, skeure geskep deur te veel wrede woorde kan nooit...

Sanlam SkryfNet XVIII: Koms van die keiser: 19/12/01, 18.15 nm
Erla Diedericks - 2008-09-09


Sanlam SkryfNet XVIII: Spieëlbeeld
Sanet Boshoff - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Sanet Boshoff se tweede gedig: Spieëlbeeld Terwyl ek vir jou lê en wag, stap die dae in tiene verby. Ek bondel hulle in groepies van vyf en sien skielik hoe dertig jaar in die hoek sit en lag. Ek nooi toe maar die bondel jare vir 'n ou koppie Nescafé-koffie. Ons kuier oor ditjies en datjies, oor verlede en hede, maar niemand rep 'n woord oor die toestand van die toekoms...

Sanlam SkryfNet XVIII: As U nou wou
Sanet Boshoff - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Sanet Boshoff se eerste gedig: As U nou wou Liewe God, Ek skryf 'n kort nota in dik vet letters om die grootheid van my leegheid te beklemtoon. Ek is op soek na die skadu wat my dag en nag sal kom vol maak, met wie ek snags kan inkruip en lepel lê tot die môredou kom spatsels vlek op ons asem flou. Ek wil nes bou in sy holtes en my maan wit lyf oor sy aardkors vou. Ek is op soek na...

Sanlam SkryfNet XVIII: Oh come all ye faithful
Francilié Hoek - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Francilie Hoek se tweede gedig: Oh come all ye faithful (oppad na Sloan Street station in die koue) Hierdie roete kan ek reeds toe-oë voorspel, hang streepserp uit die bus en verbeel my ’n fliek: Issey Miyake, Sainsbury’s, Debenhams se kersbome blink wink die towerliggies getros om ’n straatverkoper se nek, ek skrikdeins vir die flonker teen aknee. Want elders is ’n...

Sanlam SkryfNet XVIII: Vir die dagreis Kaap toe
Francilié Hoek - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Francilie Hoek se eerste gedig: Vir die dagreis Kaap toe (op ’n London tube vanaf Westminster) na my droomlandskap my godland met sy geheime baaie en berge wat blou impressionisties toring the next station is London Bridge change at London Bridge for Northern Line British Rail and mainline European services die tower van ’n plat berg, ’n enkel bos waar mense nog bid vir reën...

Sanlam SkryfNet XVIII: en die woord het vlees geword en die vlees gedig
Adolph van Coller - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Adolph van Coller se tweede gedig: en die woord het vlees geword en die vlees gedig na ’n reël van Octavio Paz poësie het elke gedig vir ewig aan die brand laat slaan weg is woorde, alle beelding verlore soos die afstand tussen objek en naam poësie het elke gedig vir ewig aan die brand laat slaan ek verlang voortdurend terug na die april voor my geboorte daarom dat ek my teësit...

Sanlam SkryfNet XVIII: sodat as die wind waai die musiek hard kan speel (ars poetica triptiek)
Adolph van Coller - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVIII - Poësie Weergawe een van Adolph van Coller se eerste gedig: sodat as die wind waai die musiek hard kan speel (ars poetica triptiek) I In die ideale landskap staan neste leeg, was golwe lanklaas in hulself gekeer. Dit is beter so – skryf is nie ’n aktiwiteit vir twee nie. Skryf staan alleen. Dit is bedoel vir dáár waar een saam is, vir dié wat die kamermusiek van twee, die meervoudige...

Sanlam SkryfNet XVII: Bernard Odendaal, tweede verslag
Bernard Odendaal - 2008-09-09
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Tweede verslag deur Bernard Odendaal van: Paula Hartzenberg: "Vlugtig in die Laeveld" en "Die Insamelaar" Juhlène Möller: "liefde-met-gevoel" en "Ongenooid"Pieter Odendaal: "elegie vir ’n skoolklavier" en "dames en here" Lize Swartz: "Gebreekte fiets, gebroke ons" en "Te min om saak te maak, te veel om te handle" * Paula...

Sanlam SkryfNet XVII: Te min om saak te maak, te veel om te handle (2)
Lize Swartz - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Lize Swartz se tweede gedig: Te min om saak te maak, te veel om te handle my bedhead is uitgekam, die dreads non-existent en ek skep die melkvelletjie, nou bruin van die koffie, in die wasbaken ek dink aan jou wanneer die extractor fan rasend breek wanneer die gloeilamp drie verdiepings ver val kyk hoe dit die sement doer onder tref en in alle...

Sanlam SkryfNet XVII: Gebreekte fiets, gebroke ons (2)
Lize Swartz - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Lize Swartz se eerste gedig: Gebreekte fiets, gebroke ons aan K soos ek ry op my fiets begin dit liggies reën druppel-donsies wat soos verskietende sterre aangedartel kom my gesig met ligspikkels tref my grimering af-weerligstraal en as die son skielik deur die reën skyn dink ek aan swartjellytotsdonskombersemazda3vrugtesap en ek trek my oë op skrefies en ...

Sanlam SkryfNet XVII: dames en here (2)
Pieter Odendaal - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Pieter Odendaal se tweede gedig: dames en here. ons volgende item op vanaand se program is die digter pieter odendaal. die maer man met die groen (en lang) vingers. kom ons sit ons hande bymekaar vir hierdie uitsonderlike kalant kyk, sy hande is skeppers bou kosmosse met woorde elke skryfsel ’n gekaapte melkweg elke woord ’n gesteelde ster uit woes en leeg skep hy...

Sanlam SkryfNet XVII: elegie vir ’n skoolklavier (2)
Pieter Odendaal - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Pieter Odendaal se eerste gedig: elegie vir ’n skoolklavier daar agter die swaar gordyn van ons verhogie lê jy nou stil en opgespeel: kyk die merke op jou rug agterpoot afgesaag sit jy op jou bas snare nes omgekrapte skoolhare uitgeslane tandeklawers op die vloer haasbek skree jy hopeloos om hulp (ek weet dit was simon en jaco hulle rook ...

Sanlam SkryfNet XVII: ongenooid (2)
Juhlène Wagner-Möller - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Juhlène Möller se tweede gedig: ongenooid ek vermy dit soos die pes want yes jou oë jou stem is soos die lou musiek wat snags vanuit die dorp se sad strate opstaan oor die geskroeide sole en goor gomasems van opgeskote ongeskoeides bliksem en verby vals voordeurklokkies foeter huis-paleis-pondok-bartokkeltok voort rock selfs fok deur my boonste knoopsgate kom toonleer klim...

Sanlam SkryfNet XVII: liefde-met-gevoel (2)
Juhlène Wagner-Möller - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Juhlène Möller se eerste gedig: liefde-met-gevoel ek wil vir jou ’n wintersnag in die skaapsklere van ’n gedig invag ongemaklik nou jou lê met my binne die lettergrepe daarvan kry ek wil vir jou ’n kers se vlam in die hantam van ’n ets opdam onder dwang ons dan herhaaldelik tussen lae ink en papier indrink behoorlik teen my grein in ...

Sanlam SkryfNet XVII: Die insamelaar (2)
Paula Hartzenberg - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Paula Hartzenberg se tweede gedig: Die insamelaar Daar was glo vroeër ’n kind wat by die oopgaan van die knop gesterf het. Maar ’n vuurrooi drake-asem waai oor Europa, Pa ry met die Burggraaf van Aosta van Amba Alagi na Nairobi, trotseer die Woestynjakkals, ploeter lyfdiep langs rusperbande in ysige Pontynse modder. Ma treusel ’n purperwinde om ’n stukkie lap - eendag...

Sanlam SkryfNet XVII: Vlugtig in die Laeveld (2)
Paula Hartzenberg - 2008-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe twee van Paula Hartzenberg se eerste gedig: Vlugtig in die Laeveld Die skemer kom aan – ’n likkewaan in droë takkies vlug in die donker weg; die bome skiet, die dik gekwaak van paddas verdrink die geruis van die rivier tot die maan wit opkom. Spore en sleepsels word in die sand gelê, die skrik van ’n nagapie skel en kortstondig in die donker beslis. Tydens die drankie ...

Sanlam SkryfNet XVII: Danie Marais, eerste verslag
Danie Marais - 2008-06-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Eerste verslag deur Danie Marais van: Philip Breedt: "Die geel duikboot" en "Sardyne" Paula Hartzenberg: "Vlugtig in die Laeveld" en "Gesin" Juhlène Möller: "Wens" en "Ongenooid" Pieter Odendaal: "elegie vir ’n skoolklavier" en "skrywersillusie" Lize Swartz: "Brandpyn" en "Te min om saak te maak,...

Sanlam SkryfNet XVII: Bernard Odendaal, eerste verslag
Bernard Odendaal - 2008-06-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Eerste verslag deur Bernard Odendaal van: Philip Breedt: "Die geel duikboot" en "Sardyne" Paula Hartzenberg: "Vlugtig in die Laeveld" en "Gesin" Juhlène Möller: "Wens" en "Ongenooid"Pieter Odendaal: "elegie vir ’n skoolklavier" en "skrywersillusie" Lize Swartz: "Brandpyn" en "Te min om saak te maak, te veel om...

Sanlam SkryfNet XVII: Sardyne (1)
Philip Breedt - 2008-05-20
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe een van Philip Breedt se tweede gedig: Sardyne “Reg menere? Ons gaan duik! Toets asseblief julle suurstof.” Afwagtend sit ek in ’n hoek. Wat het ek nou weer gedoen? Die luike sluit, die drukking neem vinnig toe! Sintuie snaargespan luister ek na elke klank. My ore pyn! Stop! Stop asseblief verdomp! Met vreesagtige oë word ek deel van die staalromp. Angstig...

Sanlam SkryfNet XVII: Die geel duikboot (1)
Philip Breedt - 2008-05-20
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XVII - Poësie Weergawe een van Philip Breedt se eerste gedig: Die geel duikboot Vreemd staan hy daar, ’n bootjie binne ’n betongraf op ’n koue vloer ver van die see! ’n Astrante broertjie van die regte een. Stewig, rond-geel, skaars vier meter lank. Plat – gegat met ronde punt wat wie weet waarheen tuur! ’n Lyf van gepantserde staal met sewe ronde pieringoë. Soek hy miskien die mistige see?!...


<< 1 2 3 4 5 6 >>