Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature

Hygliteratuur | Erotic literature


<< 1 2 3 4 10 >>

Nabetragting na Vaaltynsdag 2011
Ian Hendrix - 2011-03-02
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Nabetragting na Vaaltynsdag 2011 smag jy ook na my? my begeerte na jou wese laat my liggaam sidderend roep ek smag na jou jou liefde jou gevoel jou vel en jou reuk jy laat my liggaam smeek jy raak my saggies aan ek bevoel jou buite en jou binne tot jy jou stadig...

My fantasie-kompetisie: Die konsertpianis speel ’n tongfantasie
Ian Hendrix - 2011-02-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Soos sy versoek het, parkeer ek in Selwynlaan en stap na Craft Place waar ek voor nommer 66 stilstaan, my aksieplan bedink en die trappies na die Victoriaanse villa se voordeur opstap. Voordat ek die klokkie lui, verskyn Liz in die deur – geklee in ’n amper-deurskynende...

My Fantasie-kompetisie: Verjaarsdag-fantasie
Lolita 12 - 2011-02-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. My fantasie het ek gedroom, en ek deel dit graag. Met my verjaarsdag kry ek geen geskenke van my lover af nie – nie ’n oproep of kaartjie nie. Baie omgekrap kom ek na werk by die huis, skink ’n glasie wyn en besluit om my e-posse te lees. Toe die skerm...

My fantasie-kompetisie: My cougar-fantasie
Ian Hendrix - 2011-02-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die advertensie vra vir ’n “Open-minded young male” om in die kleinhandelsektor te werk. Ek het my CV gepos. Twee dae later het Lorraine gebel, en ons het ’n afspraak gemaak om in ’n koffie-shoppie in die plaaslike winkelsentrum te ontmoet....

My fantasie-kompetisie: 3+1
Neil A Morum - 2011-02-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die spelers: Ek, Jy, Sy, Vic die Vibrator. Die reëls: Die “verloorder” is die vrou wat eerste kom in ’n ronde. Enigiemand kan na twee minute vra om te ruil. Omdat ek julle ken, maar julle ken mekaar nie, het ek gedink julle kan eers net langs mekaar...

Sedert die begin
Anoniem - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Sedert die begin Sedert die begin is mense verskriklik mooi. Ek skaam my daarvoor. Veral die bloos brug van haar voet. Gretige vingers wat tik en die hart aanjaag tot tone magiese blou naels in leersole na die aarde delf. Verborge hakskene. Wat behaag die draperings...

My fantasie-kompetisie: Bukake
Charles Barnard - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die Japannese vrou het orent op ’n kussing op die grond gesit. Haar lang swart hare was bo-op haar kop gebondel en vasgesteek met ’n Kanzasji-haarpen. Sy het haar hande agter haar rug vasgehou en haar linkerbeen was voor haar uitgestrek. Die regterbeen was in...

My fantasie-kompetisie: Hitte van die nag
Deserthorse - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die naglug was soel en warm. In die warmte was slaap onmoontlik. Ek het moedeloos opgestaan en die balkondeur saggies oopgeskuif. Dit was halfdrie en die strate was stil en die stad het geslaap. ’n Skielike lig skuins oorkant my het my aandag getrek. Dit was twee wat...

My fantasie-kompetisie: Winkelfantasie
Vyg Fynbos - 2011-02-03
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. My rok was bo oopgeknoop en my volronde tieties was heelwat sigbaar – die rok het knope van bo tot onder en was van onder af ook oopgeknoop, sodat my donker driehoek net-net sigbaar was terwyl ek loop, sonder pantie, soos ek daarvan hou. Ek kon voel dat iemand vir...

In die kombuis
The naked chef - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was vieruur Maandagmiddag 10 Januarie 2011. Ek het pas by die huis gekom van die werk af. Soos gewoonlik groet ek almal in die huis en neem my daaglikse vyf minute stil tyd na ’n dag se werk. Na my vyf minute begin ek soos gewoonlik met die voorbereiding en gaarmaak...

My fantasie-kompetisie: Slaghuis
Meneer X - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dis Desember-vakansie en ek het ’n vakansiewerk gekry in die slaghuis saam met oom Swannie en sy baie mooi dogter Charlotte. Charlotte het werk toe gekom met ’n kort broekie wat haar stywe groot boudjies nog mooier laat lyk en stywe toppie, wat haar groot...

My fantasie-kompetisie: Doomnis is ook mens
Ian Hendrix - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Glo my, in my eerste bedieningsjare het ek die roepingsvaandel suiwer en onbevlek gedra. Ek was krities jeens selfs die geringste tekens van morele verval, en het dienooreenkomstig gepreek en vermaan. Gaandeweg het my roepingsgebonde waaksaamheid egter voor gefantaseerde...

My fantasie-kompetisie: Oorgawe
Santie - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Saggies neem sy my gesig tussen haar hande en streel my vol lippe met sagte soentjies. Ek bewe van afwagting en maak my mond oop om haar soekende tong in te laat. Stadig begin ek om haar tong dieper my mond in te suig. Haar sagte hande gly oor my nek en begin my kaal...

My fantasie-kompetisie: Die naweek
Koos - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “As jy wil hê ons moet dit doen, moet jy Gert eers suig,” daag my vrou Marinda my uit. Ons vriende Gert en Linette kuier by ons vir die naweek in die Kaap. Ons sit op die sondek en tan. Marinda en Linette het reeds lankal van hulle bostukke ontslae...

My fantasie-kompetisie: My liefdesfantasie
Ian Hendrix - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. denkende aan my verbode fantasie herhaalde passievolle soeke van my hart en lyf deur verbode kulture in geen ander kan ek my so verlustig – steeds meer en meer sweef ek stadig op my gedagtes terug na die eerste wellustige keer ek ruik jou verleidelike erotiese...

My fantasie-kompetisie: Om te deel
JanA - 2011-01-26
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek was doodsbang. En hierdie ding was besig om op verkeerde goed uit te draai. Ek sal moet keer. Dit kan nie so aangaan nie. So het ek gesit en dink, ná my derde koffie-afspraak met Monique. En derde een? Nee, ek is nie paranoïes verby nie. Ek is dalk ’n...

My fantasie-kompetisie: Die nagtegaal, die heuningvoël
Slagpen - 2011-01-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Gideon haal hortend asem toe hy die hoë houthek oopstoot. Soos altyd verwonder hy hom aan die drieverdiepinghuis met die toring soos ’n moskee. Rankplante omraam die vensters en die deur is ’n massiewe, gekerfde blok. Een van haar aanwinste uit die Ooste....

My fantasie-kompetisie: Net een keer
Deserthorse - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “OK, ek gaan die lig nou afsit,” het Francois gesê en opgestaan. Almal het saamgestem dat dit darem nou slaaptyd is. Na al die sjampanje was almal se liggies maar flou. “Is die kinders OK?” wou Pieter in die donker nog fluisterend weet “Ja,...

My fantasie-kompetisie: My fantasie
Deserthorse - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was ’n doodnormale wintersdag. Sekuriteit het my gebel en gesê daar is ’n pakkie vir my by ontvangs. Die rose was pragtig, met ’n kaartjie. Met bewende hande het ek die koevertjie oopgeskeur. Daar was ’n onbekende sleutel in. Die boodskap...

My fantasie-kompetisie: Aptytwekker
Nuda Veritas - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons sit in ’n koffiekroegie, eenkant, agter – dis besig en die musiek is hard. Ek is net bewus van jou been, styf teen myne; jou hand wat myne raak, of liggies teen my been af streel ... Ons bestel iets soets met koffie. Jy lyk so sexy in jou denim en geruite...

Die skildery
Ghjee69 - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons teedrinkgroepie kom gewoonlik Dinsdae bymekaar, en laas week was dit by ons huis. Ons vier – ek, Sandra, Hanlie en Mia – is bevoorreg om nie net by die huis te kan sit terwyl ons mans werk nie, maar om ook baie goeie vriendinne te kan wees. Natuurlik nie...

My verrassing
Lolita - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek en Dean was vir die naweek see toe en het die Vrydagaand gaan eet by ’n restaurant wat uitkyk op die hawe. Nadat ons geëet het, stel Dean voor dat ons ’n entjie op die strand gaan stap. Terwyl ons so stap, begin ons aan mekaar vroetel en vat, en dinge...

My fantasie-kompetisie: Stevie, dear-jonny
Slagpen - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Met trepidasie en perspirasie ry Pietman na die huis teenaan Voortrekkerweg. Daar is etlike oop erwe waar voorheen 1930-styl huisies gestaan het. Daarom is hy verbaas dat daar nog een knus teenaan die pad staan. Vreemd, dink hy terwyl hy stadig na die voordeur stap –...

My fantasie-kompetisie: Die normale nimfomaan as prooi
Natteli Jags - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die twee oumense sit op die stoep en wag dat die predikant sy huisbesoek klaarmaak. Nog voor die tuinhekkie sy roeserige deuntjie swaai, skuifel die ou tannie haar hand tot onder die oom se kniekombersie en sit haar krom vingers net duskant sy verskrompelde velle neer. * Belustigheid...

Die goue voël
Sara Taylor - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die sfinks lê geborge tussen die piramides en die sand soos ’n genotknoppie tussen die voue van skaamlippe. Dis veertig grade in die skaduwee en ons is besig om ’n goedkoop dokumentêre film vir ’n Afrikaanse betaalkanaal te maak. Michael,...

Die eiland
Mr B - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was ’n soel somersaand. Ons sit en luister na sexy jazz-klanke wat van die klavier af kom in die onthaal-area ’n paar meter van ons af. Die vermaak in die oord het ons gisteraand al begin verveel, maar vanaand is dit anders: daar is spanning in die lug,...

My fantasie-kompetisie: “Vir altyd en nog langer” – ’n fantasie vir eeeeendag
Ian Hendrix - 2011-01-18
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Prof Loekie se stem praat my aan die sluimer. Die einde van die Praktiese Teologie-lesing is nog 45 minute ver. Die knop in die proffie se broek is vandag weer net te prominent. Verbeel jou, ’n blonde blou-oog professor met die mooiste vat-aan-my-tieties en ’n...

My fantasie-kompetisie: Die galery
Nuda Veritas - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ons lê in die galery, op die Persiese mat. Die atmosfeer is sensuele sjiffon. Daar is ’n gelaaide energie tussen ons. Ons is albei bewus daarvan. Jy kom lê jou kop op my maag en ek streel die sagte dons van jou arm. Ek druk my vinger in die glas wyn...

My fantasie-kompetisie: Rooi
Rocco de Wet - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek sukkel met die laaste paar boute op die naat van my rug op die glytrollie. Bietjie gatvol gesukkel met die ou Merc se soliede staal. Kan doen met ’n biertjie en ’n lekker ... Ek hoor die klik-klak van hakskoene op die sementvloer van die garage. Helderrooi...

My fantasie-kompetisie: Kroegontmoeting
Akingrod - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Tina, my vrou, het my eindelik oorreed om een van haar fantasieë waar te maak. Ek staan in die kroegdeur van een van die beter hotelle in die stad en laat my oë vlugtig oor almal gly. Dan sien ek haar. Op ’n afstand lyk sy darem maar moer hot in daai...

Plaasjapie
Belustig - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Anton het lank gewag vir hierdie werk op die plaas. Hy het pas sy landbougraad verwerf en is opgewonde om op oom Koos se plaas as voorman te werk, waar hy vir die beeste verantwoordelik is. Hy is al drie maande hier, en geniet elke oomblik daarvan. Hy woon in ’n...

Van ’n taxi-rit tot ’n handtekening op ’n kunswerk
Ian Hendrix - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ian Hendrix se erotiese ervaring in Melbourne Dit was vroegaand na ’n besige dag in die argitekskantoor waar ek praktiseer. Dit was daarby nat en winderig toe die taxi uiteindelik opdaag Ek het skaars op die agterste sitplek ingeskuif en vir die drywer gevra om...

Swingers
Belustig - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Karel en Lizette was bly toe hul ou vriende hulle weer kontak en oornooi vir ’n kuier. Dis gereël vir Saterdag by Jurgens se nuwe huis teen die voet van die Magaliesberge, en Jurgens het vir Karel gewaarsku om in te wees vir ’n surprise. Toe Karel en...

Skoonsus
Ghjee69 - 2011-01-11
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die skoonfamilie kom elke twee jaar bymekaar – Ouma, sewe kinders, en hoeveel klein- en agterkleinkinders weet ek nie meer nie. Vanjaar was so bietjie meer spesiaal, want almal voel dis dalk Ouma se laaste vakansie saam met almal. So almal probeer daar wees. Ek en...

Aangename verrassing
Andrew2945 - 2010-12-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was reeds ná donker toe ek by die poskantoor uitkom en my posbus oopsluit. Soos ek verwag het, het die brief van die hitsige vrou gekom. Nuuskierig om te lees watter eskapades sy intussen weer aangevang het, ry ek om die draai en hou onder ’n helder straatlig...

Ek wil kyk
Arto - 2010-12-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was ’n tipiese reënerige winternag in die Kaap. Ons was so stuk of agt, nege bymekaar toe ons terugkom van Hard Rock Café. Dit was die vroeë negentigs, apartheid was iets van die verlede en daar was ’n vryheid in die atmosfeer, ’n gedurige...

Kampvuur …
Nuda Veritas - 2010-11-24
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy is besig om die houtjies op die koerantpapier te stapel. Ek hou jou hande dop, vlytig en sterk met elke kragtige breek van die stokkies. Die vlammetjies begin al luilekker aan die droë boombas lek en ’n rokie draal hipnotiserend na bo. Jy word bewus...

Helderberg
Ian Hendrix - 2010-11-16
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Na 22 jaar: Ian Hendrix vertel wat aan hom meegedeel is. Die binnegordyne beweeg lig in die laatnagbries wat eie is aan die Noordkus-weer in Novembermaand. Ek is gerus oor my veiligheid, want die dakwoonstel waar ek sedert Januarie 1989 woon, is uiters veilig. Nadat ek...

Cracker se meisie
Anoniem - 2010-11-10
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek is as ’n reël vroeg by die werk. Die rede daarvoor is om die oggendverkeer te mis, aangesien ek redelik ver van die huis werk, en nie druk verkeer kan hanteer nie. Ek was besig met koffie drink en deur my e-posse te lees toe ek die onverwagte besoek kry van...

Tequila by Cantina
TellMe - 2010-11-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. "O, dis ’n lekker privaat hoekie," sê jy toe jy by julle sitplekke kom. "Ideaal vir alle lekker dinge wat op ’n girls’ night kan gebeur," antwoord Anel en bars uit van die lag. Soos die res van die girls agter jou in die hoektafel inskuif, bekyk...

Die storm
Paul Vermeulen - 2010-11-09
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die middagverkeer is iets ysliks toe ek die snelweg betree. Ses rye ligte staan feitlik buffer aan buffer in albei rigtings. Ek sug, en skakel my motor se ruitveërs en ligte aan. Die motreën van vanoggend het omgesit in ’n swaar reënbui. Ek leun terug...

Afrikaanse minnares
Natteli Jags - 2010-11-02
(vir al die corny English Lovers) ’n Paar goedgekose woorde laat haar brein swymel in akkoorde ’n Gewilde frase soos: “Ek wil jou naai” laat haar toppie vinnig waai en dis nie te lank nie of sy strek dat hy haar roosknop kan lek ’n fyn kantbroekie oor ’n gladde koekie of ’n man in ’n pak met ’n allamintige knop laat haar asem in haar keel stok en haar hart met reëlmaat vinnig klop suck lick en dick hoort in ’n kommin fliek die...

Somertyd
TellMe - 2010-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Daar is min dinge so lekker soos ’n namiddag-braai in Suid-Afrika. Veral wanneer die kos en geselskap uit die boonste rakke is! Dit was een van daai dae. Die manne om die vuur met ’n dop in die hand en die vroutjies wat tussen die kombuis en die lapa beweeg....

Droomvrou
Anoniem - 2010-10-19
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Deel een Vir Pierre vd W, wat altyd wou weet .... Uiteindelik! Na 25 jaar kan ek die sluier lig oor waarheen ek en my werksgenoot elke etenstyd heen verdwyn het. Die hekwag het later vermoed ons steel werkseiendom, met die gevolg dat die motor elke keer gestop en...

Kamer
TellMe - 2010-10-05
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Jy val terug op jou rug. Die bed is sag en die son skyn heerlik op die bed. Alles is so mooi helder. Jy maak jou oë toe en voel hoe ek oor jou kom sit. Jy maak jou groen-bruin oë stadig oop en kyk diep in my oë en glimlag. Ek soen jou saggies...

Shivas se ...
Shivas - 2010-09-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Stadig, asof uit ’n beswyming, word ek wakker. WDF! Twee gedagtes dring my benewelde brein binne: een, dis nie my bed dié nie; en twee, daar is ’n halsband met ’n ketting aan om my nek! Hoe de fok het ek hier gekom, en erger nog, wat het van...

Genotsontdekkings in die vreemde: Ian Hendrix vertel van ’n besoek aan Singapoer
Ian Hendrix - 2010-09-07
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek word wakker toe die vliegtuig regmaak om op Singapoer-lughawe te land. Die vlug van Melbourne was aangenaam, en besigheidsklas is altyd gerieflik. Dit is seker hoekom ek vir ’n paar uur ingesluimer het. Die jong Sjinese vrou wat langs my sit, knap haar grimering...

’n Onderbreekte liefdesimfonie
Ian Hendrix - 2010-08-31
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die glasfasade van 499 Bond St reflekteer my motor se beeld terwyl ek die 4-trek-BMW versigtig stuur in die rigting van die parkeerkelder van die multiverdiepinggebou in Surfers Paradise op die Australiese Goue Kus. Ek ry stadig bult-af na die gereserveerde parkeerplek...

Solo
Cheops - 2010-08-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Na aandete het sy gaan stort en TV gekyk. Hy’t in sy studeerkamer gaan sit en lees. Hy kon hoor sy kyk na ’n volwassene-fliek, want daar was baie vreemde geluide. Op ’n keer toe hy gou inloer en hoor of alles reg is, sien hy sy speel met haarself. Aha,...

Na-spel voor voor-spel
Ian Hendrix - 2010-07-20
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Toe ek ná die werkvergadering tuis kom, brand die lig in die gastekamer. Ek vermoed dit is Irma wat klein Minette versorg en gereed maak om te gaan slaap. Ek trek my baadjie uit, hang dit in die hangkas, en skink in die woonkamer vir my ’n glasie koue...


<< 1 2 3 4 10 >>