Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature

Hygliteratuur | Erotic literature


<< 1 6 7 8 9 10 >>

Vreemdeling I
Rane - 2007-02-05
Dit het alles nogal vinnig gebeur ...Ek het jou begin email so net voor Kersfees, die week wat almal nog by die werk moes wees, al was daar niks om te doen nie. Ons het lekker gesels; jy het interessant geklink en ek besluit: hoekom dan nou nie? - en het jou aanbod aanvaar om vir jou te gaan kuier.Die goue reël was dat ons sou kuier met 'n bottel wyn of drie, 'n pizza of twee en 'n oormaat zol - no strings attached - en as ons mekaar like, dat ons maar die aand om sal spyker.Ek het so net voor...

LêNet-skryfkompetisie: Koshuisspook
Juan - 2007-01-26
Ek lê en wonder of ek net ‘n wonderlike droom gehad het, en of dit werklik gebeur het … My hand gaan onwillekeurig terug na my tintelende dosie toe en ek kan voel dat ek sommer baie nat is … Ek maak my oë toe en probeer om die gebeure te orden terwyl ek kaal in die oggendson lê en bak … Ek het gisternag nog teen twaalfuur se kant geleer vir my laaste vraestel in Sielkunde. Dit was ‘n lang jaar op universiteit en al die leerwerk het sy...

LêNet-skryfkompetisie: Tot volgende keer
Louise - 2007-01-26
My naam is Felicity, wat ‘n Latynse woord vir blydskap is, maar ek voel alles behalwe vrolik en bly, want dis vandag presies ‘n maand sedert Hanno deur motorkapers op die hoek van Atterbury- en Jacquelinerylaan vermoor is. Dis Saterdagaand, al my vriendinne is by hul mans en gesinne, maar ek lê op die dubbelbed en probeer vir die soveelste maal mediteer. Ek probeer al sedert Hanno se begrafnis met hom kontak maak, maar tevergeefs. Ek het al als gedoen: ouijaborde en mediums...

LêNet-skryfkompetisie: Wie was jy?
Skandalus Hoejaer - 2007-01-26
Ek was van die plaas onderweg Port Elizabeth toe. Die trok was lekker vol wolbale gelaai, almal bestem vir die wolveiling. My pa was hoog in sy skik met die nuwe 8-ton-trok. ‘n Wit Isuzu. Indien die wolprys bly waar hy nou sit, sou hy dié jaar se paaiement lag-lag betaal met ‘n paar rande oor. Ek is eers laatmiddag weg van die plaas en Ma het ‘n fles koffie ingepak sodat ek kan wakker bly. Hulle sou eers die volgende dag afkom met nog ‘n groot trok – Pa wou...

LêNet-skryfkompetisie: DéjÓ vu - and again
GrysKlip - 2007-01-25
Stem vir jou gunsteling spookstorie | Vote for your favourite ghost story Oh, it is so, só exciting! Stimulating – in all the many, intimate senses of the word! Speed – risk – fear – the ultimate aphrodisiac in our mobile society. The light of the motorcycle penetrating deeply into the dark cavern of the night. Penetrating. The motor screaming away at a high pitch, in fulfillment of its destiny; a mechanical orgasm, wowling that we are really, really...

Wedersiens
Liesl Botha - 2007-01-25


LêNet-skryfkompetisie: ‘n Spookstorie
Jean - 2007-01-25
Kloosters is bekend vir hulle koekerigheid, met nonne wat soos pikkewyne paradeer. Nie onvriendelik nie, maar konserwatief koekerig. Party in swart gewade, ander in wit. Laasgenoemdes het nog nie besluit of hulle kans sien vir ‘n lewe wat nou wragtag gestroop is van al die meeste lekkertes nie. ‘n Lewensfilosofie om diep oor te peins. Ek meen nou maar, lyflike plesiertjies is eie aan die mens. ‘n Ruk gelede, lank na studietyd, glip ons stilletjies uit. Agter die symuur van...

Stem vir jou gunsteling spookstorie!
2007-01-24
Lees ons lekker LêNet-spookstories en stem vir jou gunsteling! Stuur jou keuse aan Ingrid. Sluitingsdatum vir stemme is 15 Februarie 2007. Onthou, die wenner sal 'n geleentheid kry om saam met óf Kleinboer (skrywer van die opspraakwekkende roman Kontrei) óf Karin Eloff (redakteur van Loslyf) by die La Vista Social Club in Melville te gaan eet. Hierdie restaurant is gesog vir sy fantastiese disse, en boonop word dit deur heelwat televisiesterre besoek, so jy sal tien teen...

LêNet-skryfkompetisie: Maansirkel
Annelise - 2007-01-22
As ek my oë oopmaak, hang klein druppeltjies water vir ʼn oomblik nog aan my wimpers voordat dit losgly en grond toe val. Ek lê op my sy in modderige gras. Hy staan langs my, kaalvoet. Water drup uit sy jeans en loop in stroompies oor sy voete. Vir ʼn oomblik volg ek ʼn druppel se paadjie van waar dit uit die soom van die swart denim drup, oor sy voet se brug hardloop en tussen sy tone wegraak. Ek weet wat om te doen. Ek leun versigtig vorentoe om met my tong die volgende druppel...

LêNet-skryfkompetisie: Kasteelkapperjolle
Neil A Morum - 2007-01-22
Die Kasteel. ‘n Grillerige plek. Nie bang-grillerig nie, eerder ‘n soort ek-wil-nie-hier-bly-nie een. Hoe die Hollanders daar geleef het, weet nugter. Maar, daar’s ek toe en moes ek maar die beste van die sakie maak. Die opdrag was baie duidelik: “17de-eeuse Grensameublement” … Wat de hel moes ek daaroor skryf? Ek het ‘n plakker gedra wat gesê het dat ek foto’s van enige ding mog neem: kaste, stoele, banke en beddens; ek kon selfs oor...

LêNet-skryfkompetisie: Spookasem
Tinie Bezuidenhout - 2007-01-22
I met her at the candy store. Nes in daai song van way back when. Oor die biker en sy cherry. Maar tog ook ‘n bietjie anders. Want sy was nie ‘n skoolchick nie en my bike was lankal verkoop en ons candy store was eintlik maar net die pavement. En ons shop assistent die pusher op die hoek. Vir haar was die goed kop-candy en vir my ‘n leg opener. Anyway, ons het dadelik gekliek. Ek in advertising, sy ‘n student. By die universiteit van die lewe, het sy gesê toe ek...

Die uitlander
Skandalus Hoejaer - 2007-01-19
Ek het haar ontmoet by ‘n hotel naby Hartebeespoortdam. Sy het ‘n konferensie oor volhoubare ontwikkeling bygewoon en ek was daar vir ‘n produkloods-beplanning. Ons het die eerste dag by die buitekroeg langs die swembad ontmoet. Sy heet Babette. Dit was stikwarm en amper al die konferensiegangers en ander gaste het om die watergate rondgesit na die dag se aktiwiteite. Ek en ‘n kollega het met haar en twee van haar kollegas aan die gesels geraak. Die volgende dag tref...

LêNet-skryfkompetisie: Met 'n knippie
Gert Sevenster - 2007-01-17
Ek het Salomé in die Godfather op Oudtshoorn raakgedrink. Die plek was vol celebrities en wannabe’s, want die KKNK was in volle swang. Ek het saam met ‘n klomp actors gesit wat besig was om resensies te vergelyk. Vier leë Chardonnay-bottels het verklaar waarom hulle ego’s besig was om hulle persoonlikhede te verswelg. By haar tafel het ‘n sepie-aktrise vuurballe met Stroh-rum geblaas. Die toeskouers het telkens na hulle asems gesnak wanneer sy haar volgende...

LêNet-skryfkompetisie: ... weet ...
Willem Beeckman - 2007-01-15
Die maan is vol. Die see is swart. In die verte agter op die horison is klein liggies van ‘n verbygaande skip op pad na êrenste. Die spierwit brandertjies rol speels heen en weer oor die strand. Ek lê op die strandstoel op die houtdek van my strandhuis. Dit is stil, die maan het die hele houtdek silwer geverf. Ek is alleen … In die agtergrond speel die oorspronklike klankbaan van Cats. Die koel windjie en die sagte klank vervleg en streel sag oor my naakte liggaam....

LêNet-skryfkompetisie: Seksdaad sonder gewaad
Adie - 2007-01-15
Hoe ook al ‘n mens die storie gaan lees, bly dit maar spokerig. Ons het vriende gehad wat baie ryk was, so geld was nie ‘n probleem vir hulle nie. Elke einde van die jaar kom ons bymekaar, en dan speel ons ‘n speletjie. Ons kies elkeen ‘n land en dan word dit in ‘n emmer gegooi en dan word die voorstelle getrek. Ons het al amper die hele wêreld so vol gereis. Daar het nie veel plekke meer oorgebly nie. My keuse was toe die ou deel van Hamburg. Ek het...

Dit hang af!
Ian Hendriks - 2007-01-04
Die doeanebeampte kyk my streng aan en beduie saaklik dat ek in die rooi tou moet gaan wag. Ek raak ongeduldig, want ek weet daar is niks in my bagasie wat die streng toegangswette van Ozziland kan pla nie. Gedienstig rits ek egter my twee koffers toe en val agter die langer wordende "rooi" tou in. Nie lank nie, of ek raak bewus van 'n besonder aangename parfuumreuk en toe ek omdraai om die oorsprong daarvan te probeer bepaal, kyk ek vas in die mooiste paar blou kykers wat deel uitmaak...

LêNet-skryfkompetisie: Dit was 'n wilde stormagtige nag ...
GrysKlip - 2006-12-21
Dit was ‘n wilde, woeste, stormagtige nag . . . Ja, toemaar, ek weet dis sleg afgesaag om ‘n storie só te begin. Maar dis nie ‘n storie nie; enigiemand wat daardie aand in my skoene sou gestaan het – as ek skoene aangehad het – sou besef het dis werklikheid. Wilde, woeste, storm-en-drang-werklikheid. Met die klem op storm. Of dalk drang. My verlof het ek vroeg geneem, daar in die Waterberge op Oupa se plaas waarop hy lankal nie meer boer nie. ‘n...

LêNet-skryfkompetisie: As die donker kom ...
No Regrets - 2006-12-21
"Faan …" Hy snork, smak effens. "Faan …" fluister-beveel sy. Daar is nou 'n dringendheid in haar stem. "… Mmmmmm …" Faan werk by Wesbank; hy reël finansiering vir korporatiewe kliënte. "Fokkit Faan, word wakker … daar is iets by die ruit!" sis sy gedemp. Ems Smit lê al vir die afgelope vyf minute beangs na die ruit en staar, onseker of sy 'n beweging gewaar het; dan, dan is dit weer daar, reëlmatig,...

LêNet-skryfkompetisie:
Daryll: 'n Spookstorie

Johan - 2006-12-14
Die embrio se een ogie is oop. Deur die ongelyke glas van die canfruit bottel lyk dit of die pêrel-ogie beweeg. 'n Koue waterdruppel skarrel stadig teen my rugstring op. Ek kyk diep in die gewer se oë en weet dat ek nie die geskenk moet aanvaar nie. Maar my Calvinistiese opvoeding skop in en met 'n bewerige "dankie" neem ek die fles met die klotsende inhoud uit sy hande. "Ek het geweet jy sal dit waardeer. Daarom het ek eers die een embrio gegee 'as a test'. Dit is special....

LêNet-skryfkompetisie: Gehang
Natteli Jags - 2006-12-12
Die radiowekker se rooi liggie skyn 01h37. Yolanda sug vir die soveelste keer en draai nog 'n slag in die rondte. Sy kan net nie vanaand aan die slaap raak nie. Dis einde van die jaar en chaos by die koerant. Sy is toegegooi onder deadlines, onderhoude, adminwerk en jaareindfunksies. “Miskien sal 'n bietjie spanning-ontlading my help om aan die slaap te raak,” giggel sy by haarself. Haar vingers gly af en sy begin stadig oor haar bobene vryf. Sy glip haar vingers onder...

LêNet-skryfkompetisie: Spookstorie met 'n difference
Leandr´┐Ż - 2006-12-12
“Joey is so ‘n prosaïese naam,” kla die mooi blonde meisie vanuit haar koshuisbed teenoor haar boesemvriendin. “So asof mens in Lindley of Koffiefontein of Veertienstrome gebore is.” “Moenie klein dorpies afkraak nie, daar woon goeie mense," vermaan Laura streng. “Goed, ek trek dit terug, maar ek wil nie self daar bly nie,” hou Joey moedswillig aan. “Wat maak jy?” “Ek lees.” “Wat?” “Jou dagboek.”...

Verbode Liefde (Deel 2)
Stefan - 2006-12-05
Opgedra aan al die slagoffers van "Affairs" Jy voel vernederd en verraai, jy was toe nié haar enigste naai! Hoe kon jy dan so dom wees? En nou, nou is jy 'n bedorwe gees. Jou verbode liefde was toe al die tyd maar net nog 'n loslyf slet! 'n Gewetenlose estrogeen-“junkie” wat, ieder geval, jou nooit sou vat nie. Haar verleidelike woorde, liggaam en liefde was toe al die tyd vals en leeg. Maar hoe moes jy dan tussen al die lyne lees? Jy was dan so blind,...

By die gastehuis
Skandalus Hoejaer - 2006-12-05
“Wat sal jy vir R1 500 doen?” vra ek vir Mirinda. Sy kyk net vinnig vies op en gaan aan om my in te book. Crash 'n Burn, soos Harry die leermeester altyd sê. Ek het al amper vergeet van my onbetaamlike aanbod aan my gasvrou by die gastehuis hier op Colesberg toe ‘n klop aan die deur my later die aand daaraan herinner. Ek sit die TV sagter en maak die deur oop. Dis Gert, Mirinda se man. Ek bekak myself byna toe ek hom voor die deur sien staan. ‘n Groot man. Hier's...

Donderdagoggend
Kokkewalie - 2006-12-05
Alweer Donderdagoggend so net na vyfuur en ek moet gou maak, tande borsel en ‘n lekker stort neem. Al die lekkerruik-goeters aanspuit en seker maak dat ek mooi glad geskeer is, veral rondom die “brein”. Daar moenie ‘n haartjie wees wat dalkies in haar mond kan beland nie. In elk geval, so ’n kaalgeskeerde balsak en “brein” laat ‘n man heel gewillig voel, so koel en glad, en sy is mal daaroor. Vanoggend is daar iets anders wat op haar wag, nie...

LêNet-skryfkompetisie: stuur jou kortverhaal nou!
16 November 2006 - 1 Januarie 2007 - 2006-11-15
Hier is 'n groot uitdaging vir LêNet-skrywers, met 'n lekker prys om die nuwe jaar mee af te skop. Dis eenvoudig: Skryf 'n lekker spookstorie van hoogstens 2 000 woorde. Stuur jou verhaal aan Ingrid Lehmensich. Dit mag in Engels of Afrikaans geskryf word. LêNet-lesers sal self die beste storie aanwys. Die wenner sal 'n geleentheid kry om saam met óf Kleinboer (skrywer van die opspraakwekkende roman Kontrei) óf Karin Eloff (redakteur van Loslyf) by die La Vista...

Tropical island castaways
Robert Kriel - 2006-11-13
I don’t know how we ended up here on this Godforsaken tropical paradise. All I know is that, according to our calculation, it has been nearly 13 months and still no sign of rescue. I remember bits and pieces of the crash: warning lights, alarms and screams from passengers as the plane plummeted towards the ocean. Last I remember was the horrific sounds of metal twisting and screeching as it tore apart and then the knock that faded out the doomed voices. She is modest in the fact...

Skandalus vang vir 4TUNE
Skandalus Hoejaer - 2006-11-13
Deel II van Die agent 4TUNE is ‘n cockteaser. Dit is al wat ek weet en julle sal seker met my saamstem as julle die verhaal van "Die Agent" gelees het. Ek is nog net so vasbeslote soos altyd om haar by te kom. Ek het gedink as ek belang stel in ‘n eiendom sou ek dit kon regkry. Gedink ek is slim, toe lag sy laaste. Dit het my nie te veel gepla nie, want die eiendom wat sy aan my verkoop het, se waarde het in die twee jaar wat ek dit besit, goed opgeskiet. So ek sit op ‘n...

Die agent
Skandalus Hoejaer - 2006-10-31
Sy was jonk en suksesvol. Diep twintigs en enkellopend. Daar was seker baie ouens agter haar aan. Sy het rondgerits in haar silwer afslaankap-Mini. By die robotte het die jong laaities haar oog probeer vang en die omies het oopmond gestaar. Silwer Mini, donkerbril en swart bob. Ek het agter haar gery en so na die persoonseie nommerplaat gekyk en vir my self gesê: "4TUNE, ek gaan jou nog kry." Toe beraam ek ‘n plan. Ek sou haar, soos talle ander, in die bed kry. Die ordentlikste...

Antjie
Piet Pompies - 2006-10-31
Met 'n bottel goeie rooi wyn in die hand het ek die sitkamer ingekom en vasgesteek. Met haar rug na my het sy, arms gevou oor haar bors, voor die venster gestaan en uitkyk oor die groen wingerde wat hier van kort by die huis tot daar onder op die walle van die Oranje strek. Baie van daardie stokke het sy self help sny, het ons saam geplant - ’n leeftyd gelede. Is dit dalk waaraan sy nou staan en dink? wonder ek in stilte. Soek sy na daardie kol bome van lank terug? Weet sy dalk dat ek die laaste...

The becoming
Robert Kriel - 2006-10-23
How and why often come to mind and always the answers remain the same: I don’t know. He came into my life like a whirlwind, sucked me into his world and left me confused in such a way that my mind races and my heart beats faster than an African drum. Red lights come and go, ignored by me as if something has taken control of me. I don’t know if it’s the darkness of his tainted soul that I so secretly adore or if it’s the words he whispers in my ears – they speak to...

Verbode Liefde
Stefan - 2006-10-23
Party mense noem dit egbreuk,ander noem dit owerspel;hoe sal mens dan weet wat’s die verskilas jy jou lewensmaat verkul?Hoe leef jy saam die skuldgevoel,of fok jy bloot net voort sonder emosie?Die nuutgevonde verbode vrug (dosie)is dan so verleidelik - o, so onweerstaanbaar!Skielik ervaar jy aanvaarding, teerheid en liefde. Die warmte, nabyheid van jou verbode vriendindryf jou tot ongekende orgasmes, passie en fantasieë – totdat realiteit weer sy draakgesig voor jou gooi!Noem dit...

Woestynsprokie
Die Moniker van Brielie - 2006-10-16
Dis half koelerig dog die son skyn heel warm hier op die woestynduine waar jy 'n behoorlike sonbrand wil opdoen vandag. Jy het al klaar ontslae geraak van al jou klere en jou lyf glim van die sonbrandolie wat jy aangesmeer het. Sweetdruppeltjies pêrel van jou borste af en stout glimlag jy toe jy die laaste bietjie room net onder jou skaamhare opsit vir ingeval die son jou daar tref.Na so paar minute kom jy agter dat dit so stil is dat jy net die wind kan hoor kla en jy weet dat daar niemand...

Cat burglar’s delight: Part Four
Missionary Position - 2006-09-08
Part Four: The Finale We slept. How long, I do not know, but I dreamt. I dreamt of her, perched on top of my cock, with a cowboy hat on and a red and white kerchief tied around her neck. She swung a coiled rope over her head and yelled, “Yee-haaa!” in a bolshy voice. I’m not sure who stirred first. Davey Jones down below or she when he grew stiff and touched a ticklish spot on her nose. She stared at my offending member in the darkness, smiled and gave it an appreciative...

Cat burglar’s delight: Part Three
Missionary Position - 2006-09-08
Part Three Having shot my load deep inside her and floating in our afterglow bathed in bright moonlight, heightened my senses and spurred me on to new heights. Already I imagined my next move, my cock tingling with anticipation where it was still buried deep inside her. I slid my hands between us, over her buttocks, and grabbed hold of a slim thigh with each hand. I slid my hands out and she responded immediately, anticipating my move. She weighed as much as a feather and rose easily from...

Cat burglar’s delight: Part One
Missionary Position - 2006-09-08
Part One I’d been watching her for a while from my hiding place behind the balustrade as she waltzed around my exhibition room amongst my priceless artefacts. She was assertive in her actions, pausing, selecting and inspecting certain pieces in the directional beam of her penlight torch. From time to time I complimented her silently on her choices; she seemed to have an eye for a good piece of art and I wondered fleetingly if she would perhaps make a good assistant in the auction room. I...

Cat burglar’s delight: Part Two
Missionary Position - 2006-09-08
Part Two I gave her a chance to regain her breath and let the lameness subside and seep out of her arms and legs. When her breathing returned to normal, I gently let her down on to her feet, testing her strength gingerly on the marble floor. When I was sure she’d be able to carry her own weight, I slowly released my grip on her. She welcomed the freedom, but made no attempt to escape. I pulled the sheer black top over her head so that she stood naked before me. She sagged forward and...

By die salon
Skandalus Hoejaerl - 2006-09-08
“Wat sal jy vir R1 500 doen?” vra ek vir Michelle. Sy stop nie eens om te dink nie en staar stip na die hare om my ore. Sy masseer verder. Iewers in die salon is daar ‘n haardroër wat hees blaas. “Ek sal seker jou hare vir jou tien keer moet sny.” Ek is effe verlig dat sy antwoord, want ek het al begin dink sy het nie my vraag gehoor nie. Natuurlik is dit nie die antwoord wat ek wil hoor nie, maar my voet is in die deur. “So wanneer sal jou pas...

Nooit in my wildste drome nie
Antjie Sommer - 2006-09-08
My ma het altyd gesê: “Moet nooit stil sit en wonder nie, dit mag dalk vir jou ‘n ontnugtering wees.” Nou ja, toe vang ek myself met die gestilsit-en-wonder. Hier sit ek so skuins voor 40, self ‘n ma, en besef my hele lewe het voor my uitgevlieg, amper soos daai lugmagvliegtuig met die baie vuur in sy gat. Jou lewe gaan merendeels net oor die familie, en nooit oor jouself nie, nie eens genoeg om daai “masker op die gesig en die komkommer op die oë”-ding te doen nie. á En so besluit ek dié dag...

Die storie van die advokaat
Johannes de Witt - 2006-09-08
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Daar sit ek toe een vervelige Woensdagoggend by die werk, en besluit om bietjie my hand te waag aan die internet, met die doel om ‘n man te vang. Jy kan mos nie die Lotto wen sonder ‘n kaartjie nie; so sal jy seker ook nie juis ‘n gawe man uit die...

De Vlindermaand een beangstigend boek
Fred de Vries - 2006-09-07
Foto: Saskia van Osnabrugge Ariëlla Kornmehl werd in 1975 in Amsterdam geboren. Ze studeerde filosofie aan de Universiteit van Amsterdam. In 1998 vertrok ze met haar echtgenoot naar Johannesburg, waar ze drie jaar verbleef. In 2001 debuteerde ze met Huize Goldwasser (Uitgeverij Vassallucci), een boek over een streng joods gezin. Vorig jaar verscheen haar tweede roman De vlindermaand (Uitgeverij Cossee), die lovende kritieken kreeg en waarvan de rechten inmiddels door Duitse,...

Oor Madonna en moffies in kombi´┐Żs
Cobus van der Merwe - 2006-08-17
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Eroties-humoristies vir as jy dronk wil wees (Dit gaan ’n kortverhaal wees hierdie, weet ek toe ek onthou. Want die begin is soos die einde, maar aan die einde is dit nie meer soos aan die begin nie. Ietsie het gebeur sodat iemand ’n lewensles geleer...


<< 1 6 7 8 9 10 >>