Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual

Geestelik | Spiritual


<< 1 2 >>

Spirituele dagboek: Vrydag 5 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-05
Vandat ek 'n kind is, droom ek goddelike drome. Soms ook drome wat hul oorsprong elders het, maar met die goddelike drome kom ook die gawe van onderskeiding en uitleg. Die meeste van my drome is persoonlike lesse waarin ek byvoorbeeld gereeld die ware stand van my gees, of my verhouding met God, gewys word. Dikwels in die verlede het die Here my al 'n kamer vol spinnerakke, skerpioene, verstopte toilette, voëlneste met gebreekte eiers, klein katjies, asook volwasse diere, gewys. Spinnerakke...

Spirituele dagboek: Donderdag 4 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-04
'n Week gelede los ek my Kaapse lewe en vat die grondpad duskant Ceres, Calvinia toe. Ek was so vasbeslote om 'n sekere hoofstuk van my lewe vaarwel te roep dat ek amper letterlik geestelike deure agter my kon hoor toeklap! Van kleins af, toe my oupa en ouma met my op hul skoot in die plaaspaaie buite McGregor gaan ry het, het stofpaaie 'n baie gerusstellende uitwerking op my gemoed.Hoe verder ek gevorder het met die 250 km-grondpad tussen die twee dorpe, hoe meer het ek afskeid geneem van dinge...

Spirituele dagboek: Woensdag 3 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-03
Wanneer 'n kind vir 'n egpaar gebore word, is dit 'n genetiese feit dat daardie kind eienskappe van albei ouers sal hê.Wanneer Gees en gees dus bymekaar kom in die wedergeboorte van iemand wat na die beeld van Christus herskep word, is dit 'n nuwe geestelike wese wat tot stand kom. Die nuutgebore persoon se primêre identiteit en karakter is dus dié van 'n geestelike wese, hoewel hy/sy steeds in die vleeslike bedekking van homo sapiens voorkom.Dus: elke mens beskik oor 'n gees (sy...

Spirituele dagboek: Dinsdag 2 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-02
Bo-op die Gifberg langs Vanrhynsdorp ontmoet God graag mense.Nie omdat Hy mense nie enige plek kan tegemoet kan kom nie, maar omdat dit wil voorkom asof berge 'n sielkundige uitwerking op die mens het. Hoe hoër jy fisies beweeg, hoe verder weg van die drankwinkels, banke en polisiestasies wat doer in die vallei lê, hoe meer toeganklik blyk die gees te wees om iets uit die hemelse sfeer te registreer. Gifberg se manne kom hier met hul Bybels voor in hul bakkies om die God van hul verlossing...

Spirituele dagboek: Maandag 1 Oktober 2007
Anoeschka von Meck - 2007-10-01
Het jy geweet Mr Price Home is profeties?In 2005 en 2006 was daar sekere dinge wat ek op my Krismislys van die Here gevra het. Ek het gebid, soms selfs gevas, en tevergeefs die gevraagde items/omstandighede probeer manifesteer van die hemelse dimensie na hierdie een.But no can do.Hoe harder ek gepleit, onderhandel en die Skrif gekwoteer het, hoe meer het ek hier in my agterkop die prentjie gehad van 'n avokado wat iemand uit oorgretigheid, nie ryp nie, maar vol swart kneusplekke druk. Tog het ek...

Truth Transforms weekend seminar: Overcoming the impact of childhood sexual molestation
Mowbray Baptist Church, Cape Town - 28 & 29 September 2007 - 2007-09-18
Weekend Seminar: Overcoming the impact of childhood sexual molestation Dates: Friday 28 Sep from 19:00 till 21:15, continued on Saturday 29 Sep from 8:45 till 17:30. Venue: Mowbray Baptist Church, 45 Main Rd, Mowbray (Cape Town)Speaker: Mariana van der WaltEarly registration rate: If registered by the 21st of September: R 90 per person Regular registration rate: If registered after the 21st of September: R 120 per person or R 90 for studentsTeas will be provided, and also lunch to those who register...

Transformation Africa Youth: Awakening Summit
Goudini Spa, Worcester - 21 to 24 September 2007 - 2007-09-05
The Awakening Summit is a worship weekend for young people from 13 to 23 year olds on the weekend of the 21-24 September at Goudini Spa. The prices for three days in the chalets with food included are good value for money. For more information about cost and accomodation email Nadine on arendse@transformationafrica.com.For further detail contact: Nadine Arendse - Transformation Africa Youth Coordinator & 24-7 SATelephone Number: 082 924 7631Fax Number: 021 856 1174Somerset-West Office: 021 856...

To be or not be
Enigma - 2007-07-23


Keep the faith
Enigma - 2007-07-23
Sweetie Pie, if it seems that I don't care,I do and I'm so very much aware.Know that I am always by your side,to support you and abide.Last night before I went to bed,I prayed the Lord to heal your dad.And that He will you must believe,through having faith we will receive.Though I've been through this ordeal,I don't realy know how you may feel.But be strong and trust in Him,He does miracles, you will see.At times I feel to cry with you,but "that is not for men to do".It is wrong, I must...

Die NG Kerk honderd en vyftig jaar gelede – het die kerk sedertdien verander?
Nico Smith - 2007-06-05
By die Algemene Sinode van die NG Kerk in Junie vanjaar sal dit presies 150 jaar gelede wees dat die sinode van dié kerk ’n besluit geneem het waarvan die sinodegangers allermins die gevolge kon voorsien. Die sinode het naamlik besluit dat persone van kleur voortaan in afsonderlike geboue vir hulle kerklike voorregte sou vergader. Dié besluit was in direkte teëstelling met ’n besluit van die sinode van 1829, naamlik: Op ’n voorstel dat die Nagmaal gelyktydig...

NONONO!!! A dance party unlike any other
Friday 30 March - 2007-03-20


Tree63 SA Tour is all systems go!
Countrywide, 1 - 16 March 2007 - 2007-01-26
Tree63’s forthcoming tour of South Africa, or “Tour the Beloved Country 2007”, proudly presented by Wimpy, is set to rock thousands of fans who have been eagerly awaiting the homecoming of local rock icons John Ellis (Vocals, Guitar), Daniel Ornellas (Bass, Vocals) and Darryl Swart (Drums, Vocals). Renowned for their exceptionally tight and energetic live performances, Tree63 have been touring the world consistently for the past five years, without a series of shows on African...

Uitverkore vrou
Carin Nel - 2007-01-25
Word wakker, jy wat slaap En staan op uit die dood Word wakker, beminde vrou Die lewe wag op jou Weet jy nie jy is duur gekoop? Jy is vrygemaak; daar is nuwe hoop Word wakker, uitverkore vrou Daar's 'n Ester binne jou Laat die verlede agter jou Jou toekoms is bepaal vir jou Ek hou My septer uit na jou Vra My wat jou hart begeer Sien My skeppingsdoel in jou Jou storieboekverhaal ontvou Waar andere 'n weeskind sien Sien Ek 'n koningin Verrys nou van jou ashoop Sluit af jou tyd...

Solly Ozrovech se nuwe dagboek is nou beskikbaar
2006-11-17
Jou God is Koning! is ’n versamelstuk vir elke toegewyde Ozrovech-leser, want die verskyning daarvan val saam met ds Solly se tagtigste verjaardag. Benewens die oordenkings vir elke dag van die jaar, en die gebruiklike teksregister, bevat dié dagboek ook huldeblyke van ’n paar mense met wie ds Solly oor die jare nou saamgewerk het Benewens die 366 oordenkings vir elke dag van die jaar, en die gebruiklike teksregister, bevat dié dagboek 80 goue wyshede uit ds Solly se pen,...

'n Sterk ego?
Johann Rossouw - 2006-10-31
deur Johann Sôhô Rossouw, Zen-monnik en dissipel van meester Roland Yuno Rech Nadat hy die vorige aflewering van NetZen gelees het, sê 'n vriend 'n waardevolle ding. Hy skryf dat hoewel hy dit baie geniet het, hy tog met een ding sukkel: “Jy is een van die mense met die sterkste ego’s wat ek ken. Hoe rym dit dan met jou praktyk van Zen?” Uit hierdie vraag spreek moontlik twee versweë aannames: (1) dat mense wat die Weg van die Boeddha beoefen, nie ego’s...

Kom klink 'n glasie op Solly Ozrovech se 80ste verjaarsdag
28 Oktober & 11 November 2006 - 2006-10-19
Kom geniet 'n glansontbyt saam met Solly Ozrovech ter viering van sy 80ste verjaarsdag! Gaskunstenaar: Piet Smit KAAPSTAD Waar: D'Aria Racecourseweg, Durbanville Wanneer: 28 Oktober 2006 Tyd: 08:30 vir 09:00 Koste: R100pp RSVP teen 18 Oktober by Elaine Duvenage eduvenage@leserskring.com of (021) 595 9602 PRETORIA Waar: NGK Moreletta, Woodlands Sentrum Wanneer: 11 November 2006 Tyd: 08:30 vir 09:00 Koste: R100pp RSVP teen...

My een vraag aan God III
2006-10-12
Armwitte Bobbejaan Rooi Charles Lucy Chris Die man op straat Pierre van Niekerk Schauzie Your child Nonqause My vragie aan God is… “Liewe Vader, hoe het Jy in die wêreld gekom? Hoe het jy ge-happen?” Armwitte My een vraag aan God Liewe Here,“Hoe bly U so genadig en lief vir my, al is ek so sondig?”Bobbejaan My een vraag aan God “God, wil jy nie asseblief daai verwarde gelowiges wat reken hulle...

Die Zen-kombuis:
''Dit gaan nie oor die kos nie''

Johann Rossouw - 2006-10-10
Dit is wanneer hy sy moue oprol wat die kok die gees van die Weg verwesenlik – Meester Dogen, Instruksies aan die Zen-kok ’n Paar jaar gelede het ek die eerste keer tydens ’n somerkamp van nege dae as kombuishulp gewerk by die La Gendronnière-Zen-tempel onder leiding van ’n baie ervare tenzo (kok). Aan die einde van die kamp het ek oor ’n glas wyn met hom oor die kombuiswerk staan en gesels, en hy het vir my gesê: “Dit gaan nie oor die kos nie.” Sy...

My een vraag aan God II
2006-10-10
Mia Nagtegaal Sue Wini Peperkorrel Leon Groenveld Klaas Lafras du Toit Tiens Pretorius Johan Smit Susynoid Een vraag aan God “Hoekom is die enigste ou wat ek 'n connection mee het net sou depressief soos ek? Hoekom kan ek nie maar eerder verlief wees op iemand met geen issues nie?” Mia Nagtegaal My Question to You God "Why good things happen to bad people and bad things to good people?" Sue Een vragie aan...

My een vraag aan God I
2006-10-10
MaanKind Pierre van Niekerk Persius Izak de Vries Dirk Nagtegaal Paul Cilliers Kleinboer die man op straat Johan Rossouw Adamsvy My een vraag aan God "Waarom moet ek so sukkel in hierdie lewe, om vorige lewens se baggage te verwerk, as ek nie die geheue van my vorige lewens het nie? Dit sou soveel makliker gewees het as ek geweet het waaraan ek werk!" MaanKind My vraag aan God "Hoekom kon mens nie met die wysheid...

Simply Worship
20 & 28 October 2006 - 2006-10-03
What is Simply Worship? Simply Worship is a Christian worship event aimed at unifying the church across all divides. The vision is to unite the churches of Cape Town and to provide an environment where God, through worship, can transform the lives of those attending. The next Simply Worship gatherings are: 20 October 2006 at Westerford High School in Rondebosch, and 28 October 2006 at Helderberg Christian Church in Somerset West All are invited so please attend and, remember...

NG Lyttelton vier die Lewe met 'n Lentefees
6 – 8 Oktober 2006 - 2006-09-26
Die jaar 2006 is ’n hoogtepunt in die geskiedenis van NG Lyttelton. Ons het die jaar op ’n hoë noot afgeskop met die bekendstelling van ’n nuwe en opwindende kinderbediening, gevolg deur vele ander inisiatiewe om gemeenskapbetrokkenheid te bevorder. Ons is ook nou opgewonde om ’n Lentefees aan te bied vanaf 6 tot 8 Oktober 2006 om die Lewe te vier. Die Lentefees skop reeds die Vrydagaand om 19:00 af met ’n inspirerende aanbieding deur Manie Botha as gasspreker...

Renowned worship leader, Don Moen, set to launch new album
2006-09-13
Integrity Label Group announces the release of Hiding Place, a new album from Dove Award winning songwriter and worship leader Don Moen. This 12-song CD and accompanying worship resources will be launched on Moen’s upcoming tour of South Africa end September. The album will be releasing in South Africa before the rest of the world. Known for his acclaimed live recorded events, Hiding Place marks Moen’s first time recording a full-length studio project. “I love live albums…...

Nagmaal
Philip Naudé - 2006-09-08
Die heiligdom is stil vandag Stil gebede dryf na Bo Die kransduif op die nok kreun saam uit sy krop Dis die teken van brood en wyn van bloed en pyn vir almal hier byeen Groot vergifnis vir sonde en misdade … Lewensare is padkaarte op die gryskop se hande – spore deur verdriet en verlang lag en traan Maar Here kyk in haar...

Die gebreekte kleipot
Natasha Dutton - 2006-09-08
Deur pyn, verwyte, beledigings en spot Het die merke bly sit aan die arme kleipot. Eens mooi en blink, ‘n Meester se werk … Nou lelik gemaak met ‘n pynvolle merk! So hou ek aan met kap en slaan, En weet nie dat dié pot se siel doodgaan. Ek besef nie dat wat ek doen, seermaak Hy’s my mindere so? Wat maak dit saak? My mond is die beitel, my tong die hamer Ek slaan deur my woorde diep in sy hart se kamer. Deur my dade wys ek wat ek van hom dink ek verkies...

De wereld naar de hand zetten: Japins kleine verhaal over de kleine mens
Hendrik-Jan de Wit - 2006-09-07
Arthur Japin: De grote wereld. Amsterdam: Stichting Collectieve Propaganda van het Nederlandse Boek (Productie Uitgeverij De Arbeiderspers), 2006. ISBN: 90 5965 027 1Prijs: Boekenweekgeschenk, bij besteding van 11,50 euro aan Nederlandstalige boeken. De aanblik van Lilliputters roept vertedering op en werkt tegelijk op de lachspieren. De kleine mens maakt geen onderdeel uit van het dagelijks leven van de mens met reguliere lengte. Daarom schieten we in de lach. Als de dwergen zelf daar nog eens...

God terug in de Nederlandse letteren: een roman die staat als een bijbel
Hendrik-Jan de Wit - 2006-09-07
Jan Siebelink: Knielen op een bed violen. Roman. Amsterdam: De Bezige Bij, 2005. ISBN: 90 234 1665 1. Prijs: 19,90 euro. 446 pagina’s. Het zwarte gereformeerde geloof was eigenlijk uit de Nederlandse literatuur verdreven. Een schrijver als Maarten ’t Hart verruilde zijn bijterige en vinnige spot uit de jaren zeventig voor een valse nostalgie naar vervlogen tijden waarin de Statenvertaling nog gelezen werd en de bomvolle kerk luid de psalmen in oude berijming zong. Zo slecht was het...


<< 1 2 >>