Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools

Skole | Schools


<< 1 2 3 >>

Marius Weyers: Teaterreus met voete plat op die aarde
Adriaan Louw - 2008-10-08
In die Rooi Els-reservaat, met Klein-Hangklip wat agter my lê, stap ek op en af met die stowwerige grondpaaie op soek na die pampoenkleurige huis, Emoyeni, van Marius en Evette Weyers. Marius is seer sekerlik een van ons land se top-akteurs en Evette ʼn internasionaal bekende beeldhouer.Ek volg die oprit van hulle woning tot by die tuinhekkie, waar twee groot waghonde my inwag. Gelukkig kom Marius net betyds tot my redding en lei my die huis binne. ʼn Plakkaat van Paljas, ʼn fliek...

The search is on for the hottest learners in the kitchen!
2008-10-04
Move over Jamie Oliver! The search is on for the Heinz Junior Chefs of the Year.With more and more young people interested in culinary issues and some looking to make it their careers, Heinz are once again hosting an exciting new young chefs' competition where high-school learners from around Tshwane will take part in an exciting mystery basket chef's competition.The event takes place on October 11 at the Pro Arte campus in Alphen Park in Tshwane. Sixteen teams - comprising two members -...

Hundreds of young people have been switched on to basketball, as the Kasi Basketball Tour roadshow travelled through Gauteng's townships to promote this exciting sport
2008-10-04
Already, over 400 children, technical officials and coaches have flocked to Kagiso, Thokoza, Sharpville and Hammanskraal over the last few weeks to witness the country's top hoop-shooters in action. The roadshow which was aimed at promoting basketball as a lifestyle sport of choice, particularly among the youth, and also refurbished identified basketball courts in the townships has to date been a huge success.The Kasi Basketball Tour, presented by ESPN in association with Gauteng Basketball...

Meester 13
Danie Cronjé - 2008-09-10


New books to Sophumelela Secondary School
2008-09-01
Joseph Addison once said, "Reading is to the mind what exercise is to the body." Supporting this sentiment, online retailer kalahari.net earlier this year launched a book drive in conjunction with community support and fundraising programme, MySchool. The aim of the ongoing project is to give as many books as possible to schools that cannot afford to buy their own books and so to give learners the opportunity to exercise their minds through reading.After three months of donations, the first...

Performances of Bessie Head’s Maru for schools
2008-07-31
Directed by Phyllis KlotzPhyllis Klotz's evocative and sensitive adaptation of Bessie Head’s novel is back by public demand playing at the Market Theatre. This acclaimed production of Maru has played to over 13 000 learners throughout Gauteng over the past two years. The novel Maru is prescribed reading for Grade 12 learners, schools are advised to book early this year to avoid disappointment. Maru will be presented in the main theatre at the Market Theatre from the 21st July to the 24th August...

SBA/Metropool Oos Madiba Verjaarsdagpartytjie op 18 Julie 2008
2008-07-17
Program vir die SBA / Metropool Oos Madiba Verjaarsdagpartytjie Vrydag 18 Julie 2008 te Metropool-Oos OBOS, Nooiensfonteinweg, Kuilsrivier, Kaapstad.1. 12h00: Verwelkoming – Metropool-Oos Amptenaar2. 12h15: Voorlesing van verjaarsdagwense deur skole se leerderleiers (Hoërskool Malibu, Tuscany Glen, Eersterivier, Brackenfell, Manzimthombo, Matthew Goniwe)3. 12h45: Lesing en Power Point-aanbieding oor Madiba se lewe4. 13h00: Oorhandiging van sertifikate aan skole en geskenke aan leerders5. 13h15:...

‘Smart Living’ YES Drama Festival at the Artscape Theatre on July 18
2008-07-14


Meester 12
Danie Cronjé - 2008-07-07


Mzansi's hippest snack launches a brand new flavour
2008-07-03
Hola, all you chompers out there! Niknaks, Mzansi’s hippest snack, is launching a brand new flavour and will be scorching up the country’s major centres with a roadshow in July and August.Niknaks has become renowned as the flavour of youth and, after extensive research into what makes South African taste buds tick, this streetwise snack will soon be available in an awesome new flavour – Cheese and Sweet Chilli. Cape Town, Joburg and Pretoria will all get a taste of the action as...

Standard Bank National Youth Jazz Festival adds to Grahamstown’s highlights for 2008
2008-06-05
The 16th Standard Bank National Youth Jazz Festival will take place in Grahamstown concurrent with the National Arts Festival, and it promises to be a great festival. 300 students, 40 teachers and 80 musicians from 10 countries will converge on the DSG campus from Wednesday 25 June to Monday 30 June, sharing jazz ideas and experiences, interacting with professional musicians and jazz teachers and, for the very top students, being selected for the Standard Bank National Schools and Youth bands.For...

Winners of the 2008 National Eisteddfod Academy Awards
2008-05-26
Top youth performers in the arts were rewarded at the fifth annual National Eisteddfod Academy Awards which took place recently at the ProMusica Theatre in Florida Park.The National Eisteddfod Academy Awards was established in 2004 to address the need for a single prestigious platform where the best young performers in music, dance and drama could compete and showcase their talents.The full list of winners is:Overall winner: Senior – Suné Niewoudt (Ars Pulcerimus Drama Studio, Krugersdorp);...

'Malle Mei' Promosie: Op-Let Studiegidse en Eksamengidse vir Afrikaans Literatuurstudie
2008-05-13
Dit is weer daardie tyd van die jaar: Junie-eksamens is om die draai!SeiKlo Uitgewers bevorder Afrikaans Literatuurstudie met hul trefferreeks, Op-Let Studiegidse en Eksamengidse. Op-Let is ‘n akroniem vir “Opvoedkundige Letterkunde”, en dis presies wat SeiKlo Uitgewers bevorder met hul opwindende Op-Let Reeks vir Afrikaans Literatuurstudie. Die Op-Let Reeks Studiegidse en Eksamengidse sluit om die volgende in:• Op-Let Studiegidse vir Afrikaans Literatuurstudie is vir 2008...

Online retailer launches book project
2008-05-13
Following the success of its book project with Minki van der Westhuizen, online retailer kalahari.net announced the launch of a new book project in conjunction with MySchool, a leading community support and fundraising programme. This project aims to donate as many books as possible to a disadvantaged school every quarter, over the next twelve months. “Although our business stretches over various product categories, books have always been a major part of our business. Through this ...

Meester 11
Danie Cronjé - 2008-04-16


Meester 10
Danie Cronjé - 2008-03-19


Afrikaans-onnies, wen ʼn prima geskenkpakkie met jou lekkerste toets en memo
2008-03-19
Afrikaans-opvoeders,Stuur jou mooiste, lekkerste toetsvraestel (Huistaal of Addisionele Taal) saam met die memorandum aan LitNet se KlasKamer en staan die kans om die volgende boeke en DVD te wen:David Kramer se Karoo Kitaar Blues (DVD)Hergé se Die avonture van Kuifie: Bestemming Maan (Human & Rousseau)Ingrid Jonker se Versamelde werke (Human & Rousseau)Amanda Botha en Sheila Cussons se keuse uit die digter se nie-religieuse poësie, Die asem wat ekstase is (Tafelberg)Melanie Grobler...

Goggatjie se 3de en 4de CDs nou beskikbaar
2008-03-06
“Hallo Maatjies! Dis ek – Goggatjie.”Goggatjie vier sy 3de CD met ‘n uitstappie na die Wildtuin! Die CD fokus op 3 lekkerluister stories, 9 kindergedigte en 2 liedjies rondom diere en die Wildtuin. Goggatjie speel weer lekker met die kinders, verskaf inligting en maak seker dat werklike dieregeluide die storievertel prentjie voltooi.Die CD is propvol informasie oor die verskillende diere in die Wildtuin en die boekie bevat pragtige fotos wat die kinders in staat stel om...

Wen 'n kopie van Nieltjie se Stories en lag lekker saam
2008-02-26
Nieltjie se Stories is die begin van ’n nuwe reeks Afrikaanse storie-CD’s vir jong kinders.Nieltjie is ’n jong seuntjie wat baie lief is vir stories. Op hierdie CD nooi hy al sy maatjies om saam met hom te kom luister na sy stories.Tans is daar min nuwe Afrikaanse vermaak vir kinders op die mark, maar gelukkig is Nieltjie se Stories geskep om juis hierdie probleem op te los.Elke storie op hierdie eerste CD word op ’n prettige en komiese manier vertel en het opwindende agtergrondmusiek...

Loopbaan-Ekspo lok talle in Kaapstad
Melt Myburgh - 2008-02-11
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het van 1 tot 3 Februarie 2008 'n Loopbaan-Ekspo aangebied by Kunstekaap in Kaapstad. EKM Dido en Jan-Jan en Marilize Nagtegaal het op LitNet se uitnodiging werkswinkels aangebied oor beroepsmoontlikhede vir matriekleerders. Melt Myburgh het foto's geneem. Christa van Louw van die SBA en Ria Olivier, redakteur van Die Plaaswerf. ...

Graad 9 Huistaal ''Jakkals en Wolf''-taalwerkmodule
ICS - 2008-02-05


Meester 9
Danie Cronjé - 2008-02-04


LitNet span saam met die SBA vir 2008 se Afrikaanse Loopbaan-Ekspo
Melt Myburgh - 2007-11-22
Tydens 2008 se Suidoosterfees in Kaapstad sal ʼn Afrikaanse Loopbaan-Ekspo vir graad 12-leerders wat in taal belangstel, aangebied word. LitNet is een van die SBA (Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans) se vennote in dié gebeurtenis wat vanaf 1 tot 3 Februarie in die Sanlam-tent gehou sal word.Hierdie is ʼn unieke en opwindende geleentheid vir eerste- en tweedetaalsprekers van Afrikaans om meer te wete te kom in die:Bywoning van hierdie Loopbaan-Ekspo sluit in GRATIS vertonings,...

Meester 8
Danie Cronjé - 2007-10-31


Afrikaans-onderwysers, kyk na hierdie voorbeelde van Trippel-H se lesmateriaal!
Melt Myburgh - 2007-10-24
Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.Vir nog voorbeelde, kyk hier:Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede Taal-leerders, en'n Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen".As jy jou lewe maklik wil maak deur vir elke leerder in jou klas Trippel-H-studiegidse te bestel, klik hier.Uiteindelik is daar iemand wat onderwysers se behoeftes ernstig...

Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG, graad 11-12: Leesbegrip- en Taaltoets
Melt Myburgh - 2007-10-12
Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG Graad 11-12 Leesbegrip- en Taaltoets Totaal: 40 VOORSKRIFTE: 1. Laat ‘n reël oop tussen jou antwoorde.2. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae.3. Skryf so netjies en leesbaar moontlik. VRAAG 1 Lees die strokie van Philip de Vos en Piet Grobler uit De Kat wat hier afgedruk is en beantwoord dan die vrae wat volg in VOLSINNE en sover moontlik IN JOU EIE WOORDE, tensy anders gespesifiseer. 1.1 Na watter gebeurtenis het Sara se hare skielik...

Trippel-H se produkte vir Addisionele Taal-leerders en onnies in 2008
Trippel-H - 2007-10-01
TRIPPEL-H HULPBRONNE/RESOURCES Tel: 021-6897411Faks: 086 6100157Terme:Kontant met bestelling.Pryse sluit posgeld / afleweringskoste in. BESTELVORM (Merk jou keuse en die hoeveelheid hier onder) Naam van skool: _________________________________________________________Afleweringsadres: ________________________________________________________Poskode: ________ Telefoon:__________________ Faks: _______________________ Kontakpersoon by die skool: ___________________________________________________Datum:...

Trippel-H: Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen"
Trippel-H - 2007-10-01
DIE KAMPIOEN The ChampionRiëtte Hugo die the skoot shot KNAL BANG(S) sy lyf is ‘n plat lem his body is a flat blade water insny cuts the water onderwaterasemophou underwaterholdingbreath ...

The Western Cape Rock Challenge is around the corner!
3 & 5 October - 2007-09-12
With events already taken place in Durban and Johannesburg, Cape Town is next to experience this rocking competition. The ARA Be Your Best™ Rock Challenge™ is a national performing arts event, targeting both primary and secondary school learners, promoting positive lifestyle messages. The focus of the ARA Be Your Best™ Rock Challenge™ is on young people being the best they can be without the use of tobacco, alcohol or other drugs and abstaining from sexual activity which can...

Gauteng learners say no to alcohol, drugs and sex
6 September 2007 - 2007-09-06
More than 2000 learners came together at the Standard Bank Arena for the 2007 ARA Be Your Best™ Rock Challenge™ in association with City Vision. Fourteen primary schools each had 6 minutes on stage to speak out about a social issue affecting their everyday lives. Rhythm, choreographed dance moves and loads of self-confidence entertained the audience on the first night of the 2-day tour. This national event kicked off in Durban and will finish in Cape Town in October. Healthy lifestyle...

Meester 7
Danie Cronjé - 2007-08-31


Primary School learners' plead against alcohol, drugs and abuse
2007-08-27
More than 1800 primary school learners from Pietermaritzburg and Durban spoke out at the first leg of the 2007 ARA Be Your Best™ Rock Challenge™ held at the Durban Exhibition Centre on 21 August. Twelve schools had 6 minutes each on a professionally built stage to express social issues that they are faced with on a daily basis. Themes chosen by the learners included issues related to the use of alcohol and drugs, as well as HIV/Aids and abuse at home. “The Rock Challenge™...

Die Keiser op die planke!
Augustus - 2007-08-06
Cape Heart Teater Groep gaan Bartho Smit se verwerking van die klassieke stuk, Die Keiser, opvoer (gegrond op Hans Christian Andersen se sprokie, Die Keiser se klere). Geskryf in 1977 en in 1979, is die stuk bekroon met die Perskorprys vir Letterunde. Die storie bly tydloos met 'n revolusionêre ondertoon wat net so sterk tot volwassenes as kinders spreek. Die werk is dan ook die voorkeurkeuse vir die Graad 12 Eerste Taal as literêre voorgeskrewe werk in die Wes-Kaap. As dramaturg kon...

Pasella studiegidse danksy Seiklo Uitgewers
SeiKlo Uitgewers - 2007-07-20
Die SeiKlo Uitgewers-span het sedert 2004 met ‘n reeks gewilde Op-Let Studiegidse vir Afrikaans literatuurstudie vorendag gekom. Op-Let (‘n akroniem vir opvoedkundige letterkunde) is klasleer- en eksamenhulpmiddels met ‘n wenresep-aanslag vir leerkragte en leerders van Afrikaans Eerste (Primêre) Taal en Tweede (Addisionele) Taal vir grade 10, 11 en 12.Die alomvattende Op-Let Studiegidse is in ooreenstemming met die grondslag van uitkomsgebaseerde onderwys ontwerp, en is ongetwyfeld...

Kestell Lentefees
29ste September 2007 - 2007-07-20


Douwe op jou drumpel: Onderwys of opvoeding?
Douwe van der Zee - 2007-07-18
Daar is dikwels gesê dat die taak van ‘n onderwyser is om kinders te leer, en dat opvoeding die taak van ouers is.Miskien het dit in die verlede gegeld, maar dit geld nie vandag meer nie. Daar is vandag bitter min ouers wat werklik kwaliteit-tyd aan hul kinders bestee, soms vanweë omstandighede en soms vanweë hul eie keuses.Sover dit my aangaan is die onderwys vandag seker omtrent die belangrikste beroep wat daar is. Vir baie kinders is onderwysers hul belangrikste rolmodelle....

Om eerlik te wees ... Om net aan die gang te kom
Jasper van Zyl - 2007-07-18
Dis altyd moeilik om te begin. Enige skrywer sal jou vertel (en jy sal weet as jy self skryf) dat dit moordend is om te begin met 'n skryfstuk. Dis altyd moeilik om te begin draf. Dis moeilik om te begin werk, veral as jy die oggend by die Wimpy op Gansbaai (ja, Gansbaai het 'n Wimpy!) moet begin kelner speel.Maar die heel, heel moeilikste, is om te begin swot.Ek weet van geen mens op die ganse aardbol wat daarvan hou om te begin swot, om sy/haar kop te vul met die "wonderlike kennis",...

UCT is looking for Senior Lecturer/Lecturer in Music SA College of Music
Application closing date: 24 July 2007 - 2007-07-03
We invite applications for appointment as soon as possible. We are seeking expertise in the area of Music Theory and Analysis, and History of Music, as well as the teaching of Foundation courses in Music Theory and General Music Knowledge. As the successful candidate at Senior Lecturer, level you will have an already established record of publication in relevant areas of interest and at Lecturer level, an emerging research profile will be required. Experience in teaching at university level will...

Graad 11 & 12 Eerste Addisionele Taal: Poësie-les - ''’n Student skryf aan sy meisie'' deur Hennie Aucamp
Melt Myburgh - 2007-06-25


Meester 6
Danie Cronjé - 2007-06-14


Hou jou kinders besig die skoolvakansie
2007-06-11
Dis Winter en almal kry lekker koud. Ongelukkig beteken dit dat jou kinders die vakansie baie huisgebonde gaan wees. Om dan nie eers te praat van siek kinders wat besig gehou moet word nie. Gelukkig het die webwerf www.kinderwerf.co.za nou die oplossing. Ons is opgewonde om ons Winteraktiwiteit-e-boek bekend te stel. Hierdie aktiwiteitsboek is elektronies beskikbaar en bestaan uit wonderlike oorspronklike aktiwiteite om jou kinders besig te hou in die koue ledige wintersure! Die e-boek bevat aktiwiteite...

Lizz Meiring Dramawerkswinkel
9 Junie 2007 - 2007-05-30
‘n Dramawerkswinkel vir onderwysers en senior leerlinge word op 9 Junie 2007, vanaf 10vm tot 1nm by die Hoërskool Delta Park, Standard Rylaan, Blairgowrie deur Lizz Meiring aangebied.Die werkswinkel is gerig op aspekte rondom die opvoer van produksies. Aandag sal gegee word aan die keuse van gepaste tekste, produksiewenke en –bestuur en opvoerregte. Regiewenke vir komedies, drama’s, kabarette, revues, musiekblyspele en pantomimes word ook behartig en begrotings, inskrywing...

Douwe van der Zee oor dissipline
Douwe van der Zee - 2007-05-23
“My father did not tell me how to live. He lived, and let me watch him do it.” - Clarence Budinton Kelland Ek lees met belangstelling die skrywes oor dissipline. My spesifieke belangstelling het baie te make met my eie ervarings in en bespiegelings oor die onderwys. ‘n Aantal mense het al daarop gewys dat die simptome van ADD en ADHD presies die gedragspatrone is waarvan onderwysers nie hou nie. Baie van...

Vyf vinnige vrae aan Antjie Krog
Melt Myburgh - 2007-04-23
Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars - Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Foto: Kevin JenkinsAntjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die Waarheids-en-versoeningskommissie. Haar poësie en boeke soos Country of My Skull en A Change of Tongue word wêreldwyd gelees. Antjie is Buitengewone Professor aan die UWK. Melt Myburgh het onlangs met haar gesels.1. Jy doen die wonderlikste dinge met jou studente aan...

Vyf vinnige vrae aan Antjie Krog
Melt Myburgh - 2007-04-23
Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars: Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Antjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die Waarheid- en Versoeningskommissie. Haar poësie en boeke soos Country of My Skull en A Change of Tongue word wêreldwyd gelees. Antjie is Buitengewone Professor aan die UWK. Melt Myburgh het onlangs met haar gesels.1. Jy doen die wonderlikste dinge met jou studente aan die UWK. Vertel my asb...

Meester 5
Danie Cronjé - 2007-04-04


Om 'n legende op te som: Sebastian Wolfaardt gesels met Philip de Vos
Sebastian Wolfaardt - 2007-04-04
Hoe som 'n mens 'n legende soos Philip de Vos op? Musikant? Skrywer? Fotograaf? Of koning van die limeriek? Baie min kunstenaars kry dit reg om al dié dinge tegelyk in 'n enkele beroep saam te trek. Philip is een van hulle. Sy limerieke en stories is nes sy lewe – energiek en sprankelend. Sy eie lewe was mos hoeka die inspirasie vir sy “eerste” boek, Karel Van Krieketstraat. Lg is egter nie die eerste boek van Philip wat gepubliseer is nie. Soos 'n opgewonde seun vertel...

Van Matieland tot Engeland
Judith de Villiers - 2007-03-28
Vandag is dit presies twee jaar, twee maande en twee dae sedert ek Suid-Afrika verlaat het. Om die waarheid te sê, slegs tien dae nadat ek my finale NOS-eksamen (vir die ouer garde: moenie vandag die fout maak om van 'n HOD te praat voor 'n NOS-dosent nie; dis 'n vreeslike sensitiewe storie) op Stellenbosch geskryf het, het ek uit dié studentedorp gevlug. Ek het my ontvlugting geneem uit 'n omgewing waarin ek my vir vyf jaar lank verloor het. Vir vyf beautiful jare het die studentelewe...

Lonkie onbeperk: Taalversorging is sexy
Lonkie Mackenzie - 2007-03-20
Volgens die Britse skrywer en opvoedkundige Philip Pullman is taalversorging ’n manifestasie van die liefde. If you love something, sê hy, you want to look after it. Dalk is dít waarom ek so afgeskeep voel by die lees van Afrikaanse koerantberigte vol foutiewe of afwesige lees- en skryftekens, bengelende en ontbrekende verbindings-s’e, bisarre woordafkappings en brabbelsinne vol ongeskrapte woordrommel. Ook advertensies loop kwaai deur. Kort...

Vyf vinnige vrae aan Reinet Nagtegaal
Melt Myburgh - 2007-02-28
Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en minder speelse) vrae aan haar gestel: Reinet, jou nuwe roman Abra K'Dabra word binnekort op die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Is daar hekse en toorgoed in die boek, of wend jy jou soos Madonna tot die Kabala? Te-he-he! Hekse en toorgoed,...


<< 1 2 3 >>