Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay

Gay


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Apfelstrudel
Francois Loots - 2009-04-16
“Apfelstrudel,” runnik Adolf. Adolf runnik altyd "Apfelstrudel". Al bedoel hy slaaikoppe of lusern, dat die seeluggie vandag lekker koel waai, of dat die Duitse eienaar van die kleinhoewe terug uit Suidwes is. Soms korrigeer Hendrik hom, want hy hoor die Duitser en die Engelse vrou wat die kleinhoewe se huis met hom deel, altyd van Namibië praat. Adolf hou nie daarvan om korrigeer te word nie en stamp dan sy voorpoot hard teen die grond en runnik: “Apfelstrudel!"...

Boekefees in Jerusalem
Egon - 2009-04-02
Die Jode is veronderstel om die mense van die Boek te wees en daar word dikwels rondom dié idee gespeel, gespot en kommentaar gelewer. Jy kan in ʼn eenvoudige Ashkanzi-huis instap en al is daar nie veel daar nie, sal daar boeke wees. Skryf, praat, debatteer is ʼn integrale deel van die Joodse kultuur - kyk maar net hoeveel Nobelpryswenners vir literatuur Jode was. En een of ander tyd kom amper almal Jerusalem toe.So ʼn maand gelede was die tweejaarlikse Boekefees hier in Jerusalem....

Well I never!
Shaundre Balie - 2009-03-10
I am standing in the corner of the dance floor next to the oversized speaker when I see him. The sound of Madonna’s classics has everyone singing along and dancing to the beat. I can’t believe it. What is he doing here? I don’t figure him for this scene or a crowd like this. Maybe he’s here with some friends. Some straight guys are under the misconception that it’s easier to pick up girls in gay clubs. Maybe it’s true, but I think it’s bullshit. I personally...

Het altyd gewonder
Andries Goosen - 2009-02-26
Gedurende my skooldae en weermagopleiding het ek dikwels daaraan gedink hoe dit sal voel om saam met ’n man in die bed te wees met die doel om seks te hê. Die tyd van my weermagopleiding het ek ’n paar keer manne gehoor in die toilette en in die donker van ons kamer. Nooit die aksie self gesien nie, net altyd die kreune van lekkerkry gehoor. Dit het my natuurlik aangespoor om ook van hierdie aksie deel te wees. Nêrens kon ek inskakel nie, en moes maar tevrede wees met...

Na die dood op Brandwacht
Danie Botha - 2009-02-26
Teen 1955 was ek, sus Dria en boetie Koos bekend met die dood. Al het Ma altyd die hoofstuk in Die Kind se Bybel oor die kindermoord en wenende moeders in Bethlehem oorgeslaan.In die stuk sandveld het die swart hoop gelê van Kaptein, die muil met sy eens drillende boude voor die ploeg. Knoetse hare, vel, hope bene. Hy verrot in die verlatenheid. Wind, son en reën laat hom verdwyn. Kalkoentjies en gousblomme slaan daar op. Af en toe skiet die swartkorhaan op van die rantjie en kondig die...

Gaza-oorlog
Egon Roth - 2009-02-17
Dis Donderdagoggend en ek sit nog in die bed en lees, koppie tee langs my, Mongane Wally Serote op my skoot. Dis heerlik stil, die vroeë-oggend-verkeer uit ons straatjie is weg, Judy is al kollege toe en ek het nog ’n halfuur voor ek moet regmaak en vertrek na die kollege waar ek klasgee. Die nuus vanoggend oor die oorlog in Gaza laat die angsgevoel diep binnekant net stywer saamtrek. Ek is te bang om my liewe student Nimrod, wie se vrou swanger is met hul eerste kind, weer te...

Egon se nuusbrief uit Israel: Gaza-oorlog
Egon - 2009-02-17
Dis Donderdagoggend en ek sit nog in die bed en lees, koppie tee langs my, Mongane Wally Serote op my skoot. Dis heerlik stil, die vroeë-oggend-verkeer uit ons straatjie is weg, Judy is al kollege toe en ek het nog ’n halfuur voor ek moet regmaak en vertrek na die kollege waar ek klasgee. Die nuus vanoggend oor die oorlog in Gaza laat die angsgevoel diep binnekant net stywer saamtrek. Ek is te bang om my liewe student Nimrod, wie se vrou swanger is met hul eerste kind, weer te...

Rachelle Greeff wen die Nagtegaal Tekspryskompetisie
2008-11-21
En ... die wenstuk van die landswye Nagtegaal Tekspryskompetisie is Die Naaimasjien deur Rachelle Greeff! Hierdie eenmanstuk, met ʼn bejaarde vrouehoofkarakter, speel af in ʼn aftreeoord waar sy terugdink oor haar lewe. Die dramaturg dra hierdie teks op aan "die ma's en oumas en grootmoeders wat soos Baboesjka-poppies in hul dogters staan." Die regisseur van Die Naaimasjien is Hennie van Greunen. Die prys behels n kontantbedrag van R30 000 plus die produksiekoste van die wenstuk,...

To an unknown boy
Johann de Lange - 2008-11-21
To an unknown boy No longer can guns be cancelled by love Roy Fuller I From slender goat-hips the boy milks the first flowers of his youth, stares into the mirror of his dying seed, ignorant of how this season's fruit are untimely crated in their juice, and buds on sprigs remain unborn and blind. Driven by a lean hunger. II Surely, death surprised you rather young: just eighteen and almost as attractive as you would have been. Unblemished. New blood on your blonde head, a cut on your downy upper...

Tongue-fuck
Johann de Lange - 2008-11-20
Tongue-fuck On your stomach, one leg pulled high, I can see where your blond leg-hair goes, grows darker and thicker, and the swollen ridge of your dick disappears between hard cheeks. Judas-eye opening wider for a rimming, fragrant bud in a bed of brown curls, ring clenched rhythmically as the first sharp pulses pump the spunk deep from my heave balls and from the red and swollen head squirt white wheels flying out across your back. Your body makes me hot for randy talk - ass and hard-on, dickhead,...

Koos Prinsloo [1957-1994]
Johann de Lange - 2008-11-20
Koos Prinsloo [1957-1994] Death is the passing ... of a living being into what Christian Boltanski calls "an absolutely disgusting pile of shit". Didier Semin Death, Didier Semin wrote in An artist of uncertainty, is the passing of a subject into the state of an object; the passing of a human being into a thing; of a friend into a corpse, a stranger: 3 o'clock in the morning, the hour of garbage cans and jingling milk bottles, they took away your gaunt blind body in a black body bag....

Two sailors pissing
Johann de Lange - 2008-11-20
Two sailors pissing after a watercolour by Charles Demuth heavy dick-holding sailors thicker even than those on the walls of Pompei pissing with sweet angelic faces aiming with strong wrists two clear flowing figures running water or arching fire dark blue uniforms against the brown-of-the-wall transparent reflections of the noon hour which they are a part of two foam-pissing sailors: that so much water, that such water-men, can hold such fire - the cold ashes of Pompei testify to this - that they...

Steam baths
Johann de Lange - 2008-11-19
Steam baths Auden, a visit The men in the sauna sweating take stock: from the fauna of the night a naked animal emerges wriggling through seaweed: its wise and furrowed face is huge, the dour shoulders, baggy skin. "It makes one think of Kafka," a tormented voice is muttering: "all is focused on obsession. All this vice, there's a touch of lunacy, isn't there? It's so mad and so ridiculous in a Dostoyevskian way. To extreme sickness, said Pascal, one must apply extreme...

Initiation
Johann de Lange - 2008-11-19
Initiation Rising nipples bear the flail of a sinuous and nippy quirt: a vicious honey-bee suspending blossomed flight. Intent the watchers watch for signalled pain and joy. And I gaze hornier how sternly and yet tenderly the boy is guided through a maze with sightless, bandaged eyes. Black leather swathes his body, (an epidermis sensual and new) tight-fitting over calf and thigh, a sweaty costume for the nude; attention clinches on the crotch -a clenched and shimmering fist. Scourged deep within...

Corona del mar
Johann de Lange - 2008-11-19
Corona del mar The young surfer with beach-white hair who waves at me and brown as the sun rides out the curved roar of a tall wave - spry wave-tumbler - is the crown of his species of marine animals and the scant swimming trunks that hold the uncut jewel the rosy coral reef of pleasure round which my lips and tongue complete a circ- ular breath slips and shimmers in the noonday sun underneath his feet the greedy sands suck as he walks by with long strides smooth and wet as a fin the surfboard a...

Almanac
Johann de Lange - 2008-11-18
Almanac They fle from me that sometyme did me seke With naked fote stalking my chambre. Sir Thomas Wyatt Where have all the beauties gone? Raoul, young boy tantalising with closed eyes, leaning back relaxed as if caught in a wet dream, a tiny bee tattooed on his dick; Judd, sulking underneath a black Stetson, his jeans pulled down, or with only boots and socks, cock clenched like a weapon in his gleaming fist; cowboy Brad, legs astride with leather-chaps, bronze bullhead-buckle belt open wide horns...

Night meeting
Johann de Lange - 2008-11-18


Gauntlet
Johann de Lange - 2008-11-18


Die perfekte kelner
Hennie Aucamp - 2008-11-12
St Peter's Basilica was built only because Cavalieri's "beautiful lips" requested it. - Anthony Heilbut, Thomas Mann: Eros and LiteratureAs it is, in three days I won't see the boy anymore, will forget his face. But not the experience of my heart. He will join that gallery about which no literary history will speak. - Thomas Mann, Diary, July 11, 1950Daar is sekere gestaltes en figure binne die wêreld van die homoërotiek wat oor die jare, en selfs oor eeue heen, iets...

Met nadruk
Danie Botha - 2008-10-28
Ter ere van Adult WorldDit is goed om nie te dikwels na die sekswinkel te kom nie. Dis opmerklik hoe suksesvol ʼn mens ná ʼn afwesigheid is. Kry sommer dadelik iemand. Nie die gewag nie. Nie die manne wat bo op die loopvlak verby jou hokkie loop nie. Of net staan en staan sonder om in te steek by gloriegat.Waarby kom dit? Jy lyk dalk nie soos ʼn ou wat elke liewe dag daar uithang nie? Vars, nuut, soos ʼn beginner? Jy voel self asof dinge nuut is. Wat's die beste tyd? Pappas...

Naak Engel
Frik Smith - 2008-09-24
Want het verschriklijke is,een mens kan niet alleen zijn.Op de duur ga je daaronherroepelijk aan kapot. (Anna Blaman)Die twee rye spore lê soos dit lê. Woestynsand kleur die een helfte van die reliëf in skakerings van lig en skadu. Die boonste helfte is ligblou met spierwit wolke. ʼn Absolute voorspelbaarheid. Rekenaargemanipuleerd. Die eentonige reliëf word oorheers deur twee rye spore wat teen die helling van die sandduin naaste aan die voorgrond een ry word. Dan is daar...

Nat latex en cowboys
Alwill Westcott - 2008-09-12
Mens kan net eenvoudig nie ʼn toebroodjie laat laminate nie, veral nie ʼn ham-en-kaas-sarmie nie. Heel eerstens gaan jy sukkel om die blerrie ding by die mond van die masjien in te kry, dan is daar nog die various sousies wat gaan uitdrup en in al die complicated dele van die masjinerie gaan indonder. En dan is daar natuurlik nog die kans dat die oorgebotterde slices deurgaans in die proses van mekaar afgly."So gebruik minder botter ..." sê Marilize al kouende aan haar veertiende...

Egon se nuusbrief uit Israel: Pole
Egon - 2008-09-09
Een van my studente vra my: “Egon, as ek luister wanneer jy vertel van jou en Judy se reise, is ek jaloers. Dit klink altyd so eksoties. Kan jy ons help om iets te beplan?" “Vir seker,” sê ek, en ‘n paar dae later ontmoet ons om haar en haar man se vakansie na Duitsland te beplan. Ons verduidelik hoe om die internet te "surf" vir goedkoop vlugte. “O nee,” sê sy verstom, “ons vlieg nie ‘charter’- of nagvlugte...

Bruid
JMT Labuschagne - 2008-07-28
“So jy gaan trou,” sê Hein.Hannes is besig om sy das reg te trek voor die vollengte spieël.Hy sê niks.“Another one bites the dust,” voeg Hein by.Hannes sê nog steeds niks nie. Hy is te besig om homself in die spieël te bekyk.“Jy lyk goed,” sê Hein. Sy ou skoolmaat kyk skerp na hom. Hein lag senuweeagtig en boks hom speels teen die skouer.Hannes ignoreer hom weer en begin aan die blom in sy lapel te peuter. Hein trek sy hand deur...

Al kwyn die sonlig teen die hange
Hennie Aucamp - 2008-07-16
1Hulle het kort na mekaar ingetrek by Huis Herfsblare, die wewenaar Stefaans Nolte en die oujongkêrel Leonardo Terblanche, en soos die toeval dit wou hê – geluk, het hulle later besluit – was hul woonstelle, die laastes in die gang af, regoor mekaar.Beide was bles, met iets onsekers, iets apologeties omtrent hul lyftaal, en hulle sou as ’n tweeling aangesien kon word, as dit nie was dat Leonardo soms ’n bietjie opsigtelik aangetrek was nie. Hy het ’n duur...

Jagtog
André van Zijl - 2008-06-05
Ek was nogal gevlei toe ek die eerste keer gevra is of ek nie deel van die jaarlikse jagtog in die Kalahari wou word nie. Per slot van rekening gaan die groep al vir jare in laat Junie daar naby Askham ‘n paar bokke omklits. Hulle was die mees vooraanstaande jonger boere in die distrik en ek was maar nog net sewe jaar as algemene praktisyn op die dorp. In dié tyd het ek en my vennoot darem ‘n goeie praktyk opgebou en heelwat van hulle vrouens en kinders was pasiënte van ons....

Twee gay-gedigte
Hennie Aucamp - 2008-05-12
Tema is onverskillig, en hieruit volg dat homofobie net so ’n geldige tema as homofilie is, mits hierdie temas literêr oortuigend vergestalt word.Homofobie duik meerdere male op in die verse van Lina Spies, maar nêrens so verbitterd as in die vers “Skemertyd” in Oorstaanson nie. Die gay-gemeenskap het aanstoot geneem aan hierdie vers, maar dit nie fyn genoeg gelees om te besef dat die ek-spreker – kennelik ’n vrou – ook haarself ontluister nie.Die spreker...

Ook mens
Sebastiaan Nouwen - 2008-04-30
Hy was die laaste van vyf viewings.“Are you English or Afrikaans?”“Afrikaans.”“My naam is MJ. Ek is 25 jaar oud. Geskeer. Besny. 16 cm onder. FBM is my spesialiteit. Ek doen dinge 'n bietjie anders as die ander boys.”Sy presentation was selfversekerd. Uitdagend en uitnodigend.Hy is so 1,8 m lank. Skraal, maar macho. Die donkerbruin hare is in 'n moderne styl gesny en gejel. Sy donker oë vonkel en daar speel ʼn vriendelike glimlag om sy mondhoeke. Van die...

Die Sonnekus Familie 2
Stefanus Nel - 2008-04-22


Yster
Nandi Venter - 2008-04-08
“Voel hier.” Die vrou vat sommer my hand en druk dit op haar knieg met die lang, lelike letsel op. “Ysterknieg, my eksvrou het my knieg afgebliksem toe ek by die voordeur instap.” Sy snork ongeërg en gooi haar kop agteroor. Ek kyk haar ongelowig aan en vra waarom haar “vrou” haar dan so aangeval het. “Nee, ek praat nie daaroor nie. Wat drink jy? Kom ek koop nog ’n dop vir julle elkeen.” Nog voor ek ja of nee kan antwoord, wink sy die ou agter...

Die Sonnekus Familie
Stefanus Nel - 2008-04-02


James se Vioolkonsert in F
Johan Reiners - 2008-04-02
Simfoniekonserte sou nooit weer dieselfde wees nie. Veral nie na dié Donderdagaand nie. En, net vir die rekord, James kon nog nooit viool speel nie, ten minste nie op die tradisionele manier nie. Maar laat ek heel voor begin.Die Natalse Filharmonie is, soos enige simfonieorkes, nes ʼn familie. ʼn Doodnormale disfunksionele gesin met al die trimmings en woelinge wat met die daaglikse sleurgang van die lewe gepaard gaan. Aan die hoof van die orkestafel was daar Mr B, ons jong, oorentoesiastiese...

Tee in my kombuis
Johann Rossouw - 2008-04-02
Ek maak tee in my kombuis en woerts, daar betrap dit my. My blokkasie het verdwyn. Ek kan nou die nag deurskryf. Ek maak MS Word oop; vir my brein voel dit te stadig. Die woorde woel deur my gedagtes. Ek wil skryf, ek wil. Halleluja! wil ek gil. Ek wil skryf oor die lewe, vriende, die wêreld en alles daar buite. Ek wil my woorde weer eens op papier neerlê. So oneindig baie woorde. Ek wonder of dit is hoe ‘n skilder voel wanneer die prente in sy gedagtes maal en hy dit dan op die...

New York, New York
Coenie Kukkuk - 2008-03-18
Werkloos, met net ʼn lied in sy hart, kom hy op ʼn Desemberoggend in New York aan. Die koue klief soos ʼn mes deur sy twintigjarige, lenige lyf toe hy deur die laaste glasdeur van JFK na buite stap. Met sy dokumente en reisigerstjeks om sy lyfband onder sy hemp, ʼn groot rugsak, en sy dik jas styf om hom, bestel hy ʼn taxi. Die Griek neem hom vir ʼn “scenic tour”, sê hy. Hy het ingeboek in ʼn hotel naby Broadway, net om naby die teater, die musiek, die...

Ander hoofde, ander sinne: oor dagboeke; veral twee
Hennie Aucamp - 2008-03-17
Die gay skrywer het ’n belangrike bydrae tot die dagboekliteratuur van die twintigste eeu en tot op hede gelewer. In die twee belangrikste dagboek-bloemlesings van onlangse tye, The Assassin’s Cloak: an anthology of the World’s greatest diarists (2000) en The Secret Annexe: an anthology of War Diaries (2004), saamgestel deur die Skotse egpaar Irene en Alan Taylor, figureer bekende gay skrywers soos André Gide, Jean Cocteau, Ned Rorem, Joe Orton, Cecil Beaton, Alan Bennett,...

Falsetto in Korea
Johan Reiners - 2008-03-12
En die spieël smile ook …Ai toggie, my hare! Synde in ‘n familie waar die grys al so om en by 20 om jou slape wys, kan jy jou net indink hoe ons op 40 moet lyk. Heeltemal grys! Spierwit! Glads te veel vir ‘n hupse iewers-in-die-40 goeie ordentlike moffie. Dis mos die image wat tel, sien. En al is die enigste wat jou image kan waardeer, jy self, dan is daar nog iets soos self-image. Of iets in dier voege. Daarom doen ek wat elke ander ydele lid van my falsetto familie doen:...

Consumption as citizenship, the media, and the making of a gay niche market
Theo Sonnekus - 2008-03-03
The concept of identity is rather contentious, and is constantly theorised and subjected to a number of critiques vying for legitimacy in the process of understanding how people identify with one another and the social realm (Hall 1996:1). One of the most important developments in making sense of social subjectivity is to be found in the apparent shift from considering identity within the bounds of modernism, to expanding the concept in a postmodern vernacular. Douglas Kellner (1995:231,233), for...

R-E-S-P-E-C-T!!!
Mario Jonathan Brown - 2008-02-11
Dis 04:45. Ja, dis nog donders vroeg, maar wat kan ek anders doen? Ek moet opstaan, want dis ‘n nuwe dag en ek moet weer gaan werk. Ja, ek moet in stad toe gaan. Ek bly mos hier in Bellville, so dit is presies 33 minute met die trein. Ja, die trein, maar ek kan nie kla nie, want ek werk vir die Departement van Vervoer, so ek is in ‘n mate besig om my deel vir die burgerlike samelewing te doen om die vervoerstelsel te verbeter. OK, genoeg van dit, ek wil by my storie uitkom!Ja, dis 04:45...

Die opgesmukte seun: ’n verhaal uit Gay New York, circa 1890
Hennie Aucamp - 2008-02-11
“I cannot help vanishing, disappearingand dissolving. It is my foremost trait.”: Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock,1896.“Lives do not have plots, only biographies do.”: Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”,The Hunter Gracchus, 1996.1Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te eis, selfs waar daar onvoldoende, of selfs géén bewysmateriaal is dat die betrokkenes homofiel van aanleg is nie.Twee...

Die kajuitjonge en die swart matroos
Hennie Aucamp - 2008-02-05
1In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag van gender-navorsers. Lacey verswyg Billy Budd van Herman Melville, en tereg, want alhoewel dié novelle in 1891 geskryf is, kort voor Melville se...

Egon se nuusbrief uit Israel: Hoe dinge verander
Egon - 2008-02-04
In my Oktober-nuusbrief het ek vertel van ʼn insident net voor ons van Israel se warm somer gevlug het, toe ʼn sekere dame my “'n abominasie in die oë van die Here” genoem het. Nou heet sy vir baie mevrou Abominasie!My eerste Vrydagaand terug in Israel voel ek bietjie wees met dié dat Judy nog in Duitsland by haar ma kuier. Ek besluit om sinagoge toe te gaan. Mevrou Abominasie het dwarsdeur my gekyk, maar die rabbi en sy vrou en my pelle se verwelkoming was warm soos...

Offer - Sybel 2001
Pieter Engelbrecht - 2008-01-28


Fragments
Pieter Engelbrecht - 2008-01-28
Fragmentswhen the night is almost overand dreams return to shadeswhen fragment memories remain the only scent of you.could I still hear your sparkling voicepour its joy into my heartor your amazing mind, unveil againthe essence of a captured thought?could it be the echo of your heartbeat,resounding the passion once sharedbeside me in this empty space?or, somehow, could I still cling to the fadingwarmth, left here by our last embrace?if only I could feel,your firm and tender handsunfurl mysterious...

Glans
Pieter Engelbrecht - 2008-01-28


M2M: ‘n Paar lesse geleer by straight mense
Marius Crous - 2008-01-24
1.Een van die dinge wat ek geleer het, is dat straight mans* beslis ook mekaar se piele uitkyk. Daar word nou nie so uitgebreid en in detail daaroor gepraat soos by ons nie, maar ek dink tog mens kan die bewondering in hulle reaksies hoor wanneer hulle dit aan iemand noem. Onderweg van die kleedkamer by die strand moes ek dié Krismis hoor hoe Straight A vir Straight B sê: “Het jy daai ou met die geel hemp se meneer gesien? Liniaallengte.” Dis maar net een geval. In hulle...

Oh, before you go ...
Pieter van den Heever - 2008-01-24
Oh, before you go ...Dear momma's boy I know you've had your butt licked by your motherI know you've enjoyed all that attention from herAnd every man graced with your presence afterDear narcissus boy I know you've never really apologised for anythingI know you've never really taken responsibilityI know you've never really listened to a anyoneDear me-show boy I know you're not really into conflict resolutionOr seeing both sides of every equationOr having an uninterrupted conversationAnd any talk of...

Die afskeid
Sebastiaan Nouwen - 2008-01-24
Vyftien jaar lê tussen ons. 'n Ongelooflik lang tyd as jy uitgelewer is aan geloof, hoop en liefde. En die grootste hiervan is die liefde!Seer is wanneer jy iemand liefhet en dit word nie beantwoord nie. Seerder as dit is wanneer jy iemand liefhet en soos wat die tyd aanstap, kom jy tot die besef: you have to let go.Nóg seerder as dit is die seer wanneer jy iemand liefhet en daardie persoon word van jou weggeneem. Ek ken nie dié soort seer nie.Die séérste seer is...

Egon se nuusbrief uit Israel: Kersfees
Egon - 2007-12-18
Ek het vandag my eerste Kersgroete deur die pos ontvang en dit was nogal ʼn skok.Dis Desember. Dis ʼn matige winter met af en toe ʼn donderstorm en weerlig wat ons laat hol om die rekenaar af te sit en dan lê ons in die bed en drink sjerrie en vergeet van alles wat nie goed en vreedsaam is nie.Maar aan Kersfees dink ons glad nie. Om die waarheid te sê hierdie nuusbrief aan LitNet het my nou gedwing om daaraan te dink. Ek onthou my eerste Kersfees hier het my dogter by ons...

Die gay cowboy
Hennie Aucamp - 2007-12-05
We loved each other in the way men do And never spoke about it, Al and me,But we both knowed, and knowin’ it so true Was more than any woman’s kiss could be. Badger C. Clark, The Lost Pardner. 1 Die voorafreklame vir die rolprent Brokeback Mountain het sulke afmetings aangeneem dat van ’n veldtog gepraat kan word. Hierdeur het die prent die allure van ’n gewaagde en selfs kontroversiële rolprent gekry, wat dit hoegenaamd nie is nie:...

Homosexuality: unnatural? Immoral? Un-African?
Eusebius McKaiser - 2007-11-28
Introduction Eusebius McKaiser Homophobia, like racism, does not seem to be going out of fashion. I have been back in this town (Grahamstown) – and country – for only a couple of weeks and already witnessed racism, and experienced homophobia. The kind of racism one witnesses now is, in a sense, more unpalatable than the explicit stuff of yesteryear. That is no doubt a callous thing to say, but I mean...


<< 1 2 3 4 5 6 >>