Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 >>

Off-the-Wall poetry evenings @ A Touch of Madness this January
Touch of Madness Cafe, Obs, Cape Town; January 2008 - 2008-01-09
Off-the-Wall: A space for poetry Mondays at A Touch of Madness pub & restaurant in Observatory, Cape Town.Off-the-Wall Observatory featuring: Mthuthuzeli CwayiMonday, 14 January8:00pm Off-the-Wall Observatory featuring: Keith GottschalkMonday, 21 January8:00pm Lansdown Local Writers Discussion GroupSaturday, 26 January6:00pm Off-the-Wall Observatory featuring: Jonty DriverMonday, January 288:00pm Verses Wednesday, 30 January8:30pmFind out more about Off-the-Wall gigs:http://otwtom.blogspot.com/Contact...

Maskew Miller Longman: The 2008 Short Story Competition and February writing workshops
2008-01-07
THE MASKEW MILLER LONGMAN LITERATURE AWARDSMaskew Miller Longman invites you to submit your unpublished and original short story. Entries will be judged by prominent literary figures in each of our 11 official languages.The short story should appeal to South African youth (aged 15 to 18 years) of today and should be suitable for prescription at Grades 10 to 12. The length of the manuscript submitted should be between 1 000 and 5 000 words. Closing date: 31 May 2008.Rules & Criteria Prizes...

Van Gogh's Ear invites poetry and prose submissions
Dawn-Michelle Baude - 2008-01-03


The third Maskew Miller Longman Literature Awards announced! This time the focus is short stories
Closing date: 31 May 2008 - 2007-11-15
Maskew Miller Longman is pleased to announce the launch of the third annual Maskew Miller Longman Literature Awards, which focuses on the genre of short stories. Once again, the competition will give equal weighting to all official South African languages. This year we are calling on writers of all the 11 official languages, to send us their original and unpublished short stories. Entrants are required to submit manuscripts aimed at South African youth between the ages of 15 and 18 years. The...

Sanlam Groot Romanwedstryd-slagspreukkompetisie
Sluitingsdatum: 15 September 2007 - 2007-09-05
Die Sanlam Groot Romanwedstryd in samewerking met Tafelberg-Uitgewers en mediavennote By, RSG en LitNet vind weer plaas. Die wedstryd gee aan veral nuwe Afrikaanse romanskrywers die geleentheid om ‘n roman wat dissipline, navorsing en intensiewe afronding vereis, te skryf. Ons nooi jou as skrywer of leser, om ‘n slagspreuk in te stuur wat op ‘n logo vir die wedstryd gebruik kan word. Dit moet kort en kragtig wees.Sluitingsdatum: 15 September 2007Prys: Die boeke van Dirk Jordaan...

Groot geld en roem wag vir jou droomroman
Sluitingsdatum: Desember 2009 - 2007-09-05
Draal daar ’n GROOT storie in jou agterkop, maar die inspirasie ontbreek nog? Dan is die Sanlam Groot Romanwedstryd 2009 met sy ruim pryse dalk net die prikkel waarvoor jy gewag het. Die wedstryd word in samewerking met Tafelberg-Uitgewers en sy mediavennote By, RSG en LitNet aangebied en daar is tyd tot einde Desember 2009 om aan jou droomverhaal gestalte te gee. Die samewerking van die borge kom van die gedeelde oortuiging dat Afrikaanse skrywers aangemoedig moet word om 'n roman te...

Skrywerswerkswinkels: Poësie
Stellenbosch, 7 September 2007 - 2007-08-21
Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch bied vanjaar weer by geleentheid van die Versindaba op Stellenbosch enkele poësiewerkswinkels aan vir studente, lede van die publiek en hoërskoolleerders. Die doel met ons jaarlikse werkswinkels is om aan aspirantskrywers die geleentheid te bied om hul talente te slyp onder leiding van 'n gevestigde skrywer of 'n kundige uit die skryf- en uitgewersprofessie.ProgramDrie werkswinkels word vanjaar tydens die Versindaba...

Next Live Poets’ Society (LiPS) meeting: 31 July 2007
2007-07-30
Venue: Quarterdeck, Point Yacht Club, Durban Time: 6.00pm Date: Tuesday 31 July 2007 Programme 1. Kobus Moolman launches his collection of Radio Plays Blind Voices – and will play one of them: Soldier Boy, a BBC award-winner. The collection is offered at the discount price of R100, and includes the CD of Soldier Boy. 2. Evening’s Theme – “Blindness”: your poems please on this diverse subject – “Love is Blind”, “Eyeless in Gaza”, “In...

Die Woordgilde: Gedigte-kompetisie
Sluitingsdatum einde November 2007 - 2007-07-02
REëLS: Maksimum van drie Afrikaanse gedigte kan ingeskryf word. Inskrywingsgeld R40 per deelnemer ongeag aantal gedigte ingeskryf. Geen voorskrifte tov vorm en inhoud nie. Maksimum lengte A4-bladsy. Vier afskrifte van elke gedig moet voorsien word. Digter se naam, adres, epos-adres (indien beskikbaar) en telno op ’n afsonderlike bladsy. ’n Aantal kontantpryse asook boekpryse vir elke afdeling. Vyf afdelings.Ope, Graad 10-12, Graad 8-9,...

The Write Co Short Story Competition 2007
Entries accepted from 1 July to 30 November 2007 - 2007-07-02
The Write Co has announced that it will run this competition for the second time."We introduced the competition due to an increasing interest in the short story last year," says Amanda Patterson, owner of The Write Co. The contest drew over 500 entries from all over the world. “We’re hoping to double that number this year,” she adds.Fiction writing courses run by The Write Co have turned 27 graduates into published authors. One of these is Harry Cronje author of the short...

Skrywerswerkswinkels: 27 - 28 Julie 2007
Stellenbosch - 2007-06-27
Streek- en herinneringskuns Kortverhale Kinder- & jeugliteratuur Rubrieke, essays en onderhoudvoering Poësie Die Departement Afri­kaans en Nederlands van die US bied vanjaar vir die agtste jaar 'n reeks Skrywerswerkswinkels aan vir studente en lede van die publiek. Die doel met hierdie werkswinkels is om aan aspirantskrywers die geleentheid te bied om hul talente te slyp onder leiding van 'n gevestigde skrywer of 'n kundige uit die skryf-...

Live Poets’ Society (LiPS): Next meeting 26 June 2007
2007-06-25
Next Meeting: Date: Tuesday, 26 June 2007 Time: 6.00pm Venue: Quarterdeck, Point Yacht Club, Durban Programme: 1. Shabbir Banoobhai launches his latest collection water will suffice – reflections of love to be introduced by Prithiraj Dullay and Thayalan Reddy: a record attendance is anticipated – come early for a good seat. 2. Evening’s Theme – “Homecoming”: your poems please on this challenging subject. 3. Poet-Pourri: your poems on any topic please. Bravo!...

Ons Klyntji needs you
2007-06-08
Here we go again, hier gaan ons alweer. It should’ve happened months ago, but believe us when we tell you that we’ve had our hands full with life and love itself, not to mention the annoying distractions of work, losing our jobs (not me, Erns), having to now work at Huisgenoot (not me, Erns) and generally, being lost in the world. Maar: die volgende Ons Klyntji zine is oppad, it is on its way and we would love your contribution to reach us by no second later than 20 June at 12:00...

Launch of the 2007 POWA Women’s Writing Competition and the 2006 POWA Women’s Writing Anthology
Closing date: 12 September 2007 - 2007-05-04
People Opposing Women Abuse (POWA), a violence against women organisation that provides counselling, legal advice, sheltering and court support to women survivors of violence, is pleased to announce the availability of a new anthology of writing from the 2006 Competition. This second anthology in the Breaking the Silence series, sub-titled Positive Survivors, contains a total of 20 poems, short stories and personal essays. These works include the winning entries in each category. The theme for the...

Lingo: ’n Elektroniese tydskrif vir literêre vertaling
2007-05-03
Ons nooi alle ongepubliseerde en gevestigde skrywers/literêre vertalers uit om hul oorspronklike werk en/of literêre vertalings vir publikasie voor te lê. Oorspronklike werk en/of vertalings (poësie, kortverhale en folklore) in die elf amptelike landstale, asook Frans en Nederlands, is welkom. Vir voorleggingsriglyne besoek gerus www.lingo.org.za of stuur ’n e-pos na lingotrans@mweb.co.za indien jy enige verdere navrae oor die voorleggingsproses het. Alle voorleggings...

''Liefde is vir ewig''-kompetisie
2007-04-17
Wou jy nog altyd graag jou eie lekkerlees-liefdesverhaal geskryf het? En wie weet, selfs nog in die voetspore van skrywers soos Ena Murray, Ettie Bierman, Schalkie van Wyk en Chanette Paul volg? Wel, dis nou jou kans! Leserskring en NB-Uitgewers is op soek na vars nuwe stemme in die liefdesverhaal-genre en bied jou nou die geleentheid om in te skryf vir die "Liefde is vir ewig"-kompetisie. Die kompetisie begin op 1 April 2007 en die sluitingsdatum vir die finale voorlegging...

Call for submissions: South Africa/South USA: An Anthology of poetry, prose, essays and images
15 April 2007 - 2007-03-28
South Africa/South USA: An Anthology of Poetry, Prose, Essays, and Images Deadline for submissions: 15 April 2007 Publication date: 1 June 2007This anthology will be a compilation of contemporary writing reporting the struggles, victories and dual past and destiny of blacks in South Africa and blacks in the South USA. We will look at the correlation between the contemporary lives of black South African post apartheid and blacks living in the American South post Jim Crow. Through their work, writers...

'n Skryfkompetisie met ’n verskil: Storiewerf vonkelfiksie-skryfkompetisie
2007-03-08
Neem deel aan Storiewerf, die webtuiste vir kinder- en jeugboeke, se jaarlikse skryfkompetisie. Vanjaar is die tema Kreatiewe Kreature met illustrasies van Josh en Ian Marley as skryfprikkels. Skrywers moet hierdie illustrasies as vonk gebruik om 'n eie storie mee te skryf. Die kompetisie het vyf afdelings: 7-9 jaar, 10-13 jaar, 14-18 jaar, volwassenes, asook 'n afdeling waar 'n ouer/volwassene en kind/ers saam 'n storie mag skryf. Meer as R8 000 se pryse kan gewen word. Pryse sluit in 'n naweek...

Open Stage Society
25 February 2007 - 2007-02-23


Sewe Kleure Boeke se musiekbundel
Nadia de Kock - 2007-02-22
Daar is vyf-en-dertig inskrywings ontvang vir Sewe Kleure Boeke se musiekbundelkompetisie. Daar was net dertien stories wat voldoen het aan die kwaliteitsvereistes vir die voorgestelde bundel, en dertien stories is ongelukkig nie genoeg nie. Ek moet my dus beroep op Reël 4, waar ek gestel het dat “Sewe Kleure Boeke behou die reg voor om geen van die pryse toe te ken as die standaard van inskrywings nie aanvaarbaar is nie”. Ek is bitter teleurgesteld met die aantal inskrywings...

Enrich your writing
Writing workshop with Dorian Haarhoff

Durban - 25 February 2007 - 2007-02-19


R10 000 wag op aspirantskrywers
Landwye skryfwedstryd - Sluit 3 Mei 2007 - 2007-02-19
Hier is ʼn groot geleentheid vir almal wat hulleself as aspirantskrywers beskou. Of jy nou ʼn ongepubliseerde volwassene is, of ʼn hoërskoolleerder wat al lank daarna smag om iets van jouself in druk te sien, nie minder nie as R10 000 wag om in ʼn landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging gewen te word. Dit is R2 000 meer as verlede jaar se prysgeld! Deelnemers wat nog nie voorheen kortprosa gepubliseer het nie, moet een of meer oorspronklike opstelle,...

Poetry of the First Water
Point Yacht Club, Durban - Brett Beiles (LiPS) - 2007-02-19
Dorian Haarhoff is one of South Africa’s most celebrated writers. He is also one of the most prolific, with a dozen books to his name. They range from powerful poetry to charming children’s stories, and his workbook The Writer’s Voice is an invaluable tool for students, teachers and even established writers. Yacht Club Launch Following great acclaim for his Tortoise Voices collection published in 2001, poetry buffs are delighted that another volume of his poems has just been...

English Academy Sol Plaatje prize for translation - deadline extended
31 March 2007 - 2007-02-15
Submissions are invited for the English Academy Sol Plaatje Prize for Translation to be awarded in 2007. Closing date has been extended to 31 March 2007. The prize is awarded for excellence in translation of a literary text of at least 1 000 words (except in the case of poetry) in one of the other official South African languages into English. The English text must represent a reasonably accurate translation of the original, while standing as a well expressed literary text in and of itself. The...

Write for children: a course by Reviva Schermbrucker
Cape Town - 5 to 9 March 2007 - 2007-02-15
You have read to your children and thought, "I could do this too!" Is your dream to write a children's book? (So many people I meet tell me this when I inform them of what I do.) Have you been carrying about an idea for ages but never get round to putting it down on paper? Or have you started a manuscript and then got stuck? Is this you? I am a children’s author, illustrator and educational materials developer with over 50 published titles ranging from picture books eg The African...

Need inspiration for your writing?
West Coast creative writing courses

The Towers Farm, Darling - March to May 2007 - 2007-02-15
Do you keep a journal or like to write when you're on holiday?Perhaps you're a closet poet or songwriter?Have you an unwritten story waiting to be told?Are you a writer seeking inspiration? Whatever form you choose to express yourself in, this course offers you: writing time, a chance to dissolve writing blocksto observeto remember and imagineand most importantly, feel supported and encouraged in your writing so you can create lasting works. Regardless of your experience, if you enjoy...

Vuurtent Versaand in Durbanville
21 Februarie - 2007-02-12


Women for Children Art Exhibition Opening and Book Launch
15 February - 2007-02-12


ATKV-Herfsskool vir Skrywers
26 - 30 Maart - 2007-02-06
Die ATKV-Skryfskool bied vanjaar die gewilde Herfsskool vir skrywers van 26 – 30 Maart op Nooitgedacht, naby Potchefstroom, aan. Bekende skrywers en kundiges tree as aanbieders op: Jan Swanepoel, Coenie de Villiers, Franci Greyling, PG du Plessis, Heilna du Plooy, Thalyta Swanepoel, Hans du Plessis, Gerhard van Huyssteen, Leon de Villiers, Anzil Kulsen, Dana Snyman, Marlise Leyden, Christine Barkhuizen-Le Roux en Deon Meyer. Die Herfsskool word in samewerking met Lapa-uitgewers aangebied en...

Slyp jou skryfvaardighede by die Woordfees
6 Maart 2007 - 2007-01-31
LitNet/Sanlam se suksesvolle aanlynskryfskole word vanjaar vir die eerste keer by die Woordfees (5–11 Maart) aan­ge­bied, en wel op Dinsdag 6 Maart (9:00) in die Botaniese Tuin se konferensiekamer. Almal kry die kans om die bekende skrywers Hennie Aucamp, Abraham H de Vries, Elias P Nel en Rachelle Greeff in lewende lywe te ontmoet en te hoor wat hulle vertelgeheime is met betrekking tot die kortverhaalkuns. Belangstellendes moet asb voor die tyd by die Woordfeeskantoor (021-8083513,...

Winterskool: 2-6 Julie 2007
Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns, Universiteit van - 2007-01-29
Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria bied sy eerste Winterskool vir beginner- en gevorderde skrywers aan op die kampus van UP tussen 2 en 6 Julie 2007. Aanbieders sluit in bekende en bekroonde skrywers soos Joan Hambidge, Hans du Plessis, Henning Pieterse, Marlize Hobbs, Dolf van Niekerk en Carina Diederichs-Hugo. Slegs 50 plekke is beskikbaar; die onderrigmedium is Afrikaans en Engels. Toelating is onderworpe aan keuring. Vir nadere besonderhede skakel prof. Henning...

Workshops in creative writing 2007
School of Languages - 2007-01-22
School of Languages (North-West University, Vaal Triangle Campus) Workshops in creative writing 2007 The School of Languages at the Vaal Triangle Campus of the North-West University (Vanderbijlpark) is offering the following English creative writing workshops in 2007: Getting published: hints, tips and know-how for writers This workshop will take the form of a presentation by experienced professionals working in the publishing industry. It is aimed at freelance non-fiction writers and journalists,...

Top Poets in LiPS Line-up
Brett Beiles - 2007-01-22
Some of the country’s top poets are set to strut their stuff at the next gathering of the Live Poets’ Society (LiPS) in Durban. The occasion is the Durban launch of the thirteenth issue of Fidelities, KZN’s only literary journal, which was published at the end of last year. It takes place at 6pm on Tuesday 30 January in the Point Yacht Club. Meet the Cream Edited by prize-winning poet and playwright Kobus Moolman, Fidelities boasts the cream of South African poets –...

Slypskool vir skakelbeamptes
Stellenbosch, 8 – 9 Maart 2007 - 2007-01-16
SKRYFWERK VIR SKAKELWESE I: Algemeen Stellenbosch; 8 – 9 Maart 2007 Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied op 8 en 9 Maart 2007 ’n slypskool aan vir skakelbeamptes wat gereeld met die media moet werk en mediaverklarings moet skryf. Die slypskool is ook gerig op persone wat skakelfunksies moet verrig, maar wat nie opleiding daarin ontvang het nie. Ons wil slypskoolgangers graag die volgende leer: · hoe om hulle kommunikasie suksesvol te beplan · hoe om...

The Macmillan Writer’s Prize for Africa Competition
Competition closes 30 June 2007 - 2007-01-10
Macmillan is today delighted to announce the start of the fourth Macmillan Writer’s Prize for Africa, the only literary prize awarded to writers of unpublished African children’s literature. The competition is open to entrants from all countries in Africa. Previous prize winners have had their entries published and promoted by Macmillan throughout Africa; winning and shortlisted entries have come from Ghana, Kenya, Nigeria, Uganda, Sierra Leone, South Africa and Zambia to date, and...

Invitation for entries for the Olive Schreiner Prize for Poetry and the Thomas Pringle Award in 2007
The English Academy of Southern Africa - 2007-01-05
Notice to publishers: Invitation for entries for the Olive Schreiner Prize for Poetry in 2007 The Olive Schreiner Prize is presented to honour new talent. It is conferred for excellence in prose, poetry and drama, and devoted to one of these categories each year. In the year 2007, it will be awarded for POETRY. The English Academy of Southern Africa invites entries for the prize from publishers and/or authors who have published collections of poetry during 2004, 2005 and 2006. Only a volume...

Breedevallei Dichters vereer Dr Ronnie Belcher
08 Desember - 2006-12-08


Vier boeke, een skrywer, een dag
17 Desember - 2006-12-07
Vier boeke, een skrywer, een dag Four books by one writer on one day VIER verskillende boeke deur skrywer-joernalis Johann P. Boshoff (1956) word tegelykertyd op Sondag 17 Desember 2006 in Pretoria bekendgestel, naamlik (titel en genre) 1. Gee my Jesus (vyfde bundel Christelike oordenkings, Afrikaans, Voorwoord deur Christina Landman) 2. Klankdig (derde digbundel, Afrikaans) 3. Skryfsels 2 (tweede multigenrebundel, Afrikaans en Engels) 4. Dag van die bloeisel (jeugnovelledebuut,...

RK Belcher Gedenkprys vir poësie
2006-12-04
Ter ere van die bekende digter RK (Ronnie) Belcher wat op 21 Oktober 2006 oorlede is, is daar deur sy familie en ander betrokkenes besluit om ’n gedenkprys in sy naam in te stel. Die RK Belcher-gedenkprys sal al om die tweede jaar toegeken word aan die Afrikaanse digkuns se mees vername digter en sal die hele oeuvre van die betrokke ontvanger vereer. Die beoordeling sal geskied aan die hand van ’n paneel van letterkundiges. Die oorhandiging sal tydens die jaarlikse Versindaba op Stellenbosch...

Pas vrygestel - Just released: Ons Klyntji November 2006 uitgawe
2006-11-29
Ons Klyntji (Jaargang 110 nr 2 - November 2006) Ons Klyntji (Jaargang 110 nr 2 - November 2006) te koop vir R40, posgeld ingesluit vir SADC-lande. R50 for if you're living overseas, ie nowhere near a SADC country. This item usually ships once you've paid and we've been to the post office. First 50 orders will ship (it doesn't really go by ship though - meer soos in kak poskantoorbusse en vliegtuie en dalk selfs treine) with limited edition badge designed by Willem Samuel. As daar nog oor is, sit...

South African writers place in 2006 Commonwealth Broadcasting Association Short Story Competition
2006-11-24
Two South African writers have placed with highly commended stories in the 2006 Commonwealth Broadcasting Association Short Story Competition. RL Aptekar's "Living By Bread, Alone" and Liesl Jobson's "Bassoon Lesson" will be broadcast in Commonwealth countries. The Commonwealth Short Story Competition is sponsored by the Commonwealth Foundation and administered by the Commonwealth Broadcasting Association. The 24 winning stories have been recorded on CD and are available for...

Poetry of Politics comes to LiPS (Durban)
Brett Beiles, 31 October 2006 - 2006-10-20
Different poets write for different reasons. Some do so to make sense of their world, some to purge their demons, others to make a social or political point. Activist Joan Kerchhoff of Pietermaritzburg started writing poetry with the latter in mind. In the process she discovered a talent that has extended her work to other realms. Last year her collection Three Journeys, One Life: Poems and Dreams was published to great acclaim, and you can hear excerpts from this at the next meeting of the Live...

Die Nuwe Kinderverseboek
2006-10-19
In die onlangse verlede het daar uit verskeie oorde dringende (en soms desperate) versoeke gekom vir ’n Afrikaanse publikasie met nuwe en byderwetse kinderverse wat die leefwêreld van die hedendaagse kind aanspreek. Riana Scheepers (skrywer) en Suzette Kotzé-Myburgh (vryskut-uitgewersredakteur en kinderboekkenner) het besluit om kragte saam te span en ’n bundel met nuwe kinder- en kleuterverse saam te stel. Met hierdie skrywe wil ons alle skrywers en digters, oumas en...

Win with Penguin Books
2006-10-02
Penguin Books South Africa Pty Ltd are giving away these great books in our "Behind the Mask" / "Agter die masker"-writing competition on LitNet!To qualify to win a book pack submit your short story of approximately 4 000 words, using the theme "Behind the Mask" / "Agter die masker" to netfiction@litnet.co.za. Your story can be in English or Afrikaans. Closing date for submissions is 23 October 2006. Finalists will be published on NetFiction. The Colour of...

Kategoriewenners aangekondig vir die SAVI/Nasou Via Afrika Prys vir Voortreflike Vertaling
Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut - 2006-09-28
Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut het die kategoriewenners van die SAVI/Nasou Via Afrika Prys vir Voortreflike Vertaling vir 2006 aangekondig. Die algehele wenner van die prys sal uit die kategoriewenners gekies word en by ’n funksie in Kaapstad op 30 September aangekondig word. Dit is die derde keer dat die prys toegeken word. Dit is in 2000 deur die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut ingestel en word elke drie jaar toegeken. Die prys word oorhandig op of naby Internasionale Vertaaldag,...

Short story writing competition: Perpetual Motion
30 November 2006 - 2006-09-28
For a short story with a difference, enter The Write Co short story competition, ending on the 30 November 2006, for one of the following prizes: 1st Prize: R2 000.00 and your story published in The Write Co Newsletter and on The Write Co Website 2nd Prize: 1 year's subscription to The Write Co, worth R1 500.00 3rd Prize: 4 hours with one of our personal writing coaches, worth R1 000.00 Theme: Perpetual Motion How to enter: The title is yours to choose, and the direction you go in...


<< 1 2 3 >>