Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle

Leefstyl | Lifestyle


<< 1 2 3 4 45 >>

Die Marble Baths
VDM - 2011-07-27
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “Kom, ons sal moet roer! Kyk net hoe het die wolke saamgepak.” Paulien kyk op na die dreigende donderwolke. Sy en Leon het besluit om twee aande...

Vergadering
Kobra - 2011-07-27
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Toe ons mekaar daai dag op die stasie sien, het ons geweet hier kom ’n ding en dis beslis nie net besigheid nie. Ons ry dadelik hotel toe en boek...

Leerskool
Roel - 2011-07-27
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek onthou dit so goed as gister, toe my leerskool in die skonere geslag begin het. Ek was gelukkig in die sin dat ’n veel ouer vrou my deur die leerskool...

Wonderland
Sulani Grobler - 2011-07-26
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Wonderland I hide it in the shadow of my day job. The dark side where I go often. But you will never know unless you ask nicely in a whisper close enough...

Lekkerkry
Sulani Grobler - 2011-07-26


Die Familie: Optelkind
2011-07-20
Untitled Document Een nag in 1963/64 is ’n wit babameisie tussen struike in ’n Port Elizabethse woonbuurt gevind, word die storie vertel. Sy is kort daarna aangeneem. As sy vandag haar ouers sou soek, het sy basies geen leidraad om op te werk nie. As mens kyk na die derduisende kinders wat hul ouers soek, kry mens so iemand innig jammer wat nie eers ’n leidraad het om op te werk nie. Leef die kind nog? Waar is sy? Soek sy ook na haar ouers, soos derduisende ander? Reageer |...

Haaikoek
Skurwejantjie - 2011-07-20


Eragrostika
Skurwekraagjantjie - 2011-07-19
Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. Inligting van hierdie blad se gebruikers sal onder geen omstandighede uitgeruil word nie. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Personal information of this page's users will under no circumstances be shared. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die...

Ek het gewonder ...
TellMe - 2011-07-14
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek onthou dit soos gister. Ons was albei 18. "Ag kom nou ... dit sal jou goed doen om bietjie uit te kom. Ons het albei bietjie ’n goeie kuier nodig,...

Verslawing: Dieselfde probleem as Ciella
Harrie - 2011-07-14
Untitled Document Goeiedag Ek sit met dieselfde probleem as dié waarmee Ciella se man gesit het. Ek is ’n kind van die Here, gaan elke Sondag kerk toe en het ’n bediening in die kerk, maar het ’n probleem (pornografie op die internet, TV, ensovoorts) waarvan ek glad nie ontslae kan raak nie. Die goed wat ek wil doen, dié doen ek nie, maar die goed wat ek nie wil doen nie, dié doen ek. Ek weet verseker dit staan tussen my en die Here, maar hoe raak ek vir eens...

Relativity
Christina Engela - 2011-07-12
Untitled Document Depression is a problem, and there are people who suffer from it for perfectly good medical reasons. Then there are people who have a little disappointment at home, or in the office, who have issues with their appearance or who have a little bad luck in relationships. Their car breaks down for the fifth time in a week and they want to end it all. Their boss tramples on their feelings a little and they want to eat a 9 mm aspirin. Seriously? There are people imprisoned in a body...

Die Psige: Breinpyn
Frits - 2011-07-07
Untitled Document ’n Tandabses, ’n fraktuur van die ulna, ’n meswond in die linkerlong, ’n krieketbal op dolle vaart in die skrotum gekeer – ja, en daarmee tesame die gelyktydige senasie van verdrinking! – kom amper by die tipe gevoel wat bipolêre depressie bring. Ongevraag, redeloos, soos ’n ongenooide, ongewenste gas is dit skielik soos ’n tsoenami op jou. Reken daarby dat die "normale" daaglikse hipermanie ook selfgenooi daarmee bybly! Onbeskryflike...

Buurvrou-sondes
Loot - 2011-07-06
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. As ek verby die draad loop, loer ek aspris waar die mooi tannie van langsaan is. Haar doos van ’n man verdien haar nie, met sy bierpens en ongeskeerde...

Out and about
Christina Engela - 2011-07-05
Untitled Document Outing. How do you feel about it? I'm referring to the wilful public exposure of individuals against their will, and without regard for their health or well-being. Quite often this is an intentional act of spite – sabotage – intended to ruin the life of the victim. An act of malice, to injure them, sometimes an act of revenge. On Saturday I heard from a young friend that he had been outed and he was very distressed. It seems a love interest of his had tricked him...

Die veiling
Ian Hendrix - 2011-06-30
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die wentelrestaurant waarin die veiling plaasvind, is op die 55ste verdieping van die Magic Sun Hotel in Magic Street op Lantau-eiland, waar Hongkong se Disneyland duisende toeriste en besoekers lok. Die geleentheid is as “black tie”...

Top sjefs vier die lewe ter ondersteuning van 'n goeie saak
2011-06-30


Die Liggaam: Chroniese pyn
Susan - 2011-06-30
Untitled Document Hi Lizelle Bedoel jy raad met die stigting van so ’n ondersteuningsgroep en/of raad met die chroniese pyn? Maar wat ook al, ek dink dis ’n baie goeie idee. Jy sal al uit jou narratiewe terapie seker idees hê m.b.t. pynhantering. Daar is ander tegnieke waarvan ek bewus is en wat ek soms gebruik. Dit kan waardevol wees as ons so ’n groep kan hê, al is daar mense met ander groot issues ook, wat indirek tot groot pyn lei. Ek sê altyd mens kan...

Die Familie: Skoonma
Ma - 2011-06-30
Untitled Document Ek is self ’n skoonma – twee skoonseuns en een skoondogter. Dit gaan baie goed, maar een ding het ek besef: 'n Skoondogter verkies om haar ma raad te vra, dus bly ek stil en sal rustig oor 'n onderwerp gesels. Indien sy dan iets sou vra, is ek daar vir haar, en sy weet dit en sal altyd mooi met my praat; sy sal haar mening gee en ek probeer vir haar wys ek is lief vir haar. Sy moet nooit voel sy is nie my dogter nie. Daar is nou ’n baba, ek meng met niks in nie....

’n Maanlignag
Netekke - 2011-06-30
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek moet bieg ek geniet die lewe en my drange en begeertes – weet nie of dit altyd so eerbaar is nie, maar ek geniet die gevoel daarvan. Ek is al bietjie meer as 30 jaar getroud en het saam met manlief goeie wedervaringe beleef. Ons het altyd...

Die Psige: Oor
Vrystater - 2011-06-29


Haarsny in 125
John de Wildt - 2011-06-22
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek het drie dae gelede in die woonstel ingetrek. Villa Barbarano 126. My vorige blyplek was die manskoshuis, waar ek vier jaar lank die lewe as koshuisbrak geniet het. Ek het my honneursjaar begin en kon gelukkig my pa oortuig dat die koshuislewe...

Die Liefde: Vir Anoniem van Parys
Marilynne - 2011-06-15
Untitled Document Liewe Anoniem van Parys ’n Egskeiding is geen maklike storie nie. Ek neem aan jou en jou aanstaande ex-huweliksmaat se besluit staan vas dat julle gaan skei. Aanvaar die feit dat jou lewe moet aangaan sonder jou huidige huweliksmaat en stel jouself so gou as moontlik daarop in. Dit maak dinge baie makliker. Die beste manier om die verlede af te sluit is om een stappie op ’n slag te neem en daarop te konsentreer hoe jou pad vorentoe lyk sonder jou huweliksmaat. Skep...

Die Liefde: My man het PTSD
Ronell - 2011-06-15
Untitled Documen Hi My man het ondergronds toegeval in 2004 en is met PTSD gediagnoseer, waarna hy deurlopend op medikasie geplaas is. Hy is twee jaar terug medies ongeskik verklaar en onlangs het die psigiater hom begin behandel vir temporale epilepsie, wat baie dieselfde simptome het as angsaanvalle. Hy is op antidepressante, Tegretol en angsmedikasie. Hy het ook toenemend meer begin drink, soveel so dat hy by twee geleenthede behandeling ontvang het. Hy kon egter nie ophou nie en ek het ’n...

Die groen see
Marquesas - 2011-06-15
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. “Ek dink dit is plankton wat die groen skynsel in die water veroorsaak.” Ons sit rustig op die balkon en kyk uit oor die see in die rigting van Robbeneiland. “Ek weet nie,” sê ek, nog nie heeltemal seker oor hoe ek...

I woke up this morning
Christina Engela - 2011-06-15
I woke up this morning, alone. The space beside me, cold and empty. You should have been there, but you weren’t. Your pride was too strong and you were too good for me, remember? Well, I do. How could I ever forget? You said you could handle my past; you said you could face the future by my side. But somehow both issues became just too steep for you to climb over. What I am and what I was before was just too much for you to accept or deal with; your misplaced faith that I could be anything...

The Planet Restaurant
Paul Murray - 2011-06-14
Untitled Document The Planet Bar The Mount Nelson Hotel Gardens Cape Town www.mountnelson.co.za For more details please contact: Tel: +27 (0)21 483 1000 E-mail: restaurantreservations@mountnelson.co.za or book online. There has been talk about the Mount Nelson’s newly furbished restaurant, the Planet Restaurant. Trendy dining places in Cape Town are not scarce. But this one is very trendy. It’s in another league. Many will already know its “little brother”, the trendy...

The Planet Restaurant
Paul Murray - 2011-06-14
Untitled Document The Planet Restaurant The Mount Nelson Hotel Gardens Cape Town www.mountnelson.co.za There has been talk about the Mount Nelson’s newly furbished restaurant, the Planet Restaurant. Trendy dining places in Cape Town are not scarce. But this one is very trendy. It’s in another league. Many will already know its “little brother”, the trendy Planet Bar. Now there is the Planet Restaurant and it certainly deserves a visit, even if just to see how the planet...

La Boheme
Ian Hendrix - 2011-06-09
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ian Hendrix se ernstige storie oor ’n meneer Gerritse, mevrou Gerritse en ’n kreatiewe opera-sopraan. Die skoolsaal is paslik versier vir die geleentheid, en die toegewyste studente doen versigtig die afrondingswerk aan die tafelrangskikkings...

Die Liefde: Staan op die punt om vir die derde keer te skei
Anoniem van Parys - 2011-06-09
Goeiedag Ek staan sowaar op die punt om vir die derde keer te skei, en vir die derde keer met niks uit te stap. Ek het alles gegee wat ek gehad het: siel, liggaam, geld. Wat bly nou oor? Ag nee wat, ek weet nie ... Wou net weet – ek weet nie wat nie; wou net iets hoor, iets opbouends, iets wat hoop gee … Ek glo aan God, en al die dinge – dís nie wat ek nou wil hoor nie. Ek soek raad vir myself, hier diep binne my. Laat hoor gerus – ek wag vir iets ... Anoniem...

Die Liefde: Staan op die punt om vir die derde keer te skei
Anoniem van Parys - 2011-06-09
GoeiedagEk staan sowaar op die punt om vir die derde keer te skei, en vir die derde keer met niks uit te stap. Ek het alles gegee wat ek gehad het: siel, liggaam, geld. Wat bly nou oor? Ag nee wat, ek weet nie ... Wou net weet – ek weet nie wat nie; wou net iets hoor, iets opbouends, iets wat hoop gee … Ek glo aan God, en al die dinge – dís nie wat ek nou wil hoor nie. Ek soek raad vir myself, hier diep binne my. Laat hoor gerus – ek wag vir iets … Anoniem...

Oggendrit
John de Wildt - 2011-06-08
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit was ’n herfsoggend net na sewe toe ek die sms kry: “slegte nag by die hospitaal. kan ons gaan ry?”Ek het haar al telkens genooi om saam motorfiets te ry, maar sy wou nog nooit saamkom nie. Toe ek haar oplaai, sien ek dat sy...

Bed-knobs and broomsticks
Christina Engela - 2011-06-02
Untitled Document If people today think of anyone who is sexual, or who enjoys sex, as "immoral", "deviant" or "undesirable", it is because of religious indoctrination. If we think of people who abstain from all sexual activity, and those who remain virginal through their lives, living by a code that sex is for procreation and not enjoyment, it is because of the puritan hangover left us by folks who were too afraid to see themselves naked lest it caused them to think sinful thoughts – and...

Die Oase en die rally
John de Wildt - 2011-05-27
Dit was Donderdagaand toe Hannes bel. Ons gesels oor ditjies en datjies toe hy met die rede vir die oproep vorendag kom. “Gaan jy die naweek rally toe?” “Ek het nog nie finaal besluit nie.” “Ek sou vinnig besluit as ek jy is. Luister eers hier. Onthou jy vir Jessica wat laas saam met my gegaan het?” Ek onthou die pop vaagweg. Baie mooi en sexy. In haar middel-twintigs. Een van daardie leef-in-die-oomblik tipe mense. Sy kan ’n handvol wees, veral op rallies...

Mr Gay South Africa Launches 2011 Season with Design Competition
2011-05-26
The Mr Gay South Africa season for 2011 has been launched with a design competition for a new logo. The competition, stating as its mission “to find the ultimate gay male”, has been restructured to make it more streamline in view of the owner company, Mr Gay South Africa (Pty) Ltd hosting the next Mr Gay World competition in 2012 in Johannesburg and to make participation more accessible. Director of operations, Coenie Kukkuk, said: “The new format will be launched within...

Vals alarm – eindtyd kom en gaan. Wat nou?
Alta Pretorius - 2011-05-26
Untitled Document Noudat die sogenaamde Eindtyd van 21 Mei 2011 gekom en gegaan het en die aarde draai nog steeds, wat nou van die volgende verdoemingsdatum? Miljoene mense het regoor die wêreld gewonder of daar dalk waarheid kon steek in die voorspelling van Harold Camping, wat ’n fortuin spandeer het om die nuus te versprei dat 21 Mei 2011 D-dag sou wees. Camping, ’n 89-jarige afgetrede siviele ingenieur, het ’n multimiljoendollar-medianetwerk geskep – hoofsaaklik...

Santie die skrywer
Wayne Pretorius - 2011-05-25
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Sy is ietsie in die veertig, goedversorg met die mooiste blou oë. Sy is ’n datatikster en sommerook PA vir een van ons direkteure. Sy het pragtige wit tande en ’n maklike lag. Sy het mooi borste, 36 C. Hulle druk in die oggende die...

Die Liggaam: Outisme
Marlene Zwiegers - 2011-05-24
Untitled Document Daar is ’n wonderlike skool in Pretoria, Unika, wat in outisme spesialiseer. Ek het ’n kursus by hulle gedoen. Klop gerus daar aan. Ek gee ook drama vir kinders met die simptome van outisme. Wat ek weet, is dat die aggressie in kinders met outisme nie stoutigheid is nie, maar ’n onvermoë om uitdrukking te gee aan dít wat hulle nie in woorde kan beskryf nie. Dis belangrik om hulle dop te hou en om dan met begrip te verstaan wat aanleiding daartoe gee....

Come to the dark side – we have cookies too
Christina Engela - 2011-05-19
Untitled Document Christians – you just can't seem to win with them. If you're gay, you're evil. If you're not religious, you're evil. If you're an atheist, you're a "willing pawn of the devil". If you believe in another god or gods, or even call their god by another name, you're evil. If you are tolerant of other faiths, or of homosexuals, then you're "misled", "backsliding" or ... yep, evil. If you're gay and a Christian (horror of horrors) they want to cut up your membership card and deny...

Kom help my
Sneeuwolf - 2011-05-17
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Om waarlik vry en ongebonde te wees is sielsalig. My geliefkoosde plek is die koelte van die Soetdoring hier, ’n paar treë van my kantoor af. My kantoor, hier op die plot waar geen mens my kan pla nie. My rekenaar hier voor my op die...

Studenteliefde
John de Wildt - 2011-05-17
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dit het alles in die chemieklas begin. Ek en André was, soos gewoonlik, alweer net amper betyds en het so onopvallend moontlik in die agterste bank van die chemiesaal probeer inskuif. Die prof het laatkommery gehaat en ons al by ’n vorige...

Lekker by die see
Roel - 2011-05-17
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lekker by die see. Tot die dag wat dit begin reën het. Al genade was om winkels toe te gaan. Ek het van die een winkel na die ander gedrentel op soek na ’n paar kledingstukke om my warm te hou die komende winter. In een van die klerewinkels...

Die Liggaam: Aspergers
Liezel - 2011-05-12
Untitled Document Aan Charlene, Lenette en Amelia Ek het ook ’n seun van 12 jaar oud wat ADHD het en ook baie aspekte van Asperger-sindroom in hom het. Ek sal graag met julle wil kommunikeer en hoor of julle al reggekom het. Ek is in die Benoni-omgewing en my seun het nie veel maats nie. Hy word ook nou geboelie by die skool omdat hy so slim is, maar hy raak woedend as hulle hom terg en die reaksie wat hy gee, lok hulle uit om dit meer en meer te doen. Ek sal graag van julle wil hoor....

Die Familie: Janie
Ansie - 2011-05-12
Untitled Document My gestremde dogtertjie van 20 jaar is in Oktober verlede jaar aan longontstekening oorlede. Tot dusver was ek baie sterk (of so het ek gedink), maar nou sukkel ek om te slaap. Ek verwyt myself, alhoewel al haar dokters gesê het daar was niks wat ek meer vir haar kon doen nie. Haar ou liggaampie was maar net te swak omdat sy al so baie kere longontsteking gehad het. Nou voel dit vir my ek het haar nie gegroet nie, omdat ek nie na haar lykie in die kis wou gaan kyk nie. Daar...

Die Liggaam: Chroniese Pyn
Carla - 2011-05-11


Die Liggaam: Chroniese Pyn
Dr René Albertyn - 2011-05-11
Marianne, dankie vir die e-mail. Die meeste groot hospitale en feitlik al die privaat hospitale het pynklinieke vir volwassenes, maar nie vir kinders nie. Die meerderheid pasiënte, en in my geval hier in Kaapstad feitlik almal, is chroniese pynlyers. Daar is drie maniere om dit te hanteer: jy kan bloot die pynkliniek die naaste aan jou kontak en ’n groep met daardie pasiënte begin (en jy kan die staats- of privaat hospitale kontak), of jy kan landswyd pynspesialiste in die staat-...

Die Liggaam: Chroniese Pyn
Marianne van Heerden - 2011-05-11


Die Liggaam: Chroniese Pyn
Annette - 2011-05-11
Hi Lizette Van chroniese pyn kan jy my niks vertel nie! Ek het my rug beseer toe ek as kind in ’n ongeluk was, ek het my nek ook as kind beseer en my stuitjie is al afgesaag. Ná bogenoemde ongeluk ervaar ek hoofpyne – as gevolg van wat alles! Baie. Ek is 66 en werk nog steeds – dit hou my aan die gang, alhoewel ek kan agterkom ek vergeet soms ’n woord wat ek wil sê. Voorspoed. Ek tree einde Junie finaal af en sal dan ongelukkig nie ’n rekenaar hê...

Die Liggaam: Chroniese Pyn
James O’Donoghue - 2011-05-10


Vir jou, net vir jou
Sneeuwolf - 2011-05-10
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Die bad is effe oorvol met water. Ek gooi net effe te veel badsout in. Ek roer met albei my hande. Die warm water op my vel is heerlik. Skuimborrels klou vas aan my arms. Ek blaas dit terug in die bad. Ek sit eers net een voet in die water. Hierdie...

Huis koop
Marinus Uys - 2011-05-04
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Ek trek van Bloemfontein na Pretoria met ’n moerse gesukkel. Vir eens wil ek genuinely nie die roosstad en al sy glorie verlaat nie. Die werk het my verplaas en dit voel nou kompleet of hulle ’n gat in my kop gepraat het. Hoofkantoor...


<< 1 2 3 4 45 >>