Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education

Opvoeding | Education


<< 1 2 3 4 16 >>

SkryfNet XXIII: afgedwaalde (finale weergawe)
Adri Swart - 2010-03-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Finale weergawe van Adri Swart se gedig: afgedwaalde die nag is vroegryp alles slaap koppies, pierings, selfs ’n langoor-hus net ek wat oop-oog skaapsterre tel (as een verskiet) die dreuning van ’n Cessna versteur die ritme sodat ek weer van voor af moet minus en die afgedwaalde plus in my voet wat slaap (gelukkige hy) maak sterre blinkoog nes kry dan sy lê aan jou kant van die bed waar slag...

SkryfNet XXIII: kliptuin (finale weergawe)
Adri Swart - 2010-03-10


SkryfNet XXIII: Digterdroom (finale weergawe)
Elmarie Viljoen - 2010-03-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Finale weergawe van Elmarie Viljoen se gedig: Digterdroom Elke aand skryf sy haar skaamwit nagrok versigtig vol gedigte: verse met roerlose klanke en ritme wat skaars ritsel soos sagte papier. So raak sy dan aan die slaap: geklee in strofes sonder some en skewe-naat-rympatrone, en bly droom van eendag waarlik digter wees. Maar een nag (die maan ’n toe oog in die lug) sterf sy in die rok,...

SkryfNet XXIII: Hondelewe (finale weergawe)
Elmarie Viljoen - 2010-03-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Finale weergawe van Elmarie Viljoen se gedig: Hondelewe Een môre kon hy, met dowwe pels en droë snoet, sy waterbak nie meer haal nie. Baas moes toe God speel en besluit dat Wagter lank genoeg geleef het: sy blaf is weg, so ook sy byt. Maar vanoggend in die spieël lyk selfs Baas se oë skielik dof en – vooruitbepaal, dog onverwags – kry nog ’n hond sy dag.<<...

Artistieke oorsprong en oorspronklikheid by Nietzsche en Heidegger
Frikkie Potgieter - 2010-03-09
Artistieke oorsprong en oorspronklikheid by Nietzsche en Heidegger Frikkie Potgieter Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kunste en Musiekwetenskap, UNISA LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming: Artistieke oorsprong en oorspronklikheid by Nietzsche en Heidegger Die hedendaagse wêreldwye bestuursmanie,...

Verskille in nieverbale kognitiewe vermoëns van eentalige teenoor tweetalige meisies
Gert Kruger - 2010-02-23
Verskille in nieverbale kognitiewe vermoëns van eentalige teenoor tweetalige meisies Gert Kruger Departement Sielkunde, Universiteit van Johannesburg LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming: Verskille in nieverbale kognitiewe vermoëns van eentalige teenoor tweetalige meisies Die doel van hierdie...

SkryfNet XXIV: Chanette Paul se tweede verslag
Chanette Paul - 2010-02-18
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede verslag deur Chanette Paul van: Lizanne Kruger: "Loop soos die glas" Kate Coetzee: "Die erfstuk" Ansie de Kock: "Om te bly vier" Margarethie Bredenkamp: "Visse laat nie spore nie" Adriaan Coetzee: "Bloedlus" Nota aan al vyf skrywers Alhoewel daar graadverskille is, het ek by elkeen van die herskrywings goeie verbetering gesien. Gaan lees weer my vorige nota aan...

SkryfNet XXIV: Wilna Adriaanse se tweede verslag
Wilna Adriaanse - 2010-02-17
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede verslag deur Wilna Adriaanse van: Lizanne Kruger: "Loop soos die glas" Kate Coetzee: "Die erfstuk" Ansie de Kock: "Om te bly vier" Margarethie Bredenkamp: "Visse laat nie spore nie" Adriaan Coetzee: "Bloedlus" Lizanne Kruger: "Loop soos die glas" Beste Lizanne Met die deurlees van jou verhaal kan ek sien dat jy daaraan gewerk het. Die probleem is egter...

Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009)
Tot lof van ’n vroulike stem

Zandra Bezuidenhout - 2010-02-17
Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009) Tot lof van ’n vroulike stem Zandra Bezuidenhout LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming Christine D’haen het besondere luister aan die Vlaamse poësie verleen. Haar afsterwe in September 2009 bied die geleentheid...

SkryfNet XXIV: Wilna Adriaanse se tweede verslag
Wilna Adriaanse - 2010-02-11
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede verslag deur Wilna Adriaanse van: Lizanne Kruger: "Loop soos die glas" Kate Coetzee: "Die erfstuk" Ansie de Kock: "Om te bly vier" Margarethie Bredenkamp: "Visse laat nie spore nie" Adriaan Coetzee: "Bloedlus" Nota aan al vyf skrywers Alhoewel daar graadverskille is, het ek by elkeen van die herskrywings goeie verbetering gesien. Gaan lees weer my vorige...

SkryfNet XXIII: Lina Spies se tweede verslag
Lina Spies - 2010-02-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede verslag deur Lina Spies van: Adri Swart: "Afgedwaalde" en "Kliptuin" Bibi Slippers: "Tweede maal tropies" en "Krisis" Elizabeth Kendall: "Nokturne" en "Herlewing" Elmarie Viljoen: "Vryevers" en "Hondelewe" Hendrik Botha: "Grafskrif" en "Donor" Adri Swart: "Afgedwaalde" en "Kliptuin"...

SkryfNet XXIII: Andries Bezuidenhout se tweede verslag
Andries ''Roof'' Bezuidenhout - 2010-02-10
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede verslag deur Andries Bezuidenhout van: Adri Swart: "Afgedwaalde" en "Kliptuin" Bibi Slippers: "Tweede maal tropies" en "Krisis" Elizabeth Kendall: "Nokturne" en "Herlewing" Elmarie Viljoen: "Vryevers" en "Hondelewe" Hendrik Botha: "Grafskrif" en "Donor" ’n Paar algemene opmerkings voor ek spesifieke...

Gay- en queer-kodes in geanimeerde films
Terrence R Carney - 2010-02-09
Gay- en queer-kodes in geanimeerde films Terrence R. Carney Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Unisa LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming: Gay- en queer-kodes in geanimeerde films Vroeë Hollywood-films het van bepaalde kodes en betekenare gebruik gemaak om sekere aspekte wat...

Hans Christian Andersen: Die seun wat nooit grootgeword het nie …
Alex B Broadway - 2010-02-03
Hans Christian Andersen is ’n naam wat amper alle kinders en grootmense op die aardbol sekerlik ken. Sy sprokies is al in meer as 150 tale vertaal, en is ook al aangepas tot verskillende media soos Disney-films en kleurvolle musiekblyspele. Hy is op 2 April 1805 gebore, en dié datum staan in verskeie lande as Nasionale Kinderboekdag bekend. As kind het sy ouma vir hom stories vertel van hoe die Andersen-familie van Deense koninklikes is, en...

Die stand van die demokrasie in Suid-Afrika: ’n kritiese perspektief
Chris Nelson - 2010-02-02
Die stand van die demokrasie in Suid-Afrika: ’n kritiese perspektief Chris Nelson Fakulteit Krygskunde, Universiteit van Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming: Die stand van die demokrasie in Suid-Afrika: ’n kritiese perspektief Meer as vyftien jaar nadat Suid-Afrika die volle...

Fun with Words
2010-01-21
FUN WITH WORDS (Grade 4) is being developed according to the guidelines set out in the Work Schedule distributed to schools during 2009. FUN WITH WORDS comprise weekly units that will add context to all the work as set out in the schedule. Each week's unit includes a weekly planner, a note to educators, a memorandum and, where appropriate, flash cards and assessment rubrics. The worksheets and activities may be used in many ways; however, suggestions on how to use the material will be included...

//Gãuwa dwaal vennag: Anna M Louw se Kroniek van Perdepoort ondergrawe deur trieksters en transdans
Gitte Postel - 2010-01-20
//Gãuwa dwaal vennag: Anna M Louw se Kroniek van Perdepoort ondergrawe deur trieksters en transdans[1]Gitte Postel Department of Language and Literature, Nelson Mandela Metropolitan UniversityVertaal deur Marius Crous LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming: //Gãuwa dwaal vennag: Anna M Louw se...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste telegraafkantoor in Suid-Afrika
2010-01-19
Eerste telegraaflyn, DieprivierDie eerste telegraaf het in 1860 in Suid-Afrika te lande gekom en dit sonder enige groot ophef. Dit is deur ’n private firma, te wete die Kaap van Goeie Hoop Telegraaf Maatskappy bedryf. Die telegraaf is amptelik in April 1860 tussen Kaapstad en Simonstad, oor ’n afstand van ongeveer 40 km en teen ’n koste van ongeveer £707,15 in gebruik geneem. Die lyn tussen die twee dorpe is deur houtpale (van ’n swakgehalte-hout) gedra wat...

Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling
Naòmi Morgan - 2010-01-13
Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling Naòmi Morgan Afdeling Frans, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 7 (1) – Maart 2010 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming Daar is min bronne beskikbaar oor die vertaalproses van liedjies of chansons. Na aanleiding van die onlangse vrystelling van...

SkryfNet XXIV: Om te bly vier (2)
Ansie de Kock - 2010-01-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede weergawe van Ansie de Kock se kortverhaal: Die geskenk (vroeër "Om te bly vier") Annelien plak ’n paar sakke kruideniersware op die kombuistafel neer. Sy vee die sweet van haar voorkop af. Haar inkopielys was langer as gewoonlik en die dorp weer ’n malhuis, maar ter wille van haar mense sal sy die ekstra moeite doen. Die krismisrose staan verlep. Vlekkie, haar woelige foksterrier,...

SkryfNet XXIV: Bloedlus (2)
Adriaan Coetzee - 2010-01-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede weergawe van Adriaan Coetzee se kortverhaal: In-wees (vroeër “Bloedlus”) My coathanger-kind is my enigste moord. In standerd nege, met die nuwe skooljaar op hande, storm ek die matriekbadkamers in om ’n groot nood te verlig. Daar is nie tyd om by die eerste verdieping uit te kom nie, het daardie sangoefeninge op die pawiljoene een sekonde langer geduur ... “Wat soek jy hier?” begin...

SkryfNet XXIV: Die erfstuk (2)
Kate Coetzee - 2010-01-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede weergawe van Kate Coetzee se kortverhaal: Die erfstuk “Wat? O genade, nee! Wanneer?” Roep Renè uit terwyl sy die pienk sweetband van haar kop aftrek en haar blonde hare losskud. Sy is pas terug van die gim toe haar huistelefoon lui. “Gisteraand, rustig. Sy moes die een of ander tyd gaan, Renè,” kom Debbie se ewig-geduldige stem. Renè sug en verplaas haar gewig...

SkryfNet XXIV: Loop soos die glas (2)
Lizanne Kruger - 2010-01-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede weergawe van Lizanne Kruger se kortverhaal: Loop soos die glas (sien bespreking tov taalgebruik aan einde van verhaal) Klaas kom staan by die agterdeur. “Daai vrou van my, ons verstaan mekaar nie. Nou, sy dra die baba van my bloed, maar nou, sy slaap by die ander man. My kind gaan mos siek word. Sy moet net weet, as sy breek met my, sy sal lê tussen die wind en die hemel.” Rin kan sien dat...

SkryfNet XXIV: Visse laat nie spore nie (2)
Margarethie Bredenkamp - 2010-01-05
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIV - Prosa Tweede weergawe van Margarethie Bredenkamp se kortverhaal: Visse laat nie spore nie Marelize kies die tafel met oorleg, bietjie privaat, maar so dat sy die ingang kan dophou. ’n Lang man met ’n blink bles aarsel kort daarna in die kosyn. Henk Pistorius, weet sy toe hy aangestap kom. Hulle bestel koffie. Sy praat onbeholpe oor die weer, die baie reën, die stand van die damme. Die koffie kom. Sy skeur die...

LitNet Akademies Jaargang 6(3) - Desember 2009
2009-12-21
LitNet Akademies: Desember 2009 Jaargang 6(3) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai. Inhoudsopgawe Die poeliesman het ’n gun: Die prestasie van Kaapssprekende plattelandse leerders op ’n Afrikaans-medium taaltoets wat dialek-neutraal sou wees pp. 1-15 Frenette Southwood en Ondene van Dulm - Universiteit van Stellenbosch Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai ...

“ik hoop dat je mij toch verstaat”– Ad Zuiderent se stemposgedig oor Venda
Ena Jansen - 2009-12-09
“ik hoop dat je mij toch verstaat” – Ad Zuiderent se stemposgedig oor Venda Ena Jansen Navorsingsgenoot Universiteit van Johannesburg; Vrije Universiteit en Universiteit van Amsterdam LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming “ik hoop dat je mij toch verstaat” – Ad...

"ik hoop dat je mij toch verstaat” – Ad Zuiderent se stemposgedig oor Venda
Ena Jansen - 2009-12-08
"ik hoop dat je mij toch verstaat” – Ad Zuiderent se stemposgedig oor Venda Ena Jansen Navorsingsgenoot, Universiteit van Johannesburg; Vrije Universiteit van Amsterdam LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 ...

Enkele tendense en uitdagings op die koppelvlak van bevolking, ontwikkeling en omgewing in Suid-Afrika
André Pelser - 2009-12-08
Enkele tendense en uitdagings op die koppelvlak van bevolking, ontwikkeling en omgewing in Suid-Afrika André Pelser Departement Sosiologie, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming Enkele tendense en uitdagings op die koppelvlak van bevolking, ontwikkeling en...

SkryfNet XXIII: Grafskrif (2)
Hendrik Botha - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Hendrik Botha se gedig: Grafskrif There are worse things than being alone but it often takes decades to realize this and most often when you do, it’s too late, and there’s nothing worse than too late. - Charles Bukowski Na byna dertig jaar, skoolgetuigskrif in die hand wat tussen...

SkryfNet XXIII: Donor (2)
Hendrik Botha - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Hendrik Botha se gedig: Donor My hart op veertig by sy bruikbaarheid verby, my niere uitgeloog op vyftig, die lewer verskrompel deur oordaad en die longe hygend, onherroeplik verniel deur teer en nikotien maar ek stuur vir jou my oë, in lewe blou, om die korneas oor te plant sodat jý met ander oë na dieselfde son en sterre as ek in verwondering kan kyk, maar mag...

SkryfNet XXIII: Nokturne (in die plek van “Hartsake”)
Elizabeth Kendall - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Elizabeth Kendall se gedig: Nokturne my kersie brand ’n klein wit lig teen die stilte van ’n pikswart nag waar alles sag asemhaal en wag uit my vulpen se mond rol dapper woorde oor vlaktes wit papier waar ek hier in vroeë-oggend sit en kyk hoe skadutonge skugter teen die mure lek ons huis se krag is af geen internet of helder lig die yskas stil en dood en...

SkryfNet XXIII: ’n Gedig vir Chris (2)
Elizabeth Kendall - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Elizabeth Kendall se gedig: Herlewing (’n Gedig vir Chris) Jy het na my gekom op ’n dag toe die garsland aan doodgaansiekte wou beswyk toe die kruike leeg en koud en krakerig was toe niks meer nêrens op ’n plek wou pas toe alles halfmas hang. Tog het die wind gedraai en dans verdwaalde klanke nou soos druppels tussen my en jou. Koring en gars staan blinkvet in die aar...

SkryfNet XXIII: Vryevers (in die plek van “’n Herfsgedig”)
Elmarie Viljoen - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Elmarie Viljoen se gedig: Vryevers Eens op ’n tyd het sy haar skaamwit nagrok versigtig vol gedigte geskryf: verse met klanke wat nog roerloos lê en ritme wat skaars ritsel soos sagte papier. So het sy dan elke aand aan die slaap geraak: geklee in strofes sonder some en skewe-naat-rympatrone, en só gehoop om dalk een oggend as digter te ontwaak. Maar een nag...

SkryfNet XXIII: Hondelewe (in die plek van “Desember”)
Elmarie Viljoen - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Elmarie Viljoen se gedig: Hondelewe Daar kom ’n tyd wanneer die hond met dowwe pels en droë snoet die waterbak nie meer kan haal nie en wakker word in eie bloed. Die onus rus dan op die baas om God te speel en te besluit dat Wagter nou genoeg geleef het: sy blaf is weg, so ook sy byt. Maar dan kom daar ’n ander tyd – vooruit bepaal, soms onverwags –...

SkryfNet XXIII: Krisis (2)
Bibi Slippers - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Bibi Slippers se gedig: Krisis Yalkarra[i] bring droogte na die leë land en ek keer ’n glas water op die mat voor my lessenaar om. Ek verstar, verstaan wat die nat vlek voorspel … Die aardbol trek sy voorkop op ’n plooi “Alles sal verander,” sug die see. Vloedgolwe vrees en verwarring spoel sewe soorte eko-vriendelike waspoeier in die chaos...

SkryfNet XXIII: Ek woon weer in die trope (2)
Bibi Slippers - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Bibi Slippers se gedig: Tweede maal tropies (Ek woon weer in die trope) Op pad terug van die mark af besef ek wìl hier wees, by jou. Ek pak ons oes op die tafel uit verdeel my vertelling in hoofstukkies vrugte; transponeer versigtig na die vreemde toonaard van jou tong: hierdie piesangs: die vallei naby Melmoth as mens amper terug in Empangeni is; hierdie papaja:...

SkryfNet XXIII: Kliptuin (in die plek van “Gestenig”)
Adri Swart - 2009-12-07


SkryfNet XXIII: Afgedwaalde (in die plek van “Verlange”)
Adri Swart - 2009-12-07
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Tweede weergawe van Adri Swart se gedig: Afgedwaalde selfs die voëls slaap maar laat my die sterre tel soos skape in die middel van die nag (as een verskiet) en iemand vlieg ʼn twee-seater wat net my somme deurmekaar kom hel sodat ek weer van voor af moet minus en die afgedwaalde plus in my voet wat slaap (gelukkige hy) maak sterretjies flikkerend nes soek dan die afwesigheid in die holte van ons bed waar...

Die “wil tot vernuwing”: N.P. Van Wyk Louw en Afrikaneridentiteit in die vroeë 20ste eeu
Karin Cattell - 2009-12-03
Die “wil tot vernuwing”: N.P. Van Wyk Louw en Afrikaneridentiteit in die vroeë 20ste eeu Karin Cattell Departement Linguistiek en Literatuurwetenskap, Universiteit van Johannesburg LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai “‘[T]hrough [the] recovery of the capacity of language...

“Dolosse as plaaslike munt”: Geld en die Kuniese filosowe
Phlip Bosman - 2009-12-02
“Dolosse as plaaslike munt”: Geld en die Kuniese filosowe Phlip Bosman Unisa, Departement Klassieke en Wêreldtale LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming Die artikel bied ’n interpretasie aan van Diogenes van Sinope se voorstel om, in sy ideale staat, die muntstelsel met dolosse...

Skrywer in die kollig: Francois Bloemhof
Adriaan Louw - 2009-12-02
Met meer as 45 boeke op die mark is Francois Bloemhof een van Suid-Afrika se grootste skrywers. Adriaan Louw het vinnig by hom gaan inloer. Jy het in 2009 alleen vyf boeke vrygestel. Waar kry jy al die tyd en raak mens se idees nooit op nie? My kop het eerder te veel stories as te min; daar is ’n klomp idees wat ek nooit eens gebruik nie. Maar 2009 was dalk ’n uitsondering – ek mik definitief nie om elke jaar vyf boeke uit te gee nie. Flipom, jou jongste boek,...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste telefoon in Suid-Afrika
2009-12-01
Die eerste telefoon in Suid-Afrika is in Februarie 1878 in gebruik geneem. Die Duits-gebore Gustav Adolph Boettger het hier teen 1870 ’n horlosie-en-juwelierswinkel in Kortmarkstraat 9, Kaapstad gehad. Hy het ’n private lyn van die Telegraafkantoor na sy winkel gehuur. Sodoende was hy regstreeks in verbinding met die Koninklike Observatorium om die korrekte tyd van hulle af te kry. Elke middag om 12-uur het hy dan ’n bal wat op ’n paal bo op sy winkel was, laat val om...

Afrikaanse digters in gesprek met Breyten Breytenbach as digter
Louise Viljoen - 2009-11-26
Afrikaanse digters in gesprek met Breyten Breytenbach as digter Louise Viljoen Universiteit van Stellenbosch, Departement Afrikaans en Nederlands LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming In die Afrikaanse poësie bestaan daar ’n uitgebreide versameling gedigte waarin Afrikaanse digters...

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Eerste radiostasie in Suid-Afrika
2009-11-26
Marconi telegraafboodskap Die eerste radiostasie in Suid-Afrika is in 1910 op die Bluff in Durban geopen. Die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) was teen 1899 in ’n gevorderde stadium van onderhandelings met die Duitse firma Siemens & Halske vir die verkryging van ’n draadlose telegraafstelsel. Die stelsel is deur die ZAR bestel, maar in Kaapstad het die Britte daarop beslag gelê. Was dit nie vir die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog nie, kon die ZAR die eerste land...

SkryfNet XXIII: Lina Spies se eerste verslag
Lina Spies - 2009-11-26
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Eerste verslag deur Lina Spies van: Elizabeth Kendall: "Hartsake" en "’n Gedig vir Chris" Bibi Slippers: "Ek woon weer in die trope" en "Krisis" Adri Swart: "Verlange" en "Gestenig" Elmarie Viljoen: "Desember" en "’n Herfsgedig" Hendrik Botha: "Grafskrif" en "Donor" Algemene nota aan al vyf digters....

SkryfNet XXIII: Andries Bezuidenhout se eerste verslag
Andries ''Roof'' Bezuidenhout - 2009-11-26
Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet XXIII - Poësie Eerste verslag deur Andries Bezuidenhout van: Adri Swart: "Verlange" en "Gestenig" Bibi Slippers: "Ek woon weer in die trope" en "Krisis" Elizabeth Kendall: "Hartsake" en "’n Gedig vir Chris" Elmarie Viljoen: "Desember" en "’n Herfsgedig" Hendrik Botha: "Grafskrif" en "Donor" Algemene nota aan...

Cliff Richard: ’n Opvoedkundige waardering
Jannie Pretorius - 2009-11-25
Cliff Richard: ’n Opvoedkundige waardering Jannie Pretorius Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 6 (3) – Desember 2009 ISSN 1995-5928 Abstract Opsomming Artikel Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai Opsomming In hierdie artikel word geargumenteer dat daar gemeenskaplike hoedanighede tussen estetiese ervarings en opvoedkundige ervarings, en tussen kunstenaarskap in die wêrelde...

Wat is Honderstebolder?
2009-11-24


Holderstebolder bied aan: Skryfkompetisie
2009-11-24
Verjaarsdagkompetisie!!! Sjoe, maar die tyd vlieg!!! Holderstebolder het in November 2008 sy eerste nuusbrief uitgestuur. Om ons verjaarsdag te vier, nooi ons julle hartlik uit na ons skryfpartytjie! Stuur vir ons ’n storie, staaltjie, gediggie, letterversie of slagspreuk en jy staan ’n kans om ’n lekker boekprys geborg deur LAPA-uitgewers te wen! Pryse word toegeken aan afsonderlike ouderdomsgroepe. Skole met die meeste inskrywings kan ook ’n paar lekkerleesboeke...

Holderstebolder bied aan: Storieminute Begripstoetse vir die Grondslagfase
2009-11-24
Wat is STORIE MINUTE? STORIE MINUTE is ’n wonderlike pakket begripstoetse vir ouers en skole! STORIE MINUTE bevat 60 kort stories vir leesoefeninge (op werkvelle) of luisteroefening (op CD). Elke storie kom saam met vragies op drie verskillende moeilikheidsvlakke. STORIE MINUTE is spesiaal ontwikkel om kinders tussen 5 en 10 jaar se konsentrasie, luister- en leesvaardighede en woordeskat te ontwikkel. STORIE MINUTE is rondom die volgende 12 onderwerpe ontwikkel: My liggaam’n...


<< 1 2 3 4 16 >>