Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Slypskole | Workshops > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 2 3 4 9 >>

SkryfNet XXIII: Desember
Elmarie Viljoen - 2009-10-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Eerste weergawe van Elmarie Viljoen se gedig: Desember En skielik hou almal weer vakansie by die see onder die son met sy glimgesig sy arms wat wapwapwapper soos ’n vlieër bo die warmgroen water die luidrugtige sambrele. Kyk, hier is mý vakansie: stink skulpe in my tas dooie miere in my bed sand agter my ore sout in my kieste en ’n hol hart verweer deur alle desembers...

SkryfNet XXI: Op 'n afstand (3)
Isabelle Nell van Niekerk - 2009-09-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Finale weergawe van Isabelle Nell van Niekerk se gedig: Op 'n afstand Versigtig snuif jy die lug luister aandagtig, sidder en trek jou spiere styf. Ek hou jou dop sien jou naderkom, en wag. Met versluierde oë en ’n lyf wat vasgenael is op een plek, hou jy my dop. Tydsaam kyk jy op en wag. My hart is vol klein spoortjies...

SkryfNet XXI: Kan kraanvoëls vlieg? (3)
Isabelle Nell van Niekerk - 2009-09-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Finale weergawe van Isabelle Nell van Niekerk se gedig: Kan kraanvoëls vlieg? Terwyl ek by die tafel op die houtdek vir jou wag hou ek die bleshoenders in die vleiwater dop. Ek sien jou aangestap kom koerant in die hand. Dié keer het jy opgedaag. Selfs die blou kraanvoëls kom nader, met hulle glasogies en stywe bene, om die mirakel te aanskou. Ek is stom verbaas dat ek jou nog herken...

SkryfNet XXI: Kanoneiland (3)
Kobus Lonte - 2009-09-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Finale weergawe van Kobus Lonte se gedig: Kanoneiland as die loop se smerige banke ’n lading snel see toe stoot trek daar rimpelings oor water wat die deppende riete laat ril terwyl die moer koeëlrond tol ruik ek en my vrou nou lont waar vroeër se vuur en swael nog ’n laaste paar vonke skiet teen die nag se houtskoolrante brand ek om jou dan te beleër met salpeter oral om die...

SkryfNet XXI: Wat die bandiet gesien het (3)
Kobus Lonte - 2009-09-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Finale weergawe van Kobus Lonte se gedig: Wat die bandiet gesien het Die geboë kam van branders bloei soos wit krismisrose voor hulle blom kwiek kiewiete oor en weer, koud kronkel rivier en byt die stof - mond, waar meeue aanhou swoeg tussen rots duikelend tot in hulle brullende graf seil ’n skip windkant af na sy graf, harders na ’n hinderlaag om te bloei in die pelsrob se rats kake op...

SkryfNet XXI: Dieëtsiekte (3)
Ineke du Toit - 2009-09-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Finale weergawe van Ineke du Toit se gedig: Dieëtsiekte In die donker, verwyder van afkeurende, snedige opinies lê ek (honger, uitgeteer). Ek eet my toffies in die donker, waar niemand sien nie – dis smaakloos en hard. Bewend Skeur Een Papier Na Die Ander. In die donker, versadig aan afkeurende, snedige opinies lê ek (opgepof, uitgevreet). Ek eet my toffies in...

SkryfNet XXI: Die Kunstenaar se koors (3)
Ineke du Toit - 2009-09-28
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Finale weergawe van Ineke du Toit se gedig: Die Kunstenaar se koors Koorsagtige, geverfde – al jou gesigte gekom in drome na jou eensame kamer, in jou koue bed. Waar snags jy koorsig verf aan jou wraakgevulde visioen van vergane beelde. Vertroebel deur jou koorsige gees – al die gesigte geverf uit drome. Waar is die realiteit in jou koue bestaan? As bedags jy morbied verdwaal in ’n...

SkryfNet XXI: Daniel Hugo se tweede verslag
Daniel Hugo - 2009-09-22
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede verslag deur Daniel Hugo van: Ineke du Toit : "Die Kunstenaar se Koors" en "dieëtsiekte" Gerald Erasmus : "Toer" en "Reënboogland" Elana Esterhuyse : "Die Kersvlam hyg (Die Kersvlam bloei) " en "Digterseks (Die bruin hond)" Kobus Lonte : "Kanoneiland" en "Wat die sipier...

SkryfNet XXI: Lucas Malan se tweede verslag
Lucas Malan - 2009-09-22
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede verslag deur Lucas Malan van: Ineke du Toit : "Die Kunstenaar se Koors" en "dieëtsiekte" Gerald Erasmus : "Toer" en "Reënboogland" Elana Esterhuyse : "Die Kersvlam hyg (Die Kersvlam bloei) " en "Digterseks (Die bruin hond)" Kobus Lonte : "Kanoneiland" en "Wat die sipier...

SkryfNet XXII: Jan van Tonder se eerste verslag
Jan van Tonder - 2009-09-21
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Prosa Eerste verslag deur Jan van Tonder van: Rita Swanepoel: "Almal is rooikoppe" Antoinette Diedericks : "Stille wraak" Susan van der Walt: "Swaard van vergelding" Harry Cronjé: "Daar’s ’n tie-rod betrokke" Luitjé M Mulder: "Two Hour Pandora’s Box" Rita Swanepoel: "Almal is rooikoppe" "Almal is rooikoppe"...

SkryfNet XXII: Deon Meyer se eerste verslag
Deon Meyer - 2009-09-21
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Prosa Eerste verslag deur Deon Meyer van: Rita Swanepoel: "Almal is rooikoppe" Antoinette Diedericks : "Stille wraak" Susan van der Walt: "Swaard van vergelding" Harry Cronjé: "Daar’s ’n tie-rod betrokke" Luitjé M Mulder: "Two Hour Pandora’s Box" Rita Swanepoel: "Almal is rooikoppe" Beste Rita Dankie vir die voorreg...

SkryfNet XXI: Digterseks (2)
Elana Esterhuyse - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Elana Esterhuyse se gedig: Die bruin hond In ’n oomblik waar talent my beproef voel ek soos ’n hond wat draf en doelloos in strate blaf en verby i digter en verby i re‘l uiteindelik neerval op ’n eie matras buite waar dit niemand pla Hond weet van buite slaap (“marginaal” die woord wat blaf) steeds verroom hy sy horison met die digters wat ook honde is steeds...

SkryfNet XXI: Die kersvlam hyg (2)
Elana Esterhuyse - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Elana Esterhuyse se gedig: Die kersvlam bloei Vodka-glase breek haar water en bekers loop oor en strootjies speel soms sigaret in die Kaap wat Hollands is soos dagga-koekies en terte in die nywerhede van ons tuiste Op die rak sit tydskrifte (deesdae ook sy) verkrag met picture perfect ideale met die cherry op die koek gesond...

SkryfNet XXI: Die Kunstenaar se koors (2)
Ineke du Toit - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Ineke du Toit se gedig: Die Kunstenaar se koors Koorsagtige, geverfde - al jou gesigte gekom in drome na jou eensame kamer, in jou koue bed Waar naarstallig jy snags verf aan jou wraak-gevulde visioen. Vergroen deur jou koorsige gees - al die gesigte geverf uit drome. Waar is die realiteit in jou koue bestaan? ‘Wyl gewillig jy bedags smeer aan jou haat verdoemde koors. <<...

SkryfNet XXI: dieëtsiekte (2)
Ineke du Toit - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Ineke du Toit se gedig: diëetsiekte ek eet my toffies in die donker, in die donker verwyder van afkeurende, snedige opinies lê ek. (honger, uitgeteer) waar niemand sien nie. ek eet my toffies in die donker, bewend, skeur een ...

SkryfNet XXI: Wat die sipier gesien het (‘n sestina) (2)
Kobus Lonte - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Kobus Lonte se gedig: Wat die sipier gesien het Nou is die branders gipskruid se bloei om die wikkelende kompas te laat blom en kiewiete kwiek oor en weer, koud kronkel rivier en byt in die stof - mond waar meeue perde koudlei tussen rots duikelend tot in hul brullende graf. ’n Skip seil nou hebsugtig na sy graf, harders na ’n hinderlaag om te bloei in die pelsrob se rats kake...

SkryfNet XXI: Kanoneiland (2)
Kobus Lonte - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Kobus Lonte se gedig: Kanoneiland daar trek ‘n rimpeling oor water met ‘n kanon se gespanne flanke wat vol lading bly boor by die voortdurend vloeiende mond as my vrou ruik soos salpeter of kom die see beleërend nader? om groewe by die voet van kettings te vind met hierdie berge ook ‘n katafalk vir swael terwyl ou bome soos lonte ril en die maan koeëlrond tol...

SkryfNet XXI: Op 'n afstand (2)
Isabelle Nell van Niekerk - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Isabelle Nell van Niekerk se gedig: Op 'n afstand Versigtig snuif jy die lug luister aandagtig, sidder en trek jou spiere styf. Ek hou jou dop sien jou naderkom, en wag. Met versluierde oë en ’n lyf wat vasgenael is op een plek, hou jy my dop. Tydsaam kyk jy op en wag. My hart is vol klein spoortjies wat jy getrap het toe...

SkryfNet XXI: Kan kraanvoëls vlieg? (2)
Isabelle Nell van Niekerk - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Isabelle Nell van Niekerk se gedig: Kan kraanvoëls vlieg? Terwyl ek by die tafel op die houtdek vir jou wag hou ek die bleshoenders in die vleiwater dop. Ek sien jou aangestap kom koerant in die hand. Dié keer het jy opgedaag. Selfs die blou kraanvoëls kom nader, met hulle glasogies en stywe bene, om die mirakel te aanskou. Ek is stom verbaas dat ek jou nog herken...

SkryfNet XXI: Reënboogland (2)
Gerald Erasmus - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Tweede weergawe van Gerald Erasmus se gedig: Reënboogland ek bel jou net om te hoor: is alles veilig daar? my hotelkamer se deur op knip laat my wonder: is die buitehek op slot die alarm aan die voordeur gesluit die agterdeur gegrendel die ligskakelaar gestel die honde uit (leef hullle nog? gaan roep hulle deur die tralies by ‘n venster) is die kinders bo: gebad gebid gebed? is jy veilig daar,...

SkryfNet XXI: Toer (2)
Gerald Erasmus - 2009-09-15


Sanlam SkryfNet XXII: Two Hour Pandora’s Box
Luitje Mulder - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Kortverhale Eerste weergawe van Luitjé M Mulder se verhaal: Two Hour Pandora’s Box ’n Entjie verder in die straat af slaan ’n groot klok twee keer. Geelbruin herfsblare warrel kort-kort op net om ’n entjie verder vir ’n oomblik hul lê te kry. James kyk vlugtig na weerskante voordat hy die straat oorsteek. Halfpad moet hy vir ’n oomblik stop toe die son se straleweerkaatsing in ’n winkelvenster...

Sanlam SkryfNet XXII: Daar’s ’n tie-rod betrokke
Harry Cronjé - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Kortverhale Eerste weergawe van Harry Cronjé se verhaal: Daar’s ’n tie-rod betrokke Pa is destyds poliesman gewees. Maar in sy agterkop hoor hy maar altyd ’n stem wat roep. Die stem roep hom na die bediening toe. Pa besluit toe mos eendag hy sal die stem se roep beantwoord. Bedags werk hy as poliesman, en saans studeer hy aan ’n Bybelkollege. Weens dergelike en onvermydelike omstandighede was pa se skoolgaan...

Sanlam SkryfNet XXII: Swaard van vergelding
Susan van der Walt - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Kortverhale Eerste weergawe van Susan van der Walt se verhaal: Swaard van vergelding Die Samoerai lig sy swaard triomfantelik in die lug. Die glans van die ondergaande son val op die bloedbevlekte lem … Kobus strek hom behaaglik uit op die rusbank. Sjoe, dit was nou ’n goeie fliek. “Ek wens ek kon meer soos jy wees, Takeshi Shun. Jy is darem maar ongelooflik behendig met jou swaard ...” Kobus skrik vervaard wakker...

Sanlam SkryfNet XXII: Stille wraak
Antoinette Diedericks - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Kortverhale Eerste weergawe van Antoinette Diedericks se verhaal: Stille wraak Met ’n harde klikgeluid sluit die ysterhekke agter die luukse, swart voertuig wat in die oprit digby die swierige woning tot stilstand kom. Die enjin spin saggies soos ’n tevrede kat as Anton du Preez dit vir ’n oomblik laat luier voordat hy die sleutel draai om die motor af te skakel. Binne die motor kyk hy vlugtig op sy Rolex. “Kwart...

Sanlam SkryfNet XXII: Almal is rooikoppe
Rita Swanepoel - 2009-09-15
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXII - Kortverhale Eerste weergawe van Rita Swanepoel se verhaal: Almal is rooikoppe Petra bring haar mond na die rand van die beker. Met haar lippe meet sy die hitte. Nog té warm om te kan geniet. Sy vou haar hande om die beker; geen hitte hoort in hierdie koue vermors te word nie. Sy hoor Gert werskaf agter een van die deure wat uit die vertrek lei. Klanke van die lomp hantering van kombuisware. Moeilik om te glo dat hierdie reus kan...

SkryfNet XXI: Daniel Hugo se eerste verslag
Daniel Hugo - 2009-09-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste verslag deur Daniel Hugo van: Ineke du Toit : "Kunstenaar se Koors" en "dieetsiekte" Gerald Erasmus : "Toer" en "Reënboogland" Elana Esterhuyse : "Die Kersvlam hyg" en "Digterseks" Kobus Lonte : "Kanoneiland" en "Wat die sipier gesien het " Isabelle Nell van Niekerk: "Kan...

SkryfNet XXI: Lucas Malan se eerste verslag
Lucas Malan - 2009-09-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste verslag deur Lucas Malan van: Ineke du Toit : "Kunstenaar se Koors" en "dieetsiekte" Gerald Erasmus : "Toer" en "Reënboogland" Elana Esterhuyse : "Die Kersvlam hyg" en "Digterseks" Kobus Lonte : "Kanoneiland" en "Wat die sipier gesien het " Isabelle Nell van Niekerk: "Kan...

Sanlam SkryfNet XX: Elize Parker se tweede verslag
2009-08-20
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede verslag deur Elize Parker van: Christien Nesser: Die Bom Kom Ida Bester-Gräbe: Op soek na Sarita Rita Swanepoel: Alibi Stefanus Nel: Varkoelientjie Johnny Malgas: Voicemail Christien Nesser: Die Bom Kom Die verhaal is vernuwend verbeter, maar is nog nie naastenby kommersieel of lesersvriendelik genoeg vir publikasie as ‘n tydskrifverhaal nie. Die mees positiewe daaromtrent is die goeie spel...

Sanlam SkryfNet XX: Francois Bloemhof se tweede verslag
2009-08-20
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede verslag deur Francois Bloemhof van: Christien Nesser: Die Bom Kom Ida Bester - Gräbe: Op soek na Sarita Rita Swanepoel: Alibi Stefanus Nel: VarkoelientjieJohnny Malgas: Voicemail Ek begin elke verslag met dieselfde betoog, of motivering, of verduideliking: Ek het nie weer die verhale se eerste weergawes gelees nie, en nog minder my vorige verslae. Die kans dat ek myself kan weerspreek, is dus groot...

SkryfNet XXI: Wat die sipier gesien het
Kobus Lonte - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Kobus Lonte se gedig: Wat die sipier gesien het Nou is die bare ‘n krismisroos se bloei tot die kompas vernaam begin blom kwiek kiewiete oor en weer, koud kronkel rivier en byt in die stof - mond waar meeu perde koudlei tussen rots duikelend tot in hulle brullende graf. ‘n Skip seil nou hebsugtig na sy graf, harders na ‘n hinderlaag om te bloei in die pelsrob se rats kake...

SkryfNet XXI: Kanoneiland
Kobus Lonte - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Kobus Lonte se gedig: Kanoneiland waarom trek daar ‘n ril oor water asof ‘n hings voortdurend sy flanke terwyl hy gespanne drink aan die see? die mond rimpel soos ‘n lont met die maan wat koeëlrond tol en my vrou ook ruik soos salpeter of kom die ruiter op ‘n perdegang nader? om ou lyne by die groef van kettings te vind met hierdie berge ‘n katafalk vir swael...

SkryfNet XXI: Op 'n afstand
Isabelle Nell van Niekerk - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Isabelle Nell van Niekerk se gedig: Op 'n afstand Versigtig snuif jy die lug luister aandagtig, sidder en trek jou spiere styf. Ek hou jou dop sien jou nader kom, en wag. Met versluierde oë en 'n lyf wat vasgenael is op een plek, hou jy my dop. Tydsaam kyk jy op en wag. My hart is vol klein spoortjies wat jy getrap het, toe jy...

SkryfNet XXI: Kan kraanvoëls vlieg?
Isabelle Nell van Niekerk - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Isabelle Nell van Niekerk se gedig: Kan kraanvoëls vlieg? Terwyl ek by die tafel op die houtdek vir jou wag hou ek die bleshoenders in die vleiwater dop. Ek sien jou aangestap kom koerant in die hand. Dié keer het jy opgedaag. Selfs die blou kraanvoëls kom nader, met hulle glasogies en stywe bene, om die mirakel te aanskou. En ek, ek is stom verbaas dat ek jou...

SkryfNet XXI: dieetsiekte
Ineke du Toit - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Ineke du Toit se gedig: dieetsiekte ek eet my toffies in die donker, in die donker verwyder van afkeurende, snedige opinies lê ek. (honger, uitgeteer) waar niemand sien ek eet my toffies in die donker, bewend skeur een papier...

SkryfNet XXI: Kunstenaar se koors
Ineke du Toit - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Ineke du Toit se gedig: Die kunstenaar se koors Koorsagtige, vergeesde, geverfde Al jou gesigte gekom in groen drome na jou eensame kamer, in jou koue bed Verf jy snags, naarstallig aan jou wraak-gevulde hormone. Vergroen deur jou koorsige gees Al die gesigte geverf uit drome waar is die realiteit in jou koue bed Smeer jy bedags, gewillig aan jou haat verdoemde koors. <<...

SkryfNet XXI: Reënboogland
Gerald Erasmus - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Gerald Erasmus se gedig: Reënboogland ek bel jou net om te hoor: is alles veilig daar? my hotelkamer se deur op knip laat my wonder: is die buitehek op slot die alarm aan die voordeur gesluit die agterdeur gegrendel die ligskakelaar gestel die honde uit (leef hullle nog? roep hul deur die tralies by ‘n venster) is die kinders bo: gebad gebid gebed? is jy veilig daar, veilig...

SkryfNet XXI: Toer
Gerald Erasmus - 2009-08-06


SkryfNet XXI: Digterseks
Elana Esterhuyse - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Elana Esterhuyse se gedig: Digterseks In die talent-groot oomblik voel ek hond-draffend wat in die strate blaf waarvan bekers oorloop verby i Psalm en verby i jou en tot in die stofste boeke so smal soos die bibrak se genade verroom ek my horison (klophard) tot in die digters van dae wat eenmaal mense was nie dikgetik bebundel in die poësie van geen geslag waar kinders...

SkryfNet XXI: Die Kersvlam hyg
Elana Esterhuyse - 2009-08-06
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXI - Poësie Eerste weergawe van Elana Esterhuyse se gedig: Die kersvlam hyg Vodka-glase breek haar water (die bekers loop oor) en strooitjies speel soms sigaret in die Kaap wat Hollands is, méér Amsterdam soos daggakoekies en terte in die nywerhede van ons tuiste Op die rak sit tydskrifte (deesdae ook sy) verkrag met picture-perfect sekskat-sketse met die cherry op die koek gesond in 'n lewe sonder vigs...

SkryfNet XX: Voicemail
Johnny Malgas - 2009-07-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede weergawe van Johnny Malgas se verhaal: Voicemail Die telefoon lui net. Aanhoudend. Hy moes al seker neergesit het, maar hy hou aan en word verslaaf aan die ritmiese luitoon. Sy kop begin maal en flitse van kindergesigte word duidelik in sy kop. Hy beleef die aaklige gelag van die kinders op die speelgrond en hy wat alleen met stof op sy skoene en broek staan.Hy voel hoe die groter seun vorentoe stap en hom vol in die maag...

SkryfNet XX: Varkoelientjie
Stefanus Nel - 2009-07-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede weergawe van Stefanus Nel se verhaal: Varkoelientjie Jacolientjie was drie gewees toe sy en haar twee boeties in die sandput langs hulle huis gespeel het. Sy was pragtig. "Dis nou ’n mooi kind," het haar kleuterskoolonderwyser, tannie Ansa, altyd gesê. Haar ogies was blou soos die swembad na haar pa hom gebackwash het. Haar hare was ligbruin en haar gesiggie so rond en skoon soos ’n nuwe...

SkryfNet XX: Alibi
Rita Swanepoel - 2009-07-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede weergawe van Rita Swanepoel se verhaal: Alibi Toon strek sy arms en stoot sy hande die lug in. “Môre Marta.” Hy kreun, gaap en sug. Vir veertig jaar is dit die ritueel en Marta se eerste gewaarwording van die dag. ’n Paar verskille het met die jare bygekom. Toon se koördinasie of bedagsaamheid het met die jare gekwyn en elke dan of wan tref sy hand haar skrams. “Marta, weet jy...

SkryfNet XX: Op soek na Sarita
Ida Bester-Gräbe - 2009-07-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede weergawe van Ida Bester-Grabe se verhaal: Opsoek na Sarita Miemie lees die SMS vir die soveelste keer: "Jy sal seker verbaas wees om na soveel jare van my te hoor. Ek weet jy woon in Nylstroom sedert jou man se dood. My vrou is verlede jaar na rooftog oorlede. Ek is die naweek in Warmbad vir sake. Mag ek jou Saterdagmiddag in Nylstroom ontmoet vir koffie? Barend." Soveel jare? Omtrent veertig, as sy dit nie...

SkryfNet XX: Die bom kom
Christien Nesser - 2009-07-30
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XX - Tydskrifverhale Tweede weergawe van Christien Nessen se verhaal: Die Bom kom (verkort) Dis die sewende periode. Die tydelike asbesklas se dak sing. Ons standerd neges is warm, verveeld en rusteloos. Bom is laat. En dis nou iets wat Bom nooit is nie: sy is nooit laat nie. Die prosales moes al vyftien minute gelede begin het en dis moeilik om te sê wat erger is: die twaalfuur-hitte van hierdie 1973-somersdag of die gedagte aan die opstelle...

SkryfNet XIX: Tweespoor-kronkelpad
Hannes Steyn - 2009-07-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIX - Reisverhale Finale weergawe van Hannes Steyn se verhaal: Tweespoor-kronkelpad Kurt is moeg. Sy lyf is seer. Sy gemoed veel erger. Veral vanmiddag. Vir meer as twintig dae al ry hy nou dié eentonige pad Galgeberg toe en terug. Die werkgedeelte kan nog gaan. Dit is ’n selfoonperseel wat hy bo-op die berg buite McGregor bou. Dis nie soseer die fisiese aanslag op sy 43-jarige lyf wat pla nie. Selfs die laaste stuk gruispad die berg uit...

SkryfNet XIX: Vir Oulaas
Katryn Penberthy - 2009-07-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIX - Reisverhale Finale weergawe van Katryn Penberthy se verhaal: Vir oulaas "Oom Pieta is toe gisteraand oorlede," lui my sus se e-pos-boodskap. "Die begrafnis sal seker Woensdag of Donderdag wees." Ek skakel my rekenaar af en gaan sit op die stoep, toegewikkel in ’n kombers, stomende koffiebeker in die hand. Meimaand in Seattle is koud en nat, al is dit lente. Oom Pieta, jongste broer van my ma. Dis nie asof die nuus onverwags...

SkryfNet XIX: Van Kaïro na Alexandrieë: 3de Klas
André Ferro - 2009-07-23
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIX - Reisverhale Finale weergawe van André Ferro se verhaal: Van Kaïro na Alexandrië: 3de Klas Kaïro skrik vroegoggend wakker na ’n rustelose nag. Die stad staan onwillig op en gooi die kombers van nag langs hom neer. Sonder sukses probeer hy die alomteenwoordige besoedeling uit sy oë vee. Deur die rookmis kyk hy na die ou vuil geboue. Dit staar strak terug na hom. Op die ongelyke...

SkryfNet XIX: Rugreis na gister
Kobie Coetzee - 2009-07-22
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIX - Reisverhale Finale weergawe van Kobie Coetzee se verhaal: Rugreis na gister Dit was herfs toe ek hulle ontmoet het: die jong man met ‘n ou vrou op sy rug. Soos in ‘n skyfies-vertoning sien ek hulle dán verskyn, dán verdwyn tussen die oranje en geel en rooi en brons glorie van Noord-Korea se Diamantberge. Ek sit by ‘n rusplekkie teen die steilte wat ek pas kafgedraf het – enersyds om net bietjie my kuite...

SkryfNet XIX: Die Madonna op my boekrak
Margarethie Bredenkamp - 2009-07-22
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XIX - Reisverhale Finale weergawe van Margarethie Bredenkamp se verhaal: Die Madonna op my boekrak "Segovia, jy móét Segovia toe gaan," het José my opgewonde aangemoedig toe hy hoor ek beplan ‘n reis na sy geboorteland, na Spanje. Ek en Sophi het graag by die bakkery oorkant sy groentewinkel koffie gedrink en José het dikwels oorgestap as hy ons daar sien sit. Vurig begin hy vertel van die waterleiding...


<< 1 2 3 4 9 >>