Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

Kennisgewings | Notices


<< 1 2 3 >>

Hugh Hodge hare words and wisdom
2010-01-18


A very very very short competition
2010-01-13
The Date is 5th November 3011You have just arrived on Planet Moana.The first thing you are required to do is to send an Inter-Galactogram, to your commander.Warp speed has been a problem ever since the Great Intergalactic Wars of 2991.You are only allowed to send 12 words before the entire system freezes. What do you say? Send your 12 words to amanda@writerswrite.co.za and you could win a case of Leopards Leap Wine. Rules:Only one entry per subscriber (To subscribe, send your name, email address,...

If your product could speak, what would it say?
2010-01-13
The Story of your Business is a writing workshop for the marketing, advertising, branding, public relations and retail sectors. Business writing isn't the same. Your strategists, copywriters and marketing teams are stuck. Your press releases aren't being used by editors. Your adverts aren't making an impact. Your customers and clients aren't biting anymore. Marketing and media companies need creative writing sessions for their teams. We have put together a workshop based on our popular...

Off the Wall poetry at Kalk Bay Books
2010-01-06
Off the Wall poetry at Kalk Bay Books invites you to the January sessionwhen John Cartwrightwill present TS Eliot'sThe Wastelandwith music backing byLeroy Cowieon double bass The featured reading will be followed by an Open Mic session. Seating is limited so please feel free to bring a cushion.A cash bar will be available. When: Wednesday, 13 January 2010Where: Kalk Bay Books, 124 Main Road, Kalk BayTime: 7pmRSVP: by 13 January toEvents at Kalk Bay Booksbooks@kalkbaybooks.co.za 021 788 2266....

Hugh Hodge share words and wisdom
2010-01-05


Literary Agents – Writers Beware
2010-01-04
How do you get an agent to represent you? You need to work out a strategy. You need to market your book. Amanda Patterson: On Writing "And it does no harm to repeat, as often as you can, "Without me the literary industry would not exist; the publishers, the agents, the sub-agents, the sub-sub-agents, the accountants, the libel lawyers, the department of literature, the professor, the theses, the book of criticism, the reviewers, the book pages." Doris Lessing You do not necessarily...

Hulp met mondeling en redenaars
2009-11-24
Om jou sê te sê is makliker gesê as geskryf! Gelukkig is ons hier om jou te help! Kies uit een van die volgende 4 dienste: 1. Koop die "Skryf-self" e-boek - wat jou stap vir stap verduidelik hoe om self ’n praatjie te skryf. 2. Woon ’n "Werkswinkel" seminaar by - waar ons jou leer nie net hoe om ’n praatjie te skryf nie, maar ook om dit voor te dra. 3. Koop ’n Bestaande Praatjie Voorbeeld - wat jy onmiddelik kan gebruik. 4. Vra...

Last Creative Writing Evening of 2009
2009-11-19
Theme: Mistletoe & Wine Date: 26 November 2009Venue: Sides, 10 Bompas Road, Dunkeld West, SandtonCost: R250, 00 per person, includes superb three course dinner @ Sides, Writing Exercise for all Fiction GenresTime: 18:30 - 21:00 Sides - The Menu startermille feuille of springbok carpaccio, onion marmalade, parmesan tuiles and spicy tomato relishsautéed calamari, asparagus and butterbean salad with a cucumber and peppadew salsaroast pepper gazpacho and goat's cheese crostinimain coursemooiriver...

Agter Geslote Deure
2009-11-12
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar...

KoffiekroegKroniek
2009-11-12
19 November 17:00 Beaujolais Nouveau ! Kom vier saam met ons en die res van die wêreld die vrystelling van vanjaar se Beaujolais-wyne. Elke jaar, op die derde Donderdag van November, word 65 miljoen bottels van hierdie jong Franse wyne kort ná middernag na die res van die planeet gestuur.Pétanque op Kerkplein, Franse musiek & feestelike aankoms van die veelverwagte wyn! R200 pp (vir 'n feestelike glas Beaujolais & 'n maaltyd voorberei deur Franse chef Christophe...

Touch of madness
2009-11-07


Writers Write Summer of 2009 - One-Day Workshops Special Offer
2009-10-20
If you choose to book and pay for one workshop, you are entitled to a 15% discount. If you choose to book and pay for two workshops, you are entitled to a 25% discount. If you choose to book, and pay for three workshops, you are entitled to a 35% discount. Choose from these workshops One-Day Workshops Description CT Dates Durban Dates JHB Dates Cost Character Assassination Create Baddies 15/10, 12/12, 15/01 23/10, 11/12, 30/01...

Publikasiegeleentheid vir debuutkortverhale
2009-10-20
Publikasiegeleenthede in Afrikaans is uiters beperk. Veral vir debuutskrywers. Daar lê pragtige verhale in laaie rond wat nooit in druk sal verskyn nie. Dit is te bejammer. Selfpublikasie is ʼn uitweg. Selfs bekende skrywers wend hulle deesdae tot hierdie wyse van publikasie. Dit is ongelukkig ʼn duur en moeisame proses en nie lewensvatbaar vir alle skrywers nie. Sekwa Ditholo Uitgewers wil nou ʼn geleentheid skep om dit binne die bereik van debuutskrywers te bring. Ko-operatiewe selfpublikasie...

Skryf nou in vir Sanlam|LitNet SkryfNet
2009-09-18
Aspirantskrywers en -digters word uitgenooi om hul werk voor te lê vir Sanlam|LitNet SkryfNet – ’n aanlynskryfskool wat deur LitNet en Sanlam aangebied word. Besonderhede is as volg: Kortverhaalskrywers moet ’n verhaal van minder as 1 500 woorde voorlê. Twee inwonende skrywers, Wilna Adriaanse en Chanette Paul, sal die gekeurde deelnemers van raad en wenke bedien, waarna ’n tweede, verbeterde weergawe van die kortverhaal ingestuur kan word. Na ’n tweede...

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied ’n Slypskool met prof Hans du Plessis aan
2009-07-15
Die BSV loods weer vanjaar die jaarlikse gewilde “Slypskool vir ontluikende skrywers”, waartydens ’n reeks skrywers en akademici van formaat al opgetree het. Volgens Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, is vanjaar geen uitsondering nie. Vanjaar se slypskoolaanbieder is die welbekende akademikus, bekroonde skrywer en sedert 1990 direkteur van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, prof. Hans du Plessis. Die tema van vanjaar se Slypskool,...

Neem deel aan 'n sokkerbundel
2009-06-22
Woordemakermaat Wanneer laas was die speelveld in die Afrikaanse poësie so gelyk? Wanneer laas kon niemand eintlik kleim afsteek nie? Was 'n voorspelbare bons van die bal so onvoorspelbaar? Hiermee dan 'n uitnodiging om vir 2010 saam te speel aan 'n lekker geleentheidsbundel met sokker [en alles wat daarmee saamhang] as tema. Dis al bepaling. So lank of so kort soos jy wil, buig hom soos Beckham, en onthou die lyn behoort aan die spelers. Ek onderhandel tans...

Laat waai met die woord!
2009-06-05
Aspirantskrywers en -digters word uitgenooi om hul werk voor te lê vir die nuwe Sanlam|LitNet SkryfNet – ’n aanlynskryfskool wat deur LitNet en Sanlam aangebied word. Besonderhede is as volg: Kortverhaalskrywers Lê 'n verhaal van tussen 1 000 en 3 000 woorde voor. Ons soek na goeie “lekkerlees"-verhale, nie noodwendig “literêres” nie. Vyf verhale sal gekeur word om deur die bekende skrywers (in alfabetiese volgorde) Deon Meyer en Jan...

2009 ATKV-Woordveertjies
Sluitingsdatum: 12 Junie 2009 - 2009-05-27
Die 2009 ATKV-Woordveertjies word in samewerking met Sanlam op Vrydag, 11 September tydens ’n prestigegeleentheid op Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag, 12 Junie 2009. Vanjaar word daar vir die eerste keer ook ’n ATKV-Woordveertjie vir ’n dramateks toegeken. Die Prys vir Dramateks word toegeken aan ’n ongepubliseerde en beskikbare dramateks wat geskep is tussen 1 Januarie en 31 Desember 2008. Die wenner ontvang ook R10 000 en ’n...

LitNet skryfskool oor tydskrifverhale by die Breytenbach Sentrum
8-9 Mei - 2009-03-26
Tydskrifverhale verskil van kunsverhale of literêre kortverhale in die opsig dat hulle as voorvereiste leesbaarheid en lesersvriendelikheid voorop stel. Navorsing wys dit is die plek waar lesers wil ontspan en ’n bietjie wil asem skep. Hou dit in gedagte dat dit die deel van die tydskrif is wat mense graag in die bed of bad lees of bêre om vakansies te lees. Dit is die deel van die tydskrif wat langtermynwaarde het want mense hou dikwels die tydskrif “sodat hulle nog...

Derde Winterskool, Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns, Universiteit van Pretoria
2009-03-19
Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns, Universiteit van Pretoria, bied sy derde Winterskool aan vir beginner- sowel as gevorderde skrywers tydens die week van 29 Junie tot 3 Julie 2009 op die hoofkampus van UP. Tydens interaktiewe werkswinkels sal daar daagliks aandag geskenk word aan die skryf van poësie, prosa, drama en draaiboeke. Die bekende en bekroonde digter, roman- en rubriekskrywer Joan Hambidge sal tydens die hele week die digtersfokusgroep hanteer, terwyl die ewe bekende en ...

Uitnodiging na Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar boekbespreking
2009-03-18


Die groot skryfwedstryd met groot prysgeld en publikasiemoontlikhede in Passi-tydskrif!
2009-03-18
Voornemende skrywers sal moet opskud om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Vorige wenners van die groot BSV-skryfwedstryd is deesdae bekroonde skrywers, soos Carina Diedericks-Hugo, Fanie Viljoen en Jaco Jacobs! Die sluitingsdatum is Vrydag 15 Mei 2009. Die wedstryd word spesiaal gereël vir volwassenes en hoërskoolleerlinge wat nog nie voorheen kortprosa teen vergoeding gepubliseer het nie, sowel as diegene wat...

HeadSpark loods Fiksie Aandklas:goeie nuus vir nege-tot-vywers
2009-03-10
HeadSpark, die kreatiewe inspirasie-maatskappy, laat niks agterweë om aspirant-skrywers te help om hulle droom-boek te skryf, en om dit gepubliseer te kry nie. Hierdie onderneming bied nou ook ’n keuse tussen aand-, naweek- en korrespondensie-werkswinkels, ideaal vir ontluikende skrywers wat hulle skryfdrome vir eers op ys moes hou weens ’n nege-tot-vyf-werk. Morné Malan, HeadSpark se hoofkursusfasiliteerder, sê: “Die meeste aspirant-skrywers krepeer nie...

Werkwinkel Temanommer: Geweld
2009-03-09
werkwinkel Journal of Low Countries and South African Studies Tijdschrift voor Nederlandse en Zuid-Afrikaanse Studies Tydskrif vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies Temanommer: GEWELD Die besorgdheid om kinders teen beelde van geweld te beskerm lei in die middel van die jare negentig in die Verenigde State tot die invoering van ’n sogenaamde V-chip. Hierdie 'violence-chip' maak dit moontlik om die tv-skerm op swart te stel tydens bloederige of onwelvoeglike tonele in films....

Leeskringe in Pretoria: jaarlikse gesamentlike byeenkoms. Wat lees jy: populêr of literêr? 'n Tintelende debat
2009-03-09


Berei jou voor vir die Sanlam Groot Romanwedstryd
2009-03-05
Die Breytenbach Sentrum bied, in samewerking met Tafelberg-Uitgewers en Sanlam, op 17 en 18 April ’n roman-slypskool aan, ter voorbereiding vir die Groot Romanwedstryd wat op 31 Desember 2009 sluit. Hierdie slypskool sal deur Francois Smith, Steward van Wyk, Riana Barnard en Erika Murray-Theron aangebied word. Smith is ’n ervare boeke-redakteur en sal tydens sy sessies veral aandag skenk aan die vertellerstem, en baie spesifiek die gebruik van die vrye indirekte rede om verteller...

Selling Your Novel workshop takes the “ish!” out of getting published
2009-03-03
Creative think-tank and writing school, HeadSpark, is to launch a unique workshop for aspiring authors who have novels in progress or ready for submission … or for those who plan to! With the focus squarely on how to sell your work in a fiercely competitive marketplace, Selling Your Novel equips first-time authors with the requisite tools to make their submissions stand out from the rest, and will dramatically minimize a given manuscript’s chance of ending up on the dreaded...

Fiction Editing workshop solves catch-22 of getting published
2009-02-05
Sandton, 5 February 2009 – You’ve sweated your way through 100 000 words of your novel’s first draft. You’re so proud of yourself, you could burst. And then it hits you: one of the classic catch-22s of publishing. A well-edited manuscript is sure to draw a publisher’s attention but, once the manuscript is sold, the work is edited by the publisher anyway. So, do you spend a fortune on a private edit to increase your novel’s chances, or do hedge your bets...

Sonde met die bure
2009-01-28
loving your neighbour is all very fine when you have nice neighbours. this is why people choose the town they live in. ... joan of arc was noisy. she must have made a lousy neighbor. & jesus, giving everything away – & gandhi, a walking guilt trip. some people make nicer neighbours than others. but there you have it. city planning. (Uit “2 : 7”, The Shameless Hussy deurAlty Gerry - Crossing Press.) Lapa Uitgewers nooi jou graag om ʼn kortverhaal...

Nuwe skeppende skryfskool in Sandton sê inspirasie kom eerste
2009-01-23
Sandton, 15 Januarie 2009 – Wat verg dit regtig om sukses in die skeppende skryfkuns te behaal? Bloed, sweet en maniese herskrywery aan 'n idee wat etlike weergawes gelede al 'n stille dood aan kreatiewe verwurging gesterf het? Of is die uitgewersbedryf nou maar eenmaal 'n eksklusiewe en selfverheerlikende kliek van literêre laa-die-daa's? HeadSpark, 'n splinternuwe veeltalige skryfskool in Sandton, glo anders: sonder inspirasie kom jy nêrens. Inspirasie...

Groter wentjeks vir radiodramas kry baas
2008-12-08
Die wenners van RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie vir 2008 wat in ’n nuwe formaat en met hoër prysgeld aangebied is, is pas aangekondig. Die wenteks is Droomskip wat deur SD Fourie van Gansbaai geskryf is en vir haar ’n skaflike meevaller van R20 000 in die sak bring. In die tweede posisie verdien André Kotzé (Struisbaai) se Judasbok vir hom R10 000. Die derde prys van R7 000.00 gaan aan Martin Jansen van Florida (Gauteng) vir sy drama Karaktermoord....

Patrick Petersen-gedenkprys
2008-11-25
Vanjaar is Abraham ‘Ronnie’ Phillips van Worcester, die ontvanger van die Patrick Petersen-gedenkprys. Daar is op Phillips besluit omdat hy, ten spyte van sy omstandighede ‘n skrywer geword het. Nie net dien hy as rolmodel vir diegene wat skool vroeg moes verlaat het nie, maar toon hy dat mens met ‘n wil van sy eie tog sy lewe kan omdraai en in ‘n ander rigting stuur. Die geleentheid word op Vrydagaand ,28 November 2008, in die Breytenbach-sentrum op Wellington...

Skrywerswerkswinkels
Universiteit Stellenbosch, 5 September 2008 - 2008-08-01
Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch bied vanjaar weer by geleentheid van die Versindaba op Stellenbosch ʼn poësiewerkswinkel aan vir studente en lede van die publiek. Die doel met die jaarlikse werkswinkels is om aan aspirantskrywers die geleentheid te bied om hul talente te slyp onder leiding van ’n gevestigde skrywer of ’n kundige uit die skryf- en uitgewersprofessie. Vanjaar is die aanbieders Marius Crous en Ronel de Goede.DoelstellingsDie...

Skryfskool oor reisverhale
2008-07-24
Johan Bakkes Nanette van Rooyen Gerrit Rautenbach Etienne Bloemhof Ná die groot sukses van...

New SA Pen Literary Award
2008-07-07
JM Coetzee agrees to be final judgeThe South African Centre of International PEN (SA PEN) is pleased to announce a new literary award in Africa to replace the HSBC / SA PEN Literary Award.The new award for original short stories in English will be known as the PEN / STUDZINSKI Literary Award. John Studzinski, a global investment banker and philanthropist, has generously donated the prize money.Nobel Laureate John Coetzee has agreed to be the final judge for the new award.Award-winning author and...

Ontdek die Lae Lande en wen R4,500 kontant!
2008-07-03
Waanzinnig leuk!Is jy ‘n student aan ’n Suid-Afrikaanse tersiêre inrigting? Ontdek die Lae Lande saam met die Huis der Nederlanden en die Van Ewijck Stichting – en wen R4,500 kontant! Skryf ’n opiniestuk van ongeveer 2,000-3,000 woorde oor een van die onderstaande onderwerpe en verken die literatuur, kuns, argitektuur, ekonomie, politiek en geskiedenis van Nederland en België. - Die vele gesigte van die stad Brussel- Die literêre popster Tom Lanoye- Die immigrantekwessie...

Chris Mann - Lifelines is Off-the-Wall
Hugh - 2008-05-08


The Tangier Prize for Poetic Creation
2008-05-05
THE YOUNG CREATORS’ ASSOCIATION (AJC)On the theme of Bridges in verseIn order to promote artistic creation and encourage cultural communication, the Tangier Young Creators’ Association (AJC) is organizing its eighth poetry competition. This eighth contest, opening in April 2008, will be dedicated to the great Arab poets SALAH ABDESSABOUR of Egypt and ABDELKRIM TABBAL of Morocco. The competition is open to all young creators aged under 35, and entries may be submitted in any of the...

Nuwe stemme 4
2008-04-22
Nuwe samestellers: Ronel de Goede (Foster) en Danie Marais is die samestellers van die bundel Nuwe Stemme 4 waarin aspirantdigters se gedigte opgeneem sal word. De Goede en Marais is albei digters uit eie reg. Ronel de Goede (Foster) debuteer in 1993 met die digbundel Skoop. 'n Woord-verwerkingspeletjie vir die beginner. Hierdie bundel is genomineer vir die CNA Literêre Prys en bekroon met die Eugène Marais-prys vir debuutwerk. Sy was die inisieerder en medesamesteller (saam...

R15 000-beurs vir Skeppende Skryfwerk (Afrikaanse prosa), Universiteit van Kaapstad
2008-04-18
R15 000-beurs vir Skeppende Skryfwerk (Afrikaanse prosa), Universiteit van Kaapstad (Onder studieleiding van prof Etienne van Heerden) NB-uitgewers loof in samewerking met die Vakgroep Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit van Kaapstad ’n beurs van R15 000 uit vir ’n student wat onder prof Etienne van Heerden se studieleierskap ’n manuskrip ontwikkel. Onlangse beurshouers wat manuskripte voltooi het, sluit Willemien Brümmer (kortverhale) en Toast Coetzer...

Enter the Local Language Publishing Writing Competition!
2008 - 2008-04-08
Local Language Publishing Program Writing Competition 2008 Room to Read is currently promoting its first Local Language Publishing Writing Competition that is open to all writers over the age of 18. There are cash prizes of R10 000 each for the best five stories. Independent judges, who will be looking for such qualities as originality, imagination and flair, will read the entries. Most importantly, they will consider how the story will appeal to children from a range of South African backgounds....

LitNet|Sanlam SkryfNet brei uit na Breytenbach Sentrum
Wellington, 23-24 Mei - 2008-03-27
Die Breytenbach Sentrum bied Vrydag 23 en Saterdag 24 Mei 'n LitNet|Sanlam SkryfNet-poësieskryfskool op Wellington aan. Die bekroonde digters Charl-Pierre Naudé en Danie Marais, asook die letterkundige Ampie Coetzee, sal kommentaar en aanbevelings lewer oor die ingeskrewe tekste. Die deelnemers sal deur die loop van die naweek aan een of meer gedigte skaaf wat vir publikasie op LitNet se PoësieNet oorweeg sal word. Verder sal Riana Barnard, uitgewer by Tafelberg, ’n...

GHA Gedigtekompetisie
2008-03-06
Die GHA (Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans) bied weer ‘n Gedigtekompetisie aan met ‘n eerste prys van R3,000-00 (drie duisend rand) en ‘n tweede prys van R1,500-00 (een duisend vyf honderd rand). Daar sal in agt kategorieë deelgeneem word en elke kategorie wenner sal ook ‘n R1,00-00 (een duisend rand) kry. Die kategorieë is: Vaderland, Geestelik, Liefde, Humoristies Angs, Natuur, Kinders en Algemeen.Inskrywings moet voor 30 Junie 2008 per gewone pos aan...

GUS FERGUSON is Off-the-Wall
2008-02-14


MIKE COPE is Off-the-Wall @ A Touch of Madness
2008-02-07


SATURDAY VOICES / SATERDAGSTEMME
2008-02-07
SATURDAY VOICES / SATERDAGSTEMME9 February 2008@ BOEKEHUIS: Bookshop for South African and World LiteratureBOEKEHUIS & Jacana Media invite you to a conversation with Barbara Adair about her new novel END The conversation will be introduced by Maureen Isaacson, Books editor of The Sunday IndependentWhere: BOEKEHUIS,Cnr. Lothbury and Fawley streets, Auckland ParkWhen: Saturday 9 February 2008, at 12:30RSVP: by Thurs 7/02 on 011 482 3609 or boekehuis@boekehuis.co.za“Tricksy experimentation...

Wat’s jou storie?
2008-01-30
Draal daar ’n GROOT storie in jou agterkop, maar die inspirasie ontbreek nog? Dan is Sanlam se Groot Romanwedstryd 2009 met sy ruim pryse dalk net die prikkel waarvoor jy gewag het. Die wedstryd word in samewerking met Tafelberg-Uitgewers en sy mediavennote By, RSG, LitNet en Boeke-Insig aangebied, en daar is tyd tot einde Desember 2009 om aan jou droomverhaal gestalte te gee. Die samewerking van die borge kom van die gedeelde oortuiging dat Afrikaanse skrywers aangemoedig moet...

Poësie, vermaak en Mimi Coertse by hAp Taalmuseum
hAp Taalmuseum, Pretoria; Februarie 2008 - 2008-01-30
hAp: Poësie en VermaakSaterdag, 2 Februarie19:00Skop 2008 af met ‘n goeie dosis woord en lied! Jy word uitgenooi na ‘n hAp bekendstelling van Mimi Coertse se nuwe outobiografie, ‘n Stem vir Suid-Afrika. Kom ontmoet hierdie begaafde vrou en laat jou kopie teken.Bespreek vroegtydig by 076 842 9212hAp: Afrikaanse Kursusse 2008Afrikaanse Digkuns 13, 10 , 17, 24 Mei 2008Afrikaanse Digkuns 231 Mei, 7, 21, 28 Junie 2008Besoek ons webblad www.hap.co.za vir kursusinhoud en inskrywingsvorms....

PanSALB invites South African writers to a consultative conference and a mini workshop
2008-01-28
INVITATION TO A CONSULTATIVE CONFERENCE AND A MINI WORKSHOP FOR THE REPRESENTATIVES OF SOUTH AFRICAN WRITERS: Kindly note that the Pan South African Language Board, is trying to create a platform in which South African writers come together and discuss issues of common concern with a view of developing literature and paving way for the formation of an Umbrella (National) writers guild that will cater for writers interests and rights at national level. Other crucial aspects which will be covered...

Sanlam|LitNet SkryfNet-werkswinkel op die Woordfees
Stellenbosch, 4 Maart 2008 - 2008-01-17
Vanjaar bied Sanlam en LitNet weer 'n SkryfNet-werkswinkel op die Woordfees aan. Hierdie keer is dit ‘n poësie-werkswinkel met poësiepraatjies deur Joan Hambidge en Petra Müller, terwyl Bernard Odendaal en Danie Marais die deelnemers se poësie onder hande neem. Ons soek 5 deelnemers om deel te neem aan hierdie poësie-werkswinkel op Stellenbosch, 4 Maart 2008. Enige iemand kan ‘n inskrywing instuur, maar hulle moet in Stellenbosch op die 4 de Maart kan wees...


<< 1 2 3 >>